bloemnuusbl 20141016
Post on 05-Apr-2016
296 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
Tel. 0514047600 | Donderdag 16 Oktober 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS
SuicideWatch outfor thesesigns
P 5
Sterk meningsPolemiek oordiereregte ná fotoop Facebook
Bl. 4
Travellers high and dryMelisa de Wee
PASSENGERS at the Bram FischerInternational Airport who recentlywanted a quick cup of coffeebefore or after their flight weresurprised to see that the doors ofthe Ekaya restaurant had closed.This has been the case since 23
September.Unathi BatyasheFillis, spokesper
son of the Airports Company SouthAfrica (Acsa), says the Ekayarestaurant is closed due to acontract that has expired.She says there is currently a
legal dispute between the restaurant owners and Acsa.BatyasheFillis says this has never
happened in the past. It is the firsttime that they had to close arestaurant at the airport.She says they are in the process
of looking for new service operators.It is difficult, because they still
have tenders running that will onlyclose on 28 or 29 October.Acsa has been in meetings with
potential owners who are interested in the restaurant.“A lot of people are interested,
so it will be a long process,” saysBatyasheFillis.She says the aim is to get the
restaurant operating before the
end of the festive season.Acsa has organised temporary
mobile coffee shops for theconvenience of the public.
BatyasheFillis says they have notreceived any complaints from thepublic.They are appealing to the public
to be patient while they work onthis problem.The Ekaya restaurant at the
George Airport is also closed.
The Ekaya restaurant at the Bram Fischer International Airport has been closed. Photo: Jens Friis
Lesers sêoor sluitingLESERS het só op Bloemnuus seFacebookblad gereageer oor dienuus dat die restaurant in die BramFischer Internasionale Lughawegesluit is:S Dewald Louw: Ek sien ’n goeiesakegeleentheid.S Bekkie Pitout: Die diens wasswak en die opset bitter onprakties.S Diederik van Niekerk: Ek vliegweekliks en ken van die seniorSAAmense. Hulle het verlede weekaan my bevestig dit is die huur watso uitermate hoog is. Oor diealgemeen is die gehalte van dienstewat Acsa by die Bloemlughawebied, uiters swak. Die parkeermasjiene is al drie jaar geledeaangebring en kan steeds niekaartbetalings hanteer nie.S Lynette van der Merwe: Swakdiens en te duur.S Emsie Lloyd: Tipies Bloemfontein.Eerste indruk van Bloem: ’n toerestaurant.S Magda Mostert van Eeden: Hulpryse was te hoog. Selfs ’n koppiekoffie was R25.S Maré Marais: Aggenee, hulle hetdie lekkerste koek gehad.
NetbalKovsies salbeter moetdoel
Bl. 16
2 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014
DIE 12 topfinaliste van die Mej. BloemfonteinRooskompetisie het die afgelope weekverskeie werksessies en uitstappies onderneem.Hulle het onder meer ’n grimeerles deur
Michelle Millar van The Look gehad, ’nuitstappie na die Cheetah Experience (deurDefensor Security geborg) onderneem, ’netiketwerksessie deur Henk Benson van PartyPerfect en ook ’n mikrofoonetiketsessie deurJeanette Geldenhuys van Radio Rosestadbygewoon. Die finaliste het ook al die Caramello’s takke besoek waar hulle met drinkgoed na hul uitstappies bederf is.Die finaliste se uitrustings vir die uitstappies
is deur Danial Smith van Dee Cee Designontwerp en verskaf.Sien nog foto’s by www.bloemnuus.co.za
Skoonhede leer, ontspan saam
Caramello’s het die finaliste met drinkgoed be-derf. Hier is Jamie-Leigh Taaibosch (links) en Lo-raine van Heerden by Caramello’s Preller Plein
Foto: Cobus Schieke
Die 12 topfinaliste van die Mej. Bloemfontein Roos-kompetisie se uitrustings vir die uitstappiesis deur Danial Smith van Dee Cee Design ontwerp en verskaf. Van links is voor: Andrie Goosen(beoordelaar, Fleurdal Mall), Charnelle Ingram, Carli Rothmann, Sahsa-Lee Gouws, MelindaBester, Lizè-Marie van der Walt, Benita van der Merwe en Nadia Goodes (Reach for A Dream);agter: Esmariè Cronjè (beoordelaar, Life-Rosepark-hospitaal), Jamie-Leigh Taaibosch, NienkeCoetzee, Anandi Grobbelaar, Loraine van Heerden, Diandri Saaiman, Su-Nita Coertzen, SantjieWiese (beoordelaar, Wimpy) en Inge Strydom (beoordelaar, Bloemnuus) Foto: Cobus Schieke
Henk Benson van Party Perfect het vir diefinaliste ’n werksessie oor etiket aangebied.
Foto: Cobus Schieke
Die 12 topfinaliste van die Mej. Bloemfontein-Roos-kompetisie het die afgelope week verskeie uitstappies en werksessies onderneem. Ondermeer het Jeanette Geldenhuys van Radio Rosestad ’n praatjie oor mikrofoon-etiket aangebied. Hier is van links, voor: Melinda Bester, Benitavan der Merwe, Lizè-Marie van der Walt, Su-Nita Coertzen, Sasha-Lee Gouws en Diandri Saaiman; agter: Jamie-Leigh Taaibosch, Carli Rothmann,Nienke Coetzee, Geldenhuys, Loraine van Heerden, Anandi Grobbelaar en Charnelle Ingram Foto: Cobus Schieke
VIER lesers kan lekker pryse losslaan deur hultopdrie gunstelinge (koningin, eerste prinsesen tweede prinses) vir Mej. BloemfonteinRooste voorspel. Die kroning vind Saterdag plaas.Die vier pryse ter sprake is:
S Caramello’s gee aan een leser van OnsStad ’n Caramello’seetbewys.SWimpy in die Fleurdal Mall gee aan eenleser van Ons Stad ’n Wimpyeetbewys.S Checkers Hyper in die Fleurdal Mall biedaan een leser ’n Checkers HyperFleurdalkruideniersgeskenkbewys.S Lilly’s Biltong in die Fleurdal Mall gee aaneen leser ’n Lilly’s Biltonggeskenkpak.Jy kan tot Vrydag om 10:00 jou voorspel
ling stuur. Stuur ’n SMS na 45527 en begindie SMS met die sleutelwoord “Roos”. Dui danjou topdrie aan deur slegs hul name tegebruik. ’n Voorbeeld: Roos. 1. Marie 2.Saartjie 3. Sannie. As jy meer oor die finalistewil weet, gaan na www.bloemnuus.co.za oflees in verlede week se koerant.
