roodepoort vir pdf...(kunstekaap), kat-en-muis-speletjies (truk) en vertolk die rol van olga knipper...
Post on 20-Oct-2020
7 Views
Preview:
TRANSCRIPT
-
Die doel van die ATKV-Tienertoneelkompetisie is om ’n liefde vir Afrikaanse toneelspel en -kyk by hoërskoolleerders te kweek sodat leerders hulle eie kreatiwiteit en talente daardeur kan ontgin en ontwikkel.
Met ATKV-Tienertoneel word elke regisseur aangemoedig om die leerders soveel geleenthede as moontlik te gee
om by al die aspekte van die projek betrokke te raak, met ander woorde
by die regie, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting,
verhoogbestuur, choreografie, ensovoorts.
Roodepoort-teater 15 tot 20 Augustus
ATKV
@ATKVSA #Tienertoneel
www.atkv.org.za
atkv_sa
Voorbladfoto: Sjuut!!! (Netnou hoor die gode jou!)
van Hoërskool Brackenfell (2012)
-
P R O G R A M
Die optredes begin om 16:00.
Maandag, 15 Augustus Hoërskool Rustenburg ………….…….…...……………………………………………………………….…………...…. Vlug Hoërskool John Vorster …………………...………………….............................................................…. Siek-Lus Hoërskool Alberton ………………………….……….... Moerkoffie is Boeretroos Ruimsig Academy Suid-Afrika - Reënboog - nee - Sprokiesland Hoërskool Monument …………………...………………….......................................…. Vir my heimat
Dinsdag, 16 Augustus Hoërskool Goudrif ……….......................... Ouma Ossewania praat vuil Hoërskool Eldoraigne ..............................................…. I see you friendly society Hoërskool Jan Viljoen ………………................................................................................................................. Hang Hoërskool Goudrif ……….…………..................................................................................................................... Mis Hoërskool Jeugland ………………....................................................................................... Smeltkroeg
Woensdag, 17 Augustus Hoërskool Carletonville ………………………………………..….......................... As die stilte raas Hoërskool Centurion ........................................................................…. Boom, Bomer, Bos Hoërskool Garsfontein ………………....................................................................................... Hou Koers! Hoërskool Rustenburg ……….………….............................................................................. La Plastique Hoërskool Centurion Anna-Maria Davidtz van Dik-daan van Diepgezet
Donderdag, 18 Augustus Hoërskool Die Anker ..........................................................................................................................................…. Mis Hoërskool Dr. E.G. Jansen ......................................................................................................................................…. VAT Curro Heuwelkruin .....................................................................................................…. Be my baby Hoërskool Piet Potgieter ......................................................................................................…. Skoon-Skip Hoërskool Die Anker ......................................................................................…. Aap uit die mou Curro Heuwelkruin .........................................................................................…. Groter Vryheid
Vrydag, 19 Augustus Hoërskool Noordheuwel ....................................................................…. Volgende Asseblief Hoërskool Riebeeckrand ................................................................................................…. Opgeskort ... Hoërskool Linden .......................................................................................................................................…. Nog Hoërskool Noordheuwel ...............................................................................................…. Ring-a-Rosie Hoërskool Kempton Park ………....................................................................................................................…. Gesig
Saterdag, 20 Augustus Streeksfeesfinaal: Die top toneelstukke van die streeksfees.
Afkortings vir ouderdomsbeperkings: OB = Ouerbegeleiding 10+ = Geen onder 10’s 13+ = Geen onder 13’s 16+ = Geen onder 16’s T = Taal G = Geweld N = Naaktheid S = Seksualiteit D = Diviniteit V = Vooroordeel
-
B E O O R D E L A A R S Hennie verwerf sy BA(HOD)-graad aan die voormalige Universiteit van Port Elizabeth en sy honneursgraad in Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hierna gee hy vir 8 jaar Engels by Hoërskool Brackenfell en dis waar sy verhouding met tienertoneel begin. Sy toneelgroepe het in daardie jare die toneelkringloop in die Wes-Kaap oorheers met produksies soos Cello(sy) and Violin(ce), Normality, World Wide Web en Lara Smit: Boernooi.
In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende Afrikaanse teatermaatskappy in die land. ’n Lys van sy toneelstukke lees soos ’n lys van die topteaterproduksies oor die afgelope dekade-en-’n-half. Hy oorkruis genres vanaf komedie tot kabaret en drama. Sy produksies strek vanaf Lyf en Blougat tot by Die Hangkas Haas, Shirley Valentyn, Die Naaimasjien, Festen, Janneman, Green Man Flashing, Die Leo’s, Die Monster in die Gang, Rondomskrik, Boontoe!, My briljante egskeiding en Pa. Die vele toekennings wat hy tot dusver ontvang het, is divers en sluit pryse in vir teks, regie, vervaardiging en vertaling. Sy werk in korporatiewe teater wissel van opvoedkundige toneelstukke tot by toekenningsteater en jaareindfunksies. Sy tienerwerk, wat op ’n professionele vlak aangebied is, sluit produksies in soos sy verhoogverwerking van Fanie Viljoen se BreinBliksem, asook die tienerkaba-ret gly en die gemeenskapslypskole #Checkityt@Route62. Sy toneelweergawe van Fanie Viljoen se kontroversiële jeugroman, Pleisters vir die Dooies, het van-jaar by die Vrystaat Kunstefees gedebuteer. Hennie het ook al op vele beoordelingspanele gedien, insluitende tienertoneelfeeste en tekskompetisies. As deel van Wordsmith's Theatre Factory is hy ook betrokke by die samestelling en aanbieding van werkswinkels, sowel as die ontwerp en uitvoer van mentorskapprogramme. Hennie is ’n bekende by die Afrikaanse kunstefeeste en sy produksies word gereeld in teaters regoor die land gesien. Sy werk is ook al met groot sukses opgevoer in Nederland, Londen, Edinburgh en New York.
