6 7€¦ · manlike besnydenis word beoefen regoor die wêreld. sommige mans word besny om...

2
Manlike besnydenis word beoefen regoor die wêreld. Sommige mans word besny om godsdienstige of kulturele redes. In Namibië is sowat 20% van die manlike bevolking besny. Hier word manlike besnydenis dikwels gedoen deur tradisionele besnyders en deur gesondheidswerkers in hospitale en klinieke. Die regering onderhandel tans met tradisionele besnyders hoe om veiligheidstandaarde te verseker. Dit mag tyd neem, en intussen voldoen net besnydenisse wat by gesondheidsinstellings gedoen word aan ooreengekome veiligheidstandaarde. Die Namibiese regering werk daaraan om die diens wyd beskikbaar te maak. Besnydenis verminder mans se kanse om MIV te kry met 60%. Vir maksimum beskerming moet kondome ook gebruik word, elke keer op die regte manier. In onbesnyde mans is die binnekant van die voorvel baie sag, wat dit makliker laat kneus of skeur tydens seks en die MIV-virus dus help om die liggaam binne te dring. Daar is ook ontvangerselle (Langerhaus-selle) onder die voorvel. Die verwydering van die voorvel verwyder die selle en verminder die risiko van MIV-infeksie. Voor besnydenis sal mans ‘n MIV toets aangebied word, ondersoek word, en enige siekte van die geslagsdele sal behandel word. Die MIV-toets is vrywillig. Besnydenis bied egter nie enige bykomende beskerming teen MIV aan mense wat reeds die siekte het, of aan hul maat nie. Dus, die persoon wat MIV-positief toets sal miskien nie die prosedure wil ondergaan nie. Al beskerm besnydenis vroue nie teen MIV nie, moet hulle daarvan weet sodat hulle hul seuns, maats, familielede en ander kan help besluit of hulle besny moet word of nie. Ook vroue wat seks het met besnyde mans moet altyd daarop aandring om kondome te gebruik. Vroulike maats van besnyde mans se kans is kleiner om baarmoederkanker en sekere seksueel oordraagbare siektes te kry. Manlike besnydenis beskerm nie vroue teen MIV nie. Besnyde mans se kans is 60% minder om MIV te kry – maar hulle moet steeds kondome gebruik. Toets vir MIV voor besnydenis. Na besnydenis moet die man vir 6 weke wag voor hy seks het, of masturbeer, om volledige genesing toe te laat. Manlike besnydenis is die verwydering van die velletjie aan die punt van die penis. Voorvel Voorvel word gesny langs die lyn. Kop van die penis. Besnyde mans kan steeds MIV kry. Besnyde mans behoort steeds die ABC van MIV-voorkoming te beoefen: A (Abstinence/onthouding), B (Be faithful/wees getrou) en C (Condomise). Mans behoort ook te weet wat hul status, en die van hul maat is, deur (saam) vir ‘n MIV-toets te gaan. BELANGRIK: As jy enige vrae het oor besnydenis en MIV-voorkoming, praat asseblief met jou naaste dokter of verpleegster. Na besnydenis moet die man vir 6 weke wag voor hy seks het, of masturbeer, sodat die wond gesond kan word. Soos met enige sjirurgiese operasie is daar ‘n klein moontlikheid van komplikasies met besnydenis. Die dokter sal waarskynlik aanbeveel dat die pasiënt vir ´n paar dae na besnydenis nie moet werk nie sodat hy kan rus. 7 6 Behalwe vir gedeeltelike beskerming teen MIV, loop besnyde mans ‘n kleiner gevaar om sekere ander seksueel oordraagbare siektes op te doen, byvoorbeeld sifilis en gonorree. Besnydenis verminder kanse vir infeksies en ander mediese probleme met die voorvel. Verminder die gevaar van infeksies van die urinestelsel vir besnyde seuns en van peniskanker vir besnyde volwassenes. Besnyde mans mag dit makliker vind om die penis skoon te hou. Gebruik altyd ‘n kondoom. Wat dit beteken vir Namibië se mans & vroue Algemene inligtingspamflet

Upload: others

Post on 30-Apr-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 6 7€¦ · Manlike besnydenis word beoefen regoor die wêreld. Sommige mans word besny om godsdienstige of kulturele redes. In Namibië is sowat 20% van die manlike bevolking besny

Manlike besnydenis word beoefen regoor die wêreld. Sommige mans word besny om godsdienstige of kulturele redes. In Namibië is sowat 20% van die manlike bevolking besny.Hier word manlike besnydenis dikwels gedoen deur tradisionele besnyders en deur gesondheidswerkers in hospitale en klinieke. Die regering onderhandel tans met tradisionele besnyders hoe om veiligheidstandaarde te verseker. Dit mag tyd neem, en intussen voldoen net besnydenisse wat by gesondheidsinstellings gedoen word aan ooreengekome veiligheidstandaarde.Die Namibiese regering werk daaraan om die diens wyd beskikbaar te maak.

Besnydenis verminder mans se kanse om MIV te kry met 60%. Vir maksimum beskerming moet kondome ook gebruik word, elke keer op die regte manier. In onbesnyde mans is die binnekant van die voorvel baie sag, wat dit makliker laat kneus of skeur tydens seks en die MIV-virus dus help om die liggaam binne te dring. Daar is ook ontvangerselle (Langerhaus-selle) onder die voorvel. Die verwydering van die voorvel verwyder die selle en verminder die risiko van MIV-infeksie.