Een, twee, drie– jy is ’n wenner
Die 12 topfinaliste van die Mej. Bloemfontein-Roos-kompetisie het die Life-Rosepark-hospi-taal besoek. Hier oorhandig Benita van derMerwe (regs) ’n gemeenskapseerbewys aan Es-tie de Beer, ’n verpleegster in die trauma-een-heid. Foto: Inge Strydom
Regs: Braam du Plessis van die Life-Rose-park-hospitaal maak Lizé-Marie van der Walthier touwys in die noodhulpsessie.
Foto: Inge Strydom
BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 3
WINDSKADE:Voordat ’n reën-bui Saterdag-middag oor dieBram Fischer-InternasionaleLughawe uitge-sak het, het windskade op dieparkeerterreinaangerig deurdié tentdakke loste skeur. Ná diestorm is voertuiehierdeur bedek.’n Bloemnuus-leser, AmandaCoetzer, het opFacebook geskryfdie reën was ’nwelkome verjaar-daggeskenk ophaar 40ste ver-jaardag.
Foto: Jens Friis
Access strictly controlledRuan Bruwer
SOON even those who have a validreason for visiting the campus of theUniversity of the Free State (UFS) willnot be allowed entrance. The UFShas been tightening security measures on its Bloemfontein campus.Students, staff and other personnel
have been given access cards. As forthe rest, they will have to sign in atthe visitor’s centre and depending onthe business they have on campus,will only be allowed entrance for acertain period of time.The visitor’s centre at gate 5 (DF
Malherbe Drive) should be activetowards the end of October.All five entrance gates are being
equipped with strict access control.The first phase of the process wasimplemented in August at gate 2(Badenhorst Street) and gate 4(Furstenburg Street) which wereequipped with cardreaders. Onlypersons with valid access cards canenter and leave through those gates.Existing staff and student cards willbe equipped to be read by theshortdistance cardreaders at thegates in order to activate the booms.They will no longer have to swipe
their cards; the boom will openautomatically. As from this month,staff members and students whohave motor vehicles will have to buythe new dualfrequency cards thatwill replace their current cards. Adiscounted price of R30 per card ispayable during October, thereafter acard will cost R60.Gate 3 (Wynand Mouton Drive) is
earmarked for use by official cardholders. The purpose of the constructionwork at the main gate in NelsonMandela Drive is to build an extralane for incoming traffic and isestimated to be completed soon.
Oplossings in landbou bekykLANDBOUWEEKBLAD, in samewerking met Volksblad, bied op 30en 31 Oktober ’n landboukonferensie met die temaOplossing vir die landbou by die
Universiteit van die Vrystaat (UV)aan. Kontak Patricia Potgieter virplekbespreking of om meerinligting te kry by 0214062298of ppotgiet@landbou.com.
4 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014
’n DAGBOEKINSKRYWING en foto vandie Brian Boswellsirkus hetFacebooklesers onverwags aan diepraat gehad:S Elize Adendorf Boemer: Dis niewaar ’n kameel hoort nie. Armeding. Boikot, asseblief!S Aletta Joraan: Wilde dierebehoort nie aangehou te word ommense te vermaak nie.S Edelweiss Wessels: Ek dink dietyd van sirkusse is lankal verby!S Noël Egbert Venter: Dalk sal ekmaar gaan. Lyk my hulle gaan diegeld nodig hê om kos vir die dierete koop. ;)S Tess Pretorius: Boikot?! Dis dieekwivalent van ’n volstruis wat sykop in die grond druk. Wees deelvan die oplossing, nie die probleemnie. Almal eien sy/haar reg op huldrome die belangrikste. Dis kleinliken boonop selfsugtig om ander niedaai kans te gun nie.Ek was daar, my eerste sirkus; en
my hart het weer jonk gevoel. Diediere het ook nie onversorg ofuitgeteer gelyk soos almal te keregaan nie.Inteendeel; ek het al boere se
diere gesien wat erger lyk en dismense wat alle moontlike hulpmiddels tot hul beskikking het wat julle“boikotkolonie” “reg” ag. As diediere so onversorg lyk, bied ’n
bietjie aan om saam met jou kidsna hulle te gaan omsien.En terwyl jy daar so staan en
roskam, kam sommer daai negatiwiteit en selfsugtigheid uit jou uit.S Alta Koen: Hulle het geen wildediere hier nie. As daar meer menseis wat na hul diere kyk en hulle leersoos hierdie mense, sal daar minderhonde op straat wees. Gaan kykgerus na hul akrobate se talent. Ditis nie net iets om te aanskou nie,maar vir seker om te waardeer ook.S Elsje Nel: As ons hulle ondersteun, kan daar nog beter na diediere omgesien word. Ek het algesien en beleef met hoeveel liefdehier na die diere omgesien word.Ons het met sirkusse grootgeworden ons kinders moet ook dievoorreg hê.S Henda Laufs: Die sirkus waswonderlik! Lieflike, suiwer vermaaken ’n belewenis vir kinders. Diediere is baie goed versorg.
Só skryf jy
Laat jou stem hoor. Stuur briewe najens.friis@media24.com.
LESERSLENSKOMPETISIE: Willem Kruger het dié foto op die terreinvan die Anglo-Boereoorlogmuseum geneem. Hy is daarmee ’n etein die Rosie’s Brasserie by die Windmill-casino-en-vermaaklikheid-sentrum ryker. Stuur gerus ’n foto – dalk wen jy die volgende eet-bewys. Die kontakbesonderhede is onderaan dié bladsy. Kyk na nogwenfoto’s van lesers op www.bloemnuus.co.za.
Polemiek oordiereregte op FB
teen ’n billike prys voorsien.Baie van die eters was jong
Volksbladjoernaliste.Die vermiste hemp is darem gou
weer tussen die ander loseerdersse strykgoed opgespoor.Dit was in dieselfde tyd dat die
taalgeleerdes besluit het ons hoefnie meer ’n trein of bus te verpasnie, ons kan dit nou maar weermis as ons wil.In Die Volksblad se Byvoegsel het
ene “Siegfried” in ’n rympiejuigende kommentaar hieropgelewer, maar gewaarsku:“Onthou net ’n voël op ’n tak
bo jou kop / mis nooit nie, neenooit nie vir JOU!”
