bb 1 nov 2015 - ng kerk durbanville-bergsig · 11/1/2015  · ooreenkoms oor klimaat van al die...

6
1 November 2015 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Gesinsdiensdiens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: CAD 19:00 Aanddiens Ouditorium Arno Mattheus 8 November 2015 NUUSFLITS: 1 Nov: Doop 6-8 Nov: Gemeentekamp 22 Nov: Kuilsrivieropruiming 28 Nov: Betesda mark 29 Nov: Piekniek 2de diens 29 Nov: Kategese-afsluiting 1 Des: TGIF Vroue-afsluiting 2 Des: Kix-afsluiting 3 Des: Gebedsvuur-afsluiting 4 Des TGIF Manne-afsluiting 4-6 Des: Jeugadviesspan- kamp 6 Des: Kerssangdiens 9 Des: Skole sluit Ons help BADISA met “noodkos” in die vakansietyd- perk. Help ’n verskil maak. Ons leer in Koninkrykstyd om die wonderlike gawes wat ons ontvang het, elke dag uit te leef en verantwoordelik te bestuur. In alles moet ons God eer vir die gawes wat Hy ons gee. Ons het al R181 601.55 in- gesamel. Help ons asb. om die mikpunt te bereik. Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die skepping. Koeverte en ander inbetalings is steeds welkom tot Febr. 2016 vir die Koninkrykbe- stuurs-veldtog. Gebruik ook Zapper of Snapscan vir jou bydrae. Elke 100 verteenwoordig R100 000,00 Ons behandel die laaste tema in Die Wonderwerker preekreeks naamlik Die Grafdief. Koninkrykbestuursveldtog 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk 10:00 Informelediens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel Deuroffer: Kos vir Kersfees 19:00 Aanddiens Ouditorium Mike Vidaurri (Nashville, Amerika) 1 November 2015, DOOP VELDTOG: Die Grafdief By die tema sien ons dat God Sy almag beklemtoon. Geblinddoek by verlede week se aanddiens gee hul die tree na ‘BLINDE” GEHOORSAAMHEID. ’n Nuwe hoofstuk begin!

Upload: others

Post on 03-Feb-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BB 1 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/1/2015  · ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2 oC te hou. ... Suid-Afrika

1 November 2015 Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Gesinsdiensdiens Oudi tor ium Ds. Johan Els

Deuroffer: CAD

19:00 Aanddiens Ouditorium Arno Mattheus

8 November 2015

NUUSFLITS:

• 1 Nov: Doop

• 6-8 Nov: Gemeentekamp

• 22 Nov: Kuilsrivieropruiming

• 28 Nov: Betesda mark

• 29 Nov: Piekniek 2de diens

• 29 Nov: Kategese-afsluiting

• 1 Des: TGIF Vroue-afsluiting

• 2 Des: Kix-afsluiting

• 3 Des: Gebedsvuur-afsluiting

• 4 Des TGIF Manne-afsluiting

• 4-6 Des: Jeugadviesspan-

kamp

• 6 Des: Kerssangdiens

• 9 Des: Skole sluit

Ons help BADISA met

“noodkos” in die vakansietyd-

perk. Help ’n verskil maak.

Ons leer in Koninkrykstyd om

die wonderlike gawes wat ons

ontvang het, elke dag uit te leef en verantwoordelik te

bestuur. In alles moet ons God

eer vir die gawes wat Hy ons

gee.

Ons het al R181 601.55 in-gesamel. Help ons asb. om

die mikpunt te bereik.

Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die skepping.

Koeverte en ander inbetalings

is steeds welkom tot Febr.

2016 vir die Koninkrykbe-

stuurs-veldtog.

Gebruik ook Zapper of

Snapscan vir jou bydrae.

Elk

e 1

00

ve

rtee

nw

oo

rdig

R1

00

00

0,0

0

Ons behandel die laaste tema in Die Wonderwerker preekreeks naamlik Die Grafdief.

Koninkrykbestuursveldtog 08:15 Klassieke diens

Ouditorium Ds. Schalk van Wyk

10:00 Informelediens Oudi tor ium Ds. Eric Swanepoel

Deuroffer: Kos vir Kersfees

19:00 Aanddiens Ouditorium Mike Vidaurri

(Nashville, Amerika)

1 November 2015, DOOP VELDTOG: Die Grafdief

By die tema sien ons dat God Sy almag beklemtoon.

Geblinddoek by verlede

week se aanddiens gee

hul die tree na ‘BLINDE” GEHOORSAAMHEID.

