akademiese vakansieprogram - ranties huiswerk.pdfverhalende opstel- dis ʼn interessante vertelling...

33
19 Maart 2020 Geagte Ouers/Voogde AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM Soos u heel moontlik reeds in nuusbrief 3 van 2020 verneem het, asook na aanleiding van om- sendskrywe 3 van 2020 wat vanaf die Departement van Onderwys ontvang is, is skole verplig om kurrikulumondersteuning gedurende die verlengde vakansietydperk aan leerders te bied. Ek haal graag punt 5 van die omsendskrywe vir u aan: 5. Curriculum support In order to ensure continuity of learning, school management teams are required to: 5.1 provide parents and learners with guidelines of curriculum topics, content and activities to be undertaken at home during this period. This will include the promotion of reading in support of national campaigns; 5.2 provide learner material for reading and self-study, DBE workbooks, textbooks and readers for use at home. This should include worksheets, tasks, projects and exer- cises. U ontvang vandag, saam met hierdie skrywe, die weldeurdagte graad 1 tot 7-akademiese vakan- sieprogram wat met sorg deur die personeel saamgestel is. Hierdeur wil ons kontinuïteit met betrekking tot leer en onderrig verseker en ons leerders in die heel beste posisie plaas om die graad, waarin hulle nou is, na die heel beste van hul vermoë te bemeester. U, as ouer/voog, word eerstens vriendelik versoek om toe te sien dat u kind(ers) wel sal rus na ʼn baie bedrywige kwartaal. Daarna is die versoek dat u sal toesien dat daar daagliks tyd ingeruim word om die vakansieprogram volledig deur te werk en gereed sal wees om die tweede kwartaal met die nodige kennis en ingeoefende vaardighede aan te pak. Bo en behalwe die formele va- kansieprogram wil ons ook weereens die belangrikheid van LEES onder u aandag bring beperk u kind se daaglikse skermtyd en laat hulle LEES. Na die vakansie sal die belangrike kurrikulumkonsepte weer in die klas behandel en vasgelê word, maar die beginsel van selfstudie geld en die moontlikheid van informele klastoetse is nie uitgesluit nie.

Upload: others

Post on 27-Sep-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

19 Maart 2020 Geagte Ouers/Voogde AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM Soos u heel moontlik reeds in nuusbrief 3 van 2020 verneem het, asook na aanleiding van om-sendskrywe 3 van 2020 wat vanaf die Departement van Onderwys ontvang is, is skole verplig om kurrikulumondersteuning gedurende die verlengde vakansietydperk aan leerders te bied. Ek haal graag punt 5 van die omsendskrywe vir u aan: 5. Curriculum support In order to ensure continuity of learning, school management teams are required to: 5.1 provide parents and learners with guidelines of curriculum topics, content and activities

to be undertaken at home during this period. This will include the promotion of reading in support of national campaigns;

5.2 provide learner material for reading and self-study, DBE workbooks, textbooks and readers for use at home. This should include worksheets, tasks, projects and exer-cises.

U ontvang vandag, saam met hierdie skrywe, die weldeurdagte graad 1 tot 7-akademiese vakan-sieprogram wat met sorg deur die personeel saamgestel is. Hierdeur wil ons kontinuïteit met betrekking tot leer en onderrig verseker en ons leerders in die heel beste posisie plaas om die graad, waarin hulle nou is, na die heel beste van hul vermoë te bemeester. U, as ouer/voog, word eerstens vriendelik versoek om toe te sien dat u kind(ers) wel sal rus na ʼn baie bedrywige kwartaal. Daarna is die versoek dat u sal toesien dat daar daagliks tyd ingeruim word om die vakansieprogram volledig deur te werk en gereed sal wees om die tweede kwartaal met die nodige kennis en ingeoefende vaardighede aan te pak. Bo en behalwe die formele va-kansieprogram wil ons ook weereens die belangrikheid van LEES onder u aandag bring – beperk u kind se daaglikse skermtyd en laat hulle LEES. Na die vakansie sal die belangrike kurrikulumkonsepte weer in die klas behandel en vasgelê word, maar die beginsel van selfstudie geld en die moontlikheid van informele klastoetse is nie uitgesluit nie.