S Jacob Cornelius (Jaap) Steyn(gebore 31 Julie 1938, Fouriesburg) is ’n Afrikanerhistorikus enkultuurbiograaf van Bloemfontein.
My gedagtes het dadelikgedwaal na iets wat ’n vriendelikejong Engelssprekende vroeg in 1959vir me. Anne van Zyl van Henrystraat 90, Bloemfontein, gesê het:“Miss, een van my hemde mis”.Miss Van Zyl en haar suster, Miss
Helen (hulle was by almal sóbekend), het in ’n groot huisgewoon. Laasgenoemde het in ’nbuitegebou op die erf ’n banketbakkery bedryf.Me. Anne het aan ’n paar
mense volle losies verskaf (wasgoed ingesluit) en aan nog ’nklompie mense heerlike aandetes
Jaap Steyn
’n NEDERLANDSE koerant het ’njaar of wat gelede ’n verskoninggeplaas onder die opskrif: “Paginamist”, oftewel “Bladsy mis”, as jydit direk in Afrikaans vertaal.’n Bladsy het in die kulturele
bylae weggeval en dit is daaroordat die koerant ekskuus gevra het.Een van die lesers het dadelik
geskryf dit is “ ’n koei van ’ntaalfout”. Daar moes liewer ietsgestaan het soos, “Daar ontbreek’n bladsy”.Nog ’n leser het geantwoord ’n
mens kan die verkeerde gebruikvan mis nie meer teëhou nie.Dit het my ’n bietjie laat
lekkerkry dat selfs so ’n vernamekoerant – dit was die NRC Handels-blad – sulke tegniese en taalfoutekon begaan.
As ’n hemp vanjou die dag mis
geplaas is. Die doel van die fotoen onderskrif was om lesers bewuste maak dat die Boswellsirkus inBloemfontein is.Wyd uiteenlopend was die reak
sie, maar die gemene deler isBloemnuus se lesers (ook dié watdiere in ’n sirkus voorstaan) isgroot diereliefhebbers. Sien diekommentaar in die briewekolomhieronder. En as jy lief vir jou troeteldier is, sal jy waarskynlik ookvan die foto’s op bl. 8 hou.
Alles van die beste.
Jens Friis(red. Bloemnuus/Bloemnaweek)
SOVEEL hoofde, soveel sinne.Só lui die gesegde wat van die
jare toet dateer.En op ’n hedendaagse Facebook
is dit meer waar as voorheen.Soms plaas jy ’n inskrywing
(post) op Facebook wat jy vermoedreaksie gaan uitlok, maar danplaas niemand kommentaar(comments) nie. En dan, uit diebloute, rol die kommentaar somsin op byvoorbeeld ’n “neutrale”foto wanneer jy dit glad nieverwag nie.Die einste het die afgelope
naweek gebeur toe ’n foto van ’nopdieoogaf goed versorgdekameel op dié Facebookblad
MENINGS EN RUBRIEKE/COMMENTS AND COLUMNS
‘Bloemnaweek’ hier te kryBLOEMNAWEEK is op Vrydae op dievolgende afsetpunte in Bloemfontein beskikbaar:AAA Vleis HospitaalparkAljo’s SparBayswater KwikSparBaysvillage SparBewareaaftreeoordCheckers HyperCheckers LangenhovenparkCheckers Mimosa MallCollege Square MediCrossDischem Bloemfontein
Emily SupermarkEllenberger & KahtsFruit & Veg (Lhp en Suide)Game FleurdalHeuwelsig KwikSparJohnny’s Fruit MarketKloppersLiquor CityLoopy’s Café
MakroMeditas SparNaval Hill SparNetcare HeidedalPosbank (langs Fruit & Veg Lhp)Nasionale MuseumOK Grocer PellissierPick n Pay BrandwagPick n Pay Fleurdal Family Store
Pick n Pay Preller WalkPick n Pay BloemgatePick n Pay Loch LoganPick n Pay NoordstadPreller Plein ApteekPretty GardensProtea StoresRolina StoresLifeRoseparkhospitaal
Saverite FichardtparkSenwesSky CountryMeditas SlaghuisFauna VleisDave’s Meat MarketUrth Garden CentreVodacomhoofkantoorWimpy CheckersWimpy NorthridgeWimpy Suide (groot Pick n Pay)Wimpy WaterfrontWimpy Casino
BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 5
A NUMBER of suicides have occurred inBloemfontein over the past month.A number of factors play a role in this
and every case has unique circumstances.South Africa has the eighth highest
suicide rate in the world with approximately8 000 people committing suicide yearly.Based on this, suicide is the third greatest
cause of unnatural death in the country. InSouth Africa alone there are 23 suicides and230 attempted suicides every day.World Suicide Prevention Day was held
recently and the message was carried outthat suicide was preventable and that therewas help available for people in need ofsupport.Increased awareness about the warning
signs and places where people can beassisted plays an important role in prevention.For many people it is difficult to make
sense as to why a person will attempt to orcommit suicide. Research has shown thatthere are many psychosocial factors thatplay a role such as untreated mental illness,substance abuse, family problems, trauma,rape and poverty, which all have thepotential of contributing to a person feelingsuicidal.According to studies, about 70% of those
who committed suicide often showedwarning signs.People with suicidal tendencies experience
extreme feelings of hopelessness andhelplessness, which often lead to themforgetting that there is hope and help.Suicide may appear as the only way out
to them.They often need to be reminded that
there is help, and that all they need to dois reach out for assistance.If you require help or would like more
information, call Southern Free State MentalHealth on 0514440212/3 or emailsvgdirek@gmail.com.
Suicide: There ishope and help
S Change in behaviour;S withdrawal or isolation from familyand friends;S talking or thinking about deathoften;S clinical depression – deep sadness,loss of interest, trouble sleeping andeating – that gets worse;S losing interest in things one usedto enjoy;S making comments about beinghopeless, helpless or worthless;S putting affairs in order, tying uploose ends, changing a will;S saying things like “it would bebetter if I wasn’t here” or “I wantout”;S talking about suicide or killingone’s self;S visiting or calling people to saygoodbye; andS giving away possessions, especiallythose possessions that are of value tothem.