’n Nuwe hoofstuk begin!

Page 2: BB 1 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/1/2015  · ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2 oC te hou. ... Suid-Afrika

Vanuit die Uitreikkantoor ...

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy

betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Moslembediening:

Hierby is die datums vir die jaar se Moslemuitreike:

Nov: 14 en 28, Des: 5

Bel vir Andre van der Westhuizen om meer hieroor te hoor 074 330 4431.

Sopkombuis: ons benodig dringend gevriesde sop vir ons volgende sopkombuis in Nov.

Jesus Can / Sopprojek / Arbeidsbediening en MES: Hierdie projekte het nou saamgesmelt en gaan in die toekoms bekend staan as die Hulp en Hoop projek.

Breiprojek: Die breiprojek is getermineer omdat daar te min breiers betrokke is. Ons sal egter nogsteeds wol by die kerk ontvang, aangesien ons een of twee gereelde brei-ers het. Die gebreide produkte sal deur ons versprei word.

Klipheuwel volwasse geletterdheid: hierdie projek word tans getermineer in Klipheuwel – ons is baie hartseer daaroor. Daar is baie “politiek” en toutrekkery in die ge-meenskap en die vrouens voel bietjie onseker om daar-heen uit te reik. Die moontlikheid bestaan egter dat ons dit gaan skuif na Fisantekraal.

Ons Vervolgde Kerk projek termineer as ingeskrewe projek van Bergsig, maar gaan voort in ons vennootskap met InContext wat nou hulle kantore hier in Durbanville het.

Tygerbeerprojek termineer ook, die meeste van ons pro-jekspanlede het weggetrek en daar is nie meer individue om die uitreike daarheen lewendig te hou nie.

Die Gewillige Harte Van die jongmense het ook ons ge-meente verlaat, getrou, babas gekry ens. ens. En daarom termineer hierdie projek ook.

Einde van die jaar uitreike

• Namibië: 30 Oktober – 9 Nov.(besoek aan manne-

groepe met die oog op vaderskap- en manweessemina-

re in Windhoek, Okahandja en Walvisbaai)

• Lesotho: week van 19 tot 27 Desember. Hulp verleen

aan Ilze Boersma. Indien jy dalk wil saamgaan na Leso-

tho maak asb. spoedig met Oswald kontak om deel te word van die span. Daar is beperkte plek. ’n Gesin uit

Namibië en nog ’n gesin uit Bergsig gaan reeds saam.

Niks is vir ons meer belangrik as voorbidding vir die geleenthede nie. Bid asb. dat ons sensitief sal wees vir God se stem en vir gehoorsaamheid, die nodige voorsiening asook veilige reis. Met die besoek aan Lesotho is daar ook ander behoeftes maar sal dit deurgee nader aan die tyd.

Indien jy meer hieroor te wete wil kom, kontak asb vir Os-wald by 079 108 9697

Byeenkoms van Depressie en Angs Ondersteuningsgroep U word vriendelik uitgenooi na ons byeenkoms. Datum: 2 November 2015 (Maandag) Plek: Vredekloof Kliniek (Koorsboomstraat no.2, Vredekloof) Tyd: 19:00 vir 19:15 Spreker: Dr. Juan Schronen (Psigiater) Onderwerp: Hoekom raak jy depressief? Dit beloof om hoopvol en baie interessant te wees. Hoop om julle daar te sien! Vir enige navrae, kontak Helma Gerritsen gerus by 083 651 8469. Verversings word bedien.

Ons nooi alle belangstellen-des uit om op 15 Novem-ber tussen 18:00 en 19:00 in die Kerksaal te kom luister hoe dit met Andre en Marina Olivier in Thailand gaan. Ons

gaan ook deel waarmee hulle tans besig is en ons ervaring van die besoek.

Johann en Edna van Tonder

083 463 5050

Terugvoer oor Frontida in Thailand

Neem ’n boekmerkie by die deure ter opsomming van die preekreeks

Page 3: BB 1 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/1/2015  · ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2 oC te hou. ... Suid-Afrika

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Oswald by 079 108 9697 om deel van die gebedsketting te word

of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 1 November

CHRISTELIKE LEKTUURFONDS (CLF)

Danksy u en ander se betrokkenheid, het ons werklik ʼn geseënde jaar (Februarie 2015 tot November 2015) beleef.

Meer as 880 000 pamflette is gedruk met 30 nuwe titels wat die lig gesien het. Een hiervan is Geloof en Wetenskap.