Page 2: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Eksamendatums vir die tweede kwartaal bly onveranderd, behalwe vir die kreatiewe skryfwerk vraestelle wat verskuif is na 17 April (Afrikaans) en 20 April (Engels). Die afbakenings vir beide laasgenoemde vraestelle is op die webwerf beskikbaar, is reeds in klasse uitgedeel of vorm deel van die vakansieprogram. Leerders sal steeds op 20 April die eksamenafbakening ontvang, sodat hulle genoegsame tyd sal hê om voor te berei vir die middeljaareksamen. Wees asseblief verseker van ons volgehoue toewyding om die akademiese program van 2020 met verantwoordelikheid en tot voordeel van elke leerders, wat in ons sorg geplaas is, te bestuur. Kurrikulumgroete Ilse Kichenbrand Marlene Gerber Adjunkhoof Akademie Skoolhoof

Page 3: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die
Page 4: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die
Page 5: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

AFRIKAANS

Graad 4 - Afrikaans Afhandelingsprogram

Voltooi die volgende blaaie in jou DBE-boek. Onderstaande datums is net

voorgestelde datums, solank alle blaaie net voltooi is voor of op 14 April.

Hersiening sal in die eerste week van skool plaasvind ter voorbereiding vir die

kreatiewe skryfwerk vraestel.

Bladsy Voorgestelde datums

1-11 17 Maart

12-13 18 Maart

16-17 19 Maart

18-21 1 April

22-23 2 April

25-27 3 April

28-31 6 April

36-39 7 April

40-43 8 April

44-47 9 April

Eksamenafbakening Afrikaans Gr.4

Afrikaans Vraestel 3

Vraag 1 Opstel

Jy moet ʼn verhalende of beskrywende opstel van 100 – 120 woorde skryf wat uit

ten minste drie paragrawe bestaan. Jy gaan vier onderwerpe kry en jy moet een

van die vier onderwerpe kies en daaroor skryf. Daar gaan van jou verwag word om

eers ʼn breinkaart te doen, dan jou eerste weergawe en laastens jou finale we-

ergawe.

Page 6: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Verhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-

woonlik uit die verlede.

Beskrywende opstel- Die skrywer beskryf iets of iemand soos hy of sy dit ervaar.

Byvoeglike naamwoorde, idiome en spreekwoorde kan ʼn bydrae lewer om

uitstekende werk te verseker.

Vraag 2 Transaksionele teks

Jy moet die volgende transaksionele tekste kan skryf:

1) Instruksies

2) ʼn Gedig

Voorbeeld: Instruksies

Instruksies word onder mekaar geskryf.

‘n Mens gebruik nommers of kolletjies.

Tussen die stappe word lyntjies oopgelos.

Daar is ‘n spesifieke volgorde. Begin altyd by die begin en eindig met die

produk.

Instruksies is baie duidelik en eenvoudig. Kort en kragtig.

Moenie onnodige beskrywende woorde gebruik nie.

Die titel dui aan watter instruksies of redes gegee gaan word.

Elke instruksie begin met ‘n werkwoord.

Die lengte van die instruksies is 60 tot 80 woorde.

Voorbeeld:

Hoe om ‘n eenvoudige stereoskoop te maak (opskrif)

xxxxxx (reël oop)

Hier volg die stappe om ʼn eenvoudige stereoskoop te maak. (Inleidende sin)

xxxxxx (reël oop)

Benodigdhede:

Twee velle wit papier

‘n Pen

Kleurpotlode

‘n Skêr

Houtlym

Metode:

1. Teken elkeen van die prentjies na op ‘n aparte vel papier.

xxxxxx (reël oop)

2. Kleur hulle in soos aangedui.

Page 7: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

xxxxxx (reël oop)

3. Knip albei prentjies uit in ‘n sirkelvorm en maak seker dat albei prentjies

presies ewe groot is.

xxxxxx (reël oop)

4. Sit een van die prentjies met sy voorkant na onder op ‘n oppervlak neer en

smeer gom aan die agterkant.

xxxxxx (reël oop)

5. Sit die potlood op die gom neer.

xxxxxx (reël oop)

6. Plak die ander prentjie teen die agterkant van die potlood vas.

xxxxxx (reël oop)

7. Laat dit heeltemal droog word.

xxxxxx (reël oop)

8. Droog uit, hou die potlood vas, soos aangedui.

xxxxxx (reël oop)

9. Vryf die potlood vinnig tussen jou handpalms om die prentjie te laat draai.

Voorbeeld: ʼn Gedig

NB: ʼn Gedig moet ʼn titel hê.

Tweedens: dit moet bestaan uit 2 strofes met 4 versreëls.

Derdens: onthou om jou naam onder jou gedig te skryf.

My troeteldier (Titel)

xxxxxx (reël oop)

Vir elke mens se smaak is daar ʼn hond;

jy kan kies: kort, lank, harig, maer of rond. 4 Versreëls

Jy hou dalk van ʼn poedel met krulhare,

Of ʼn brak met ʼn pels so fyn soos gare.

xxxxxx (reël oop)

2 Strofes

Rottweilers is kwaai en kan jou huis oppas;

Labradors is weer ʼn vriendelike ras. 4 Versreëls

Foksterriërs hou daarvan om als te kou;

Ek verkies my worshond, wat van jou?