-
Drikus verwerf sy graad in Besigheids-kommunikasie aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (nou die Noordwes-Universiteit) en voltooi dan sy Honneursgraad. Hierna vertrek Drikus na Londen. Hy werk aanvanklik as ’n sekuriteitswag en later as ’n laerskoolonderwyser. Hy was ook die private onderwyser van sigeunerkinders op die platteland en vir kinders met spesiale behoeftes. Hy studeer deeltyds aan die Guildford School of Acting in Musiek en Teater. Ná byna drie jaar in die Verenigde Koninkryk keer Drikus terug na Johannesburg en word ’n musiekstudent aan die South African School of Motion Picture Medium and Live Performance (AFDA). Hy gradueer as ’n rolprentakteur met ’n nominasie vir beste manlike akteur in ’n hoofrol, asook ’n toekenning vir beste kortfilm en optrede in professionele produksies vir televisie en die verhoog. Drikus begin sy professionele loopbaan as ’n vryskutakteur in Augustus 2005 waarna hy in talle televisieproduksies optree soos Isidingo, Amalia, Binnelan-ders, Dit wat stom is, Askies, When we were black, Begeertes, City Ses'la, Villa Rosa, Generations, The Lab, Jozi-H, Hard Copy, Scandal, Erfsondes, Egoli, 7de Laan, Riemvasmaak, Interrogation Room, 90 Plein Street, Pandjieswinkel-stories, Task Force, Skeem saam, Swartwater en Rockville. Hy was ook te sien in Skin (met Sophie Okonedo), Long walk to freedom (met Idris Alba) en die jongste, Superman – Around the World (wat in 2017 vrygestel word). Ander filmkrediete sluit in die bekroonde Skoonheid/Beauty (Cannes Film Festival en Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 2012 Academy Awards), Durban Poison (2013 se wenner van die Durban International Film Festival), Ballade vir ’n enkeling, Treurgrond, Dis ek, Anna (2015 se wenner van ses SAFTAS) en Deon Meyer se Jagveld wat later vanjaar vrygestel word. Drikus het so pas ’n Fiësta-teaternominasie ontvang vir sy hoog aangeskrewe musiekproduksie, In die Grond van die Wind, oor die Afrikaner-diaspora in Argentinië. Sedert 2010 is Drikus ’n seniordosent by AFDA. Hy was ook genooi om ’n werkswinkel aan te bied tydens die afgelope jaarlikse CILECT-konferensie in München, Duitsland. Hy is gevra om sy navorsing in te dien vir publikasie in die vaktydskrif, CILECT Film Schools of the 21st Century. Drikus is tans besig met die verfilming van die nuwe film Vir die voëls en Madiba, ’n internasionale reeks.
-
Ira behaal haar Honneursgraad in Drama aan die Universiteit van Stellenbosch en ontvang in haar finale jaar ’n Fleur de Cap-nominasie as mees belowende student. As professionele teater-aktrise speel sy onder andere in Othello (Kunstekaap), Kat-en-muis-speletjies (TRUK) en vertolk die rol van Olga Knipper in die bekroonde Oom Anton by die see. In 2015 vertolk sy die rol van Hermien in Reza de Wet se Drif, met regie deur Marí Borstlap. Gedurende 2016 speel sy in Pa (deur Florian Zeller), met regie deur Hennie van Greunen. Sy is assistent-regisseur van Kristalvlakte met o.a. Ilse Klink en Brendon Daniels. As televisie-aktrise word sy onder meer onthou vir haar vertolkings as Shay in Egoli, Petra in Binnelanders en 7de Laan se Erika Landsberg. Sy verskyn ook in Vloeksteen en Toevlug. Sy verskyn in die nuwe kykNET-reeks Byl, asook Die Boland Moorde wat weer later vanjaar uitgesaai word. Sy het deur die jare vele hoofrolle in oorgeklankte reekse vertolk en was by verskeie radiodramas be-trokke. Ira is ’n SACE-geregistreerde drama-onderwyser. In 2009 begin sy haar eie Dramaskool, StageRight Drama, waar sy kinders van 6 tot 18 jaar in Teaterkuns onderrig. Oor die jare behartig sy die regie van ’n wye genre tienerproduksies. Sy is ’n gevestigde Eisteddfod-beoordelaar en is ook vanaf 2011 tot 2015 be-trokke by die AIR-projek wat leiding en afrigting gee aan matriekleerders ter voorbereiding van hul praktiese Drama-eindeksamen. Ira tree in 2010 vir die eerste keer op as beoordelaar vir die ATKV-Tienertoneelkompetisie. Om deel te wees van die ATKV-Tienertoneelkompetisie is ’n voorreg, ’n inspirasie en ’n hoogtepunt op haar kalender.
