adverteer op ons voorblad! kontak: [email protected]€¦ · nuusbrief 26 vrydag, 19 augustus 2016...
TRANSCRIPT
Nuusbrief 26 Vrydag, 19 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za
Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847
AD
VE
RT
EE
R O
P O
NS
VO
OR
BL
AD
!
Kon
tak:
lisa
@w
ou
wtj
ies.
co.z
a
2
2
PERSONALIA
Bo: Sarah Maredi Baie geluk aan Sarah Maredi, AvW Administratiewe Beampte, met haar nuwe motorvoertuig. Sarah is ʼn dame van vele talente... sy het onlangs besluit om vir haar ʼn motor aan te skaf... baie geluk, Sarah!
3
3
ATKV-SPELATHON
Laerskool AvW… Gauteng-wenners! Ons is só trots op ons Wouwtjie-taalfundi’s…
Twee van ons leerders het as spelwenners uit die stryd getree! Hierdie
leerders het uit ál die deelnemers van ál die skole in Gauteng, met die
Gr. 6- en 7-louere weggestap:
Hartlik geluk aan:
- Lyndi Grobbelaar (Gr. 7) en
- Kris8e Güldenpfennig (Gr. 6)
Hierdie is voorwaar ‘n ongeëwenaarde prestasie waarop ons as
skoolgemeenskap baie trots is!
4
4
Griep en voorkoming
Heelwat leerders was die afgelope week siek. Indien u kind siek is, versoek ons u vriendelik om hom/haar by die huis te hou.
Met betrekking tot enige griepsimptome wat tans in die skool ervaar word, die volgende: Indien ‘n onderwyser meen dat u kind olik is, sal u eers gekontak word, voordat enige medikasie toegedien word. U sal dan versoek word om u kind te kom haal. Minder ernstige gevalle sal in die siekekamer hanteer word.
Prof. Lynn Webber, bekende Viroloog van die Universiteit van Pretoria beveel die volgende aan:
• Gereelde was van hande met seep van alle leerders, personeel en werkers op ‘n daaglikse basis is baie belangrik.
• Nies en hoes: Voorsorgmaatreëls moet getref word - hou asb. sneesdoekies byderhand.
• Inkubasie tydperk (vinnigste tydperk van verspreiding/aansteking) is gewoonlik voor iemand begin siek voel. Met griepsimptome onder lede, is verspreiding steeds moontlik
• Griepinspuiting kan geneem word as voorkoming. Immuniteit word binne 3-
5 dae versterk en is by alle apteke beskikbaar teen R35-R50
• Geen dra van maskers word aanbeveel nie, aangesien dit juis met aan- en afhaal verspreiding bevorder
• Kinders van huisgesinne waar een lid reeds siek is, moet met kundige oordeel van die ouers bestuur word, om verspreiding tuis te beperk.
• Ná simptome van griep onder lede is, moet fisiese aktiwiteite vir twee weke gestaak word, aangesien ooreising van die hartspier en longe ʼn risiko is. Volkome rus is noodsaaklik.
• Konsulteer ‘n dokter dadelik as iemand griepsimptome toon, veral as koors en naarheid ook teenwoordig is.
5
5
Ons Seniorkoor se
musiekvideo word op 28 Aug. om
16:00 en 29 Aug. om 16:00 op
kanaal 146 op Sing-in-Harmonie
uitgesaai.
Sepedi Klasse
Ek bied Sepedi klasse aan vir volwassenes:
1. Die kursus word aangebied by my huis te Wenningstraat 98, Groenkloof, een keer per week op Maandae van 18h00-19h00 of Donderdagaande van 17:00-18:00.
2. Koste beloop R470,00 per maand per persoon. Geld is betaalbaar elektronies en maandeliks vooruit direk in die bankrekening waarvan die besonderhede sal verskyn op die maandelikse faktuur;
4. Daar is ook ‘n eenmalige registrasiefooi van R850,00 betaalbaar aan die begin van die kursus vir al die kursusmateriaal wat ek verskaf in die vorm van PDF dokumente per epos wat ek van tyd tot tyd uitstuur en ook in die klas uitdeel.
Vir verdere inligting, kontak my, Izak Geldenhuys, by [email protected] of 082 55 44 879.
6
6
ENVIROUW & HERWINNING
IS HERWINNING NOODSAAKLIK?
Alledaagse huishoudelike vullis raak net al hoe meer elke jaar, en
die vullishope raak maar skraps...
Enige persoon kan help met herwinning, groot en klein. En hoe
minder vullis na die vullisdrom gaan, hoe beter.