Anoniem. (Digter)

Page 8: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx

xxxxx

Soorte rym

Paarrym:

ʼn padda op ʼn buiteplaas a

Het hom mooi eenmaal opgeblaas a

Hy sê hy wil, wat dit ook kos b

So groot wees soos die grooste os. b

Omarmde rym:

Die wind is wild, die wind is kwaai a

Hy gons die bome deur en breek b

Die take van die stam steek b

Die haelbui aan met sy lawaai. a

Kruisrym:

Hul sê my as die son verskyn a

Bring hy die blye dag b

Die swarte duisternis verdwyn a

en alles juig en lag. b

Gebroke rym:

Verflenterende kaalvoet klonkie a

Wat groente verkoop in die reën b

Die Here sal hom seën b

Met jou lelike skurwe tone c

En jou lendelam hoepelbeen. d

Slagrym:

In die land van Marmelade a

Toegespan met jakkalsdrade a

Leef hul net van sjokolade a

Help-my-druppels en genade. a

Vrye of blanke vers:

Daar kom geen eindrym voor nie.

Page 9: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

ENGLISH

English grade 4 catch up program

DBE book (Pink Book): Finish p. 69 until p. 85.

Headstart textbook:

(All of these activities should be done on a folio page, so that we can paste it

in our Language book next term). 1. Verbs:

P. 50

Act. 3 (no.1.a-d)

2. Plural rules:

P. 52

Act. 7 no. 1 (a-f)

3. Adjectives:

P. 52

Act. 7 no. 2(a-b)

4. Comprehension:

Story: p.48-49

Act 2c (no.1-4)

Revision for Creative Writing exam paper 3 (DBE / Pink book)

Story: p. 46-47

Ste-by-step instructions: p. 52-53

News report: p. 22-23

LAERSKOOL RANDHART

ENGLISH

GRADE 4

DEMARCATION FOR EXAM PAPER 3 Date: 20 April 2020

Time: 120 minutes

Total: 30 marks

SECTION C: Story (20 MARKS)

Write a story about one of the given topics.

Your story should be between 60 - 80 words.

The story should have at least three paragraphs.

Page 10: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Follow the writing process: Mind map (in pencil), First draft (in pencil) and Final

draft (in pen)

Always draw a line through your first draft.

A story consists of the following elements:

- Setting (Where the story takes place)

- Characters (2-3)

- Plot (Beginning, middle and end)

- Title

SECTION D: TRANSACTIONAL TEXT (10 MARKS)

You must be able to write the following shorter texts:

Step-by-step instructions (40 - 60 words).

News report (40-60)

Step-by-step-instructions

Instructions are used to help someone understand how to do something, for ex-

ample instructions on how to bake a cake, make a puppet or even how to play a

game.

Every instruction given to someone, usually starts with a verb.

Instructions must have a title, introductory sentence and a conclusion.

Example:

Hide and seek

This is a game where players hide while the leader go look for them.

Tools:

• Players

• Space to hide and seek

Instructions:

1. Count to 10.

2. Hide while the leader counts.

3. Seek the players who are hiding.

4. Find all the players.

5. Choose a new leader.

This is how you play the game Hide and seek.

Words: 51

Page 11: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Vanilla pound cake

Instructions on how to make a delicious vanilla pound cake.

Ingredients

1 tbls butter

2 cups sugar

4 cups of cake flour

4 eggs

5 ml vanilla essence

Method

1. Preheat the oven to 180 °C.

2. Mix the butter and sugar.

3. Add the eggs and vanilla essence.

4. Stir in the cake flour.

5. Pour the batter into the pan.

6. Bake the cake for 35 minutes.

7. Take the cake out of the oven to cool down.

Serve with your choice of icing and enjoy!

Words: 69

News report

A news report is an informative creative writing where information about a spe-

cific event is reported on. The structure of a news report is as follow:

Heading

Date

By line

Body

Example

Shark spotted at Sunrise Beach

Friday, 8 February 2018

By Lula

Yesterday the gr4s had an exciting outing at Sunrise Beach. Everyone was swim-

ming happily when suddenly a loud siren wailed.

The frightened children and teachers rushed to get out of the water. The life-

saver told the teachers that they have spotted a black, two-meter shark.

After 30 minutes, the signal was given that it was alright to swim again.

