4x4 roetes deur suider-afrika. isbn 978177026292
DESCRIPTION
‘4x4 Routes through Southern Africa’ takes a detailed look at 20 great 4x4 routes across Southern Africa from the popular Cederberg and Richtersveld regions of South Africa to the Namib Desert in Namibia and East to Lesotho and Mozambique, even as far afield as Tanzania.Each of the 20 routes are described in vast detail with contributions from reputable 4x4 operators, giving the book a unique perspective with descriptions as seen through the eyes of local experts.Each chapter contains a detailed day-by-day description of a 4x4 route together with maps, colour images and GPS waypoints for use in conjunction with any GPS navigation system. The book is also jam-packed with information about the local fauna & flora and includes interesting facts about each of the regions travelled as well as tourist information and accommodation listings to help plan an overnight stay.For the serious adventurer – each chapter indicates specific vehicle requirements, a kit checklist, road conditions & warnings, multi-day trails with expert advice, special vehicle driving skills required, self-sufficiency ratings and detailed distance charts for each route.‘4x4 Routes through Southern Africa’ includes a FREE bonus CD with downloadable GPS tracks of all the routes, a digital packing list and PDF format maps.TRANSCRIPT
4X4-ROETES D
EUR SUIDER-AFRIKA
20 WONDERLIKE ROETESGEDETAILLEERDE KAARTE MET GPS-PUNTE
SIEN INLAS A
Kunene
Otjindjangi
Okavhare
Oheuva
Ombuku
Otjitanga
Ondoto
Kunene
Muola
Calueque-dam
Etaka
Etaka
Khumib
Khumib
Hoarusi
b
Hoarusi
b
Goma
tum
Hoanib
Tsuxub
Obeb
Aap
Ombonde
Ohanyuna
Otjovasandu
Hoanib
Ongw
ati
Huab
Huab
Twyfelspruit
Okatemba
Kawa
kab
Aub
Barab
Uniab
Uniab
Achab
Obob
Ganamub
ATLAN
TI E
SE
OSEAAN
Olusati-dam
Muate
Cacuio
Liangoma
Otjivero
Kunene
ANGOLA
NAMIBIË
Parque Nacional do Iona
NasionaleSkedelkuspark
Etosha NP
S E B R A -B E R G E
O T J I H I P A -B E R G E
HA
RT
MA
NN
-
BE
RG
E
B A Y N E S -B E R G E
Ondau-berg
Kabere-berg Jan Joubert-
koppie
Otjitotongwe-gasteplaas
Werda-veeartsenybeheerpos
Grafte vanDorslandtrekkers
Ruacana-waterval
Onduruso-waterval
Epupa-waterval
Rooi Drom
Kamdescha-veeartsenybeheerpos
Etenedeka Mountain Camp
Karos-gasteplaas
Huab Lodge
Oase Garni
Hobatere LodgeKwowarib-kampterrein
Warmbron
Dorslandtrek-kerkbouval
Marienf luss
Ruacana
Ovivero-dam
Nangolo- v laktes
Otj iha-vlaktes
Otjihende Himba-nedersetting
Fort SesfonteinLodge en OuDuitse Fort
VanZylspas
Opuwo Country Lodge
Kunene River Lodge
Enyandi-kamp
Epupa-kamp
Van Zylspas-kamp
Okarohombo-kamp
Marmermyn-kamp
Purros-kamp
Hoanibrivier-boskamp
Ongongo-kamp
Oppi-Koppie-kamp
1
2 & 3
4
5 & 6
7
8 & 9
10
11 & 12
13
14
15 C40
C35
C35
D3708
D3710
C41
C35
D3700D3700
D3703
D3707
D3707
D3706
D3710
C46
D3709
Calueque-dam
Kunene
NAMIBIË
ANGOLA
Ruacana
Ruacana-watervalRuacana
C46
C35
INLAS A
KAART 5 DIE KAOKOLAND – ’n onherbergsame wonderland
56
Bape-kamp
3
4X4-roete
Oornagverblyf
Oornagnommer
GPS-koördinaat
Sien volledige legende op bladsy 9
0 30 km
15 myl0
NN
OO
SS
WW
NW
NO
SOSW
w OOR DIE SEDERBERG TANKWA NA SANDVELD w DIE WESKUS !KWHA TTU NA HONDEKLIPBAAI w DIE RICHTERSVELD STEINKOPF NA VIOOLSDRIF w KHAUDUM EN MAMILI w DIE KAOKOLAND w DIE NAMAKWA-EKOROETE POFADDER NA ALEXANDERBAAI w KGALAGADI-OORGRENSPARK w SENTRAAL-KALAHARI-WILDRESERVAAT w ‘FACES OF THE NAMIB’ SOLITAIRE NA WALVISBAAI w TANZANIË SE MIGRASIE VAN WILDEBEESTE REIS DEUR MOSAMBIEK, MALAWI, TANZANIË, ZAMBIË, BOTSWANA w NOORDOOS-BOTSWANA MAUN, CHOBE, HUNTERS ROAD EN BAINES SE BAOBABS w ANGOLA w LIUWA-VLAKTE, WES-ZAMBIË w ZIMBABWE MABALAUTA, MANA POOLS, KARIBA, HWANGE w SUID-MOSAMBIEK MAPUTO, INHAMBANE, PUNTA DO OURO w TRANSKEI SE WILDEKUS MORGANSBAAI NA MBOTYI w GROOT-LIMPOPO SOUTPANSBERG EN VENDAw ’N REIS LANGS DIE MOLOPO RIVIER UPINGTON NA AUGRABIES EN DABERAS w DIE OU OSSEWAROETE HARKERVILLE NA HEIDELBERG w LESOTHO VIA SANI-PAS
I S B N 978-1-77026-292-8
9 7 8 1 7 7 0 2 6 2 9 2 8
20 ROETEKAARTE
GPS-PUNTE
GEDETAILLEERDE VERGROTINGS
ROETE GERY
TOPOGRAFIESE RELIËF
MAC/CPT/0511/TG/NB/GH
CD MET GPS-ROETES EN KAARTE
VEELDAAGSE 4X4-ROETES MET
DESKUNDIGE ADVIES OOR ELKE
ROETE DEUR PLAASLIKE GIDSE
PUNTE VIR GESINSVRIENDELIKHEID
PUNTE VIR SELFVERSORGENDHEID
SPESIALE VEREISTES & VAARDIGHEDE
SPESIFIEKE TOERUSTING PER ROETE
DAG-VIR-DAG-ROETEBESKRYWINGS
AFSTAND AFGELÊDAAGLIKSE REISTYE
AKTIWITEITE VIR DIE BUITELEWE
ENIGE KOMMENTAAR [email protected]
BESOEK ONS WEBTUISTE VIR DIE JONGSTE NUUS, AFLADINGS, KAARTE, KATALOGUSSE EN SPESIALE AANBIEDINGEMapStudio™ en die MapStudio™ logo is handelsmerke van New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd1st uitgawe © MapStudio™ 2011. Reproduksie of opname op enige manier insluitend, sonder beperking, fotoko-piëring en elektroniese bewaring en ontsluiting van enige kaarte, teks, foto’s, illustrasies, of enige ander materiaal in hierdie produksie vervat, word verbied.
