gps 22 nov 2015 afr - wapadrant · datum: 22 nov 2015 d eredienste: 08:15 wilhelm leuschner teks:...

Post on 13-Aug-2020

1 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

BEDIENINGE / GEBEURE

Baie welkom by Wapadrant! ‘n Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika

DATUM: 22 NOV 2015d

EREDIENSTE:

08:15 Wilhelm LeuschnerTeks: Lukas 5: 16Tema: Hoekom?

10:00 Wilhelm LeuschnerTeks: Lukaks 5: 16Tema: Hoekom?

18:30 Rassie SmitTeks: Genesis 32: 27Tema: Wat is jou naam?

ONS VRA U VOORBIDDING VIR:

Piet en Carla Boer (0837392588).Piet se broer is oorlede.

Carissa Swanepoel, die 6-jarigedogtertjie van Pieter & Michelle(0828542377) wat ‘n ernstigearmbreuk opgedoen het.

Die familie van Riaan Vorster, ‘nvorige orrelis van ons gemeente, watoorlede is agv ‘n bloedklont in sy long.

Doeke & Winnie Tromp (0828880239)wie se 37-jarige dogter Vrydag tweehartpasaangeërs ontvang. Sy is ookdie suster van Kobus-Jan Tromp(0833576153).

Jan en Moynenne Kooiman(0832998180) (sien by geluk-wensings) wie se baba op 30 wekegebore is.

BAIE GELUK AAN:

Jan en Moynenne Kooiman met diegeboorte van hul babaseuntjie.Marentia Jordaan (0845678296) isdie trotse ouma.

Fokus 2015: Luister na en Praat met God

Moederskamer: Slegs ma’s met babas tot 1 jaar oud.Konsistorie: Babas (1 & 2 jaar) en ouers.Kleuterkerk 8:15: (3 & 4 jaar). Kom bymekaar in dieJeuglokaal. Sluit vandag af vir die jaar.

Onderlinge Geloofsverryking: Dinsdae om 9:00 in diekonsistorie. Wilhelm gaan die bybelstudie doen. Sluit af op1 Desember vir die jaar.

Vroue Bybelstudie: Afgesluit vir die jaar.Pakhuis: Registreer jou projek of as jyself voedselnood het,kom kry kos op Maandae & Woensdae tussen 17:00 - 18:00.Navrae by Frikkie Venter sel nr 079 763 5734.Bybels: In die kerkbanke vir die gebruik deur lidmate en be-soekers of gee gerus vir iemand wat dit nodig het.“Neem-en-Deel” Bybelboekrak in die saal. Volledige besonder-hede by die rak oor hoe die projek werk.

Donasies vir Uitreikprojekte kan so gemaak word:

Sunrise: ABSA rek nr 4080276489, takkode 632005.Verw: Naam en Van.

Burundi: FNB rek nr 62271127485, takkode 252445.Verw: Naam en Van.Topia: ABSA rek nr 4074089319, takkode 632005.Verw: TOPIAKruik: FNB rek nr 62270250477, takkode 252445.Verw: Naam en Van.Cyferskuyl Kerkplant: Kontak Anlia du Plessis by(012) 991 4907.

Laerskool kleingroepeGr 1 - 6: Afgesluit vir die jaar

Hoërskool kleingroepeGr 7 - 12: Afgesluit vir die jaar

WAT ONS GRAAG WIL Hê JY MOET WEET .....

PREDIKANTE PREEKBEURTE

Kontemporêr Klassiek Straatkafee8:15 10:00 18:30

29 Nov (Gesamentlike diens 10:00) Wilhelm

6 Des Rassie Rassie Peet

13 Des Peet Peet Geen diens

SONDAG 29 NOVEMBER ( 1ste Advent Sondag)

Daar is net een ere- diens om 10:00

DANKOFFERVORM VIR 2016Daar word ‘n beroep gedoen op lidmatewie se vorms nog uitstaande is, om ditasb so gou moontlik terug te besorgaan die kerkkantoor sodat dit verwerk

kan word.

Enige van die volgende metodes kangebruik word om jou vorm terug te besorg:

* kantoor@gkwapadrant.co.za of * faks 086 524 0495 of * plaas in die bydraekassie of * in die houer op die houttafel in die kerk se voorportaal. * die vorm is ook beskikbaar by:http://www.wapadrant.co.za/finansieumlle-sake.html

Ons doen ’n beroep op lidmatevir voorbidding vir ons sendelingRuben Safari en sy vrou Cecile

in Burundi wat daagliksblootgestel is aan die voort-durende onrus. Hulle kinders

skuil reeds in Rwanda

El Pida Dinsdag 24 Nov 10:00 by NG Valleisig kom Piet de Jager, filmver- vaardiger van die film

“Verraaiers“ fliekgangers toespreekoor hoe die film gemaak is, waarna

die film vertoon gaan word

Dr Peet is met studieverlofvanaf 19 - 28 November.

Hy sal vir hierdietydperk in Israel wees

Daar is nie ’n Straatkafeediens op29 November nie maar wel op 6 Des.

Daarna, tydens die skoolvakansie, dwsvanaf 13 Des sal daar nie Straatkafeeeredienste wees nie. Dit sal weer her-

vat word op 17 Jan 2016Rainbow Kids Bybelklub

Alet Stroebel wat aan die hoof staan vanhierdie projek voorsien elke jaar ’n kerseteaan 120 - 150 gesinne. Sy is geheel afhank-

lik van skenkings. Haar versoek vir diekersgeskenk aan elke gesin is vir mielie-meel, suiker, rys, koekmeel en olie. As jy

kan help, plaas asb die items in diehoutboks, gemerk Danville in voorportaalvan kerk. Inisiatief van kleingroep G015

top related