Words: 59

Page 12: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

LAERSKOOL RANDHART ENGLISH

GRADE 4

TASK 6

EXAMINER: Me. B. H. Bornman DATE: 20 April

2020

MODERATOR 1: Me. M. L. van As TIME: 2-3minutes

MODERATOR 2: Me. I. K. Kichenbrand TOTAL: 20 marks

INSTRUCTIONS:

Prepare and deliver a speech about any of the following topics. You are allowed to

use cue cards. Remember to hand in a copy of your speech (typed on one page).

Your speech should be 2-3 minutes long.

Topics:

I want to be an astronaut.

If I was the president.

How I will save the world.

You will be assessed on the following criteria:

Assessment rubric for delivering a presentation Criteria Level 4 Level 3 Level 2 Level 1

Content Very interesting

and original.

Interesting and

original.

Fairly interesting

and original.

Not interesting

at all and no origi-

nality.

Language usage Evidence of good

language usage.

Sufficient

language usage.

Insufficient

language usage.

Inadequate

language usage.

Performance Lively, original

and inspiring.

Good use of cue

cards.

Clearly a

competent

speaker.

Uses cue cards

occasionally.

Capable speaker

with lapses in

audibility.

Fumbles with cue

cards.

Inappropriate

register. Reads

from cue cards all

the time.

Voice

projection

Excellent voice

projection.

Good voice

projection.

Adequate voice

projection.

Poor voice

projection.

Audience

awareness

Remarkable

confidence and

audience

awareness.

Good confidence

and audience

awareness.

Adequate

confidence and

audience

awareness.

Very little

confidence and

audience

awareness.

______

20

Page 13: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

WISKUNDE

Graad 4 - Wiskunde

Afhandelingsprogram

Voltooi die volgende bladsye in jou DBE-boek. Onderstaande datums is net

voorgestelde datums, solank alle bladsye net voor of op 14 April voltooi is. ON-

THOU: Oefen elke dag jou tafels.

Bladsy Voorgestelde datums

2-9 31 Maart

10-13 1 April

14-19 2 April

20-27 3 April

28-37 6 April

38-43 7 April

44-49 8 April

50-57 9 April

SW

Graad 4 – SW

Kyk na die volgende eenhede. Jy moet slegs deur die werk lees en dit goed

voorberei. Na die vakansie sal die aktiwiteite in die boeke gedoen word.

Onderwerp 3 – Kaartvaardighede

Eenheid 1: Syaansigte en planaansigte (Bl. 45)

Bestudeer die verskillende aansigte (syaansigte en planaansigte)

Planaansig – Aansig van bo af

Syaansig – Aansig van die kant af

Eenheid 2: Tekens, sleutels en kaarte (Bl. 47)

Woordbank (Bl. 47)

Bestudeer die kaart op bl. 47

Lees die paragraaf onder klaskameraktiwiteit 3.2

Bestudeer die kaart op bl. 48 asook die kaartsleutel

Page 14: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

LV

LV graad 4 werk

Som die volgende sleutelwoorde op tydens die vakansie. Dit is belangrik om dit ge-

doen te kry anders gaan die opvang werk na vakansie teveel wees. Som alles netjies

op soos ons altyd in ons boeke opsom. Som op ’n stuk papier met pen en in lopen-

deskrif. Moet asb. nie voor en agter werk nie, net een kant van die bladsy. Ons sal

dit in ons boeke plak as skool weer begin.

Kwartaal 2 Eenheid 1 sleutelwoorde bl. 51/115

Eenheid 6 sleutelwoorde bl. 59/132

Eenheid 7 sleutelwoorde bl. 60/135

Eenheid 9 sleutelwoorde bl. 63/143

*Kleur kwartaal 2 se blaaie in

Page 15: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Wiskunde graad 5

Alle ekstra werk word in huiswerkboeke en departementele boeke gedoen. Datum: Boek: Dept bladsye: Opsomming:

2020-03-31 Huiswerkboek • Skryf datum en opskrif.

• Leerders neem fotos/kry prente van enige

meetinstrumente.

• Plak in huiswerkboek en gee die naam van

die meetinstrumente.

• Skryf ook by elke prent wat die meeteen-

heid is bv. m , mm en cm

• 5 Prente

2020-04-01 Dept Bl.117 - 127 Leerders voltooi die volgende bladsye in Dept

boek.

2020-04-02 Huiswerkboek • Maak ‘n plakkaat van jou gunstelling 3D-

Vorms

Maak gebruik van die volgende opskrifte:

- Naam van vorm

- Eienskappe

- Prentjies van waar die vorms voorkom in

vandag se lewe.

- Die vorm se net.(Bring saam eerste dag

van skool.)

2020-04-03 Dept Bl.142-151 Leerders voltooi die volgende bladsye in Dept

boek.

2020-04-06 Video • Neem ‘n video van waar jy die verskil tus-

sen volume en kapasiteit gaan verduidelik.