’n Pamflet om kinders te help om boelie teen te staan is ook ontwikkel en al twee keer herdruk weens ongekende be-langstelling. (Om hiervan gratis te bestel, kontak ons gerus.)

CLF is nie-winsgewende organisasie (020-595-NPO) wat Christelike lektuur gratis of baie goedkoop aan mense of organisasies verskaf. CLF is ook die organisasie wat die Een Miljoen Bybels vir een miljoen kinders projek dryf. Om deel te raak van hul goeie werk besoek gerus hul webblad by:

http://www.clf.co.za/

NAAM ADRES REDE BID VIR

Annette Prins Schoongezichtstraat 3, 021 976 2506 Operasie Volkome herstel

Mara van Zyl Fairtrees 72, 021 976 2921 Hospitalisasie Herstel en bemoediging

Marietjie vd Westhuizen,

Gertie Olivier en Kittie

Carstens

Pelicanweg 11, 021 976 3929 Broer oorlede Troos en bemoediging

Carola de Wet Rocktree Crecent 2, 021 975 9934 Operasie Genesing en geduld

Francois van Wyngaardt Andre (pa) 082 465 4957 Duikongeluk Bid vir gebruik van hande en arms

Albertus Gildenhuys Eikelaan 12, 021 976 4185 Ligte beroerte Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Operasie Verligting van pyn

Tania de Villiers (Amerika) Dogter van Doreen de Villiers Kanker Herstel en bemoediging

Jacques Boonzaaier Klipheuwel Kry tans chemo Volkome herstel

Maan Lötter Joosfontein Plaas, 083 658 7956 Kry tans bestraling Herstel en bemoediging

Rhalene Uys Murraystraat 62, 021 979 2415 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Mediese behandeling Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Hester Hayes 082 528 8599 Hospitalisasie Herstel en bemoediging

Bid vir die 2015 VN Klimaatsverandering Konferensie COP 21 (“Conference of the Parties”) wat plaasvind in Parys,

Frankryk vanaf 30 November tot 11 Desember. Die doel van COP 21 is om ‘n wetlik bindende en universele

ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2oC te hou. BID VIR DIE PLAASLIKE SAPD VIR KALMTE EN BEMOEDIGING (Hulle is onder geweldige druk a.g.v. toenemende misdaad.)

Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.

Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.

Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.

Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede - Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.

Bid vir die Regering en leiers van ons land.

Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land.

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Page 4: BB 1 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/1/2015  · ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2 oC te hou. ... Suid-Afrika

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

SENIORS

26 November vertrek die busse om 10:30 vanaf

Durbanville vir die Kersete by Eensgezind.

Alle lede moet asb. hul R85 betaal vir ons Kersete

in November.

Dink ook bietjie aan nuwe lede wat ons kan nomi-

neer vir die bestuur wat gekies moet word.

Program vir die week:

Die Vinkel & Koljander Mark vind weer plaas op 3,4 & 5 Desember te Bergsig Kerk.

Ons benodig asb. gemeen-telede se hulp in skofte by die kassierpunte en ook pakkers, asook op die vloer in die vorm van sekuriteit. Die lyste is vandag beskikbaar in die binnehof, gaan besigtig dit daar asb. en vul jou naam in waar dit vir jou moontlik sal wees om te help.

In die week sal dit by Edna van Tonder wees. Skakel asb 083 302 4838 of e-pos

by [email protected] vir skofte. Ons waardeer elkeen se hulp, want sonder julle sal daar nie ’n mark kan wees nie.

Villa Cortona Aftree-oord is dringend op soek na ’n geregistreerde verpleeg-

kundige en/of stafverpleegster vir nagdiens.

Kontak Sr Venter 021-975 6230

Die Vinkel-en-Koljander Mark

Konferensie oor Selfdegeslag Verbintenisse

Die Sinodale Taakspan vir Leer en Aktuele sake bied in samewerking met die NG Kerk se Dosenteraad (US) ’n eendag-konferensie aan oor Selfdegeslag Verbintenisse.

Datum: 12 November 2015

Tyd: 10:00 – 15:00

Plek: Attie van Wyk Ouditorium,

Fakulteit Teologie, Stellenbosch

Inskrywingsfooi: R100

Die onderwerp word vanuit die volgende dissiplines toegelig:

Ou Testament, Nuwe Testament, Dogmatiek, Ekklesiologie, Kerkreg, Genetika en Regte.

