afrikaans - · pdf file1 afrikaans – engelse woordelys van statistiese terme...

387
1 AFRIKAANS – ENGELSE WOORDELYS VAN STATISTIESE TERME Redakteurs: Faans Steyn, Chris Smit, Corna Vorster Julie 2009

Upload: lekhuong

Post on 11-Feb-2018

501 views

Category:

Documents


172 download

TRANSCRIPT

  • 1

    AFRIKAANS ENGELSE WOORDELYS

    VAN

    STATISTIESE TERME

    Redakteurs: Faans Steyn, Chris Smit, Corna Vorster

    Julie 2009

  • 2

    Voorwoord van die Redaksie

    Die lys van statistiese terme bestaan tans uit nagenoeg 7100 inskrywings. Hoewel die lys voortdurend bygewerk word, het die redaksie besluit om die lys in die huidige vorm beskikbaar te stel aan statistici, lede van die publiek wat statistiek gebruik, vertalers of sommer enige ander belangstellendes. Daarom het ons geoordeel dat die plasing op die Internet vir hierdie doel die sinvolste gaan wees. Erkenning word hiermee verleen aan die Nasionale Taaldiens van die voormalige Departement Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie, wat jare lank redaksionele ondersteuning verskaf het in die persoon van Dea Swiegers. Ook spreek ons waardering uit vir die waardevolle bydrae wat John Lynch gemaak het tot met sy uittrede in 2005 weens gesondheidsredes. Sonder hulle hulp sou ons moeilik hierdie mylpaal kon bereik.

    By die gebruik van die termlys moet die volgende in gedagte gehou word:

    Dit is nie net 'n Afrikaans-Engelse woordelys nie, maar bevat ook kontekste of verbandsinne waarin terme voorkom, soms ook met kort definisies.

    'n Indeling binne subvakgebiede word in die konteks gegee en daar is van 'n aangepaste kodelys van Statistical Theory and Methods Abstracts gebruik gemaak.

    Die bestaande Statistiekwoordeboek is met die lys gentegreer en word onder "Bronpublikasie" as sodanig aangedui. Die nuwe terme is bekom uit die indeks van Encyclopedia of Statistical Sciences (ESS) asook uit 'n termlys wat deur die "International Statistical Institute" (ISI) aan ons voorsien is en gebaseer is op die woordeboek van Marriott en later op die woordeboek van Dodge. Ons het op ISI se versoek reeds Afrikaanse ekwivalente vir hul lys van terme voorsien as deel van 'n meertalige lys van statistiese terme wat die ISI tans saamstel - kyk op enigeen van die volgende twee webtuistes:

    http://europa.eu.int/en/comm/eurostat/research/isi/

    http://www.cbs.nl/isi .

    Verwysings

    1. Kotz, S. & Johnson, N.L., (Editors), (1982 - 98), Encyclopedia of Statistical Sciences, Vol. 1-9, Supplement & Update Vol. 1-2, John Wiley & Sons: New York.

    2. Marriott, F.H.C., (Editor), (1990), A Dictionary of Statistical Terms, 5th edition. Published for the ISI by Longman Scientific & Technical: London.

    3. Schoeman, H.S., (Editor), (1984), Statistiekwoordeboek / Statistical Dictionary. Staatsdrukker/Government Printer: Pretoria. (Uit druk / Out of Print).

    4. Dodge, Yadolah, (Editor), (2003) The Oxford Dictionary of Statistical Terms. Oxford University Press.

    5. Rasch, D., Tiku, M.L. & Sumpf, D., (Editors), (1994), Elseviers Dictionary of Biometry. Elsevier: Amsterdam.

  • 3

    Enige kommentaar oor terme sal waardeer word, so ook voorstelle van nuwe terme wat nog nie opgeneem is nie. Stuur dit aan: Dr M D Jankowitz Departement Besluitkunde Posbus 392 Unisa 0003 Tel: 012-429-4629 E-pos: [email protected]

  • 4

    Afrikaans: a posteriori-digtheid

    English: posterior density

    Konteks: waarskynlikheidsteorie, Bayes-benadering

    Context: probability theory, Bayesian approach

    Definisie: gebaseer op a priori-inligting en waargenome

    data

    Definition: based on prior belief and estimation

    Bronpublikasie: ESS

    Afrikaans: a posteriori-verdeling

    English: a posteriori distribution

    Synonym: posterior distribution

    Konteks: Bayes-beraming

    Context: Bayesian estimation

    Definisie: die resultaat van a priori-inligting en verkrygde

    data

    Definition: the result of prior information and obtained

    data

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: a posteriori-waarskynlikheid

    English: a posteriori probability

    Synonym: posterior probability, probability a posteriori

    Konteks: waarskynlikheidsteorie, Bayes-benadering

    Context: probability theory, Bayesian approach

    Definisie: nadat addisionele inligting uit data verkry is

    Definition: after having obtained additional information

    provided by data

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: a priori

    English: a priori

    Synonym: prior

    Konteks: waarskynlikheidsteorie, Bayes-benadering

    Context: probability theory, Bayesian approach

    Definisie: voor data-insameling

    Definition: before data gathering

    Bronpublikasie: ISI

    Afrikaans: a priori-

    English: prior adj.