Voor besnydenis sal mans ‘n MIV toets aangebied word, ondersoek word, en enige siekte van die geslagsdele sal behandel word. Die MIV-toets is vrywillig. Besnydenis bied egter nie enige bykomende beskerming teen MIV aan mense wat reeds die siekte het, of aan hul maat nie. Dus, die persoon wat MIV-positief toets sal miskien nie die prosedure wil ondergaan nie.

Al beskerm besnydenis vroue nie teen MIV nie, moet hulle daarvan weet sodat hulle hul seuns, maats, familielede en ander kan help besluit of hulle besny moet word of nie.

Ook vroue wat seks het met besnyde mans moet altyd daarop aandring om kondome te gebruik.

Vroulike maats van besnyde mans se kans is kleiner om baarmoederkanker en sekere seksueel oordraagbare siektes te kry.

Manlike besnydenis beskerm nie vroue teen MIV nie.

Besnyde mans se kans is 60% minder om MIV te kry – maar hulle moet steeds kondome gebruik.

Toets vir MIV voor besnydenis. Na besnydenis moet die man vir 6 weke wag voor hy seks het, of masturbeer, om volledige genesing toe te laat.

Manlike besnydenis is die verwydering van die velletjie aan die punt van die penis.

Voorvel

Voorvel word gesny langs die lyn.Kop van die penis.

Besnyde mans kan steeds MIV kry. Besnyde mans behoort steeds die ABC van MIV-voorkoming te beoefen:A (Abstinence/onthouding), B (Be faithful/wees getrou) en C (Condomise). Mans behoort ook te weet wat hul status, en die van hul maat is, deur (saam) vir ‘n MIV-toets te gaan.

BELANGRIK: As jy enige vrae het oor besnydenis en MIV-voorkoming, praat asseblief met jou naaste dokter of verpleegster.

• Na besnydenis moet die man vir 6 weke wag voor hy seks het, of masturbeer, sodat die wond gesond kan word.

• Soos met enige sjirurgiese operasie is daar ‘n klein moontlikheid van komplikasies met besnydenis.

• Die dokter sal waarskynlik aanbeveel dat die pasiënt vir n paar dae na besnydenis nie moet werk nie sodat hy

kan rus.

76

• Behalwe vir gedeeltelike beskerming teen MIV, loop besnyde mans ‘n kleiner gevaar om sekere ander seksueel oordraagbare siektes op te doen, byvoorbeeld sifilis en gonorree.

• Besnydenis verminder kanse vir infeksies en ander mediese probleme met die voorvel.

• Verminder die gevaar van infeksies van die urinestelsel vir besnyde seuns en van peniskanker vir besnyde volwassenes.

• Besnyde mans mag dit makliker vind om die penis skoon te hou.

Gebruik altyd ‘n kondoom.

Wat dit beteken vir Namibië se mans & vroueAlgemene inligtingspamflet

Page 2: 6 7€¦ · Manlike besnydenis word beoefen regoor die wêreld. Sommige mans word besny om godsdienstige of kulturele redes. In Namibië is sowat 20% van die manlike bevolking besny

Abs

tinen

ce/O

ntho

udin

g: O

m n

ie se

ks te

nie,

is d

ie v

eilig

ste

man

ier o

m jo

usel

f te

besk

erm

.

Be fa

ithfu

l/Wee

s get

rou:

Sla

ap n

et b

y jo

u m

aat e

n dr

ing

aan

dat h

ulle

net

met

jou

seks

het

.

Con

dom

ise:

Geb

ruik

kon

dom

e el

ke k

eer r

eg.

Mal

e ci

rcum

cisi

on/M

anlik

e be

snyd

enis

: Wor

d be

sny

vir b

ykom

ende

bes

kerm

ing.

MIV

pro

beer

‘n d

oel s

kiet

en jo

u sie

k m

aak.

Man

like

besn

yden

is (M

C)

is di

e do

elw

agte

r. M

aar d

ie d

oel

mag

noo

it oo

p ge

laat

wor

d ni

e. D

ie

eers

te li

nie

van

besk

erm

ing

is di

e ve

rded

iger

s;

A (A

bstin

ence

/ont

houd

ing)

, B

(Be

faith

ful/w

ees g

etro

u) en

C

(Con

dom

ise).

Net

soos

‘n g

oeie

span

‘n

doe

lwag

ter e

n ve

rded

iger

s nod

ig

het,

is m

anlik

e be

snyd

enis

alle

en n

ie

geno

eg o

m v

olle

dige

bes

kerm

ing

te

vers

kaf n

ie.

Man

like

besn

yden

is is

‘n a

anvu

lling

to

t die

ABC

van

MIV

-voo

rkom

ing .

Din

k aa

n M

IV-v

erde

digi

ng a

s ‘n

sokk

erw

edst

ryd:

Dit ve

rmin

der

man

s se

ris

iko

om M

IV te

kry

.

Dit

verm

inde

r di

e ge

vaar

van

and

er s

eksu

ele

infe

ksie

s.

MIN

IST

RY

OF

HE

ALT

H &

SO

CIA

LSE

RV

ICE

S

Beh

oorl

ik g

edoe

n, is

dit ve

ilig,

vin

nig

& m

aklik

.