Die volgende persone tree as sprekers op:

Prof Louis Jonker Prof Jeremy Punt Prof Robert Vosloo Prof Johan van der Merwe Prof Geo Quinot Dr Coenie Burger Om in te skryf, gebruik inskrywingsvorm wat beskikbaar is by die kerkkantoor, en stuur saam met die betaalbewys terug na

Epos: [email protected], Faks: 086 563 7128

SPERDATUM: Voor of op Maandag 9 Nov

Badisa Trio het nog 9 plekke oor in hul fietsryspan vir volgende jaar se Cape Argus. Die koste is R2000 pp wat die Badisa Trio fietsryhemp insluit. Enige belang-

stellendes kan vir Elna Francke by [email protected] kontak of bel by 082 574 5548/021-987 2940. Wees deel van ’n wenspan vir Kinderbeskerming.

Bring asb. oorskiet lappe vir die Plaasfees sodat ons dit oor die hooibale kan gooi.

Kontak Elize Botma 021 976 4106 indien u Uit die Beek vir 2016 wil bestel.

Page 5: BB 1 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/1/2015  · ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2 oC te hou. ... Suid-Afrika

Wees deel van Bergsig se

Facebook-blad

Durbanville-Bergsig

kerk - Sy ligdraers

Klik op “hou hiervan”.

(698 hou van Bergsig - ons

mik dat die getal opskuif na

700! Help ons asb.)

Besoek ons nuwe

webblad

������

KOMMUNIKASIE:

Ons probeer om

voortdurend kommunikasie

met die gemeente uit te

brei. Praat met ons indien jy voorstelle of gedagtes

het rakende Bergsig of

nuwe bedieninge.

E-pos na: [email protected]

Ons as Christengelowiges in Suid-Afrika is dikwels in twee verdeel wanneer ons gekon-fronteer word met die uitda-gings van klimaatsverander-ing:

Enersyds is ons hoopvol dat ons dit sal oorkom maar an-dersyds deel ons ’n gevoel van onrustigheid oor die vele probleme van ons land, die Afrika kontinent en ons planeet.

Hoewel baie gelowiges die erns van klimaatsverandering besef word dit verdwerg deur vele ander sosiale probleme in ons gemeenskappe.

Sommige is onrustig dat hulle die slagoffers van klimaatsverandering gaan wees en voel ook skuldig dat hulle daartoe bydra terwyl andere onkundig is daaroor en glad nie bekommerd is nie.

As burgers van ’n “opkomende ekonomie” in SA het ons tot nou toe geen verpligtinge tov internasio-nale verdragte om ons kool-stof voetspoor te verminder

nie maar terselfder-tyd is ons bewus daarvan dat ons swaar industrieë bydra tot die probleem van besoedeling.

Sommige Christene word bevoordeel deur die voordele van die verbruikersgemeen-skap terwyl die meerderheid Christene gemarginaliseer is deur die kragte wat die wêreld ekonomieë beheer. Sommige Christene is deel van die verbruikersgemeen-skap terwyl die meeste ander aspireer om deel te word en ’n soortgelyke leefstyl te volg. Dit is juis hierdie leefstyl wat aan die kern lê van ’n kultuur wat klimaatsver-andering tot gevolg het. Hierdie leefstyl is nie langer volhoubaar sonder om die sosiale ongelykhede aan te spreek nie.

Aangehaal uit: “Climate Change – A Challenge to the Church in South Africa”, (ongepubliseerde dokument). Dokument is beskikbaar op aanvraag. Kontak Sydney op [email protected]

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap B ladsy 5 Bergs ig Boodskap

Wil jy deel in die vreugde om Jesus se liefde oor te dra, daar waar dit nodig is?

Raak op die volgende ma-niere betrokke:

• Bydrae van R50 per kind sodat elke kind dieselfde pakkie kan ontvang. Dit stel ons in staat om lekkers, kaaskrulle, koeldrank, vrugte ens. aan te koop. Om koste-besparing te kan beding moet die bestelling in geloof einde Oktober reeds geplaas word.

Finansiële bydraes kan by die kerkkantoor in ’n ge-merkte koevert met jou be-sonderhede afgelaai word.

Fondse moet asb. voor einde November in wees: Vir EFT oorbetalings:

Shiloh Synergy, Eerste Na-sionale Bank (FNB) Willow-bridge, Takkode: 210655, Reknr: 62264338643

(verwysing: van en Xmas –

verskaf asb kontakbesonder-hede vir belastingsertifikaat) Registrasie NPC nr. 2004/034268/08 en ten volle B-BBEE geregistreer.