-
Cintaine se liefde vir toneel begin by die ATKV-Tienertoneelkompetisie. Sy was deel van Hoërskool Die Wilgers se toneelgroep – in 2004 wen die skool met Die Sound of Boeremusiek en in 2005, haar matriekjaar, word sy aangewys as die mees belowende speler. In 2008 verwerf sy haar dramagraad aan die Univer-siteit van Stellenbosch en in 2009 haar Honneursgraad in Toneelspel aan die Universiteit van Kaapstad. Sy was te sien in verskeie teaterproduksies onder andere Nagwond, Droom, Boetie dis tyd vir bid as ’n seekoei op jou skoot kom sit, Meerfout, Tjop en Dop, Wie drink wat?, Moeder Moed en haar kinders, Die Seemeeu, Cape of Rebels, Amper Vrystaat , Drif en Die Huis van Bernarda Alba. Sy het ook as produksie-bestuurder opgetree vir Saartjie Botha se teaterstuk, Balbesit en Jaco Bouwer se teaterstuk, In Ongenade. Cintaine ontvang die Kanna-toekenning vir beste vroulike byspeler vir haar rolle in Moeder Moed en haar kinders en Die Seemeeu by die KKNK. Sy ontvang ook ’n Fleur Du Cap-toekenning as beste byspeler vir haar rol as Masja in Die See-meeu. Sy was te sien in kykNET se Die Boland Moorde, as Bloesie in die rolprent Knysna, asook in die rolprent Sonskyn Beperk. Cintaine doen gereeld radio-drama’s vir RSG. Sy is ook deel van die POLONY-teaterkollektief, ’n groep jong teatermakers, wat nuutgeskrewe werk planke toe vat, daarna streef om jongmense teater toe te lok en die belangrikste – werk vir hulself te skep.
-
Maandag, 15 Augustus
Hoërskool Rustenburg
bied aan
VlugVlugVlug
deur
Rita Liversage
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Rita Liversage
Rolverdeling Antonie ………………………………………………….………………………………………………………...…………………………………...……. Daniël van der Walt Bianca ……………………………………………………...………………………………………………………………….………………………...……. Johanica Diedericks Danie ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………………..……………………...……. Ruben Steyn Veronica …………………………………………………………...………………………………………………………………………….……………...……. Karla van Staden Navorser; Juffrou ………………………………..…………………………………..……………………….………………………………...……. Daylinn Johnson
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………………………………………….……. Melissa Louw Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………………..…………..………………...……. Rita Liversage Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………….………..……. Cara Grobbelaar
-
Maandag, 15 Augustus
Hoërskool John Vorster
bied aan
SiekSiekSiek---LusLusLus
[13+ G T]
deur
J.J. Smal
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Tahné van Wyk
Rolverdeling Insprekteur ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………...……. Luan Gertenbach Suzie ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………….…………...……. Anje Holm'ner Verteller ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………………….………...……. Lindie du Toit Wanda …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………………...……. Zinhle Gama Pieter ……………………………………………………………..………………………………………………………………………………..………………………...……. André Jacobs Martin ………………………………………………………………….……………………………………………………………………….…………………………...……. Mitchell Harris Sandra ………………………………………………………………………...……………………………………………………………..…………………………...……. Ethel Strauss Vrou …………………………………………………………………………...………………………………………………………………………….………………………………...……. Zaini Ras Liezl ………………………………………………………………………………………………………….………….………..………………………………………...……. Kezian Bowker Masker 1 ……………………………………………………………………………………………………………..……….……………………………………...……. Yolin Lottering Masker 2 ………………………………………………………………………………...………………………………………….…………………………...……. Brandon Kruger
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………….………………………………….……. me. E. Labuschagne Klankoperateurs …………………………………………………………...…………...……. mnr. N. van Wyk en me. T. van Wyk Beligtingsoperateur …………………………………………………………………….…………………………………………………..……. mnr. N. van Wyk
-
Maandag, 15 Augustus
Hoërskool Alberton
bied aan
Moerkoffie is BoeretroosMoerkoffie is BoeretroosMoerkoffie is Boeretroos
deur
Karin van Biljon
Regisseur: Johan Pretorius
Rolverdeling Siep ………………………………………………….…………………………………………………………………………………..…………………………………...……. Luc Salzwedel Sop ……………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………...……. Jeanrique Prinsloo Precious ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………………..…...……. Jeandri Wilson Oom Piet …………………………………………………………...……………………………………………………………………….……………...……. Donovan Barnard Suzi ……………………………………………………………..……………………………………………………………………..…………………………...……. Chrizaan Coetzee Rika ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………………..………………...……. Saskia Lesing Mev. Du Preutz ………………………………………………………………………...…………..………………………………...……. Monique van Niekerk Koekie Koekemoer …………………………………………………………………………..……...…………………………………………...……. Zoë Salzwedel Sersant Brandt …………………………………………………………………….………………………..……..………………………………………...……. Frans Gerber Mev. Burgemeester …………………………………………….……………………………………….……………………………………...……. Maryke Keyser Tant Malie …………………………………………………………………………………………………………………...…………………………………...……. Carla Erasmus Mev. Terrorblanche ………………………………..……………….………..………………………………………...……. Mardene Bezuidenhout Spider ………………………………………………………………………..………………………………………….……………………………………...……. Minke van Schoor Spanner ………………………………………………………………………….………………………………...…………………………………...……. Killian Engelbrecht Generaal Tsetsevlieg ……………………………………………………………………………….………..………………………………………...……. Mark Swart Muskiet …………………………………………………………………………………………………………………….……………………………………...……. Jimmy Dadswell Gogga ………………………………………………………………………………………………………………………..…...…………………………………...……. Zandri Strydom