Watch out forthese signs
6 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014
Mamma Kraai se boereworsJY het nodig:1 kg varkspek3 kg beesvleis, grof gemaal5 knoffelhuisies, fyn gekap90 ml sout30 ml (2 e) vars gemaaldeswartpeper60 ml (kwartkoppie) fynkoljander
5 ml (1 t) vars gerasperdeneutmuskaat5 ml (1 t) gedroogde tiemie2,5 ml (halwe t) fynkruinaeltjies125 ml (halwe k)kruinaeltjies125 ml (halwe k)Worcestershiresous
125 ml (halwe k) rooi wyn2 kg varkvleis, grof gemaalworsderms
Maak só om agt porsies telewer:S Maal 500 g van die varkspekgrof en sny die res in kleinblokkies.
S Meng die varkspek, beesvleisen varkvleis liggies met al diegeurmiddels.S Ryg die derms oor diestoppertuit en stop die dermsmet die vleismengsel. Moeniedie derms te styf stop nie.S Braai die wors oor matigekole tot gaar en bruin.
Mamma Kraai se boereworsresep kom uit dié Kokkedoor-resepteboek.Skaf jou vleis by die ondernemings op dié bladsy aan.
Bel Susna Botha by0514047798 omhier te adverteer.
BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 7
Offers valid from 17 October. While stocks last.
8746
E&OE
50%OFFUp to
Selected footwear
WOMEN’S CANDICE SANDALS
NOWR299
NormallyR399
NOWR199
NormallyR399
Three straps to ensure a secure fitRubber outsoles for better grip onrough terrains
MEN’S GRAVITY SANDALS
NOWR299
NormallyR399
Full grain leather uppersEVA heel for crucial stability
MEN’S YORKTOWN SHOES
NOWR1099
NormallyR1399
WOMEN’S EMERALD CITY SANDALS
NOWR699
NormallyR999
Suede and mesh breathable uppersSoft padded collar for added comfort
WOMEN’S ARKANSAS BOOTS
NOWR399
NormallyR750
GREAT VALUE DEALS!
WOMEN’S ELLIPSE AERO SHOESThis lightweight hiking shoe is ideal forwomen who like to move quickly in themountains. Low-cut profile for freedom ofmovement. Salomon’s Contagrip® outsolesoffer optimal traction on varied surfaces.
NOWR899
NormallyR1299
MEN’S REFLEX 2 WATERPROOF BOOTSPerfect for day hiking and most outdooractivities. It is comfortable, waterproof,has a very modern style and is constructedwith high quality materials, that offersflexibility and comfort while a bellowstongue keeps debris out. Breathable meshlinings maintain comfort by keeping yourfeet dry while the Merrell Air® cushion inthe heel absorbs shock and adds stability.
NOWR899
NormallyR1399
Fans find out first.SHOP ONLINE at www.capeunionmart.co.zaFREE delivery on ALL online orders.
Visit www.capeunionmart.co.za or call 0860 3333 29. Limited to 3 units per product per customer applicable online and in-store. Products subject to availability. Stores nationwide.All our products are covered by our famous 5-way guarantee, ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest return and exchange policy.Delivery times on all promotional items ordered online is 7-10 working days. Limited online stock available.
Comfortable, soft leather footbedsLightweight leather design,perfect for hot summer days
Comfortable, lightweight leisure shoesCushioned footbeds for comfort
WOMEN’S JULES SHOES
Comfortable, cushioned leather footbedsLight and perfect for warm summer days
DONDERDAG 16 OKTOBERS Boss’s Day.S Shmini Atzeret (Jewish).S Tjello en klavier: GeorgiAnichenko en AnastasyaTenekova in die Odeion om19:30. Kaartjies tussen R130en R50 by Computicket.S Asylum of the Birds:fotografieuitstalling deurRoger Ballen in Oliewenhuistot 16 November.S (Dis)place: fotomontageen installasie deur MariLouise du Plessis tot 31 Oktoberin Gallery on Leviseur.S Agri Boshof se plaaswerker en beginnerboerinligtingsdag. Rolanda van denHeever, 0535410018.S The problem of crossinga bridge: Isabel Mertz staldruk en beeldhouwerk tot24 Oktober in die Stegmanngalery uit.S Mars, ’n kinderoperette,word om 19:00 deur dieLaerskool Willem Postma indie Sand du Plessisteateraangebied. Dit is spesiaaldeur Maretha Maartensgeskryf en die musiek isdeur Anton Esterhuysegekomponeer. Xander Steynis die choreograaf. Kaartjiesis by Pacofs te kry.
VRYDAG 17 OKTOBERS Alumni Voices, ligtemusiek onder leiding vanLeona Geldenhuys, om19:00 in ZiZi’s Restaurant,Botaniese Tuin. ’n Kaartjieteen R195 sluit ’n driegangete in. Bespreek plek by0514019734.
S Christa Steyn en Ek metOckie Vermeulen en kwartetin die NG kerk Onze Rust.Hiermee word dié kerk se50ste verjaardagvieringafgesluit. ’n Kaartjie kos R60en is te kry by die kerkkantoor (0833112257).S Kermis van 15:00 af bydie NG kerk BergenDal,Albrechtstraat, Dan Pienaar.Middagete reeds van 12:00beskikbaar. Koop hier dieheerlikste eetgoed soosbraaivleis, potjiekos, koeke,beskuit, kerrieenrys,basaarpoeding en slaptjips,en smul heerlik daaraan.Kuier saam in die teetuinterwyl die kinders metallerlei speletjies vermaakword.
SONDAG 26 OKTOBERS Vier kore van dieMeisieskool St. Michael inBloemfontein, die St.Andrewskool en dieSuidAfrikaanse sopraanSibongile Mngoma sal dievreugde van Kersfees besingin St. Michael se jaarlikseSongs of Celebration. Diégeleentheid sluit die skoolse 140jaarviering af. JohanCromhout sal as orrelsolisoptree en as begeleier virdie kore gelei deur Marilisevan Rooyen, Maryke Smit enClive Mott. The Joy ofChristmas is om 16:00 indie Anglikaanse katedraal.Kaartjies kos R100 en is bySt. Michael se kantoor tekry.
VRYDAG 31 OKTOBERS Symphony at the Woodsom 20:00 deur Arco Musicamet onder andere CézanneYselle, Elmarie Potgieter,Tsidi Gumede, André Venteren Herman Strauss in dieWoodlandsonthaallokaal.Kaartjies teen R120 is te kryby Computicket. Vir tafelbesprekings skakel 0832592226. Bloemnuus is diemediaborg.S Riana Nel en haar orkesin die Kovsiekerk. Bespreekplek by Computicket.Bloemnuus is die mediaborgvan dié konsert.