Saamgestel deur Philip Sackville-Scott
w PDF-LÊERS VAN AL DIE KAARTE IN DIE BOEK
w GPS-ROETES VAN AL DIE ROETES IN DIE BOEK
w DIGITALE PAKLYS IN EXCEL-FORMAAT
VIR GEBRUIK MET
www.mapstudio.co.za
INHOUD
Garmin®
GPS-VERSOENBAARDEUR SUIDER-AFRIKA
DEUR SUIDER-AFRIKA
ROETESDEUR SUIDER-AFRIKA
ROETESROETES4X4- -
ROETES4X4- 4X4 ROUTES THROUGH
SOUTHERN AFRICA
ALSO AVAILABLE IN ENGLISH
DEUR SUIDER-AFRIKA
BLADSY
Inleiding 6Oorsig van 4X4-roetes 8Hoofstuk 1 – Oor die Sederberg – Tankwa na Sandveld 10ceres ◗ kagga kamma ◗ ou posroete ◗ biedouwvallei ◗ wuppertal ◗ kromrivier ◗ boegoeberg ◗ lambertsbaai ◗ jakkalskloof-roete ◗
kleintafelberg ◗ piketberg
Hoofstuk 2 – Die Weskus – !Kwha ttu na Hondeklipbaai en verder 22paternoster ◗ lambertsbaai ◗ strandkamp ◗ buffelsrivier-roete
Hoofstuk 3 – Die Richtersveld – ’n luisterryke plek 34steinkopf ◗ sendelingsdrif ◗ de hoop ◗ richtersberg ◗ kokerboomkloof ◗ eksteenfontein ◗ vioolsdrif
Hoofstuk 4 – Khaudum en Mamili – verken die afgeleë parke van die Caprivi-strook 44grootfontein ◗ tsumkwe ◗ nyae nyae-vlaktes ◗ sikereti ◗ khaudum ◗ ngepi ◗ mudumu en mamili ◗ kongola of katima mulilo
Hoofstuk 5 – Die Kaokoland – ’n onherbergsame wonderland 54kamanjab ◗ opuwo ◗ kunene river lodge ◗ enyandi ◗ epupa ◗ van zylspas ◗ otjinhungwa ◗ marmermyn ◗ purros ◗ hoanibrivier ◗ warmquelle
Hoofstuk 6 – Die Namakwa-ekoroete – ’n swerftog langs die Oranjerivier 64pofadder ◗ pella ◗ gaudom ◗ kamgab ◗ vioolsdrif ◗ xaimanip-mond ◗ tierhoek ◗ holgatrivier ◗ alexanderbaai
Hoofstuk 7 – Kgalagadi-oorgrenspark – die plek van groot dors 74upington ◗ twee rivieren ◗ nossob ◗ mabuasehube ◗ kuruman
Hoofstuk 8 – Sentraal-Kalahari-wildreservaat – ’n ware Afrika-wildernis 84khama-renosterreservaat ◗ deception valley ◗ piper’s pan ◗ bape-kamp ◗ khutse-wildreservaat
Hoofstuk 9 – ‘Faces of the Namib’ – die wêreld se oudste woestyn 94solitaire ◗ homeb ◗ kuisebrivier-canyon ◗ conceptionbaai ◗ meob-baai ◗ olifantsbad ◗ langewand ◗ walvisbaai
Hoofstuk 10 – Tanzanië – migrasie van wildesbeeste 104casa lisa ◗ vilanculos ◗ casa msika ◗ cahora bassa ◗ lilongwe ◗ chitimba ◗ iringa ◗ dar es salaam ◗ zanzibar ◗ arusha ◗ karatu ◗ ngorongoro- krater ◗ seronera ◗ mararivier ◗ karogwe ◗ baobabvallei ◗ mbeya ◗ kapishya-warmbad ◗ lusaka ◗ livingstone ◗ kasane ◗ chobe
Hoofstuk 11 – Noordoos-Botswana – ’n reis deur die wildernis 116maun ◗ moremi ◗ dizhana en/of mankwe ◗ khwairivier ◗ savuti ◗ ihaha ◗ kasane ◗ hunters road ◗ elephant sands ◗ baines se baobabs
Hoofstuk 12 – Angola – skilderagtige landskap- en kustonele 126calueque-grenspos ◗ cahama ◗ humpata ◗ catata nova ◗ uaco cungo ◗ pedras negras ◗ luanda ◗ sumbe ◗ lobito ◗ praia de binga ◗ baia das pipas ◗ flamingo lodge ◗ arco-meer ◗ ruacana
Hoofstuk 13 – Liuwa-vlakte, Wes-Zambië 136kwanokeng ◗ nata ◗ kasane ◗ chobe ◗ kabula tiger lodge ◗ barotse-vloedvlakte ◗ liuwa ◗ senanga
Hoofstuk 14 – Zimbabwe – ’n reis vol verrassings 146mabalauta ◗ hlaro-kamp ◗ chilojo-kranse ◗ troutbeck inn ◗ harare ◗ chinhoyi ◗ mana pools ◗ kariba ◗ matusadona ◗ sinamatella ◗
mandavu dam ◗ hwange-hoofkamp
Hoofstuk 15 – Suid-Mosambiek – tropiese paradys aan Afrika se ooskus 158maputo ◗ inhambane ◗ tofo ◗ paindane-riwwe ◗ maxixe ◗ ponta malongane ◗ ponta do ouro ◗ kosibaai
Hoofstuk 16 – Transkei se Wildekus 168morgansbaai ◗ cebe ◗ dwesa ◗ anchorage hotel ◗ port st johns ◗ mbotyi
Hoofstuk 17 – Groot-Limpopo – Soutpansberg en Venda-mites 178louis trichardt (makhado) ◗ buzzard mountain retreat ◗ kamp mangwela ◗ tshirovha ◗ nwanedi ◗ tshipise-warmbronoord
Hoofstuk 18 – ’n Reis langs die Molopo – een van Afrika se oeroue riviere 188upington ◗ van zylsrus ◗ loch maree ◗ kakamas ◗ riemvasmaak ◗ augrabies ◗ daberas
Hoofstuk 19 – Die Ou Ossewaroete – ’n pionierservaring in die Suid-Kaap 198harkerville ◗ burchell-roete ◗ louvain ◗ attaquaskloof ◗ bonniedale ◗ heidelberg
Hoofstuk 20 – Lesotho – Kwahlamba, die spiesversperring 208himeville ◗ sani-pas ◗ mokhotlong ◗ verlore khubelu-vallei ◗ james-pas ◗ crusader-kamp ◗ katse-dam ◗ lejone-kamp ◗ ‘camp running water’ ◗ moteng-pas ◗ caledonspoort
Paklys 218Verantwoordelike gedrag en veldetiket 220Skrywersinligting 222
Inhoud
OOrsig van die reis
Die gedeelte van die Suid-Afrikaanse Oos-Kaapse kuslyn halfpad tussen Port Elizabeth en Durban staan bekend as die Wildekus. Hierdie roete is van begin tot einde maar net sowat 230km soos die voël vlieg; die werklike afstand wat jy gaan aflê, is egter baie groter.
Dit is belangrik om die ligging van die gebied te verstaan as jy in die Wildekusgebiede van die eertydse Transkeise tuisland wil rondry. ’n Topografiese kaart sal jou met een oogopslag die uitgestrekte bergstreek van Lesotho in die weste wys, en die magdom van riviere en strome wat uit hierdie berge na die see aan die oostekant vloei.
Sien gedetailleerde kaart op bladSy 170
top-10-attrakSieS van hierdie reiS
Lang ente ongerepte strande afgewissel deur riviere Welige groen landskap Geleentheid om foto’s van die landelike leefwyse in aksie te neem Die ryery is in die algemeen maklik, maar jy kan uitdagings vind as jy wil Dwesa-natuurreservaat Hengel en die beskikbaarheid van seekos Grensoorloggeskiedenis Hole in the Wall Kultuurerfenis Nabyheid van die kus
deur Philip Sackville-Scott
top-10-attrak
Lang ente ongerepte strande afgewissel deur riviere
deur Philip Sackville-Scott16 Transkei se Wildekus
die beSte tyd om hier te reiS
Almal sal iets hier vind wat hulle enige tyd van die jaar sal interesseer en vermaak.