Herwinning is noodsaaklik, nie net vir die mens en sy gesondheid
nie maar ook om die ekosisteem te beskerm. Dis tog immers
hoekom ons as mens geskape is om die aarde te bewerk en
skoon te hou. Alhoewel ons dit partykeer vergeet.
Geniet die herwinningsproses en onthou: Met elke item wat
herwin word, word ons planeet beskerm.
Gaan lees gerus meer op die webladsy: Herwinning en ons
planeet aroscomf.blogspot.com
Envirouwgroete
Juffrou Anè Friedrich
0825619389
7
7
Ons gee graag meer inligting rakende die res van die kwartaal se GGA/N aksies, asook die Oktobervakansie-gebiedskampe. Die sluitingsdatum vir alle aksies is die finale datum vir indiening van die inskrywingsvorms by Dirkie Uys kommando. Gee asseblief u kind se inskrywingsvorm en bewys van betaling deur aan die span se admin hulp/offisier.
Kommando-aksies: Dolfyne en Olifante span verkoop eerskomende Maandag, 22 September, vetkoek en maalvleis teen R20 elk om fondse in te samel vir hul staptoer. Bestellings kan vooraf by Marianne van der Walt geplaas word. [email protected] of 082 451 7915.
85 jaar fees : Wanneer: 24 & 25 September 2016 by Voortrekker Monument Kom ons almal ondersteun hierdie fees, dit beloof om groot pret vir oud en jonk te wees. Registreer asb. deur hierdie skakel te volg en die elektroniese vorm te voltooi http://goo.gl/forms/XZNLfygY9u
GGA/N Aksies:
Oord Goudrand GGN
Wanneer: 26 tot 28 Augustus 2016
Waar: Hoërskool Randburg
Sluitingsdatum 22 Augustus 2016
Die Kruin (Pretoria) GGA/N
Wanneer: 2 September 2016 Waar: Hoërskool Montana
Sluitingsdatum - Maandag 22 Augustus 2016
Rietvallei Fietsry GGA/N Wanneer: 16 September 2016
Waar: Voortrekkermonument Sluitingsdatum – Woensdag 31 Augustus 2016
8
8
RUITERSPORT
Baie geluk aan ons ruiters met hul fantastiese uitslae tydens die Gauteng Kampioenskappe, waar hulle Noord-Gauteng verteenwoordig het.
Ons wens ook graag vir Jani Olivier, Claurette Oosthuizen en Amory Smith geluk met hul insluiting in die Gauteng-span. Ons is voorwaar trots op hierdie dogters!
Dissipline Klas Ruiter Plek
DRESSAGE (DR) Class P7DR10b Amory Smith 1
DRESSAGE (DR) Class P7DR10a Amory Smith 2
DRESSAGE (DR) Class P2DR06a Jani Olivier 5
DRESSAGE (DR) Class P1DR05a Leandry Smith 27
DRESSAGE (DR) Class P6DR09b Claure5e Oosthuizen 2
DRESSAGE (DR) Class P1DR05b Leandry Smith 33
DRESSAGE (DR) Class P2DR06b Jani Olivier 3
DRESSAGE (DR) Class P6DR09a Claure5e Oosthuizen 2
PERFORMANCE RIDING (PR) Class P7PR06 Amory Smith 3
PERFORMANCE RIDING (PR) Class P3PR04 Claure5e Oosthuizen 16
WORKING RIDING (WR) Class P5WR05 Claure5e Oosthuizen 11
WORKING RIDING (WR) Class P1WR03 Ane Scheepers 19
WORKING RIDING (WR) Class P7WR06 Claure5e Oosthuizen 4
EQUITATION (EQ) Class P2EQ04 Claure5e Oosthuizen 16
SANESA PRIX CAPRILLI (PC) Class P3PC01b Jani Olivier 15
SANESA PRIX CAPRILLI (PC) Class P3PC01a Jani Olivier 10
9
9
TENNIS
INTER AFRICA TRUIDA KESTELL LAERSKOLE
TENNISTOERNOOI 2016
Hierdie prestige toernooi het plaasgevind in Betlehem, Vrystaat vanaf 3 tot 6 Augustus 2016.
Graag wens ons die volgende seuns geluk, wat Anton van Wouw daar gaan verteenwoordig het:
Steyn Dippenaar, Wimmie Roosenschoon, Michael Adams, Nicus van Heerden en Kyle Groenewald.
Hulle het in die A-afdeling deelgeneem en baie goed gevaar.
Hiermee ons opregte dank aan mnr. Theuns van Rensburg (afrigter) en mnr. Gerrit Rheeder wat die seuns vergesel en ondersteun het.
