gebedslys...2019/05/26  · annemarie mouton finansies finans@skuilkrans.co.za martjie booth...

Post on 27-Jun-2020

0 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

EREDIENSTYE

26 MEI 2019 2 JUNIE 2019

09:00 Erediens

Ds. Nico Swart

09:00 Father Michael Lapsley

09:00 Gesinsdiens

Ds. Yolandie Gilliomee

09:00 Gesinsdiens

Ds. Martin Reid

17:30 Aanddiens

Ds. Gerrie Bodenstein

17:30 Aanddiens

Ds. Horst Müller

BANKBESONDERHEDE

NG Kerk Gemeente Skuilkrans

Tak: ABSA

Takkode: 632005

Tipe Rekening: Tjekrekening

Rekeningnommer: 70580403

LERAARS

Nico Swart 083 678 8290

nico@skuilkrans.co.za

Gerrie Boden-stein

078 509 6754 gerrie.bodenstein@gmail.com

Willem Bos-hoff

082 890 2644 boshows@mweb.co.za

PASTORALE HULPE

Piet Meiring 083 458 9008

pgjmeiring@gmail.com

Lion Pienaar 082 579 4670

lion@discoverymail.co.za

LEEF WEER BERADINGSENTRUM

Het jy ‘n oor nodig om te luister?

Kontak ons Leef Weer Sentrum

063 712 6346

Skuilkrans NG Gemeente

www.skuilkrans.co.za

KANTOOR KONTAKBESONDERHEDE

Caro Jackson Algemene navrae

info@skuilkrans.co.za

Gretel Steyn Lidmaatskap en dope

lidmaat@skuilkrans.co.za

Annemarie Mouton Finansies

finans@skuilkrans.co.za

Martjie Booth Fasiliteite

fasiliteite@skuilkrans.co.za

Rugsteunbediening

082 341 4550

Skuilkrans Ondersteun

Dit is ons maandelikse blaadjie waarin dienste,

produkte en werk geadverteer word.

Sperdatum vir Junie se plasings: 28 Mei om

12:00.

Kontak Helene Louw

082 341 4550

helenelouw437@gmail.com

Kerkkantoor

012 804 7787

Wil jy deel word van ‘n kleingroep?

Kontak Annabelle

kleingroep@skuilkrans.co.za

26 Mei 2019

Pinkster 2019

Pinksterfees is die verjaardag van die Kerk. Elke jaar vier ons die uitstorting van die Heilige Gees, en dank ons die Here vir die groei

van sy kerk op aarde. Gedurende Pinkster 2019 wil ons graag saam met leiers vanuit ander kerke in ons land feesvier. Ons het die volgende persone genooi om vir ons te kom vertel wat Pinkster in hul eie kerktradisie beteken - en om saam met ons oor die vraag te besin: Hoe kan ons in ons land en in ons tyd deur die Gees gevorm en gebruik word om getroue getuies te wees.

Vrydagaand 31 Mei en Saterdag 1 Junie

Father Michael Lapsley (Bekende Angilkaanse teoloog van Kaapstad en direkteur van die Institute for the Healing of Memories): Healing of Memories werks-winkel by ons kerk

Sondag 2 Junie Oggend - Father Michael Lapsley (Anglikaanse Kerk) Aand - Biskop Horst Müller (Hoofbiskop van die Lutherse Kerk in Suid-Arika)

Maandag 3 Junie Prof. Graham Duncan (Emeritus Teol. Fakulteit UP en gewese Moderator aan die Presbiteriaanse Kerk)

Dinsdag 4 Junie Prof. Yolanda Dreyer (Teol. Fakulteit UP, Ned. Hervormde Kerk)

Woensdag 5 Junie Dr. Modisa Mzondi (S A Theol Seminary, Stigter van Back to Basics – Kago Leswa, leidende figuur in die Afrika Onafhanklike Kerkbeweging

Donderdag 6 Junie Biskop Paul Verryn (Central Methodist Church, Johannesburg)

Sondagoggend 9 Junie Monsigneur Marc de Muelenaere (Rooms-Katolieke Kerk, Pretoria)

UITREIK

Sondag 2 Junie 2019

Bring asb. komberse, serpe, musse of enige warm items gedurende die week kerkkantoor toe, of op Sondag 2 Junie.

Ons gaan dit uitdeel aan behoeftige mense op straat.