Die streek kry reën in die somer, wat dit die beste tyd maak om ◗lopende watervalle te sienDie somers is soms baie warm, maar danksy die nabyheid van ◗die kus en die volop riviere is daar altyd iewers waar jy kan afkoelVan April tot September is die weer warm genoeg om dit ◗’n aantreklike alternatief vir die koue Kaapse en Hoëveldse winters te maak
punte vir geSinSvriendelikheid
Daar is soveel opsies vir gesinne op hierdie roete dat jy beslis ◗baie sal vind om alle ouderdomsgroepe gelukkig te houDie strande is absoluut ongerep en ’n wonderlike speelplek vir ◗oud en jonkDie kampterreine is gerieflik en gewoonlik goed ingerig ◗Dit is hoofsaaklik ’n kampeertoer, hoewel alternatiewe ◗akkommodasie by die meeste van die plekke op die roete beskikbaar is
5 __ 5
punte vir SelfverSorgendheid
Jy sal te alle tye binne ’n uur se ry van hulp, winkels, brandstof en mediese hulp wees, al is die opsies soms rudimentêr.
Brandstof is langs die roete beskikbaar; geen ◗langafstandkapasiteit is dus nodig nieJy moet kosvoorraad in Oos-Londen koop, aangesien slegs ◗basiese produkte in die plattelandse winkels beskikbaar isVars water is langs die roete by vakansieoorde en hotels ◗beskikbaarKampterreine het warm lopende water en spoeltoilette ◗Daar is selfoonontvangs oor die hele roete, veral op ◗hoërliggende terrein, maar dis soms sporadies
2 __ 5
punte vir aantrekkingSkrag
Wonderlike klimaat die grootste deel van die jaar, maar kan ◗koud wees in die winterVolop lang sandstrande met warm seewater vir swem ◗Besoek landelike Xhosa-kultuurplekke ◗Welige plantegroei en asemrowende natuurskoon ◗Goeie outydse gesinsvakansie met baie avontuuropsies soos ◗kajakvaarte, hengel, bergfietsry en branderry met of sonder ’n plank
5 __ 5
4X4-ROETES DEUR SUIDER-AFRIKA170 TRANSKEI SE WILDEKUS
Mthatha
INLAS A
Mdumbi
Jojweni
Koffiebaai
Tshani
Hole in the Wall
Black Rock
Mhlungwana Point
Sugarloaf Point
MthathariviermondWhale Rock
Anchorage Hotel
4 & 5
Qolora Mouth
I NDI E
S E
O S EA A N
Groot-Kei
Kobonqaba
Nqabara
Mngazi
Mzimvubu
Mzintlava
Qhorha
Mtakatye
KwaDebese
Qolora
Gxarha
Mthatha
Presleybaai
Mdumbi
Mpande
Mthonga
Mbhashe
Double Mouth NR
Dwesa NR
LuchabaNP
HlulekaNR
SilakaNR
Nyazi616m
Kugaga608m
Ku-Madulu819m
KuBungu938m
Tyelimanzi495m
Msintsini729m
Gungululu1128m
Mbongo644m
Wodehouse-berg876m
Masele485m
KeiriviermondVeerboot
Jacaranda 1971 Skeepswrak
Angel-waterval
Mtambalala-bosboustasie
Shark’s Point
Hole in the Wall
Wildekus-voetslaanroete
Mpame-woud
Dick King1842
Muncurivier-strandmeer
Mpanderiviermond
Magwa-teeplantasieen Magwa-waterval
Cebe-kamp
Dwesa-kamp
Anchorage Hotel
Cremorne Estate-woonwapark
Mbotyi
1
2 & 3
4 & 5
6
7
SIEN INLAS A
N2
R61
N2
R61
R61K
aa
RT
16
TR
aN
SKE
I SE
WIL
DE
KU
S
170
Bape-kamp
3
4X4-roete
Oornagverblyf
Oornagnommer
GPS-koördinaat
Sien volledige legende op bladsy 9
0 20 km
10 myl0
NN
OO
SS
WW
NW
NO
SOSW
TRANSKEI SE WILDEKUS 171
Mthatha
INLAS A
Mdumbi
Jojweni
Koffiebaai
Tshani
Hole in the Wall
Black Rock
Mhlungwana Point
Sugarloaf Point
MthathariviermondWhale Rock
Anchorage Hotel
4 & 5
Qolora Mouth
I NDI E
S E
O S EA A N
Groot-Kei
Kobonqaba
Nqabara
Mngazi
Mzimvubu
Mzintlava
Qhorha
Mtakatye
KwaDebese
Qolora
Gxarha
Mthatha
Presleybaai
Mdumbi
Mpande
Mthonga
Mbhashe
Double Mouth NR
Dwesa NR
LuchabaNP
HlulekaNR
SilakaNR
Nyazi616m
Kugaga608m
Ku-Madulu819m
KuBungu938m
Tyelimanzi495m
Msintsini729m
Gungululu1128m
Mbongo644m
Wodehouse-berg876m
Masele485m
KeiriviermondVeerboot
Jacaranda 1971 Skeepswrak
Angel-waterval
Mtambalala-bosboustasie
Shark’s Point
Hole in the Wall
Wildekus-voetslaanroete
Mpame-woud
Dick King1842
Muncurivier-strandmeer
Mpanderiviermond
Magwa-teeplantasieen Magwa-waterval
Cebe-kamp
Dwesa-kamp
Anchorage Hotel
Cremorne Estate-woonwapark
Mbotyi
1
2 & 3
4 & 5
6
7
SIEN INLAS A
N2
R61
N2
R61
R61
Ka
aR
T 1
6 T
Ra
NSK
EI
SE W
ILD
EK
US
170
Bape-kamp
3
4X4-roete
Oornagverblyf
Oornagnommer
GPS-koördinaat
Sien volledige legende op bladsy 9
0 20 km
10 myl0
NN
OO
SS
WW
NW
NO
SOSW
4X4-ROETES DEUR SUIDER-AFRIKA172 TRANSKEI SE WILDEKUS
nongqawuSe Se viSioen’n Jong Xhosa-meisie is naby die Gxarharivier gebore in die tyd van
die ergste lyding en verwoesting wat deur die bitter grensoorloë
veroorsaak is. Dié oorloë het die dood van baie Xhosas en hul beeste
en die afbranding van baie graanlanderye tot gevolg gehad. Om sake
te vererger, het die oorblywende beeste ’n longsiekte opgedoen van
’n trop beeste wat aan ’n wit man behoort het. Die graanlanderye is
ook aangetas en die graan het doodgegaan voordat dit kon ryp word.
Party mense het toordery die skuld vir hierdie swaarkry gegee, maar
baie Xhosas het die Britte, wat hul grond geneem en hul tradisies en
gelowe vernietig het, daarvoor geblameer.
Op ’n dag in 1857 het Nongqawuse na ’n rivierpoel toe gegaan,
waar drie geeste in ’n visioen aan haar verskyn het. Sy het haar
mense vertel dat die geeste vir haar gesê het dat ’n nuwe dag vir die
Xhosas sou kom. Die voorvaders sou uit die dood opstaan en nuwe
beeste saam met hulle bring. Die toordery sou ophou en die land
sou vol nuwe graan wees. Die son sou in die ooste ondergaan en ’n
warrelwind sou kom en al die wit mense in die see inwaai.
Maar eers moes die Xhosas iets baie belangriks doen – hulle
moes al hul beeste doodmaak en al hul graan vernietig.
Hierdie boodskap het deur die Xhosa-nasie versprei, en ander
jong meisies het beweer dat hulle dieselfde boodskap gekry het.
Die koning het geglo dat hy ook die visioen gehad het, maar nie al
die mense het die visioen geglo nie en was gekant teen die idee om
die enigste kos wat oor was, te vernietig. Die mense wat wel geglo
het, was bang dat die voorspelling nie sou uitkom as almal nie hul
beeste doodmaak nie.
