klanke - graad 3 | leer afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · waar kruip die -j- weg? soek die...

Post on 06-Mar-2021

25 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

0

Klanke Jj, Gg, Aa, Oo, Dd, Ss, Ee en Ff. Graad 1 Kwartaal 1 Opgestel deur: Marlene van der Berg

Kleur die -j- vir jellie in en skryf met jou vinger oor en oor die j-klank.

1) Kleur die prente in wat met ‘n -j- begin. 2) Skryf dan die -j- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -j- weg?

Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j.

j j

j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle jy ja juig jammer jaag jag katjie handjie jou badjie matjie boortjie juis

Skryf die j klankie.

Kleur die -g- vir geel in en skryf met jou vinger oor en oor die -g-.

1) Kleur die prente in wat met ‘n –g- begin. 2) Skryf dan die -g- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -g- weg?

Soek die g-klank in hierdie woorde en omkring die g.

g g

g g g grap gogga gegooi sing deeg

gans gare gegaan glas leeg

nog gange groei gras geel

grof gister gryp vroeg droog

Skryf die g klankie.

Kleur die -a- vir appel in en skryf met jou vinger oor en oor die a-klank.

Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die a-klanke.

1) Kleur die prente in wat met ‘n -a- begin. 2) Skryf dan die -a- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Skryf oor al die klanke en maak ‘n sirkel om elke ‘a’.

Soek die a-klanke in die woorde en omkring die a.

a a

a a anker kant arm mat af band kat mamma almanak vat brand pappa ander appel tand ouma

Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -a- klanke.

Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die -a- in die middel.

Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die a-klanke.

Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy ‘n -a- klank in die middel hoor. Skryf die -a- netjies in die blokkie.

Skryf die a klankie.

Kleur die -o- vir otter in en skryf met jou vinger oor en oor die -o-.

1) Kleur die prente in wat met ‘n –o- begin. 2) Skryf dan die -o- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -o- weg?

Soek die o-klank in hierdie woorde en omkring die o.

o o

o o ossewa tor beton otter koor bossie verstom tonne bore osoon trop ot gom orals tros bot

Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die -o- in die middel.

Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy ‘n -o- klank in die middel hoor. Skryf die -o- netjies in die blokkie.

Skryf die o klankie.

Kleur die -d- vir donkie in en skryf met jou vinger oor en oor die -d-.

Soek die prente wat met ‘n -d- begin en kleur dit in. Kleur die -d- mooi in.

Waar kruip die -d- weg?

Soek die d-klank in hierdie woorde en omkring die d.

d d d d duim hand orde gedink dink druiwe borde bondel band hond sodat doring gebad dors dink koord

Skryf die d klankie.

Kleur die -s- vir son in en skryf met jou vinger oor en oor die -s-.

Soek die prente wat met ‘n -s- begin en kleur dit in. Kleur die -s- mooi in.

Waar kruip die -s- weg?

Soek die s-klank in hierdie woorde en omkring die s.

s s

s s seep messe ster bossies ses sokkie son los stert slang reus vissies

Skryf die s klankie.

Kleur die -e- vir ertjie in en skryf met jou vinger oor en oor die e-klank.

Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die e-klanke.

Skryf oor al die klanke en maak ‘n sirkel om elke ‘e’.

1) Kleur die prente in wat met ‘n -e- begin. 2) Skryf dan die -e- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Soek die e-klanke in die woorde en omkring die e.

e e

e e engel emmer elf mes elmboog energie vleg ertjie enkel eenkant koek erdwurm engels een broek ernstig

Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -e- klanke.

Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die -e- in die middel.

Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die e-klanke.

Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy ‘n -e- klank in die middel hoor. Skryf die -e- netjies in die blokkie.

Skryf die e klankie.

Kleur die -f- vir feetjie in en skryf met jou vinger oor en oor die f-klank.

1) Kleur die prente in wat met ‘n -f- begin. 2) Skryf dan die -f- netjies in die blokkie met ‘n potlood.

Waar kruip die -f- weg?

Soek die f-klanke in hierdie woorde en omkring die f.

f f

f f feetjie fabriek familie flits fluister graaf fout fluit oefen draf skrif skryf grof laaf vryf erf

Versier die -f- en sê elkeen van die f woorde hardop. Skryf oor elke f.

Skryf die f klankie.

top related