    Synonym: a priori

    Konteks: waarskynlikheidsteorie, Bayes-benadering

    Context: probability theory, Bayesian approach

    Definisie: voor data-insameling

    Definition: before data gathering

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: a priori-verdeling

    English: a priori distribution

    Synonym: prior distribution

    Konteks: Bayes-beraming

    Context: Bayesian estimation

    Definisie: aanvaarde verdeling van 'n parameter

    Definition: assumed distribution of a parameter

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: a priori-verwysingsverdeling

    English: reference prior distribution

    Konteks: Bayes-beraming

    Context: Bayesian estimation

    Bronpublikasie: ISI

    Afrikaans: a priori-waarskynlikheid

    English: a priori probability

    Sinoniem: prior-waarskynlikheid

    Synonym: prior probability

    Konteks: waarskynlikheidsteorie, Bayes-benadering

    Context: probability theory, Bayesian approach

    Definisie: subjektief of uit vorige kennis gekies

    Definition: chosen subjectively or from previous knowledge

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aaneengeskakelde blokke

    English: linked blocks

    Konteks: blokontwerpe, groepdeelbare ontwerpe

    Context: block designs, group-divisible designs

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aaneengeskakelde data

    English: linked data

    Konteks: dataprosessering en -analise

    Context: data processing and analysis

    Bronpublikasie: ISI

    Afrikaans: aaneengeskakelde gepaarde

    vergelykingsontwerp

    English: linked paired comparison design

    Konteks: ontwerp van eksperimente

    Context: design of experiments

    Definisie: waar elke beoordelaar pare voorwerpe vergelyk

    Definition: where each judge compares pairs of objects

    Bronpublikasie: ISI

    Afrikaans: aaneengeskakelde steekproewe

    English: linked samples

    Konteks: steekproefneming

    Context: sampling

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aaneenskakel

    English: link v.

    Konteks: indekse

    Context: indexes

    Definisie: van indekse

    Definition: of indices

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aangevulde balans

    English: supplemented balance

    Konteks: ontwerp van eksperimente

    Context: design of experiments

    Definisie: wanneer die kontrolegroep bykomende

    replikasies het

    Definition: when the control treatment has additional

    replications

    Bronpublikasie: ISI

    Afrikaans: aangevulde matriks

    English: augmented matrix

    Konteks: linere algebra, matrikse en vektore

    Context: linear algebra, matrices and vectors

    Definisie: met rye en/of kolomme wat bygevoeg is

    Definition: having rows and/or columns added

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aangevulde ontwerp

    English: augmented design

    Konteks: ontwerp van eksperimente

    Context: design of experiments

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

  • 5

    Afrikaans: aangrensende interval

    English: adjacent interval

    Konteks: empiriese verdelings en beskrywende

    maatstawwe

    Context: empirical distributions and descriptive measures

    Definisie: die vorige of volgende een

    Definition: the one preceding or following

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aangrensende perseel

    English: adjacent plot

    Synonym: adjoining plot

    Konteks: splitperseel-, genestelde en wegende ontwerpe

    Context: split-plot, nested and weighing designs

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aanhegting

    English: splicing

    Konteks: operasionele navorsing

    Context: operations research

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aanhoudend

    English: persistent

    Konteks: weerkunde

    Context: meteorology

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aanhoudendheid

    English: persistency

    Konteks: weerkunde

    Context: meteorology

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aankomspunt

    English: arrival point

    Konteks: toustaanteorie

    Context: theory of queues

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aankomsverdeling

    English: arrival distribution

    Konteks: toustaanteorie

    Context: theory of queues

    Definisie: bv. van die getal klinte per eenheidstyd

    Definition: e.g. of the number of clients per unit time

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aanname

    English: assumption

    Konteks: algemene metodologie en filosofie van statistiek

    Context: general methodology and philosophy of

    statistics

    Definisie: bv. van normaliteit of van homoskedastisiteit

    Definition: e.g. of normality or of homoscedasticity

    Bronpublikasie: Statistiekwoordeboek

    Afrikaans: aanneemlik

    Engli