Byna al die Xhosas het hul diere vernietig, al hul graan gebruik
om bier te maak en dit gedrink. Maar die geeste se beloftes is
nie bewaarheid nie. Duisende mense het van honger gesterf. Die
nasie was swak en kwesbaar en die Engelse het hulle maklik op die
slagveld verpletter en nog meer grond geneem.
Daar is baie mense wat vandag nog die voortdurende armoede
en verlatenheid van die gebied aan die gevolge van Nongqawuse se
skrikwekkende visioen toeskryf.
Tipiese Transkei uitsig, dag 1
daaglikSe ryafStand en -tyd
Dag 1 Morgansbaai na Cebe 70km 9 uur
Dag 2 Cebe na Dwesa 175km 8 uur
Dag 3 Dwesa, vry dag
Dag 4 Dwesa na Anchorage Hotel 18km 7 uur
Dag 5 Anchorage Hotel, vry dag
Dag 6 Anchorage Hotel na Port St Johns 160km 7 uur
Dag 7 Port St Johns na Mbotyi 100km 3 uur
Dag 8 Mbotyi na huis
voertuigvereiSteS
Vierwielaandrywing met laestrek-oordraratkas ◗Herwinningspunte voor en agter ◗Goeie grondvryhoogte ◗Behoorlike veldbande met hoë profiel vir rotsagtige terrein ◗Agterewenaarslot of traksiebeheer is voordelig, veral as ◗jy iets sleep
punte vir Sleepwavriendelikheid
Hierdie reis is geskik vir alle soorte kampeersleepwaens ◗en selfs die swaar veldwoonwaens sal die mas opkom – mits die sleepvoertuig se enjin sterk genoeg isDaar is ’n paar skerp kronkels en draaie en steil op- en ◗afdraandes, maar niks met ’n hoë moeilikheidsgraad nieDaar is gewoonlik ’n alternatiewe roete indien dit nodig ◗mag weesDie beperkte beweegruimte met ’n groot sleepwa kan ◗vertragings veroorsaak
5 __ 5
Die groep vergader die middag tevore by die Morgansbaai-woonwapark, waar bekendstellings en die laaste voorbereiding gedoen word, en die komende week se reis deur die verruklike Wildekus beskryf word. Die woonwapark se geriewe en omgewing is wonderlik – dit is langs ’n pragtige gelyk deel van die Inchararivierfront onder koeltebome en net 50m van die strand geleë.
Ná ’n gesellige kuiertjie om die braaivure, waar ons nuwe vriende gemaak het, gaan ons slaap met die geluid van klotsende branders in ons ore – nie vir die laaste keer op hierdie reis nie.
Dag 1Ons verlaat die woonwapark en kry eers koers na die binneland voordat ons oos draai na die mond van die Groot-Keirivier, 5km daarvandaan. Dit is vir eers die laaste geleentheid om brandstof in te neem voordat ons aan boord van die outydse veerbote gaan wat twee voertuie op ’n slag oor die breë rivier neem.
Veerbote is so ’n dramatiese manier om jou onmiddellik in ’n vakansiestemming te kry, want dit roep romantiese beelde van transkontinentale reise in vervloë tye voor die gees. Maar ’n mens kan nie anders as om senuweeagtig te wees terwyl jy jou geliefkoosde 4X4 duim vir duim – en hopelik sonder teëspoed –
TRANSKEI SE WILDEKUS 173
SkeepSwrakke van die wildekuSHierdie vyandige ent rotsagtige, ruwe kuslyn was al die ondergang
van menige seevaartuig oor die eeue heen. Die snel vloeiende
Mosambiek-seestroom en gereelde stormsterk winde span saam om
’n onstuimige see en fratsbranders te skep. Die storms wat dikwels
sonder vooraf waarskuwing opsteek, is so hardnekkig dat dit die
vernuf van bootbouers sowel as matrose tot die uiterste beproef.
Die verdwyning van die SS Waratah (1909), Australië se ‘Titanic’,
is die mees geheimsinnige seetragedie van hierdie gebied. Dit het
tussen Durban en Kaapstad verdwyn, met ’n dodetal van 211.
Twee skepe het berig dat hulle die Waratah ná sy vertrek uit
Durban gesien sukkel het met die onstuimige see en stormwinde.
’n Passasier het die skip vroeër as ‘topswaar’ beskryf, wat dalk ’n
leidraad tot die rede vir sy ondergang kan wees.
Tot dusver is geen spoor van die wrak nog gevind nie.
Die Grosvenor (1782) is waarskynlik die beroemdste skip wat
aan hierdie kus vergaan het. Dit was ’n Britse Oos-Indiëvaarder wat
op pad terug van Indië was toe ’n kombinasie van slegte weer in die
vorm van aanlandige stormwinde en onakkurate kaarte die skip by
Lambassibaai laat strand het. Eenhonderd-ses-en-dertig van die 150
aan boord het die land veilig gehaal; net ses kon egter Port Elizabeth
bereik. Nog 12 oorlewendes is gevind deur ’n ekspedisie wat van die
Kaap af gestuur is.
Net ’n paar kanonne en muntstukke van die beweerde skatte
aan boord is ooit gevind.
Die Jacaranda (1971) was ’n Griekse vragskip wat as gevolg van
enjinmoeilikheid op die strand by Qolora-monding skipbreuk gely het.
Die skeepskaptein, sy vrou en bemanning het die land veilig bereik.
Die oorblyfsels van die wrak is nog steeds ’n uur se stap van
Qolora af te sien.
Die Griekse Oceanos (1991) het in ’n onstuimige see langs
die kus naby Hole in the Wall gesink. Die lynskip het Oos-Londen
daardie middag met 576 passasiers en bemanning aan boord
verlaat, toe dit ’n lek opgedoen het.
Die skokkende nuus was dat die Griekse kaptein en
bemanning die skip verlaat en die oorblywende passasiers aan hul
eie lot oorgelaat het! Die vermaaklikheidspersoneel het gelukkig
’n SOS gestuur en sodoende groot lewensverlies voorkom.
Die Suid-Afrikaanse Lugmag was betrokke by die gevolglike
reddingsoperasie, en baie passasiers is van die sinkende skip se dek
af opgepik, terwyl ander uit reddingsbote gehaal is deur skepe wat
die noodroep gehoor het. Die operasie was ’n dawerende sukses en
doen al die betrokkenes eer aan. Daar was geen lewensverlies nie.
Op pad na The Gates, dag 1
Dag 2Die roete is sowat 2km van die kus af, maar volg die kuslyn en kronkel hiernatoe en daarnatoe om heuwels en deur strome totdat dit ons ná ’n 2–3 uur lange rit by Mazeppabaai besorg. Hier kan ons die landelike Transkei op sy beste ervaar, met beesboere te perd en donkies wat tuisgemaakte sleepwaens en karretjies trek. Ons ry verby tipiese rondawels (ronde grasdakhutte) wat met helderkleurige patrone versier is. Pasop vir die beeste, skape, bokke en selfs ’n paar dikpensvarkies wat hier rondloop – dit alles gepaard met die aanhoudende agtergrondrefrein ‘sweeeeeets!’ van die halfkaal kinders wat letterlik uit die niet verskyn en teen die heuwels afgehardloop kom sodra hulle die voertuie sien aankom.
Mazeppabaai is in ’n welige landskap met subtropiese plantegroei en palmbome wat teen die duine bo die breë
op die helling en aan boord van die veerboot kry nie. Sodra al die voertuie veilig aan die oorkant is, ry jy deur ’n breë vloedvlakte voordat die pad teen die eerste van talle groen, golwende heuwels uitklim na die afdraai op ’n smal paadjie aan die regterkant. Hierdie tweespoorpaadjie loop met ’n ‘oorkruisgat’-kronkelroete af na en oor die Gxarharivier. Ná ’n paar honderd meter ry jy verby die poel en waterval waar die Xhosa-doemprofetes, Nongqawuse, na bewering haar profetiese visioen gehad het. (Vir besonderhede, sien tekskassie op bladsy 172.)
