een sprong vir …
Post on 04-Jan-2016
510 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
Een sprong Een sprong vir …vir …
Joan HambridgeJoan Hambridge
ELBA STOLKELBA STOLKGOUDVELD-GOUDVELD-HOëRSKOOLHOëRSKOOL
JOAN HAMBRIDG
E
AGTERGRONDDie titel van die gedig verwys na die eerste man op die maan
(Neil Armstrong) se uitspraak toe hy op 20 Julie 1969 met die maanlanding die maanoppervlak betree het: “One small
step for man, one giant leap for mankind.” Die sprekergebruik dié historiese maanlanding as vertrekpunt oor ‘n
liefdesverhouding.
OPSOMMINGDie spreker verwoord haar seerkry na ‘n gebroke verhouding
asook haar gevolgtrekking dat die liefde nie so wonderlik is as wat sy aanvanklik gedink het nie. Die spreker spreek die ek-spreker ‘n afwesige “jy” aan. Die “jy” is ‘n geliefde
waarvan die “ek” probeer afskeid neem.
TEMA
Uit ‘n gebroke verhouding leer die spreker dat die liefde ‘n romantiese illusie is.
STEMMING EN TOON
Die gedig het ‘n somber en troostelose stemming. Die volgehoue lang assonansies dra hierdie
stemming.
STROFEBOU
Die gedig is ‘n vrye vers met geen vaste strofebou, rymskema of metrum nie. Die gedig bestaan uit vier strofes van wisselende lengte,
asook versreëls waarrvan die lengtes ook wissel. Die slotstrofe is ‘n gewysigde herhaling
van die beginstrofe.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Die gedig is in die vorm van ‘n gesprek. Dit is ‘n
eerstepersoonsverteller en die “ek” spreek die afwesige “jy” aan.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
BELETSELTEKEN (in die titel)
Dit dui op die onvoltooide aanhaling, maar dit
suggereer ook tydsduur. Die spreker het een klein
“sprong” gegee en geringe vordering gemaak tot by
die insig wat sy in die slotstrofe verwoord.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
BINDINGDit word bewerkstellig deur
die volgehoue lang assonansies, asook deur die motief van die maan
waarna reeds subtiel in die titel verwys word. Dit
bereik ‘n klimaks in die slotstrofe wanneer die
spreker ontnugter is deur die insig dat die maan nie is wat sy gedink het dit is
nie.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
STROFE 1Die geliefde vra aan die
“ek” waarom die “ek” nie “herstel” nie. Die antwoord volg na die aandagstreep, naamlik dat die afwesige
“jy” die spreker die maan, sterre en uitspansel belowe
het.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Die maan word tradisioneel verbind met die liefde.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Dit verwys na die bekende uitspraak “to promise
someone the moon and stars” wat verwys na
beloftes wat entoesiasties gemaak word, maar nie
nagekom word nie.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein
silw’rige planeet.
STROFE 2Die “jy” het die spreker in die steek gelaat: “jy stuur
my na die maan” Die spreker beweeg as’t ware
in ‘n droomwêreld: “lugdrukvrye atmosfeer”.
Die spreker is verbitterd en “plant ‘n vlaggie van
rekapitulasie” om die “stil verwoesting” te hanteer.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Dit kan verwys na die wyse waarop die spreker in die gedig die verukking van
die liefde ervaar het saam met die “jy”. As iets “na
die maan is”, is dit verby, sodat daar ook met dié reël gesuggereer word dat die
“jy” die spreker afgesê het.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
“á la Neil Armstrong” beteken soos/op die wyse
van Neil Armstrong.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Die ooreenkoms tussen die spreker en Neil Armstrong se ervaring van die maan
is dat albei die ontmaskerde de-
illusionerende realiteit van die maan: die bekoorlike glans en misterie wat die
maan van ‘n afstand gehad het, was nie realiteit nie.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Dit beteken om ‘n kaart te teken deur middel van
gegewens wat ingewin is.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Op die maan is kraters (gate in die maan) net so
het die “jy” kraters en verwoesting in die spreker
se lewe veroorsaak.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Neil Armstrong het ‘n valggie op die maan
geplant, net so het die spreker nabootsend
opgetree deur ‘n vlaggie te plant, maar haar vlaggie is
een van “rekapiltulasie”
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Dit beteken her-oorgawe, maar ook samevatting of
opsomming.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
Die woord “rekapitulasie” is baie slim gebruik. Dit
beteken in die eerste plek “samevatting/opsomming”.
Net so is die verhouding opgesom en saamgevat in die woorde “Dit is verby”. Om te kapituleer beteken
om oor te gee. Die voorvoegsel “re-” beteken weer. Dit is asof die spreker herhaaldelik oorgee. Sy het die stryd om die verhouding
te red, verloor en moet aanvaar dat die verhoudng verby is – soos dit ook in die
parentese (invoeging) bevestig word.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
HERHALING Die herhaling beklemtoon
die finaliteit van die afgehandelde verhouding.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
ELLIPS(BELETSELTEKEN) Die beletselteken
suggereer tydsduur deurdat dit die eindelose herhaling van “dis verby”
suggereer.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige
planeet.
