aansoek om toelating vir 2020-skooljaar graad 1 tot 7 · geagte ouers aansoek om toelating vir...

4
Geagte Ouers AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR – GRAAD 1 tot 7 Laerskool George-Suid is ‘n toonaangewende Afrikaanse-laerskool wat met ywer en trots kinders onderrig en voorberei om waardevolle landsburgers te wees. Gebalanseerde, goed aangepaste kinders is elke skool se trots. U ontvang hiermee ‘n Graad 1 tot 7-aansoekpakket vir die 2020-skooljaar. Voltooi asseblief volledig en heg alle dokumentasie aan soos aangevra. Uitstaande inligting en dokumentasie maak dit moeilik om aansoeke te verwerk. Teikendatums as volg: Aansoeke sluit op 15 Maart 2019. Slegs beskikbare plekke sal gevul word. Ouers word per e-pos ingelig aangaande die uitkoms van aansoeke teen 10 Mei 2019. In geval van plasing, moet ouers bevestig of die plasing aanvaar word teen 20 Mei 2019. Belangrike inligting rondom aansoeke: Aansoeke moet volledig in leesbare skrif voltooi en onderteken word deur beide ouers en getuie. Alle dokumentasie moet die aansoek vergesel. Verseker dat die korrekte e-pos adres vir kommunikasie-doeleindes gegee word. Help ons om papier te spaar: Aansoekers van binne George-area moet dokumentasie persoonlik by LGS-Ontvangs indien. Slegs e-posse van aansoekers woonagtig buite George sal aanvaar word. Inskrywingsnavrae kan aan die skool by 044 873 3464 of aan [email protected] gerig word. Vriendelike groete. Mnr Sas du Plessis Skoolhoof

Upload: others

Post on 15-Jan-2020

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR GRAAD 1 tot 7 · Geagte Ouers AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR – GRAAD 1 tot 7 Laerskool George-Suid is ‘n toonaangewende Afrikaanse-laerskool

Geagte Ouers

AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR – GRAAD 1 tot 7

Laerskool George-Suid is ‘n toonaangewende Afrikaanse-laerskool wat met ywer en trots kinders onderrig

en voorberei om waardevolle landsburgers te wees.

Gebalanseerde, goed aangepaste kinders is elke skool se trots.

U ontvang hiermee ‘n Graad 1 tot 7-aansoekpakket vir die 2020-skooljaar.

Voltooi asseblief volledig en heg alle dokumentasie aan soos aangevra. Uitstaande inligting en dokumentasie

maak dit moeilik om aansoeke te verwerk.

Teikendatums as volg:

Aansoeke sluit op 15 Maart 2019.

Slegs beskikbare plekke sal gevul word.

Ouers word per e-pos ingelig aangaande die uitkoms van aansoeke teen 10 Mei 2019.

In geval van plasing, moet ouers bevestig of die plasing aanvaar word teen 20 Mei 2019.

Belangrike inligting rondom aansoeke:

Aansoeke moet volledig in leesbare skrif voltooi en onderteken word deur beide ouers en getuie.

Alle dokumentasie moet die aansoek vergesel.

Verseker dat die korrekte e-pos adres vir kommunikasie-doeleindes gegee word.

Help ons om papier te spaar: Aansoekers van binne George-area moet dokumentasie persoonlik by

LGS-Ontvangs indien. Slegs e-posse van aansoekers woonagtig buite George sal aanvaar word.

Inskrywingsnavrae kan aan die skool by 044 873 3464 of aan [email protected] gerig word.

Vriendelike groete.

Mnr Sas du Plessis Skoolhoof

Page 2: AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR GRAAD 1 tot 7 · Geagte Ouers AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR – GRAAD 1 tot 7 Laerskool George-Suid is ‘n toonaangewende Afrikaanse-laerskool
Page 3: AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR GRAAD 1 tot 7 · Geagte Ouers AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR – GRAAD 1 tot 7 Laerskool George-Suid is ‘n toonaangewende Afrikaanse-laerskool
Page 4: AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR GRAAD 1 tot 7 · Geagte Ouers AANSOEK OM TOELATING VIR 2020-SKOOLJAAR – GRAAD 1 tot 7 Laerskool George-Suid is ‘n toonaangewende Afrikaanse-laerskool