Die pad draai dan suidoos na die mond van die Qolorarivier – die eerste van ’n menigte sulke omweë. As jy langs die kus wil opry, is dit nodig om ’n geskikte deurkomplek in die binneland te vind voordat jy na die kuslyn terugkeer en jou reis voortsit.
Ons stop naby die Qolora-mond om die bekende Trennerys Hotel te besigtig en ’n ligte middagete by Seagulls te geniet.
Ons val weer in die pad en ry weg van die kus na The Gates, ’n wonderlik skouspelagtige rotspoel aan die Qolorarivier, waar 6m hoë kranse soos brandwagte oor die rivierloop wag hou. Dis ’n ideale piekniek- of swemplek.
Die pad gaan dan oor ’n klein bruggie en wyk eers uit na die binneland voordat dit weer seewaarts loop na die plek op die strand waar die oorblyfsels van die Jacaranda nog steeds te sien is.
Nadat ons foto’s geneem het, soos dit goeie toeriste betaam, hervat ons die reis in ’n noordoostelike rigting via die moerasagtige KwaDebese en oor ’n menigte strome en riviervalleie na die Cebe-kamp (wat deur die gemeenskap bestuur word) aan die Muncurivier-strandmeer. Die landskap is eie aan die Transkei – geronde heuwels met welige kort gras deurspek met riviervalleie wat tot by die see strek. Kuswoude en getymondings met krap-omkorste mangroves is kenmerkend van die wonderlike, breë riviermondings. Daar is soveel om te sien en te waardeer.
Die kampterrein is onder koeltebome langs die rivier se suidoewer, maar die gebrek aan geriewe en die aanhoudende geneul van plaaslike inwoners wat werk soek as ‘kampmammas’ of visjoggies laat ons besluit om net een nag hier deur te bring en liewer verder na Dwesa te ry.
4X4-ROETES DEUR SUIDER-AFRIKA174 TRANSKEI SE WILDEKUS
noodSaaklike vereiSteS vir hierdie reiS
Lekhersteltoerusting, banddrukmeter en kompressor ◗Kinetiese band of tou en sleepband of -tou ◗Graaf ◗Hoogligdomkrag of opblaasbare lugsak – een is genoeg ◗vir die groepBasiese gereedskap en basiese reserwedele vir jou ◗voertuigVerligting, 12V of gas ◗Noodhulpstel wat vir minstens sere en snywonde, ◗sonbrand, seer oë, hoofpyn, naarheid en byt- en steekplekke voorsiening maak
Sien volledige paklyS op bladSy 218
algemene waarSkuwingS vir hierdie roete
Daar is matige veiligheidsoorwegings op hierdie reis vanweë die voortdurende teenwoordigheid van plaaslike inwoners. Stelery is niks buitengewoons nie en die gesoebat om ‘sweeeeeeeeets’ weerklink gedurig deur die valleie. Net soos in alle wildernisgebiede moet jy veldwys wees en basiese voorsorgmaatreëls tref.
Gebruik sonskermrome, hoede en langmouhemde ◗Beskerm oë teen fel lig ◗Drink gereeld water ◗Die weer by die see kan vinnig verander; reën- en warm ◗klere en beddegoed is dus noodsaaklik, selfs in die somermaandeDie gebied is deurgaans malariavry ◗Geen groot roofdiere op hierdie roete nie ◗Die plaaslike bevolking is heeltyd naby jou; kriminele ◗bedrywighede is altyd ’n moontlikheid en dis raadsaam om nie jou besittings snags, of bedags wanneer jy op die strand is, buite te los nieMense in landelike gebiede, en veral die kinders, sien nie ◗dikwels toeriste deur hul dorpies en landerye ry nie en kan nuuskierig weesToeriste word soms lastig geval, met kinders wat lekkers ◗vra en volwassenes wat aanbied om op die kampterrein te werk – hanteer hierdie situasies met empatie en wees kalm en vriendelik wanneer jy jou besluite oordra
SpeSifieke toeruStingSvereiSteS vir hierdie reiS
Volledige kampeertoerusting, beddegoed, tente, tafel en ◗stoeleVolledige kombuis- en braaigereedskap ◗Waterreserwe vir twee dae (minstens 5 liter per persoon ◗per dag)’n Yskas in die voertuig sal nuttig wees ◗GPS met Tracks 4 Africa gelaai en driehoeksmetingkaarte ◗as jy sonder ’n veldgids toerGelisensieerde radio’s vir kommunikasie tussen voertuie ◗Volledige bandhersteltoerusting ◗
mazeppabaaiMazeppabaai is genoem na ’n skip, die Mazeppa. Die skip, met
’n kaptein genaamd C.J. Cato, was in 1842 van Port Natal
onderweg na Delagoabaai op soek na ’n Britse oorlogskip wat die
garnisoen wat deur die Boere beleër is, moes red. Kaptein Cato
het die baai binnegevaar om skuiling te soek en daar gestrand.
Volgens oorlewering is die skip se oorblyfsels nog steeds onder die
sandduine by Mazeppabaai begrawe.
Mazeppabaai is nie net beroemd vir sy hengelplekke nie,
maar ook vir sy oorvloedige voëllewe. Daar is baie staproetes in
die omgewing, en veral na die Manubi Inheemse Woud, wat met
verruklike plantegroei spog.
Kampterrein by Dwesa
sandstrand groei. ’n Ouwêreldse hangbrug verleen toegang tot ’n klein eilandjie baie naby die strand. (Hierdie brug was blykbaar ’n vakansieprojek vir ’n groep meganiese ingenieurstudente om die plaaslike hengelaars te help om toegang tot hul gunsteling-hengelplek te kry.)
Ná ’n piekniekmiddagete teen die helling van ’n groen heuwel met asembenemende see-uitsigte, pak ons in en kry koers na Dwesa.
Ons ry met ’n reuseboog na die binneland op soek na ’n kortpad oor die Qhorharivier om die lang omweg deur Willowvale te vermy voordat ons weer see se kant toe ry en die ongelooflik mooi Dwesa-natuurreservaat vind, maar ons soektog lewer niks op nie. Ons onthou darem om brandstof op Willowvale in te neem en kosvoorraad by die plaaslike algemene handelaar aan te vul. (Hierdie onverwagte 120km-ompad kon ons in die moeilikheid laat beland het sover dit ons brandstofreserwes aangaan.)
Die middag ry ons van Willowvale af met ’n kronkelende en golwende gruispad deur ’n bergagtige landskap. Ons ry verby reeds bekende gesigte soos hutte en diere, vrolike, wuiwende, skreeuende kinders, en welige plantegroei deurspek met strome en riviere.
Onderweg sien ons ’n padwyser na die graf van koning Hintsa – ’n buitengewone slagoffer van die Grensoorloë met die Engelse.
Die groen grasbedekte kampplekke is omring deur ’n inheemse woud. Die kampplekke is yslik groot en die hele groep maak hulle tuis vir ons eerste verblyf van twee nagte op hierdie toer. Die enigste nadeel van hierdie wyd uitgestrekte kampplekke is dat ons ver na die ablusiegeriewe – wat met ’n kort hangbrug bereik word – moet stap. Nog ’n faktor wat hier in gedagte gehou moet word, is die swerms ape wat in die bome klets en ongetwyfeld beplan hoe hulle ons besittings gaan steel terwyl ons môre op die strand ontspan!