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………...……………………………………….……. Izanne van der Hoven Klank– en beligtingsoperateur ……………………………………………………....………………...……. Spyker van der Hoven Verhooghulpe ………....……………………….……… Ruan Pelser, Morné Nortjé en Semoné Liebenberg
-
Maandag, 15 Augustus
Ruimsig Academy
bied aan
SuidSuidSuid---Afrika Afrika Afrika --- Reënboog Reënboog Reënboog --- nee nee nee --- SprokieslandSprokieslandSprokiesland
Werkswinkelproduksie
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Natasha McLeish
Rolverdeling Aspoestertjie en Eskom ………………………………………………….…………………………..……………………………………...……. Anja McLeish Stiefma ……………………………………………………...………………………………………………………………………………..…………...……. Guillaume McLeish Julia ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………………………......……. Toni de Jesus Politcia …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………...……. Cole Lombaard Ma; Amptenaar; Verteller ……………………………………………………………..………………..……………………………...……. Luca Hamman Pa ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………..……………...……. Megan Esterhuizen Geel Heks ………………………………………………………………………...……………………………………………………………..……………...……. Rebecca Smith Gifappeltjie …………………………………………………………………………...……………………………………………………………………….…...……. Connor Smith Official; Burgemeester …………………………………………………………………….………..………………………...……. Megan Esterhuizen Blommie ……………………………………………………………………………….……………………………………………………..………...……. Jennifer de Freitas
Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………………...………………………………….……. Natasha McLeish Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………………..…………..………………...……. Peter McLeish Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………...……. Leanne van der Merwe
-
Maandag, 15 Augustus
Hoërskool Monument
bied aan
Vir my heimatVir my heimatVir my heimat
[13+ G]
deur
Adriaan Havenga
Nuutgeskrewe Teks
Regisseurs: Yolandi Herbst en Adriaan Havenga
Rolverdeling Adolf ……………………………………………………………………………...……….………………………………………………………………………...……. Adriaan Havenga Klara …………………………………………………………………………………………………..……………………………………………………………………...……. Cheney Acker Aloïs ……………………………………………………..…………………………………………………………………...………………………………………………...……. Calvin Burger Donder …………………………………………………………...……………………………………………………………………….……………………………...……. Anzelle Maritz Bloed ……………………………………………………………..……………………………………………………………………………………………...…...……. Sharné van Wyk Duifie ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………………………...……. Cherize Olwage Blink ………………………………………………………………………...………………………………………………………………………………..……………...……. Sharné Cronjé
Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………...………………………………………………………………….……. Yolandi Herbst Klankoperateur ………………………………………………………………………………………….………………………………………..………………...……. Bonita Fick Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………..…………………………………..……. Karla Mieny
-
Dinsdag, 16 Augustus
Hoërskool Goudrif
bied aan
Ouma Ossewania praat vuilOuma Ossewania praat vuilOuma Ossewania praat vuil
deur
Pieter-Dirk Uys
Regisseur: Rosemarie Behr Assistent-regisseur: Charnelle Kruger
Rolverdeling Ouma Ossewania ………………………………………………….………………………………………………………..………………………………...……. Ilze Pieters
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………………………………………….……. Melita Nkomo Klankoperateur ……………………………………………………………………………………..…………………………..………………...……. Jerome Starbuck Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………..………………………..……. Tracey-Lee Booyens
-
Dinsdag, 16 Augustus
Hoërskool Eldoraigne
bied aan
I see you friendly societyI see you friendly societyI see you friendly society
[OB]
deur
Issie Venter
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Issie Venter en Kirstin Eloff
Rolverdeling Sy ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………………………………….………...……. Kirstin Eloff
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………...…………………………………….……. Wesley de Carvalho Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………...…………………..………………...……. Estiaan du Plooy Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..……. Estian Wepener Multimedia ……………………………………………………………………………………………………….……………………………………. Wesley de Carvalho
-
Dinsdag, 16 Augustus
Hoërskool Jan Viljoen
bied aan
HangHangHang
[13+]
deur
Wim Voster
Nuutgeskrewe Teks
Regisseurs: Alta Steenekamp en Chanelle van den Berg
Rolverdeling Cornel Steyn ………………………………………………….………………………….……………………………………………………………...……. Kyle Grootboom Antonie Nel ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………...……. Deshaun Marshall Rayn Malherbe ……………………………………………………..………………………..…………………………………………………...……. Monique Dobson Hilé Kluyts …………………………………………………………...…………………………………….………………………………………...……. Marelize Gründling Rulindi van Dyk ……………………………………………………………..……………………..…………………………………………...……. Estie van Rooyen
Tegnies Verhoogbestuurders ……….…………………………….……. Alta Steenekamp en Chanelle van den Berg Klankoperateur …………………………………………………………………………………….………………………………..………………...……. Martin Thiebout Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………..……. Johannes Murphy
-
Dinsdag, 16 Augustus
Hoërskool Goudrif
bied aan