Baie dankie vir diegene wat reeds artikels gebring het.

Winterweggee Bring asseblief gebruikte klere, linne,

kombuisware ens. vir ons verkoping van 6 Junie.

Fondse word aangewend vir ouetehuise in ons

omgewing.

Rita Rademeyer 012 8070808

Wat is ʼn Geloofsoffer?

‘n Geloofsoffer is ʼn donasie of maan-delikse bydrae wat jy kan maak vir ons Getuienisbediening se Geloofsoffer-fonds. Hierdie fonds word aangewend om al ons uitreik- en barmhartigheids-projekte te ondersteun. Dit word dus slegs vir projekte buite ons gemeente aangewend. Oorweeg dit asb. biddend om een of meer van ons projekte te ondersteun Dui dit asseblief aan op die Geloofsof-ferkaartjie en plaas die kaartjie in die kollektesak. Ons mikpunt is om R300 000 in te samel vanjaar.

Baie dankie Ds. Nico

GEBEDSLYS

Louise Lamprecht

Dawie Nel

Johan Smith

Anton Stoltz

Jan van de Venter

Susan Bester

Carine von Backström

Vanessa le Roux - knievervanging

Sanet Haupt na haar skoueroperasie

• Kerkraadsvergadering, Maandag 27 Mei om 18:00.

• Boeregemeenskap - plaasaanvalle neem toe.

Geluk aan ons lidmate wat

vandag verjaar!

Hannelie Botha

Abby Lees

Evan Schanell

Michelle van Deventer

DEURKOLLEKTE

2 Junie

Gesinne in nood

GETUIENISBEDIENING

SAT-7 is ’n bediening wat die evangelie in die Midde-Ooste en Noord-Afrika uitdra. Hulle bereik tans 9 miljoen kinders en 20 miljoen vol-wassenes. Die Suid-Afrikaanse kantoor wat deur Pieter en Aretha Prinsloo van ons gemeente bestuur word, benodig die volgende: • ’n Persoon wat hulle kan help met 2 Facebook blaaie • Voorbidding (lys op ons facebook) • Befondsing Kontak asb. vir Richard Beän by 072 094 23121

HERMANSTAD Sê Dankie! Ek wil vanoggend saam met die psalmdigter juig en sê: (aangepas) “Ons wil die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen. …In ons nood het ons na die Here geroep om hulp, en Hy het ons bevry van ons ellende”. Die reaksie van ons gemeentelede (en besoekers) is niks anders as ‘n hoendervleis belewenis nie! Ons het twee sitkamerstelle (een vir elke huis), borgskappe vir Shenique se skoolgelde (ook vir volgende jaar), kleertjies vir nou en volgende jaar, huishoudelike artikels, klere, blikkies kos, kontantbedrae en die kersie op ons dankiekoek: ‘n MOTOR gekry! Ek kan die gevoel hier in ons borskaste nie regtig in woorde uitdruk nie. Linda kon Sondagaand, van opgewondenheid oor die motor, nie slaap nie! Nicolene en Lynnica (Shenique se mammie) kan nie genoeg dankie sê nie - ons het sedert die goeie nuus seker al tien keer oor en weer gepraat! Hulle sal almal mettertyd behoorlik bedank sodra ek die lysie vir hulle gegee het. Daar is tans drie skoolgaande kinders, Caitland (Nicolene se dogter) wat volgende jaar Hoërskool toe gaan, Melllenique (graad 2) en dan natuurlik Shenique, albei is Lynnica se dogtertjies. Ons sal met die donateurs se toestemming graag van die oortollige skoolgeld vir die ander twee kinders gebruik. Al drie kry volledige subsidies, maar daar is affiliasiegelde (wat boeke insluit), die skryfbehoeftepakkette asook skoolklere wat uit die ouers se sakke moet kom. Baie dankie ook aan die mense wat graag in die toekoms betrokke wil bly – as ek uit die verlede mag aanhaal: “Eendrag maak mag”! Ek waardeer julle wonderlike gesindheid! Skenkings kan by die kerkkantoor afgegee word (of ek kan dit kom afhaal) en geldelike donasies kan oorgeplaas of by die kassier inbetaal word, merk asb. net duidelik “Hermanstad-uitreik” of GWHC (Growing Wise Homeless Centre). Baie dankie. Thea Jacobs (tel. 012 803 0922 of 083 416 2566)

top related