TRANSKEI SE WILDEKUS 175
koning hintSaHintsa, koning van die
Xhosa-nasie, is op 12 Mei 1835, gedurende die Grensoorloë, deur
George Southey doodgeskiet terwyl hy na bewering probeer het om
van die Britse magte weg te vlug. Dit het gebeur terwyl Hintsa Britse
magte vergesel het om gesteelde beeste terug te kry.
Gedurende hierdie tydperk was daar pogings om ’n
bondgenootskap tussen die Xhosas en die Engelse te skep; Hintsa
het egter teëgestribbel en volgehou dat hy slegs vrede met die
Engelse wou hê en nie onderdanig aan hulle wou wees nie.
Hy was so vasberade hieroor dat hy nie die Xhosa-hoofmanne
wat teen die Engelse opgetree het, ondersteun het nie. Die Engelse
het hom egter daarvan verdink dat hy met dié hoofmanne heul, en dit
was in dié verband dat sir Harry Smith, vergesel deur Southey en ’n
gemengde geselskap van militêre en burgerlike magte, Hintsa se kraal
besoek het om gesteelde beeste terug te kry. Hulle het toe daarop
aangedring dat Hintsa hulle vergesel na die krale van die hoofmanne
wat na bewering hul beeste gesteel het. Die Engelse beweer dat dit
gedurende dié reis was dat Hintsa probeer ontsnap het. Hulle het glo
Xhosa-krygers in die ruigte naby die Raraberivier sien beweeg.
Toe hulle vermoed dat Hintsa hulle in ’n hinderlaag gelei
het, het die koning op sy perd weggejaag. Hy het hom nie aan ’n
waarskuwingskoot gesteur nie; eers nadat hy twee keer gewond is
en van sy perd afgeklim het, het hy om genade gesmeek. Dit was toe
dat Southey, een van die eisers in verband met die veediefstal, die
Xhosa-koning doodgeskiet het.
Daar is nog baie meningsverskil oor wat daarna gebeur het
– party historici beweer dat Hintsa onthoof is en dat sy kop as ’n
soewenier na Skotland teruggeneem is; ander beweer dat sy lyk
ongeskonde agtergelaat is sodat sy landgenote dit kon kom haal.
Wat egter seker is, is dat sy koninklike armbande en juwele gesteel
en sy ore afgesny is om as aandenkings te dien.
Maar die storie raak ál ingewikkelder. Ene hoofman Gcaleka
het in 1996 by die Inverness-hoofkwartier van ’n Hooglandregiment
opgedaag en beweer dat die geeste hom aangesê het om koning
Hintsa se skedel terug te kry, anders sou daar nooit vrede in Suid-
Afrika wees nie. Die landheer van ’n landgoed daar naby het hom
gebel om te sê dat hy die skedel het wat Gcaleka soek. Die skedel
is dan ook aan hom oorhandig, maar die egtheid daarvan is nooit
getoets of betwis nie.
Koning Hintsa se graf is naby Cebe in die Oos-Kaap.
argeologieSe geSkiedeniS in die ooS-kaapEen van die eerste dinosourusse wat geïdentifiseer is, die
Blinkwatermonster, is van die Oos-Kaap afkomstig. Dit is by Fort
Beaufort ontdek en uitgeken.
Die Oos-Kaap is die gebied waar sommige van die oudste
vindplekke van die moderne mens ontdek is, asook party
van die oudste – indien nie die heel oudste nie – tekens van
kultuurbedrywigheid in die wêreld. Dit is die Klasiesrivier-
grotvindplek in die Tsitsikamma wat van 125,000 jaar gelede dateer.
By dié vindplek is daar onder meer ’n graf ontdek waar die geraamte
in ’n fetusposisie en omring deur kauriskulpe was, wat daarop
dui dat die lyk in sekere mate seremonieel begrawe is. Waar daar
seremonie is, is daar kultuur, en dit is die vroegste bewese teken van
kultuurbedrywigheid op aarde.
Daar is etlike vindplekke al langs die Oos-Kaapse kuslyn wat
deur die Jonger Steentyd-mense, wat dikwels verkeerdelik die
Strandlopers genoem word, agtergelaat is. Dié vindplekke word
aangetref in puinhope, waar hul afval – wat gewoonlik mossel- en
ander skulpe ingesluit het – gegooi is.
Daar is ook ’n menigte rotstekeninge. Interessant genoeg bevat
sommige daarvan uitbeeldings van ossewaens en soldate in rooi
uniforms. Daar is aanduidings van ’n gemeenskap onder druk en
hierdie tydperk kan ook as ‘apokaliptiese rotskuns’ beskryf word.
kHintsa, koning van die
Xhosa-nasie, is op 12 Mei 1835, gedurende die Grensoorloë, deur
Geniet ’n dag op die strand naby DwesaDag 3Ons kan vandag gelukkig almal laat slaap ná gister se lang rit. Ná ’n goeie gesonde ontbyt, afgesluk met ’n goeie sterk espresso, besluit ons wat om vandag te doen. Op ’n vorige toer het ’n lid van die geselskap die ander probeer oorreed om op ’n natuurstaptog te gaan, maar toe kry ons ’n boodskap van die parkbestuur dat hulle besig was met die uitdunning van renosters en dat ons nie in die binnelandse dele van die park kon kom nie, maar naby die kus moes bly.
‘Ekskuus? Renosteruitdunning? In ’n Suid-Afrikaanse wildreservaat?’ Daar is sonder enige emosie aan ons verduidelik dat die ses witrenosters nie inheems in hierdie gebied was nie en dat ’n kontrak aan ’n beroepsjagter toegeken is om hulle te skiet.
‘Pleks van hulle te hervestig?’ vra ons. Om die kontrak aan Koreaanse jagters te verkoop, is uit ’n finansiële oogpunt blykbaar baie voordeliger vir die stelsel as die
koste van uitvanging en hervestiging. Hierdie voorval in 2009 klink selfs meer belaglik in die lig van die meer onlangse wildstropery wat ons renosterbevolking gedurende 2010 vernietig het.
Vandag gaan stap ons, geniet die strand- en strandmeeromgewing, of ontspan eenvoudig in die kamp met ’n boek. Tydens die oggend se wandeling stap ons langs ’n lieflike ongerepte strand, om ’n pragtige landhoof gevolg deur ’n riviermonding, nog ’n ongerepte strand, landhoof, riviermonding, strand …
Ons klim teen ’n grasbedekte heuwelhang net bokant die strand uit en ontdek dieremis en selfs die swemplek van die gedoemde witrenosters. Ons koel af in die see en stap dan weer terug kamp toe.
Om vanaand se kampvuur kan ons kreatief met ons veldkos wees – tuisgebakte brode, gesonde roerbraaigeregte en interessante slaaie in teenstelling met die meer gebruiklike tjops, wors en aartappels in foelie gebak.
4X4-ROETES DEUR SUIDER-AFRIKA176 TRANSKEI SE WILDEKUS
Hole in the Wall
koffiebaaiKoffiebaai kry sy naam van koffiebome wat begin groei het nadat ’n
skip met ’n vrag koffie in 1863 hier gestrand het. Die bome het nie
goed gegroei nie en is uiteindelik dood, maar die naam het bly steek.
Koffiebaai staan ook bekend as Tshontini, die naam van ’n
digte woud wat hier aangetref word.
hole in the wall Dit is naas Tafelberg die mees herkenbare geografiese baken aan die
Suid-Afrikaanse kuslyn, waar dit by die mond van die Mpakorivier
wag hou. Alhoewel dit baie kleiner is, is die visuele impak niks
minder dramaties nie.
Dit bestaan uit veelvuldige lae gesteentes van verskillende
digtheid, soos sandsteen, moddersteen en skalie, met ’n laag
doleriet tussenin, en is sowat 260 miljoen jaar oud. Die branders
wat voortdurend teen die sagter lae bokant die doleriet gebreek
het, het dit uitgekalwer, wat veroorsaak het dat die massief van
die vasteland geskei is. Die gat is ook so geskep, terwyl die doleriet
eintlik as ’n reuse-latei dien.