Mis Mis Mis
deur
Reza de Wet
Regisseur: Lisenka Burger Assistent-regisseur: Charnelle Kruger
Rolverdeling Miem ………………………………………………….……………………………………………………………………………………………………...……. Jamie-Lee Hattingh Meisie ……………………………………………………...……………………………………………………………………..……...……. Bianca Janse van Vuuren Gertie ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………………………...……. Juandré Coetzee Konstabel …………………………………………………………...……………………………………….……………………...……. Branden van den Heever
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………….……………………………….……. Kaylie van Waardhuizen Klankoperateur ……………………………………………………………………………………..…………………………..………………...……. Jerome Starbuck Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………..………………………..……. Tracey-Lee Booyens
-
Dinsdag, 16 Augustus
Hoërskool Jeugland
bied aan
SmeltkroegSmeltkroegSmeltkroeg
deur
Wim Voster
Regisseur: Andolene Swanepoel
Rolverdeling Charl ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………...……. Adriaan Schroeder Dirkie ……………………………………………………...……………………………………………………………………………..……………………………...……. Leticia Strydom Hendrien ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………………...……. Joané Opperman Stèphanie …………………………………………………………...………………………………………………………..……………………………...……. Danika Vermaak Adriana ……………………………………………………………..………………………………………………………………………………………………...……. Tanya Strydom Anouk ………………………………………………………………….……………………………………………………………………………………………………….....……. Suné Heyns
Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………………………………………………….……. René Retief Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………….…………………………..………………...……. Rian Retief Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………………...…………..……. Dave van Reenen Tegniese hulpe …………………………………………………………….…………………………… Nacé van Wyk en Anri Broekman
-
Woensdag, 17 Augustus
Hoërskool Carletonville
bied aan
As die stilte raasAs die stilte raasAs die stilte raas
[10+ T]
deur
Divan Laing
Nuutgeskrewe Teks
Regisseurs: Deserei Peterson, Bianca Lewies en Mariska le Roux
Rolverdeling Simon ………………………………………………….…………………………………………………………………...………………………………………...……. Ruan Dietrichen Christel ……………………………………………………...………………………………………………………………..……………………...……. Amy-Lee Telescourt Erhard ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………...…………...……. Marinus Volschenk Leoné …………………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………..……...……. Linel Fourie Roelien ……………………………………………………………..…………………………………………………………….…………………………...……. Richanda Struwig Vrou ………………………………………………………………….…………………………………………………………………………………………...………………...……. Nicole Nagel Persoon ………………………………………………………………………...…………………………………………………………………………...………………………...……. Lieka Els Meisie ………………………………………………………………………………………...……………………...…………………………………………...……. Charmain Lubbe Stemme ……………………………………………………...……. Janelle Grobbler, Caitlin Dorran, Charmain Lubbe,
Lieka Els, Anshura Machado, Denica du Plooy en Nikita Kruger
Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………..…………………………….……. Aniska van der Merwe Klankoperateur ………………………………………………………………………………………………..………………..………………...……. Jennifer Slabbert Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………...……………………..……. Wintley van Zyl Tegniese hulp ………………………………………………………………………………………………………………...……………………..……. Jennifer Slabbert
-
Woensdag, 17 Augustus
Hoërskool Centurion
bied aan
Boom, Bomer, BosBoom, Bomer, BosBoom, Bomer, Bos
deur
Joanita Fourie
Nuutgeskrewe Teks
Regisseurs: Leané Jordaan en Christa Rothmann
Rolverdeling Blink Balaklawa ………………………………………………….…………………………………………………….………………………………...……. Carmen Swart Bok ……………………………………………………...……………………………………………………………………………………………………….…………...……. Zander Noome Sisi ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………….………………………...……. Carla Pistorius Local …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………………..…………...……. Pierre Vos Stukkie ……………………………………………………………..……………………………………………………………………………………………...……. Christie Cockrell Bosnimf 2 ………………………………………………………………….……………………………………………………...………………………...……. Ravonia Plaatjies Bosnimf 3 ………………………………………………………………………...…………………………………………………………….…………………...……. Nina du Preez Bosnimf 4 …………………………………………………………………………...………………………………………...………………………...……. Leandri Ackerman Bosnimf 5 …………………………………………………………………….………..………………………………………………...………………...……. Anastasiya Smith Rosie ……………………………………………………………………………….…………………………………………………………………………………….……...……. Elanie Botha Duifie …………………………………………………………………………………………….………...…………………………………...……. Esmarie van der Merwe Lily …………………………………………………………………….…………………………………………………..……..………………………………………...……. Rouné Monteiro Vinkie ……………………………………………………………………………….………….……………………………………...……. Clara Janse van Rensburg Variry ……………………………………………………………………………………………………………...…………………………...…………………………………...……. Ivan Kruger Tambotie …………………………………………………………………….………………………………………………….....………………………………………...……. Julius Kratz Loerie ……………………………………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………...……. Arno Otto
Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………………………..………………………………………………….……. Erica Bos Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………….………..………………...……. Danie Steele Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..……. Christian Krahtz
-
Woensdag, 17 Augustus
Hoërskool Garsfontein
bied aan
Hou Koers!Hou Koers!Hou Koers!