KARATE
Christian Brink het onlangs ʼn silwer en brons medalje tydens die
Taekwondo-kampioenskappe verower. Hy het ook in Julie
gekwalifiseer vir ʼn swart belt. Op elfjarige-ouderdom is hierdie
voorwaar ʼn uitsonderlike prestasie... welgedaan, Christan!
10
10
Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels
Maak van kussings
Ottomans en headboards
‘Pelmits’
Gordyne & Blindings
Binnehuisversiering
Christa : 082 376 7605
Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste
Studeerkamers
Dry walling & plafonne
Teëlwerk & verfwerk
3D program. GRATIS KWOTASIES
Glen Lord : 082 788 2772
Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
Office Administrator Post Available 1 Sept 2016
Must have:
• Excellent computer and admin skills
• Must be English speaking
• Age 30 years and older
• Salary R9000.00 plus medical benefits
• Own transport
Please send CV to [email protected]
ANNIQUE
Please Contact Me For A
Free Facial
Janiné 076 750 9232
11
11
Tuisgemaakte Hamburgers elke Donderdag: Mainstraat 451 Waterkloof - vanaf 18:00-19:00
Gewone : R45 Banting : R50
082 820 6356 - Friedel
Elizabeth Lottering is beskikbaar om u kinders rond te ry van 13h00-18h00. Ook beskikbaar om u kind by u huis te kom haal voorskool. Kan help met Gr. 1-3 huiswerk.
063 889 2232
VOERTUIGLISENSIES
Hernuwings – Registrasies
Nommerplate
Verander van ander provinsies na Gauteng
CAS 082 431 5073
Goeie, betroubare bediende
soek werk in Pretoria
omgewing!
Huidige werkgewers trek
Skakel Hester 082 304 9035 vir
verwysing.
Indien u wil gebruik maak van 45 jaar se ondervinding in die onderwys kan ek u kinders help met Afr. Eng en Wisk op
Laerskool vlak. Lokaal : LAERSKOOL AVW se perseel
Lynette Pretorius 082 445 6781
Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
12
12
WOUWTJIEKLOP KUNSTEFEES
LW: Die finale program verskyn op die
Kommunikeerder.
Die Kunstefees se beoordeling werk dieselfde as in die verlede.
Datums:
Ma. 22/8 Tafeldek Juniors
Di. 23/8 Tafeldek Seniors
Wo. 24/8 Drama Juniors
Do. 25/8 Drama Seniors
Vry. 26/8 Kuns (Juniors en Seniors)
Ma. 29/8 Musiek (Juniors)
Di. 30/8 Musiek (Seniors)
Wo. 31/8 Dans
Do. 1/9 Sang
Indien daar enige navrae of onduidelikhede is, kontak gerus vir
juf. Marián Bakkes by [email protected]
KUNSTEFEESGROETE
Juf. Marián Bakkes
13
13
Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae:
Naam Instansie Kategorie Simbool
Sumarie Smith
Garsfontein kunstefees Sang A+
Garsfontein kunstefees Sang A+
Jonathan Kotzé Pretoria Eisteddfod Klavier A+
Reuben van
Nieuwenhuizen
Pretoria Eisteddfod Viool: Klassiek 8/0 A+
Pretoria Eisteddfod Viool: Modern 8/0 A
Pretoria Eisteddfod Viool: Modern 10/0 B+
Datus du Preez Oppie Tong Af Dring deur na finale
rondte 2016
Marné Schoonraad
World Lyrical Dance
Federation
Dans
Deelname:
Slaag vlak 1 -
Merit
Ethel Coetzee Royal Academy of dance Gr. 4 Ballet Gold
Noorderkruin
Kunstefees
Poësie Gr.5 A+
Noorderkruin
Kunstefees
Gedramatiseerde
Prosa
A+
Michal Oosthuizen
14
14
15
15
16
16
GAUTENG-NOORD
NATUURWETENSKAP EKSPO
Dit was onlangs weer tyd vir die jaarlikse Gauteng-Noord Ekspo vir Jong Wetenskaplikes... Laerskool Anton van Wouw was soos gewoonlik behoorlik voorbereid vir dié geleentheid.
Die volgende leerders was ware ambassadeurs vir ons skool en het soos volg presteer:
Silwer medalje: • Louruh Scholtz
• Daniël Schutte
• Lindy Grobbelaar • Nicole Sutton
• Armandt Pelser • Amory Smith
Brons medalje: • Bernard du Toit • Mila de Mûelenaere • Kristen Erasmus
• Robbert Kornet Meyer • Anné Roos
• Juan van der Westhuizen
Sertifikaat van verdienste: • Sumarie Smith
Hartlik geluk aan hierdie leerders!