Die dreungeluid van naderende golwe word versterk wanneer die
golwe deur die gat spoel – vandaar die Bomvana-naam esiKhaleni, wat
‘plek van geluid’ beteken. Die Engelse naam ‘Hole in the Wall’ is gegee
deur ene kaptein Vidal van die Britse Admiraliteit se opmetingskip, die
Barracouta, wat gestuur is om die kus van Keiskamma tot Lourenço
Marques op te meet. Die log beskryf ‘twee swaar swart rotse bokant
die waterkant, meer as 80 voet bo die oppervlak, wat deur die
verskynsel van ’n natuurlike boog sigbaar is’.
Volgens plaaslike oorlewering is die Mpakorivier se deurgang
na die see versper deur ’n reusekrans, wat veroorsaak het dat dit
opgedam en ’n enorme strandmeer gevorm het. Op ’n dag het die
goddelike seewesens ’n beeldskone jong meisie gesien wat langs
hierdie strandmeer gewoon het. Hulle was so oorweldig deur haar
skoonheid dat hulle haar die hof probeer maak het.
Die seegode het ’n reusevis gevra om ’n gat dwarsdeur die
krans te stamp sodat hulle by die strandmeer kon uitkom. Hulle
het toe deur die strandmeer geswem en die jong meisie deur die gat
weggeneem om vir ewig saam met die seegode in die see te woon.
Dag 4Dis ’n lang dag in die kar terwyl ons na die binneland, amper tot by Elliotdale, ry en dan oos draai en koers vat na die Hole in the Wall. Onderweg stop ons by die Mbhasherivier vir ’n laatoggend-versnapering en sit dan ons reis voort op stowwerige gruispaaie, wat uiteindelik teerpaaie word, met die optimistiese spoedperk van 60km/h – optimisties vanweë die oorvloed van slaggate.
Namate ons nader aan Hole in the Wall en Koffiebaai kom, sien ons tekens van kommersiële bedrywigheid, met talle rugsakstap-ondernemings, veldkroeë, pizza-eetplekke, en so meer, wat kleurryk by die kruisings geadverteer word. Daar is ook avontuuraktiwiteite, soos staptogte, kajakvaarte, perdryroetes en bootvaarte.
’n Kort rit neem ons na Hole in the Wall (of so naby as wat deesdae toegelaat word), wat steeds ’n indrukwekkende gesig is. ’n Klein entjie se stap oor ’n rotsagtige strand bring ons tot op seevlak, waar ons werklik ’n idee van die omvang van hierdie natuurverskynsel kry.
Ons stop by die Ocean View Hotel vir ’n roostertoebroodjie en bier. Dis ’n heerlike plek, met ‘slackpackers’ en ander gewone vakansiegangers, soos ons self, wat daar verbykom.
Ons val weer in die pad en steek ná 10 minute die Mthatharivier oor voordat ons by die Anchorage Hotel aankom. Hier slaan ons kamp op vir die volgende twee nagte. By aankoms plaas ons bestellings vir oesters en kreef by die hotelpersoneel, wat selfs hierdie heerlike seekos vir jou sal skoonmaak en berei, as jy dit verkies.
Op ’n vorige toer was daar ’n hewige debat oor die intervoertuigradio’s: die onderwerp was die rede vir die glasstukkies wat in die modder heel bo-op die grasdakhutte vassit. (Die modder
word gebruik om die toppunt van die dak te verseël sodat water nie daar kan inkom nie.) Die een argument was dat dit keer dat uile op die dak kom sit, wat ’n slegte voorteken is. Die ander een was dat die glasstukkies bloot die modder bind sodat dit goed hard word. ’n Xhosasprekende lid van die geselskap het uiteindelik gestop en ’n plaaslike vrou die werklike rede gevra. Sy het verduidelik dat dit bloot dekoratief is, hoewel die gebruik die bykomende voordeel het dat dit die modder bind en uile weghou. Stukkies hout of kleurryke plastiek word ook soms gebruik.
Net ’n entjie die binneland in van vandag se roete af is die klein dorpie Mvezo, Nelson Mandela se geboorteplek. ’n Kommersiële staproete herdenk sy daaglikse stap na die skool by Qunu, waar hy nog steeds ’n huis het.
Dag 5Ons waardeer regtig hierdie tweede dag se rus op ons Wildekus-ontdekkingsreis. Party stap langs die strand tot by die mond van die Mthatharivier, terwyl ander hengel, of swem, of Hole in the Wall weer besoek. Dan gaan ons terug kamp toe vir Cobb-gebakte brood en ’n potbrood.
Ná ’n kort slapie geniet ons nog ’n strandwandeling, dié keer in die teenoorgestelde rigting – wat nie so skilderagtig is nie – maar die swem is nogtans die moeite werd.
By die kamp geniet ons ’n verfrissende warm stort en gaan sit dan om die kampvuur om te smul aan die wonderlike seekos wat die hotelpersoneel berei het.
TRANSKEI SE WILDEKUS 177
mbotyi – die plek van boneVan al die mooi riviergetymondings in die Pondoland-streek van die
Oos-Kaap is Mbotyi nie net die mooiste nie, maar spog dit ook met
’n kleurryke en eksentrieke geskiedenis.
Een voorbeeld is die storie van die twee oorspronklike eienaars
van die Mbotyi-winkel, Jack Barber en Johannes Victor Kottich.
Barber was die Robinson Crusoe van Mbotyi. Nadat hy gedurende
die Eerste Wêreldoorlog gewond is, het hy sy groot liefde, Sally
Barnes, ontmoet; sy was ’n verpleegster in ’n Franse militêre
hospitaal. Barber het haar die jawoord gevra en gereël dat sy per
skip van Boston na Mbotyi reis. Hy het uitgewerk wanneer die skip
sou verbyvaar en ’n groot seinvuur gemaak. Barnes het per ossewa
daar opgedaag en het daarna by die gemeenskap betrokke geraak
deur die siekes en verswaktes te verpleeg. Ná Barnes se dood het
Barber in ’n kothuisbrand gesterf.
Kottich was ’n kluisenaar wat in ’n piepklein krotjie met ’n uitsig
oor die see gewoon het. Hy was blykbaar ’n morfienverslaafde wat
’n denkbeeldige apteek in Lusikisiki geopen het sodat hy gereeld
dwelmmiddels tot sy beskikking kon hê. Hy het glo ook gedurende
die Tweede Wêreldoorlog met Duitse U-bote kontak gemaak.
Die berugte polisieman wat bankrower geword het, André
Stander, het in ’n rondawel in Mbotyi gewoon terwyl hy vir die
polisie weggekruip het. Hy het hom as ’n Amerikaner voorgedoen
totdat hy uiteindelik uitgeken is. Hy het kort daarna na Fort
Lauderdale in die Verenigde State gevlug en is daar doodgeskiet.
magwa-waterval en -teeplantaSieDie Magwa-waterval is in die hartjie van Pondoland naby Lusikisiki
in die Oos-Kaap geleë. Dit is ’n gordyntipe waterval wat 144m na
benede in ’n gleuftipe canyon stort; die canyon het as gevolg van
seismiese aktiwiteit ontstaan. Hier moet jy baie versigtig wees: daar
is geen skutrelings nie.
Die Magwa-teeplantasie waar die waterval geleë is, is sedert
sy twyfelagtige ontstaan in die 1970’s deur die destydse Transkei-
tuislandregering in politieke omstredenheid gedompel. Drie clans
wat op die terrein gewoon het, moes met geweld en met behulp van
die leër verwyder en in sewe naburige dorpies hervestig word. Dié
optrede het teen die maatskappy geboemerang toe ’n suksesvolle
grondeis in 1998 teen hulle ingestel is. Die eisers is nou die eienaars
van die landgoed.