deur
Marhette van Huyssteen
Nuutgeskrewe Teks
Regisseurs: M. Cloete en C. Geldenhuys
Rolverdeling Jo ………………………………………………….…………………………………………………………………………...…………………………………...……. Steinmann Goosen Jaco ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………….………………………………...……. Marnu Gräbe Lente ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………...……. Nisha-Marie Heyns Leon …………………………………………………………...…………………………………………………………….…………………………………...……. Francois du Preez Pauline ……………………………………………………………..…………………………………………………….………...……. Lamé Janse van Rensburg Soekie …………………………………………………………………………………………………………………..……….……………………………………………………...……. Mia Kϋsel Charlie ………………………………………………………………………...…………………………………………………….………………………………...……. Annie Snyman Steph …………………………………………………………………………………………………………………………………...…………………………………………...……. Nicela Kriel Mieke …………………………………………………………………….………..…………………………………………………………………………...……. Anjoleen Wepener Kristine …………………………………………………………………………………………………………….……….……………………………………...……. Gabrielle Cronje Soldaat 1 ……………………………………………………………………………………………………………………..…………………………………...……. Marco Coetzee Soldaat 2 …………………………………………………………………….………..………………………………………………………..………………………...……. Henk du Toit Isim - soldaat ……………………………………………………………………………….………………………………………………………...…………...……. Estian Swart
Tegnies Verhoogbestuurder en beligtingsoperateur ……………………………………….……. Chanél van Aswegen Klankoperateur ……………………………………………………………………………….………………..………………...……. Chanté van der Merwe
-
Woensdag, 17 Augustus
Hoërskool Rustenburg
bied aan
La PlastiqueLa PlastiqueLa Plastique
deur
Rita Liversage
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Rita Liversage
Rolverdeling Pop 1 ………………………………………………….………………………………………………………………………………...…………………………………...……. Jana Coetzee Pop 2 ……………………………………………………………………………………………………...……………………………………………………………………...……. Cara Burger Pop 3 ……………………………………………………..……………………………………..………………………………...……. Bernice van der Westhuizen Patricia …………………………………………………………...………………………………………...…………………………………………………...……. Monique Wangra Mandy ……………………………………………………………..……………………………………………………………...………………………………………...……. Jeanette Tlou Eloise (Ma) ………………………………………………………………….……………………………………………………………………………...……. Cara Grobbelaar Hendrik (Pa) ………………………………………………………………………...……………………………………………….……………...……. Hamman Prinsloo Marli (Bruid) …………………………………………………………………………...…………………………………………………………...………………...……. Karli Geyser Vlooi (Bruid se sussie) ………………………………………………………………………….………..………………………………………...……. Marga Luus
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………………………………………….……. Melissa Louw Klankoperateur …………………………………………………………………………………..……………………………………..………………...……. Rita Liversage Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………….…………………………..……. Johanica Diedericks
-
Woensdag, 17 Augustus
Hoërskool Centurion
bied aan
AnnaAnnaAnna---Maria Davidtz van DikMaria Davidtz van DikMaria Davidtz van Dik---daan van Diepgezetdaan van Diepgezetdaan van Diepgezet
deur
Shareen Swart
Regisseurs: Marné Parsons en Melissa van der Merwe
Rolverdeling Anna-Maria ………………………………………………….…………………………………..………………………………………………………...……. Alzanley Noome Smurfie ……………………………………………………...…………………………………………………….………………………………………...……. John-Dean Venter Ma ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………………….…………………………...……. Janna Olivier Juffrou …………………………………………………………...…………………………………………….…………………………………………………………...……. Jeanni Krantz Kobus ……………………………………………………………..……………………………………………………………….……………………………………...……. Eswee Bruwer Mercia ………………………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………...……. Karli Snyman Kind in skool ………………………………………………………………………...…………………………………………………………….………...……. Melissa Petrick Speurder; Toon ……………………………………………………………..………………………………………………………………...……. Tyrese von Burick Aankondiger …………………………………………………………………….…………………………………….………..………………………………………...……. Zoë Muller
Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………...………………………………….……. Johan van Zijl Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………...………………...……. Nadia Droomer Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………………..……. Corné Snyman
-
Donderdag, 18 Augustus
Hoërskool Die Anker
bied aan
Mis Mis Mis
deur
Reza de Wet
verwerk deur Elize Steenkamp
Regisseurs: Bertie Luüs en Elize Steenkamp
Rolverdeling Miem ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………………………………...……. Joleen Els Meisie ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………….………………………...……. Cheney Smith Gertie ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………………………....……. Chané du Plooy Konstabel …………………………………………………………...………………………………………………………………………...…………………...……. Jared Henning
Tegnies Verhoogbestuurders …………………………………………………………..…. Elmarie Warnick en Esmarelda Foord Klankoperateur ……………………………………………………………………………………….…………………………………..………………...……. Shane Barker Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………………………………………………..……. Bertie Luüs Verhooghulpe …………………………………………………………………………………..……………… Shane Barker, Pieter Lindeque,
Theunis Coetzee en Markus Kieser
-
Donderdag, 18 Augustus
Hoërskool Dr. E.G. Jansen
bied aan
VATVATVAT
deur
Zijn-Rudolph van Zyl, Sunel Gilliland en Maritsa Erasmus
Nuutgeskrewe Teks
Regisseurs: Zijn van Zyl en Sunel Gilliland Assistent-regisseur: Lilian Minnaar
Rolverdeling Lin ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………………………………...……. Bianca van Zyl Mis ……………………………………………………...………………………………………………………………………...……………...……. Christi-Lee Zevenbergen Sonskyn ……………………………………………………..……………………………………………………………………….………………………...……. Leonie Rossouw Hael …………………………………………………………...………………………………………….…………………………………………………………...……. Chanelle Mostert Somerreën ………………………………………………………………………………..………………………………………………………...……. Stephanie Tredoux Somerreën ………………………………………………………………………………………..……………………………………………………...……. Monique Webster Donderbuie ……………………………………………………………………………………………………………………………………………...……. Dominique Steyn Droogte …………………………………………………………………………...………………………………….……………………………...……. Shano-Lee Potgieter Droogte …………………………………………………………………….………..………………………………………….………………………...……. Danielle Ackerman