• Pakkies opmaak:

DV Vrydag 4 Desember om 13:00 voorbereiding vir pakkers by Parow Welgelegen kerksaal (60 vrywilligers)

DV Saterdag 5 Desember om 8:30 tot 11:30 by NGK Parow Welgelegen. Ons benodig 150 pak-kers! Dit is 'n ideale geleentheid om as gesinne /selgroepe/kantoorgroepe saam diensbaar te wees en die naam van Jesus groot te maak.

• Help met uitdeel van pakkies by die volgende plekke:

8 Desember in Wallacedene & Bloekombos 10:00- 13:00 (60 vrywilligers

nodig);

9 Desember in Klipheuwel 10:00-13:00 (10 vrywil-ligers nodig).

10 Desember in Klein Akker 10:00-13:00 (10 vrywil-ligers nodig).

Dit is een van die hoog-tepunte van die jaar vir ’n minderbevoorregte kind. Gebruik hierdie won-derlike geleentheid om uit te reik en ook fisies te help.

Kontak my en sit jou naam op die lys om te kom help.

Delene 021-981 8241 of [email protected]

SHILOH “GIFTS OF GRACE” KERSPROJEK 2015 DRA DIE LIEFDE VAN JESUS OOR AAN ’N MINDERBEVOORREGTE KIND!

Die onlangse sinodebesluit

oor dié saak is wyd in die

media gekommunikeer en bespreek. Uiteindelik moet

Kerkrade leiding in ge-

meentes gee rondom die toe-

passing in eie verband.

Die Dagbestuur het op 20 Oktober op die volgende

proses besluit:

• Bergsig het die Sinode se

verklaring en pastorale

brief op 11 en 18 Oktober

versprei en dit is op die

webblad beskikbaar so wel as die kerkkantoor.

• Wanneer finale sinode-

dokumente beskikbaar is

word dit bekendgemaak

en versprei.

• Die Leer en Aktuele

Sakekommissie hou be-spreking en nooi be-

langstellendes uit.

• Twee geleenthede vir lidmaatinsette en vrae word belê vir Sondag 1 en Sondag 8 November, om 17:00 by die kerk.

• Op 9 November kom

Leer en Aktueel en

Dagbestuur byeen in ’n

poging om ’n standpunt te formuleer.

• Op 10 November formu-

leer Dagbestuur ’n stand-

punt wat op 16 November

aan die volle Kerkraad

voorgelê word.

• Hierna sal die Kerkraad

verder rigting verleen.

Ons erken dat daar diep-liggende verskille bestaan en

wil daarom die proses deur-

sigtig met respek en deernis

hanteer.

Ons vra lidmate om die pro-ses te ondersteun en nie oor-

haastige uitsprake te maak,

of besluite te neem nie.

Leon Venter van Armoede en Sorg by die Sinode gaan 1 November se gesprek fasiliteer.

Wees hier op die 1ste en 8ste Nov. om 17:00 om deel te wees van die gesprekke.

Sinodebesluit: Selfdegeslagverhoudinge KLIMAATSVERANDERING AS ’N UITDAGING VIR CHRISTENE

Page 6: BB 1 Nov 2015 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 11/1/2015  · ooreenkoms oor klimaat van al die nasies van die wêreld te verkry om aardverwarming onder 2 oC te hou. ... Suid-Afrika

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Laaste kans om

in te skryf!

Foto (v.l.n.r.):

Arno Mattheus (Senior Jeug-

bedienaar), Louie Giglio (Pastor

van Passion City Church Atlanta

VSA) en Ds. Johan Els by die

bekendstelling van die Passion

Worldtour SA 2016 (Febr.).

Louie doen onderrig in “Be still

and know that I am God”.

Durbanville Sopkombuis

Tieners het moeite gedoen

om die sopkombuis uit te

verf en gereed te maak so-dat die sopprojek naby die

taxirank kan voortgaan.

Tot dusvêr is die skuif na die

nuwe omgewing suksesvol

en is almal wat deel is van die projek opgewonde oor

die gemeenskap wat bedien

word.

Verskillende kerkgroepe in

Durbanville maak beurte om by die sopkombuis te be-

dien.

Samewerking maak ’n

daadwerklike verskil.

KERSSANGDIENS

6 DES om 19:30

Help Ds. Mizelle, Bea en Jacorine om die

Kerssangdiens te reël.

Ons soek:

• mense wat musiek-

instrumente kan speel,

• mense wat met dekor

kan help,

• mense wat met die

kinderitem kan help

• mense wat voor die

diens met die verversings kan help.

Bel kerkkantoor

021-976 4106