• Maak ook iets waar jy gebruik maak van

die volgende.

• Liters,mililieters ens.

• Idees: maak koffie en verduidelik hoeveel

van elk jy moet gebruik/jellie ens.

2020-04-07 Huiswerkboek • Datum en opskrif

• Sny ‘n foto van jou op in die helfte.

• Plak slegs die een helfte in en teken die

simmetrie van jou foto.

2020-04-08 Dept Bl. 158 - 161 Leerders voltooi die volgende bladsye in Dept

boek.

2020-04-09 Huiswerkboek • Datum en opskrif

Page 16: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

• Plak 3 verskillende patrone in jou boek

deur van vorms of prentjies gebruik te

maak.

2020-04-10 Dept Bl. 152 - 157

2020-04-13 Dept en

huiswerkboek

Maak seker alle werk is op datum.

Afrikaans te doen lysie tydens die wagtyd Doen die volgende werk by die huis asb. Doen alle werk agter in hardebandboek.

Ons sal dit in klas uitsny en in elke boek plak. Werk dus netjies in blou pen en skryf

in lopendeskrif.

Werk Bladsy Datum Handtekening

Instruksie teks kenmerke opsom

Lees teks 1: Instruksies om jou

eie kasteel van karton te bou

Bl. 52

Bl. 53 – 55

nr. 1-8

31 Maart

31 Maart

Lees teks 2: Die ontwikkeling

van kastele

Bl. 55 – 56

nr. 1-9

1 April

Kenmerke van verslag opsom Bl. 63 2 April

Lees teks 1: Nuusverslag

Tsoenami saai verwoesting

Bl. 66 nr.

1-9

3 April

Opsom vir eksamen

ONTHOU hulpblokkies soos in Afrikaans 1 en Taalleer geskryf/geplak.

Leer literatuurstudie soos uitge-

deel/opgelaai

13 April

Leer poësie 14 April

Departementele werk

Bl. 23, 28 – 31, 37 – 39, bl. 40 – 41,

English Grade 5

All activities must be done on a folio paper. Activities will be cut out and pasted in

the formal books.

Page 17: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Activity 1

Read the story on page 48.

Do the activity “After you read” number 1a-e.

Please write full sentences and indicate answers using a colour pen.

Activity 2

Read the book review on page 50.

Do activity 2 and activity 3.

Please copy the table of contents and indicate answers using a colour pen.

Activity 3

Language focus on page 51. (It is only revision of what was done in term 1.)

Copy the two rule boxes on page 51. Remember purple frames around the rule

boxes.

Do activity 1-4.

DBE-books

Term 1-2 English DBE-book

Page 2-11 must be completed.

Nw/teg

Onderwerp 6: Metale en nie-metale

Eenheid Opskrif Inhoud

1 Eienskappe van metale Bl. 62-63 Ei-

enskappe 1-6

Aktiwiteit 2: Doen vir oefening.

Belangrike sleutel-

woorde.

Plateer, allooi, gelei,

roes, smeebaar, erts.

Spesiale eienskappe Goud, silwer en alumin-

ium.

Gevallestudie: Allooie Bl. 64

Staal, vlekvrye staal,

geelkoper en brons. (ken

Page 18: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

goed en waarvan dit ge-

maak word)

Bedekkingsmetale Ken ons munte en waar-

van dit gemaak word.

Ondersoek: Aktiwiteit 3 Doen vir verryking

Sosiale Wetenskappe Graad 5

Onderwerp 3

Eenheid 1: Suid-Afrika uit die lug bl. 46-49

Onderwerp 4

Eenheid 1: Die eerste boere in suidelike Afrika bl. 66-71

Gr. 5: LV – Kwartaal 2

PSW

• Skending van kinders se regte – Eenheid 1 bl. 40

• Reaksie op skending van kinders se regte – Eenheid 4 bl. 152

SK

• Werk aan kuns-Rubriek is gestuur per epos.

• Kunsfees

Page 19: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

English Holiday programme

Please use your yellow DBE book. Make sure you do a little bit every day.

31 March – 4 April 2020

Comprehension test – The brave little fish p.70, 71, 72, 73.

Creative writing – Write a story about someone getting the Corona virus p. 74, 75.

Language – Demonstrative nouns (this, these, that, those) p. 76, 77.

Language – Tenses p. 85. (Use the sentences from the tense game p. 85)

Comprehension test – Sharing our world with animals p. 86, 87, 88, 89.

Creative writing – Caring for sea animals p. 106, 107.

Language – Adverbs p.89 and draw a picture.

6 April- 10 April 2020

Language – Whose is it? P. 92, 93 (Not the poster)

Regular and irregular verbs p. 110.