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………..………………………………….……. Saskia Steyn Klank– en beligtingsoperateur …………………………………………..…………………………..………………...……. Maritsa Erasmus
-
Donderdag, 18 Augustus
Curro Heuwelkruin
bied aan
Be my babyBe my babyBe my baby
deur
Amanda Whittington
vertaal deur Ingrid Heystek
Regisseur: Nicole Senekal
Rolverdeling Mev. Adams ………………………………………………….……………………………………………………...……………………………………………………...……. Lize Ernst Matrone ……………………………………………………...……………………………………………………………………………………………………...……. Ndlali Ledwaba Mary ……………………………………………………..……………………………………………………………………………….…………………………………...……. Shimone Boje Queenie …………………………………………………………...………………………………………………………………………………………………...……. Maritza Jacobs Nora ……………………………………………………………..………………………………………………………...…………………………………………………….…. Bianca Jardim Dalores ………………………………………………………………….……………………………………………………………………………………...……. Nicolette de Kock
Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………..…………………………………………………….……. Ilanie Heystek Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Maite Rakabe Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………….……………..……. Thabang Mashiane
-
Donderdag, 18 Augustus
Hoërskool Piet Potgieter
bied aan
SkoonSkoonSkoon---SkipSkipSkip
deur
J. Erasmus
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Yvette Wessels
Rolverdeling Sybrand ………………………………………………….………………………………………………..…………………………………………………………………...……. Kurt Kruger Wynand ……………………………………………………...…………………………………………………..…………………………………...……. Morné van der Bank Kaptein ……………………………………………………..…………………………………………………………………………..…………………………………...……. Dawie Muller Siela …………………………………………………………...………………………………………………………………………………….…………………………...……. Megan Smuts BoeBoe ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………...……. Leoné Human Anna ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………………………..………...……. Anria Kruger Simoné ………………………………………………………………………...………………………………………………….……………………...……. Lianca Welgemoed
Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………….………………………………………………………….……. René Buitendag Klankoperateur ………………………………………………………………………………..…………………………..………………...……. Tlaweng Ramusha Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………...……………………………………………..……. Zuriel Dias Tegniese hulpe ………………………………………………………………………………….....…………… Anké Hurn en Christoff Bekker
-
Donderdag, 18 Augustus
Hoërskool Die Anker
bied aan
Aap uit die mouAap uit die mouAap uit die mou
[OB S]
deur
Dorette Nel
Regisseurs: Bertie Luüs en Elmarie Warnick
Rolverdeling Stoffel ………………………………………………….……………………………………………………..…………………………………………………………...……. Marc Erasmus Suzie ……………………………………………………...……………………………………………….…………………………………………………...……. Welmari Odendaal Fred ……………………………………………………..……………………………………………………………………….………………………………………...……. Dylan Erasmus Ma …………………………………………………………...……………………………………………………………………………………………………………...……. Larissa Jordaan Lady Hips ……………………………………………………………..……………………………………………………………………...………………...……. Nicole Lombard Bulletjie Biseps ………………………………………………………………….…………………………………………………………….………………...……. Brendan Nel
Tegnies Verhoogbestuurders …………………………………………………….….……. Elmarie Warnick en Esmarelda Foord Klank– en beligtingsoperateur …………………………………………………..…………………………………...………………...……. Bertie Luüs Verhooghulpe ………………………………..……………………………………………………….……...… Shane Barker, Pieter Lindeque,
Theunis Coetzee en Markus Kieser
-
Donderdag, 18 Augustus
Curro Heuwelkruin
bied aan
Groter VryheidGroter VryheidGroter Vryheid
deur
Don Horn
met ’n insetsel deur Anoeschka von Meck
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Nicole Senekal
Rolverdeling Seun ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………………...……. Divan du Bruyn Prokureur ……………………………………………………...……………………….…………………………………….…………………...……. Rudolph Oosthuizen Besigheidsbestuurder ……………………………………………………..……………………..…………………………...……. Gustav Lambrechts Sekretaresse; Mary …………………………………………………………...…………………………………………………………………...……. Luca Prenzler Dokter; Rower ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………………...……. Arno Horn Verkoopsbestuurder; John Newton ………………………….……………………………………………………...……. Roelof Neuhoff Werktuigkundige; Soldaat ……………………………………………………………….…………………………...……. Eduard Rautenbach
Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………..……………………………………………….……. Kaela Steyn Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Chantae Horn Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………...……. Modipadi Mogoshoa
-
Vrydag, 19 Augustus
Hoërskool Noordheuwel
bied aan
Volgende AssebliefVolgende AssebliefVolgende Asseblief
[10+ G]
deur
Fanus Rautenbach (Hoorspel)
verwerk deur Marica de Wet
Regisseur: Marica de Wet
Rolverdeling Barbier ………………………………………………….……………………………………………………………..……...……. Daniel Jansen van Rensburg Kliënt; Voorman ……………………………………………………...………………………………..…………………………………...……. Ruben van Staden Martie ……………………………………………………..……………………………………………………………………………...……………………...……. Chezelle Röscher Ensemble ………………………………………………………………...……. Marius van der Merwe, Juan van der Heever,
Zia Aucamp, Anita Myburgh en Emile Wepener
Tegnies Klankoperateurs ……………………………………………………..………………...……. Christo Troskie en Déan Liebenberg Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………….…………………..……. Jack Coetzer
-
Vrydag, 19 Augustus
Hoërskool Riebeeckrand
bied aan
Opgeskort ...Opgeskort ...Opgeskort ...