STUUR dagboekinskrywingsvir Bloemnuus na jens.friis@media24.com. Hou ditkort en kragtig.
Dit gebeur dan
VRYDAG 17 OKTOBER: NicholisLouw sing om 19:30 in Innie-Skuur. ’n Kaartjie kos R120.
8 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014
FOTO’S word niemeer ontvang virdie kompetisiewaarin R1 000 segeskenkbewyse vanMakro op die spel isnie.Die finaliste sal
binnekort aangewysword.Stem vir jou
gunstelingfoto opBloemnuus seFacebookblad. Byna7 200 mense is lidvan dié blad.
Alte dier-baar
Kieters van Elsabé Swart.Blou, die windhond, en haar beste maatjie, die wees-meerkat Junior.Hulle behoort aan Luke de Kiewit.
Michelle Reynecke se kat Sammy slaap graagop dié troon.
Muschka van Danie Jacobs is ’n Anatoliese herdershond wat tussen haareie groepie lammers gesit is sodat sy hulle as haar eie kan aanneemen hulle in die toekoms teen jakkalse en rooikatte kan oppas.
BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 9
10 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014
S PRAATJIES deur Anna Celliers,Tanya Visser en Gerald Schofield.S Demonstrasie van blommekunsdeur die Oranjeblommeunie.S Demonstrasie en uitstallings vansuikerkuns en koekversiering.S Plante en tuinbenodigdhede by
die Makroleefstylpaviljoen en mooiplante by Greenside se kleinhandelpaviljoen.S Royal Canin se hondewandeling indie Botaniese Tuin.S Uitstaltuintjies met oulike ideesvir tuiniers.
Net Saterdag 25 Oktober:S Volksblad se Kosenkunsmark metstalletjies van kos en kuns endekorprodukte.S Plaaslike kunstenaars verskafvermaak.S Speelplek vir die kinders.
Verwag die volgende by The Gardener Live en Volksblad se Kosenkunsmark
Lientjie Mentz
TUINGHOEROES Anna Celliers,Tanya Visser en Gerald Schofieldkuier binnekort in Bloemfonteinwanneer die gewilde TheGardener Livetuinekspo saammet Volksblad se maandelikseKosenkunsmark in die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin inBloemfontein aangebied word.Die tuinekspo duur van 24 tot
26 Oktober, terwyl die marksoos gewoonlik op Saterdag 25Oktober aangebied word.Besoekers kry dus dié Saterdag’n dubbele dosis stalletjies –tuinverwante stalletjies, asookstalletjies waar markgangers kos,pragtige dekor en geskenke kankoop.Op die daaglikse praatjies
gaan Gerald onder meer geselsoor hoe bome en struike aan ’ntuin vorm gee (Vrydag 24Oktober, 14:00), hoe om sukseste hê met jou eie vrugte,groente en kruie (Saterdag 25Oktober, 12:00) en hoe omvoëls en wildlewe na die tuin telok (Sondag 26 Oktober, 14:00).The Gardener Live begin op
Vrydag 24 Oktober met praatjieswat uurliks van 11:00 tot 15:00aangebied word. Saterdag begindie praatjies om 10:00 en salelke uur tot 15:00 aangebiedword en Sondag begin diepraatjies om 10:00 en duur totdie laaste praatjie om 14:00.Ander praatjies handel oorsuikerkuns en daar is ook ’ndemonstrasie deur die OranjeBlommeunie (OBU).Troeteldiereienaars kan hul
honde teen R20 per hondsaambring vir ’n wandeling deurdie tuin. Die Royal Caninhondeuitstappie begin op 25 Oktoberom 08:00.Toegang vir dié spesiale mark
is R30 per volwassene en R11per kind ouer as 12 jaar.S Kry meer inligting oor hoeom ’n uitstaller op die Volksbladmark te wees deur ’n epos aanMarieLouise Smith by ml@zigzagcreations.co.za te stuur.S Kry meer inligting oor alleswat op The Gardener Livetuinekspo aangebied word op diewebwerf www.thegardenerlive.co.za.S Die eerste twee wenners watelk dubbelkaartjies na TheGardener Live en Volksblad seKosenkunsmark op Saterdag 25Oktober gewen het, is JensJusjong en Sarie Kriel. Julkaartjies sal die oggend van 25Oktober by die hoofingang vandie Botaniese Tuin beskikbaarwees.As jy ook dubbelkaartjies na
die tuinfees wil wen, like dieberig op Bloemnuus se Facebookblad (www.facebook.com/Bloemnuus).Twee lesers sal elk dubbel
kaartjies vir Saterdag 25 Oktoberkan wen.
Meer asnet kosen kunsHope vir tuiniers ook
Anna Celliers
Merk volgende naweek omdat dit 'n fees van tuinmaak, kos en kunsby die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin in Bloemfontein gaan wees.
Foto: Lientjie Mentz
BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 11
12 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014
S Mike Mitchley van die Waenhuis Antieke Winkel langs NelsonMandelarylaan is uit die Anglikaanse katedraal van St. Michael en St.Andrew in St. George’sstraatbegrawe. Hy word deur Bobby,Jacyn en Hazel oorleef. Mike was‘n oudonderwyser van St. Andrew.
S Arnoldus (Nollie) van Rooyen(1922) se gedenkdiens is in dieFichardtparkaftreeoord gehou.
S Valeria Greyling (1925) seafskeidsdiens was Vrydag in die NGkerk Bloemheuwel. Dit is deur ‘n
grafdiens in die Memoriamkrematorium voorafgegaan.Valeria was tussen 1976 en 1986
‘n onderwyser aan die MeisieskoolOranje.
S Hannetjie Church (1927) is uitdie NG kerk Aandbloem begrawe.Die stoet het daarna na dieSuidparkbegraafplaas beweegwaar sy ter ruste gelê is.
Hulle is onlangs oorlede
BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 13
PROMOSIEARTIKELSedert 2007 het RE/MAX
First al ’n plaaslike bydraeaan Reach for a Dream vanR500 000 gelewer. Ná hulgholfdag vanjaar is ’n tjekvan R100 000 aan Reach fora Dream oorhandig.