Comprehension test – A radio interview p. 94, 95, 96.

Creative writing – About me p. 98, 99.

Language - negative sentences p. 97.

Can you remember? p. 100, 101

Phrasal verb p. 111

Future tense p. 127.

Page 20: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Natuurwetenskappe en Tegnologie: Graad 6

Week 1: 31 Maart – 4 April 4 Periodes elke klas.

Periode 1: Die rangskikking van

partikels in vastestowwe

vloeistowwe en gasse.

Periode 2: Partikels is verskillend

gerangskik in elke fase

van materie.

Periode 3: Aktiwiteit 4: Teken en

skryf oor hoe partikels

gerangskik is in elke fase.

Periode 4: Hersiening van onderwerp

5.

Week 2: 6 – 10 April 5 Periodes elke klas.

Periode 1: Mengsels van vaste-

stowwe.

Periode 2: Mengsels van vaste-

stowwe en vloeistowwe.

Mengsels van vloei-

stowwe.

Periode 3+4: Skeiding van mengsels.

Skei mengsels van

vastestof en water.

Periode 5: Hersiening van onderwerp

6.

Page 21: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Sosiale Wetenskappe

Gr.6 - Akademiese program 31 Maart tot 10 April 2020

Let wel: Dit is noodsaaklik dat die werk wat gegee word deur gewerk en

gelees word. Kyk na die kernkonsepte onder elke opskrif en die definisies.

Die aktiwiteite wat gegee word kan as rofwerk gedoen word en saam gebring

word na die klaskamer om dit netjies in die skrifte oor te doen.

GEOGRAFIE – ONDERWERP 3 - HANDEL

Eenheid 1:

1. Uitruil van goedere (lees gedeelte)

2. Koop en verkoop van goedere (lees gedeelte)

3. Suid-Afrika se invoere en uitvoere (lees gedeelte en kyk na kaart)

4. Onthou om na die definisies ook te kyk.

Eenheid 2:

1. Grondstowwe (lees gedeelte)

2. Vervaardigde goedere (lees gedeelte)

3. Doen aktiwiteit 3.2

4. Doen aktiwiteit 3.3

5. Vaardighede en dienste (lees gedeelte)

6. Doen aktiwiteit 3.4

7. Onthou om te kyk na die definisies

GESKIEDENIS – ONDERWERP 4 – ONTDEKKINGSREISIGERS UIT EUROPA

VIND SUIDELIKE AFRIKA

Eenheid 1:

1. Die Europese Renaissance van die 15de en 16de eeue (lees gedeelte)

2. Gevallestudie: Leonardo da Vinci (lees gedeelte)

3. Doen aktiwiteit 4.2

4. Gevallestudie: Galileo Galilei (lees gedeelte)

5. Doen aktiwiteit 4.3

Page 22: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

6. Nuwe idees en kennis (lees gedeelte)

7. Doen aktiwiteit 4.4

8. Uitvindings – Buskruit (lees gedeelte)

9. Uitvindings – Magnetiese kompas (lees gedeelte)

10. Onthou om te kyk na definisies

Lewensvaardigheid Graad 6

Akademiese Plan

Hoofstuk 8: Selfbestu-

ursvaardighede

Week 1: 31 Maart – 3

April

Lees volgende werk op

tablet:

Bestuur jou tyd: Bladsy

64

Doen Aktiwiteit 8.4 vir

jouself:

Vaardigheidsfokus:

Bladsy 66

Hoofstuk 9:

Afknouery

Week 2: 6 April – 10

April

Lees volgende werk op

tablet:

Verstaan afknouery en

verskillende tipes:

Bladsy 68

Hoe om afknouery te

hanteer: Bladsy 71

Doen Aktiwiteit 9.2 vir

jouself:

Teken Tabel oor en

omkring slegs Ja of Nee

Page 23: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Afrikaans

Graad 6

Kwartaal 2 – Akademiese werk

Afrikaaans 1 Skrif :

TEMA 6 : So maak jy

Bl. 65 Werk met taal nr. 1-7

Bl. 67 Oefen taal nr. 1a – m ( Deelwoorde selfstudie)

Bl. 68 Taalfokus 2 – Bywoorde nr. 1 – 5

Bl. 69 Taalfokus 3 – Aksenttekens nr. 1 – 4

Bl. 72 Deurlopende Assessering nr. 1 – 8

TEMA 7: Lewensverhale

Bl. 79 Oefen taal nr. 1 – 3

Bl. 80 -81 nr. 1 – 3

Bl. 81 nr. 1 - 2

Graad 6 Wiskunde – vakansiewerk

Werk word slegs uit die DBE (Departementele boeke) gedoen. Antwoorde van

al die bladsye wat reeds in die DBE boeke gedoen is, sal na die vakansie aan

leerders gegee word om te merk.

