25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
Post on 08-Feb-2017
185 Views
Preview:
TRANSCRIPT
JESUS, DIE EINDE
EN DIE BEGIN!
Joh. 19:17-20, 23-24,28-34
Dit is volbring!1 Petrus 1:18-20
...omdat julle weet dat julle nie deur verganklike ..... losgekoop is uit
julle ydele lewenswandel ..... maar deur die kosbare bloed van
Christus, .... wat wel vooruit geken is voor die grondlegging van die wêreld, maar in hierdie laaste tye
geopenbaar is om julle ontwil,
Matteus 26:28 Want dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir
baie uitgestort word tot vergifnis van sondes.
Jesus die einde ....- Van die verbond tussen God en
AbramGenesis 12:3
En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou
vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën
word. Jesus die einde...
- Van die wetsverbondDeuteronomium 4:12-13
En die HERE het met julle uit die vuur gespreek .... Toe het Hy aan julle sy verbond verkondig wat Hy
julle beveel het om te doen, die tien woorde, en dit op twee
kliptafels geskrywe.
Jesus die einde...
Deuteronomium 5:32-33 Sorg dan dat julle doen soos die HERE julle God julle beveel het; julle mag nie regs of links afwyk nie. In al die weë wat die HERE
julle God julle beveel het moet julle wandel, sodat julle kan lewe en dit
met julle goed kan gaan en julle die dae kan verleng in die land wat
julle in besit sal neem. Jesus die einde...
Jesus, die begin ...- Van ’n ander besnydenis
Kolossense 2:9-11 Want in Hom woon al die volheid van
die Godheid liggaamlik; ... en julle het die volheid in Hom .... in wie julle ook
besny is met ‘n besnydenis wat nie met hande verrig word nie, deur die
liggaam van die sondige vlees af te lê in die besnydenis van Christus,
Jesus die begin...
- Van ’n ander wetGalasiërs 4:4-5
Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun
uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet, om die wat
onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot
kinders kan ontvang.Jesus die begin...
Romeine 7:4 So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die wet dood deur die liggaam van Christus, om aan ‘n ander te behoort, naamlik aan
Hom wat uit die dode opgewek is, sodat ons tot eer van God vrugte
kan dra.
Jesus die begin...
Hebreërs 8:10 Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae sal sluit met die huis van Israel, spreek die Here: Ek sal my wette in
hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle ‘n God wees,
en hulle sal vir My ‘n volk wees. Hebreërs 7:12
Want met verandering van die priesterskap kom daar noodsaaklik ook
verandering van wet; Jesus die begin...
Galasiërs 5:16, 18 Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees
volbring nie; Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle
nie onder die wet nie.
Jesus die begin...
Jesus, die einde en die beginHagar en Sarai
Galasiërs 4:28-31 Maar ons, broeders, is soos Isak, kinders
van die belofte; maar soos destyds hy wat na die vlees gebore is, hom wat na die
Gees was, vervolg het, so is dit nou ook. Maar wat sê die Skrif? Werp die slavin en
haar seun uit, want nooit mag die seun van die slavin saam met die seun van die vrye erwe nie. Daarom, broeders, ons is nie kinders van die slavin nie, maar van die
vrye.
top related