RE/MAX bedank dié borge:Honeyprokureurs, Better
bond, Barons, Delta, Volks-blad, Vodacom, Kloppers,
Kevro, BMW, Pick n PayPrellerplein, ProteahotelWillow Lake, Attie Pienaar,Posh Lab, HDL, Fourieproku
reurs, Nedbank, Wella, BellaDonna, Jack Daniels, MervynJoel Smith, Tempe Gym, Inthe Mood, Securiforce,Quattro Properties, Dunlop,Landmark, Campus Key, Absa,Continental Beverages,Nashua, en RE/MAXagente.
RE/MAX gee ruim
Van links is, voor: Lorraine de Jongh, assosiaat: RE/MAX, Nadia Goodes, takbestuurder: Reach for a Dream, Erna Goodes, eienaar:RE/MAX, en Eugene Saffy, eienaar: RE/MAX; agter: Marcelle van Niekerk, persoonlike assistent van Lorraine de Jongh.
14 BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014
K23457
Invitation to TenderInvitation to submit a proposal for the appointment of service provider/s for theprovision of the following services for a period of twelve (12) months/one (1) year.
ICAP in South Africa is a programme of the Mailman School of Public Health at Columbia University in New YorkCity. The ICAP programmes in South Africa provide technical and capacity-building support to strengthen theDepartment of Health. ICAP in South Africa receives funding from the US Government (USG) through the Centersfor Disease Control and Prevention (CDC). In collaboration with the DoH, ICAP in South Africa seeks to enhanceDoH stewardship and capacity to accelerate expansion of access to HIV prevention, diagnostic care and treatmentservices, and mitigate the impact of the HIV epidemic. It also seeks to enhance the capacity of communities tomitigate the impact of HIV infection. ICAP in South Africa is based in Pretoria and works in five provinces in SouthAfrica, namely: Eastern Cape (Port Elizabeth and East London); KwaZulu-Natal (Durban); Northern Cape(Kimberley); Limpopo (Polokwane); and Free State (Bloemfontein).
Tender Tender Document/s Closing DateAppointment of a Panel of Service Providers to Provide TravelManagement Services (Bid No: ICAP-T001/09/2014)
Appointment of Panel 23 October 2014at 12:00
Appointment of a Panel of Service Providers for Recruitment,Advertising Agencies (Bid No: ICAP-T002/09/2014)
Appointment of Panel 23 October 2014at 12:00
Appointment of a Panel of Service Providers for Shuttle Services(Bid No: ICAP-T003/09/2014)
Appointment of Panel 23 October 2014at 12:00
Request For Proposal: Cleaning Services (Various Offices)(RFP-ICAP CS002/2014)
Request for Proposal 23 October 2014at 12:00
Invitation for Service Providers to be Registered on ICAP VendorDatabase
Database Registration 30 October 2014at 12:00
Document Issue date: 10 October 2014. Document issue last date: 22 October 2014No Compulsory Meeting for all services.NB: No bid will be awarded to any person whose tax matters are not in order with SARS.Contact information: ICAP, Unit 202, Block A, Rigel Office Park, 446 Rigel Avenue,Erasmusrand, Pretoria, 0181; PO Box 11203, Erasmuskloof, Pretoria 0048.Documents can be obtained by request from e-mail:ms5033@columbia.eduEnquiries:Mlungisi Shongwe, tel. (012) 360-0657, fax: (012) 360-0664Office hours: 08:00-16:00 Mondays to Thursdays
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
Consolidation Loan OnlineUp to R230 000Low credit score okhelp@debtplan.today
OP SOEK NA
1485
I am looking for knitting machines.Empisals and Passaps in any condi-tion. Will pay cash.Phone Cecilia on 082 482 4686.
TE KOOP
JUWELIERSWARE &
BYKOMSTIGHEDE
1645
ALLERLEI
1655
072 025 6606: Jewel-lery. We pay cash!
EK KOOP GOEIEgebruikte klere, skoene,linne en kombuisware
kontant. Ek besoek u tuis.Skakel: 072 185 8217
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
TE HUUR
1820
SALE te huur opskouterrein troues,
funksies en spesialeskoue. Verhuur ooktafeldoeke, eetgerei,
breekware, drapering,ens. saam met sale.
Persele ook beskikbaarop langtermynbasis.Skakel Juanita by051 448 9894/5/6
HUISVERBETERINGS
BINNE
1835
HUIS- EN KANTOOR-OPKNAPPINGS: Dakke,plafonne, verf, teëls,diefwering, ens.
% SANTA 076 835 7849.
VERVOER &
BERGING
1870
TUINVULLIS: 3 Ton trok vir utuinvullis, bourommel enmeubels. Casper071 483 9924
EIENDOMME
MEENTHUISE
TE HUUR
3325
CHEAP ELECTRICITY:Heat pumps. New luxurytownhouses. Thorn Brush,Tielman Roos Street,Douglas Valley. 2- and 3-bedroom units. R4 840 toR5 200 p.m. Imm. availa-ble. % 051 436 0262.www.lesliebarnard.co.za
Gold Reef Estate 2 slk,1 badk. R6500
Skakel 081 700 1546/074 7555 754
SPESIALE AANBOD:Gold Stone Estate 2 slk,1 badk. SLEGS R4950.Skakel 082 851 6851
Splinternuwe, luuksekompleks met sakpas
pryse. 2 en 3 slk eenhedebeskikbaar. Vanaf R6500.Skakel 074 7555 754/
081 700 1546
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
DRYWER SOEK VASTEdrywerwerk het (EC1).Kontak 073 405 8467
ALGEMEEN
3680
Vir bediendes, nannies entuinwerkers met verwysings.Getoets Skakel Madeliefie083 444 7954 k/u.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
122 EAJ TEURLINCKX
In die boedel van wyle Elisa-beth Albertina Johanna Teur-linckx, identiteitsnommer160805 0060 184, weduwee, inlewe woonagtig te Cleggsingel3, Universitas, Bloemfontein,boedelnommer 002287/2014.Kennis geskied hiermee datdie eerste en finale likwidasie-en distribusierekening in boge-noemde boedel ter insae sal lête die kantoor van die Meestervan die Hooggeregshof,Bloemfontein vir 'n tydperkvan 21 dae gereken vanaf Vry-dag 17 Oktober 2014.Naam en adres van Eksekuteurof Gemagtigde: LB Saffy,Honey Prokureurs, Posbus 29,Bloemfontein 9300. Tel. 051403 6600. Faks 051 403 6714.