[13+]
saamgestel deur Leona Esterhuyse
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Leona Esterhuyse
Rolverdeling Ellen Pakkies ………………………………………………….……………………………………………………………………...……. Casley-Ann Solomons Adam Pakkies ……………………….………………………………...……………………………………………………………………...……. David Kuduntwane Muskiet ………………………………………………….………………..………………………………………………………………...……. George Theophilopoilos Kapok …………………………………………………………………………………………………...……………………………………………………………...……. Adriaan Dekker Bella ………………………………………………………………………………………………….………………..………………………………………………………...……. Jada Pienaar Muffin ………………………………………………………………….………………………………………………...…………………………………………………...……. Amoré Parrau Aanklaer ………………………………………………………………………...…………………………………………..……………………………...……. Cherise Niewoudt Prokureur …………………………………………………………………………...…………………………………………………...……………………...……. Corinne Human Magistraat …………………………………………………………………….…………………………………...………………………………………...……. Ju-Hanie Wilken Getuie ……………………………………………………………………………….………………………………………………………………………………...……. Jessica Joubert Polisie ……………………………………………………………………………………………………………………………..…………………………………...……. Cara la Grange Hofgesant …………………………………………………………………….…………………………………...………………………………………...……. Larisha van Wyk Ekstras ……………………………………………………………………………….…………………………………………....……. Adelle Hinze, Charne Brits,
Erishe Visagie en Simoné van den Berg
Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………………..………………………….……. Sanette Smith Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..……………………………….……...……. Danjue Neethling Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..……. Tyrone Dempsy
-
Vrydag, 19 Augustus
Hoërskool Linden
bied aan
NogNogNog
deur
Wynand Verster
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Marelize Engelbrecht
Rolverdeling Professor Danie ………………………………………………….……………………………………………………………………………...……. James Chapman Gabriella ……………………………………………………...………………………………………….……………………………………………………...……. Charlize Cuyler Edd ……………………………………………………..……………………………………………………………………………...…………………………...……. Marig Engelbrecht Geval 1: Kos-ja ………………………….……………………………………...……………………………………………………………...……. Menine de Villiers Geval 2: Gesond ……………………….……………………………………………..………………………………………………………...……. Daniel Robinson Geval 3: Lekker-Boys ………………….…………………………………………….……………………………………………………...……. Jeandré Ludick Geval 4: Girls-is-Amazing ……………………………………………………...………………………………………………...……. Janco Heymans Geval 5: Kêrels-Rock-my-World ….……………………………………...…………………………………………...……. Chanelle Fourie Geval 6: Lief-vir-Myselfie ……………………………………………...…………………….………..………………………………………...……. Kiara Davel Geval 7: Gatkruiper ………………………………………………………………………….……………………….……………………………………...……. Mila Botha Geval 8: Skermpies 1 ……………………………………………………………………..…………...…………………………………...……. Megan le Roux Geval 9: Skermpies 2 ……………………………………………………………..………..………………………………………...……. Hannah Marshall Geval 10: Anners ……………………………………………………………………………..……………….……………………………………...……. Rumé Bouwer Geval 11: Wil-Stokoud-Word ………………………..……………………...…………………………………...……. Chloë van Deventer Geval 12: Denker ………………………………………………………………..………………….………..………………………………………...……. Shae Hiepner
Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………………..……………………….……. Dalette Verster Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..…………………………………...…………...……. Janine McKay Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………………….………………..……. Dané de Villiers
-
Vrydag, 19 Augustus
Hoërskool Noordheuwel
bied aan
RingRingRing---aaa---RosieRosieRosie
[OB T S G]
deur
Mariki de Villiers-Knop
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Mariki de Villiers-Knop
Rolverdeling Ben ………………………………………………….…………………………………………………………………………….………………………………...……. Ruan Groenewald Amanda ……………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………...……. Dané Pieterse Megan ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………...……. Zandri Stapelberg Ensemble …..……...……. Lindri Dugmore, Chantelle Botha, Daniel Jansen van Rensburg,
Wian Brits, Ruben van Staden, Anelle Tolmay, Minke Marais, Emmarie Maritz, Lamé de Kock, Jessica Coetzee, Emile Wepener, Leanet Britz, Christo Troskie,
Jack Coetzer, Carli Herbst, Nina Smith en Charmé Kruger
Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………………………..……. Dan Marie van Rooy Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..…………………………………………. Dillen Breitenbach Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………..………………………………..……. Ruan van der Merwe Projeksie-operateur ……………..……………………………………………………………………………..……………………..……. Robin-Lee Venter
-
Vrydag, 19 Augustus
Hoërskool Kempton Park
bied aan
GesigGesigGesig
deur
Heino du Plessis
Nuutgeskrewe Teks
Regisseur: Hanri de Jager en Suanne Truter
Rolverdeling FAnie ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………………...……. Nico du Plessis CElia ……………………………………………………...…………………………………………………………………………...………………………………...……. Deanda van Zyl BOnita ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………….……………...……. Briqitte Snyman OKkie …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………..…………………………...……. Dehan Keun Dot ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………..………………………………...……. Jolée Bester Com ………………………………………………………………….……………………………………………………………….………………………………...……. Claude Pretorius
Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………..……………………………………………….……. Kayla Koch Klankoperateur ………………………………………………………………………………………………………………….………..………………...……. Leané Mulder Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………………..……. Linné du Preez Tegniese hulpe …………………………………………………………………………..………… Dinda Muller en Chanté du Plessis
-
Moenie die aksie Saterdagaand mis nie!Moenie die aksie Saterdagaand mis nie!Moenie die aksie Saterdagaand mis nie! Ontmoet vir Ruan, Elani en RowOntmoet vir Ruan, Elani en RowOntmoet vir Ruan, Elani en Row---Lean van Jou Romeo Lean van Jou Romeo Lean van Jou Romeo
tydens die streeksfeesfinaal.tydens die streeksfeesfinaal.tydens die streeksfeesfinaal.
#lopies #leggings #liefde
top related