Bl. 42 – 59 Persentasies, tyd en 2D vorms

Bl. 64 – 65 Datahantering (frekwensietabelle)

Bl. 68 – 69 Datahantering (staafgrafieke en sirkelgrafieke)

Bl. 72 – 75 Getalpatrone

Bl. 76 – 85 Heelgetalle

Bl. 90 – 97 Vermenigvuldiging e 3D voorwerpe

Indien leerders toegang tot die internet het, kan hulle op Youtube “Mathantics”

soek. Daar is baie goeie videos oor sekere konsepte in Wiskunde. Dit is wel in En-

gels, maar sekere konsepte word baie goed verduidelik. Leerders kan veral die vid-

eos oor die volgende konsepte kyk:

“Percentages” (Persentasies)

“Decimal Fractions” (Desimale breuke)

2D shapes (2D vorms)

3D objects (3D voorwerpe)

Data (Datahantering – grafieke)

Page 24: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Perimeter (omtrek)

Multiplication (Vermenigvuldiging)

Division (Deling)

Page 25: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Graad7 Vakansieprogram

Graad 7

Huiswerk

Afrikaans

Anna Atoom: Literatuurstudie

Reeds gegee. Hoofstuk 11-15

30 Maart 2020 Hoofstuk 16

31 Maart 2020 Hoofstuk 17

1 April 2020 Hoofstuk 18

2 April 2020 Hoofstuk 19

3 April 2020 Hoofstuk 20

6 April 2020 Hoofstuk 21

7 April 2020 Hoofstuk 22

8 April 2020 Hoofstuk 23

9 April 2020 Hoofstuk 24

10 April 2020 Hoofstuk 25

13 April 2020 Hoofstuk 26 en 27

14 April 2020 Hoofstuk 28

15 April 2020 Hoofstuk 29

16 April 2020 Hoofstuk 30

Page 26: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Selfstudie

Gr. 7: EBW – Kwartaal 2

• Maak hersieningsaktiwiteite klaar: Onderwerp 1,2,3 en 11, bl. 80 en 225

• Onderwerp 5: Rekeningkunde – begrippe

Eenheid 1: Kapitaal, bates en laste bl. 86

Eenheid 2: Inkomste en uitgawes bl. 89

Eenheid 3: Wins en verlies bl. 91

Graad 7

Huiswerk

Skeppende Kunste

Skeppende Kunste Teorie

31 Maart 2020 Musiekgeletterdheid Eenheid 4

Sien hulpbronne op tablet.

2 April 2020 Musiekluister Eenheid 5

Sien hulpbronne op tablet.

6 April 2020 Voordrag en die skep van musiek Eenheid 6

Sien hulpbronne op tablet.

Page 27: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Wiskunde Gr 7

Week 1

Orden, vergelyk en vereenvoudig breuke

Oef. 6.1 Bl. 83

Oef. 6.2 Bl. 84

Oef. 6.3 Bl. 85

Oef. 6.4 Bl. 86

Week 2

Berekeninge

Oef. 6.5 Bl. 87

Oef. 6.6 Bl. 88

Oef. 6.7 Bl. 88

Oef. 6.8 Bl. 89

DBE boek: Bl. 74 - 81

Page 28: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Natuurwetenskap: Graad 7

Week 1: 31 Maart – 3 April 3 Periodes elke klas.

Periode1: Variasie: Variasies

Bestaan in spesies.

Voorplanting.

Oogeërfde fisiese eienskappe.

Periode2: Kontinu en diskontinu

variasie.

Wat maak ons almal

anders?

Genetiese variasie.

Die omgewing.

Periode 3: Summatiewe

assessering.

Week 2: 6 – 10 April 4 Periodes elke klas.

Periode 1: Materie en materiale.

Fisiese eienskappe van

Materiale.

Periode 2: Aktiwiteit 1:

Ondersoek en

Vergelyk die sterkte

van materiale.

Aktiwiteit 3:

Ondersoek

die kookpunt van

vloeistowwe.

Periode 3: Uitwerking op die

omgewing.

Periode 4: Summatiewe

assessering.

Page 29: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

SosialeWetenskappe

Gr.7 - Akademiese program 31 Maart tot 13 April 2020

• Let wel: Dit is noodsaaklikdat die werk wat gegee word deurgewerkengelees word.

Kykna die kernkonsepteonderelkeopskrifen die definisies.

• Die aktiwiteite wat gegee word kan as rofwerkgedoen word ensaamgebring word

na die klaskamer om ditnetjies in die skrifteoortedoen.