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
BLOEMNUUS, DONDERDAG 16 OKTOBER 2014 15
IN die laaste aanbieding van Ons Stad serugbyraaikompetisiein samewerking metdie Mimosa Mall hetniemand die eindtelling reg voorspel nie.Ook niemand het
die Vrystaat se tellingreg gehad nie. DieLeeus het met 477gewen. Garry Faber(1710 vir die Leeus)was die naaste aandie Cheetahs setelling wat hom dieR200koopbewys laatwen.
Faberwenbewys
DIE maklikste sou wees om tesê dit is ’n seisoen wat dieCheetahs liefs so gou moontlikmoet vergeet.Maar dit gaan nie hul
tweede laaste plek op dieSuperrugbypuntestand uit dierekordboeke vee nie, ook niedie seer van die sout wat dieLeeus ’n tweede keer dieseisoen meedoënloos in hulwonde gevryf het nie.Kom ek verfris die geheue.
In die Cheetahs se laasteSuperrugbywedstryd in Julie opEllispark het hulle die knie met2560 gebuig en Saterdag hetdie span van Warren Whiteley,wat verlede jaar uit Superrugbygeskop is, amper weer 50punte aangeteken. Veertiendrieë teenoor vier in die tweewedstryde.Waar het dinge begin
skeefloop? Sommer vroeg indie Superrugbyseisoen al.Ek kan in dié kort rubriek
net enkele moontlike oorsakenoem. Afrigting sal altyd ’nmoontlikheid wees wanneer ’nspan swak vaar, hoewel ekbaie simpatie met Rory Duncanen Franco Smith het.Hulle het ’n onervare span
geërf weens ’n groot uittogvan spelers, asook spelers watdeel van die Springbokgroepwas, terwyl spelers soos ElgarWatts, Francois Venter, LappiesLabuschagne, Boom Prinsloo,Coenie Oosthuizen en JeanCook weens beserings min ofamper glad nie in aksie wasnie.Maar wat nou vorentoe?
Daar is weliswaar sekere
aanwinste op pad en spelerssoos Johann Sadie en HeinrichBrüssow kom vir Superrugbyterug, maar daar moet togrede tot kommer wees oor diediepte in sekere posisies, soosbinnesenter en slot, om vanstutte en hakers nie eens tepraat nie.Daar is ’n groot skroef in die
skrums los. Geen span kansoveel strafskoppe daar afstaanen hoop om suksesvol te weesnie.En hoekom verloor die
Cheetahs so dikwels in dielaaste paar minute teen spannesoos die Haaie, Bulle, WP enin sommige Superrugbywedstryde ook?Is die spelers se kondisione
ring reg vir die vinnige tempowat hedendaagse rugbyvolgens Heyneke Meyer vereisof lê die fout elders?En van meneer Meyer
gepraat. Hy sê hy kies netspelers wat sielkundig sterk is,karakter het, bereid is om hardte werk en nederig bly. Dit isvir hom ononderhandelbaar.Hoekom klink dit vir my na
die soort eienskappe wat ookdie Leeuspan van JohanAckerman sulke goeie rugbylaat speel, terwyl die CheetahsSaterdag min veggees getoonhet.Die Vrystaters het baie stof
tot nadenke.
Span het stoftot nadenke
THE 13th annual Grey College AbsaTennis Tournament will take placefrom Wednesday to Saturday atthe school’s tennis courts. Affiesfrom Pretoria is the defendingchampion. The tournament hostssome of the greatest tennisschools in the country: the likes ofGrey College, Paul Roos Gymnasi-um, Affies, Paarl Boys’ High, StStithians Boys’ College, KearsneyCollege, Pretoria Boys’ High andWaterkloof. The players of Grey,recently named the top boys’ ten-nis school in the country by theSouth African Schools Tennis Fe-deration, will bring their A gameto make sure they stay at numberone. The tournament includes afull three sets for the singles anda pro-set for the doubles. From theleft are NareshMahabeer, head oftennis at Grey College, Jan PaulBerry, member of first tennis teamof Grey, and Herman Wessels, re-lationship banker at Absa Com-mercial Bank Services. Photo: Van ZylNaudé
TOERNOOI GEHOU: Grey-kollege enItec se o.14-waterpolotoernooi, in sa-mewerking met Van Rensburg-pato-loë, word van Donderdag tot Sater-dag in die Gustav Fichardt-swembadby die skool aangebied. Die verrigtin-ge begin Donderdag om 12:00 metdie eindstryde Saterdag om 18:30.Die toernooi beloof om waterpolovan die boonste rak aan toeskouerste bied. Van die skole wat hul slagsal wys, is Clifton, KES, Parktown, St.Davids, Grey-kollege, Crawford, GreyPE, Reddam, St. Alban, Northwood,Michaelhouse, Durban High, Pear-son, Affies, St. Peter, Rondebosch,Jeppe, St. John en ’n uitnodiging-span. Van links is, voor: JP du Randten Nathan Steyn, spelers van Grey-kollege se o.14A-waterpolospan; ag-ter: JD Ferreira, borgskapbestuurdervan Grey, Elshe van der Westhuizen,skakelbeampte en bemarkingskon-sultant van Itec Vrystaat, en Nico Ven-ter, hoof van waterpolo aan Grey-kol-lege. Photo: Van Zyl Naudé
PROMOSIE
Ruan Bruwer
DIE doelskieters van die Kovsienetbalspangaan vandeesweek hard moet skaaf aan huldoelwerk indien dié span enige kans wilstaan om Maandag met die Tukkies af tereken.Die twee netbalkragte kom dan in die
eindstryd van die VarsitySportsnetbalreeks inPretoria teen mekaar te staan – die derde
eindstryd tussen die Pretorianers en Vrystaters vanjaar.Die doele van die Universiteit van die
Vrystaat (UV) het Maandag ’n teleurstellendevertoning in die halfeindronde teen dieNoordwesuniversiteit se Pukke gelewer enkon net 69% (51 uit 74 pogings) van huldoelpogings sink. Dít teenoor die Pukke se87%suksessyfer.Die Kovsies kon voor ’n groot tuisskare
dus eintlik veel geriefliker as met 5145
Danelle Willemse, wat as hoofdoelbegin het, is ná die eerste kwart nahulpdoel geskuif om plek vir Deniellevan der Merwe te maak wat ook dieenigste skuiwe deur die tuisspan in
Die 18jarige Van der Merwe, watredelik aan die kort kant is, het nie te