ELISIEDit is die weglating van ‘n klank/klinker ter wille van
metrum of rym.
EEN SPRONG VIR …
1 Jy wil weet 2 waarom herstel ek nie – 3 want jy het my die maan, 4 sterre en uitspansel beloof.
5 Jy stuur my na die maan 6 en á la Neil Armstrong beweeg 7 ek in die lugdrukvrye atmosfeer, 8 karteer die kraters, die stil verwoesting 9 wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie 10(dis verby, dis verby, dis…)op die klein
silw’rige planeet.
Dit verwys intertekstueel na Van Wyk Louw se gedig met dieselfde
titel, waarin “planeet” verwys na die aarde. In Hambridge se gedig
verwys “planeet” egter na die maan. Miskien probeer die spreker met
hierdie verandering sê die plek wat sy geassosieer het met die
volmaakte liefde, die maan, was uiteindelik niks beter as die aarde
nie – dit was ook ‘n plek van verwoesting.
11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde,
13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, 14 neem stukkies maankors saam 15 en weet ná maande 16 die maan is hiér.
17 Jy wil weet 18 waarom vergeet ek nie – 19 omdat ek weet die maan 20is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
STROFE 3Neil Armstrong se Apollo II word metafories ‘n “lugskip
van glas” wat nou die poësie, die woorde is waarmee die spreker
verslag doen. Herinneringe in die vorm van “foto’s” en “stukkies maankors” is die oorblyfsels van haar liefde.
11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, 14 neem stukkies maankors saam 15 en weet ná maande 16 die maan is hiér.
17 Jy wil weet 18 waarom vergeet ek nie – 19 omdat ek weet die maan 20is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
Die “stukkies maankors” wat sy saamgebring het
verplaas vir haar uiteindelik, skrikwekkend die maanlandskap na die aarde en dit beteken dat ontvlugting nie vir haar moontlik is nie – die na-
effekte van die ongelukkige
liefdesverhouding kan nie ontvlug word nie, maar word eerder voortgedra
deur die poësie waarin dit beskryf word.
11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, 14 neem stukkies maankors saam 15 en weet ná maande 16 die maan is hiér.
17 Jy wil weet 18 waarom vergeet ek nie – 19 omdat ek weet die maan 20is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
SLOTSTROFESluit aan by die eerste strofe (kwatryn). Beide
begin met “jy” en ‘n vraag; ‘n aandagstreep en voegwoord lui die
antwoord in. Beide strofes (kwatryne) bevat ‘n
spreekwoord wat met die maan verband hou.
11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, 14 neem stukkies maankors saam 15 en weet ná maande 16 die maan is hiér.
17 Jy wil weet 18 waarom vergeet ek nie – 19 omdat ek weet die maan 20is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
Die “jy” wil weet waarom die spreker nie herstel nie, maar die “jy” het haar die “maan/sterre en uitspansel
beloof” en hy het nie dié beloftes nagekom nie.
11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, 14 neem stukkies maankors saam 15 en weet ná maande 16 die maan is hiér.
17 Jy wil weet 18 waarom vergeet ek nie – 19 omdat ek weet die maan 20is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
Die woord “herstel” in strofe 1, word vervang met “vergeet” in die slotstrofe.
11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, 14 neem stukkies maankors saam 15 en weet ná maande 16 die maan is hiér.
17 Jy wil weet 18 waarom vergeet ek nie – 19 omdat ek weet die maan 20is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
AANDAGSTREEPDit hef die rede vir die
spreker se nie-herstel en nie-vergeet, uit.
11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, 14 neem stukkies maankors saam 15 en weet ná maande 16 die maan is hiér.
17 Jy wil weet 18 waarom vergeet ek nie – 19 omdat ek weet die maan 20is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
Die antwoord op die vraag wat “jy”gevra het is dat sy weet dat die maan beslis
nie van kaas gemaak word nie.
Om te glo dat die maan van kaas gemaak is, is om uitsonderlik liggelowig te
wees en jou enigiets te laat wysmaak. Dit is ook ‘n
uitdrukking deur te sê dat die maan van kaas gemaak
is.
11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas
12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, 14 neem stukkies maankors saam 15 en weet ná maande 16 die maan is hiér.
17 Jy wil weet 18 waarom vergeet ek nie – 19 omdat ek weet die maan 20is beslis nie van kaas.
Uit: Kriptonemie, 1989
Die eerste maanlanding het tot gevolg gehad dat die maan nie meer as iets
misterieus en romanties beskou is nie – die mens weet immers nou die “maan
is beslis nievan kaas”. So weet die spreker ook dat wat sy gedink het
liefde was, dit nie was nie. Haar liefde was dus “maanliefde” en nie egte liefde
nie.
top related