GEOGRAFIE – ONDERWERP 3 – VULKANE, AARDBEWINGS EN VLOEDE

• Eenheid 1:

1. Die aarde se kern, mantel enkors (lees gedeelte)

2. Hoe die aarde se korsbeweeg (lees gedeelte)

3. Die beweging van tektoniese plate (lees gedeelte)

4. Doenaktiwiteit 1 en 2

• Eenheid 2:

1. Waar is die wêreld se vulkane? (lees gedeelte)

2. Gevaarpunteen die ring van vuur (lees gedeelte)

3. Doenaktiwiteit 3

4. Hoekomkomvulkanevoor? (lees gedeelte)

• Eenheid 3:

1. Wat is ‘n aarbewing? (lees gedeelte)

2. Waarkomaardbewingsvoor? (lees gedeelte)

3. Gevolge van aarbewings (3.1, 3.2, 3.3 – lees gedeelte)

GESKIEDENIS – ONDERWERP 4 – DIE TRANS-ATLANTIESE SLAWEHANDEL

• Eenheid 1:

1. Wes-AfrikavoorEuropeseslawehandel (lees gedeelte)

2. Slawerny in Wes-Afrikavoor die Europeërs (lees gedeelte)

• Eenheid 2:

1. Plantasies in die suide van Amerika (lees gedeelte)

2. Redesvir die gebruik van slawe-arbeid (lees gedeelte)

3. Atlantiesedriekhoekigeslawehande (lees die driefasesenkykna die kaart)

4. Doenaktiwiteit 2

5. Slawemarkte (lees gedeelte)

Page 30: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Grade 7 English

To keep your mind and brain active keep reading. Do word searches and

crosswords.

• Novel: All Zed questions and answers must be completed.

• Poetry: Study poems on 72 & 75 (Dance of the rain and a sudden storm) in

Core Reader

• Practise how to make a summary. See next page.

• Study and practise how to write an essay, letter and dialogue for the

Creative writing exam. Consult the notes that were handed out at the

beginning of the year.

Page 31: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

Summary Worksheet 3

Directions: Read each passage. Highlight or underline necessary information.

Make notes Write your summary.

1. The English were not the first Europeans to

land their ships on American soil as the Vikings

had discovered North America in the 11th

century. Columbus landed in the Bahamas in 1492

for Spain, and the French began expeditions to the

New World in 1524.

_e.g._English not first in America__

2. In April of 1585 Sir Walter Raleigh, under

the authority of Queen Elizabeth of England,

sent an expedition of seven ships carrying 600

men, half of them soldiers, to found an English

colony in North America. The colony was to

be used to establish an English presence in the

New World as well as a base from which

English privateers.

____________________________________________

____________________________________________

____________________________________________

3. In July of that year the bulk of the fleet

reached a small island off the coast of Virginia

that was called Roanoke. After building a small

fort on the north side of the island, the colonists

initiated relations with a Native American tribe

that lived on the island, the Aquascogoc.

____________________________________________

____________________________________________

____________________________________________

4.The English were involved in a battle with

the natives of the region who they believed

stole some of their possessions. Despite their

success in battle, the colonists had a miserable

time because they were mainly soldiers and

adventurers, not farmers. They were hungry

and missed the comforts of England, such as

soft feather beds and dainty foods.

____________________________________________

____________________________________________

____________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

5. In 1587 Sir Walter Raleigh dispatched a

further expedition of three ships and 150

colonists, led by John White, to Roanoke.

This time the expedition included women

and children, including White’s daughter,

Elenora, who delivered the first English

person born in America who they called

Virginia..

Page 32: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

6. White returned to England to ask for

support from Sir Walter Raleigh with the

ongoing trouble between the settlers and

the native Americans. Unfortunately for

White and the colonists, England was

preparing for a naval war with Spain.All

shipping from English ports was ceased

and it took White three years to get a re-

lief expedition back to Roanoke.

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

7. On returning to the settlement in 1590

White searched long and anxiously but no

trace of the colony was found. No further

trace of the lost colony has ever been

found even though Sir Walter Raleigh

himself searched for the colonists in

1595, and he sent another search-party in

1602, but nothing came of either at-

tempt.To this day no one knows for cer-

tain what happened to the colonists.

Summary

Title:________________

1. The English were not the first people to land in America.

xxxxxxx

2.

xxxxxx

7.

Total length: 70 – 80 words.

Page 33: AKADEMIESE VAKANSIEPROGRAM - Ranties huiswerk.pdfVerhalende opstel- Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie of gebeurtenis ge-woonlik uit die verlede. Beskrywende opstel- Die