Maryka Holtzhausen, lid van dieafrigtingspan wat die doele slyp, het vroeërin die reeks gesê doele kan op dié vlak na’n suksessyfer van tussen 85% en 90% streef.Die Vrystaatse studente het die meeste
balbesit en kanse gehad, maar dit nie in
Hul verdedigers, Alicia Puren en KarlaMostert, sowel as die verdedigende vleuel,Tanya Mostert, het ’n goeie taak verrigaangesien dit altyd teen die lenige ChantéSteyn (wat weer briljant gedoel het) moeilik
Die wedstryd was buite die Pukke sebereik geplaas danksy ’n goeie kragspelsessie (van twee minute waartydens doele
dubbel tel) wat die tuisspan in die
Hy het hiertydens vier onbeantwoorde doele aangeteken omdie voorsprong van 1612 na2412 te rek. Ook syverdediging was in diebelangrike twee minute
rotsvas waartydens Tanya Mostert ’n balonderskep het en Kovsies ook besit omgekeer het toe die Pukke vir die driesekondereël gestraf is – altyd ’n teken van hegteverdediging.Volgens Karin Venter, hulpafrigter en ’n
Proteaverdediger op haar dag, was sytevrede met die verdedigers se vertoning,maar sal hulle selfs nog ’n trappie hoër teendie Tukkies moet speel.Hulle was veral suksesvol om die Pukke se
aanvallende vleuel en hulpdoel onder drukte plaas wat hulle gedwing het om, metgemengde sukses, Steyn met lang aangeë
op te soek. Die Kovsies het ook in dieproses heelwat balle onderskep.“Ons sal nog sterker op die verdediging
teen die Tukkies moet wees. Ons saldieselfde taktiek teen hulle toepas. Ons moetnog op laaste kombinasies besluit, maaralmal het goed teen die Pukke gedoen,” hetVenter gesê.Die Kovsies sal nie met Lenize Potgieter,
die briljante doel van die Tukkies, te doenkry nie. Sy was Saterdag in ’n motorongeluken sal nie in die eindstryd kan speel nie.VanesMari du Toit, ’n oudKovsie, het
Maandag opnuut haar veelsydigheid teenMaties in die ander halfeindstryd getoon toedie versoolde verdediger weer op doel gaanstelling inneem het.In die finaliste se groepwedstryd (wat die
Pretorianers met 5448 gewen het) het diewenspan met 82% van sy pogings geslaagen het Potgieter, een van drie finaliste virspeler van die reeks, hier uitgetroon.Die Pretoriase studente het ook onlangs
hul ander doel, Lindie Lombard, weens ’nbesering verloor.S Kyk die video by www.bloemnuus.co.za.
Steil bult wag op Kovsie-doele
KARLA MOSTERT, kaptein van Kovsies se netbalspan, is een van drie finaliste vir die titel as dieVarsity Sports-netbalreeks se speler van die reeks. Die publiek se stemme word gebruik om diewenner te bepaal. Mostert se spanmaat Ané Botha het verlede jaar die eerbewys ontvang. Stemvoor Maandag se rustyd van die eindstryd vir Mostert by www.varsitysportssa.com/playerofthe-tournament. Teen druktyd van Bloemnuus het Mostert ’n gerieflike voorsprong gehad met 430stemme teenoor Lenize Potgieter (Tukkies) se 293 en Lentsa Motau (Pukke) se 167 stemme.
Foto: Saspa
Ruan Bruwer
DIE Knightskolwers sal môrevinger moet trek in die span setuiswedstryd van die Momentumeendagreeks teen die Dolphins.Die Knights het Saterdag ’n
swak begin tot die reeks inKimberley gehad toe hulle in 41beurte vir net 162 uitgehaal is.Met Rilee Rossouw wat met 57
lopies die voorste kolwer vir dieKnights was, nie beskikbaar niesal van ’n ander kolwer verwagword om die leiding te neem.Rossouw is saam met die Proteasna NieuSeeland.Daar sal veral in Reeza
Hendricks se rigting gekyk wordom weer die praatwerk met sykolf te doen. Hy was een van drieKnights wat in Kimberley vir ’nnulletjie uit is. Gelukkig is diekolwer Pite van Biljon weer fiks
om die kolflys te versterk.Vrydag is die eerste van drie
wedstryde in die reeks wat inBloemfontein plaasvind.Die Knights, wat die titel laas
in die 2010’11seisoen gewen het,gaan vroeg van sy voormaligekaptein Morné van Wyk ontslaemoet raak. Van Wyk het Vrydagin die openingswedstryd van diereeks die wedstryd op eie houtjievir die Dolphins met sy 121onoorwonne lopies gewen. DieKnights kon verlede jaar net drieuit tien wedstryde wen, ofskoondrie daarvan uitgereën het.S Vyf stelle van vier kaartjies kanvir die wedstryd wat om 15:00begin, gewen word.Skryf daarvoor by www.bloem
nuus.co.za in. Soek die skakel“Competitions”. Die kompetisiesluit Vrydag om 11:00 waarna diewenners in kennis gestel sal word.
Oudkaptein hou gevaar in
dus eintlik veel geriefliker as met 5145geseëvier het.
Danelle Willemse, wat as hoofdoelbegin het, is ná die eerste kwart nahulpdoel geskuif om plek vir Deniellevan der Merwe te maak wat ook dieenigste skuiwe deur die tuisspan indie hele wedstryd was.Die 18jarige Van der Merwe, wat
redelik aan die kort kant is, het nie tevrot gevaar nie.Maryka Holtzhausen, lid van die
afrigtingspan wat die doele slyp, het vroeërin die reeks gesê doele kan op dié vlak na’n suksessyfer van tussen 85% en 90% streef.Die Vrystaatse studente het die meeste
balbesit en kanse gehad, maar dit nie inpunte omgeskep nie.Hul verdedigers, Alicia Puren en Karla
Mostert, sowel as die verdedigende vleuel,Tanya Mostert, het ’n goeie taak verrigaangesien dit altyd teen die lenige ChantéSteyn (wat weer briljant gedoel het) moeiliksou wees.Die wedstryd was buite die Pukke se
bereik geplaas danksy ’n goeie kragspelsessie (van twee minute waartydens doele
dubbel tel) wat die tuisspan in dietweede kwart gehad het.
Hy het hiertydens vier onbeantwoorde doele aangeteken omdie voorsprong van 1612 na2412 te rek. Ook syverdediging was in diebelangrike twee minute
“Ons sal teen dieTukkies nog sterkerop die verdedigingmoet wees. Ons sal
dieselfde taktiek teen hulletoepas.” – Karin Venter‘
top related