Wanbestuur en bedrog het byna tot die landgoed se ondergang
gelei en dit moes grootliks op finansiële ondersteuning deur
die regering staatmaak. Sonder subsidiëring is die landgoed nie
winsgewend nie. Ironies genoeg is tee nie ’n lewensvatbare gewas
in Suid-Afrika nie uit hoofde van ’n SAOG-ooreenkoms om tee uit
Kenia en Malawi in te voer.
Kontrasterende maniere van vervoer
Dag 6Ons vertrek vroeg na die monding van die nabygeleë Mdumbirivier en sit dan ons reis langs die kus voort tot by Presleybaai. Dit is etenstyd wanneer ons die Mtakatyerivier bereik, wat soos die een of ander private konsessie lyk. Ons stop net buitekant en geniet ’n piekniekmiddagete in ’n mooi omgewing met ’n wonderlike uitsig oor die see en riviermonding.
Ná middagete steek ons die Mthongarivier oor en ry na Mpanderiviermond, voordat ons vir die laaste keer binneland toe draai om op die R61-teerpad te kom. Dié pad loop deur taamlik bergagtige terrein, maar plat af langs die Mzimvuburivier en kronkel lui-lui na Port St Johns, of ‘PSJ’ soos die plaaslike inwoners dit noem. Hier maak ons ons tuis in die Cremorne Estate-woonwapark en bring die middag in hierdie ikoniese, maar vervalle, Transkeise dorp deur.
Dag 7Die laaste dag van ons reis het aangebreek. Vandag ry ons na Lusikisiki, ’n groterige dorp, om die Magwa-teeplantasies en die manjifieke Magwa-waterval te besoek. Ons sluit hierdie waarlik onvergeetlike toer af by Mbotyi, die blinkste juweel in ’n kroon vol juwele, al is dit net oor sy afgeleë ligging. Die landskap begin nou baie soos die KwaZulu-Natalse kuslyn lyk omdat ons nou al hoe verder noordwaarts na dié streek ry.
Omstreeks om 12 middag het ons alles gesien wat ons wou sien, al die belangrikste plekke besoek en volop foto’s geneem wat ons huis toe kan vat. Blywende vriendskapsbande is om baie kampvure gesmee. Baie wanbegrippe oor die lewe op die Suid-Afrikaanse platteland is uit die weg geruim. Ons voel almal besonder verryk wanneer ons die Transkei verlaat.
Dag 8Op hierdie laaste dag vertrek elke gesin huis toe teen hul eie pas en volgens hul eie agenda. Besluite moet vir die eerste keer in ’n week geneem word. Dit is die voordeel van georganiseerde toere – dat jy aan niks anders hoef te dink as wat om vir aandete te maak nie!
(Gebaseer op ’n reis deur die outeur met Cederberg 4x4.)
4X4-ROETES D
EUR SUIDER-AFRIKA
20 WONDERLIKE ROETESGEDETAILLEERDE KAARTE MET GPS-PUNTE
SIEN INLAS A
Kunene
Otjindjangi
Okavhare
Oheuva
Ombuku
Otjitanga
Ondoto
Kunene
Muola
Calueque-dam
Etaka
Etaka
Khumib
Khumib
Hoarusi
b
Hoarusi
b
Goma
tum
HoanibTsuxub
Obeb
Aap
Ombonde
Ohanyuna
Otjovasandu
Hoanib
Ongw
ati
Huab
Huab
Twyfelspruit
Okatemba
Kawa
kab
Aub
Barab
Uniab
Uniab
Achab
Obob
Ganamub
ATLAN
TI E
SE
OSEAAN
Olusati-dam
Muate
Cacuio
Liangoma
Otjivero
Kunene
ANGOLA
NAMIBIË
Parque Nacional do Iona
NasionaleSkedelkuspark
Etosha NP
S E B R A -B E R G E
O T J I H I P A -B E R G E
HA
RT
MA
NN
-
BE
RG
E
B A Y N E S -B E R G E
Ondau-berg
Kabere-berg Jan Joubert-
koppie
Otjitotongwe-gasteplaas
Werda-veeartsenybeheerpos
Grafte vanDorslandtrekkers
Ruacana-waterval
Onduruso-waterval
Epupa-waterval
Rooi Drom
Kamdescha-veeartsenybeheerpos
Etenedeka Mountain Camp
Karos-gasteplaas
Huab Lodge
Oase Garni
Hobatere LodgeKwowarib-kampterrein
Warmbron
Dorslandtrek-kerkbouval
Marienf luss
Ruacana
Ovivero-dam
Nangolo- v laktes
Otj iha-vlaktes
Otjihende Himba-nedersetting
Fort SesfonteinLodge en OuDuitse Fort
VanZylspas
Opuwo Country Lodge
Kunene River Lodge
Enyandi-kamp
Epupa-kamp
Van Zylspas-kamp
Okarohombo-kamp
Marmermyn-kamp
Purros-kamp
Hoanibrivier-boskamp
Ongongo-kamp
Oppi-Koppie-kamp
1
2 & 3
4
5 & 6
7
8 & 9
10
11 & 12
13
14
15 C40
C35
C35
D3708
D3710
C41
C35
D3700D3700
D3703
D3707
D3707
D3706
D3710
C46
D3709
Calueque-dam
Kunene
NAMIBIË
ANGOLA
Ruacana
Ruacana-watervalRuacana
C46
C35
INLAS A
KAART 5 DIE KAOKOLAND – ’n onherbergsame wonderland
56
Bape-kamp
3
4X4-roete
Oornagverblyf
Oornagnommer
GPS-koördinaat
Sien volledige legende op bladsy 9
0 30 km
15 myl0
NN
OO
SS
WW
NW
NO
SOSW
w OOR DIE SEDERBERG TANKWA NA SANDVELD w DIE WESKUS !KWHA TTU NA HONDEKLIPBAAI w DIE RICHTERSVELD STEINKOPF NA VIOOLSDRIF w KHAUDUM EN MAMILI w DIE KAOKOLAND w DIE NAMAKWA-EKOROETE POFADDER NA ALEXANDERBAAI w KGALAGADI-OORGRENSPARK w SENTRAAL-KALAHARI-WILDRESERVAAT w ‘FACES OF THE NAMIB’ SOLITAIRE NA WALVISBAAI w TANZANIË SE MIGRASIE VAN WILDEBEESTE REIS DEUR MOSAMBIEK, MALAWI, TANZANIË, ZAMBIË, BOTSWANA w NOORDOOS-BOTSWANA MAUN, CHOBE, HUNTERS ROAD EN BAINES SE BAOBABS w ANGOLA w LIUWA-VLAKTE, WES-ZAMBIË w ZIMBABWE MABALAUTA, MANA POOLS, KARIBA, HWANGE w SUID-MOSAMBIEK MAPUTO, INHAMBANE, PUNTA DO OURO w TRANSKEI SE WILDEKUS MORGANSBAAI NA MBOTYI w GROOT-LIMPOPO SOUTPANSBERG EN VENDAw ’N REIS LANGS DIE MOLOPO RIVIER UPINGTON NA AUGRABIES EN DABERAS w DIE OU OSSEWAROETE HARKERVILLE NA HEIDELBERG w LESOTHO VIA SANI-PAS
I S B N 978-1-77026-292-8
9 7 8 1 7 7 0 2 6 2 9 2 8
20 ROETEKAARTE
GPS-PUNTE
GEDETAILLEERDE VERGROTINGS
ROETE GERY
TOPOGRAFIESE RELIËF
MAC/CPT/0511/TG/NB/GH
CD MET GPS-ROETES EN KAARTE
VEELDAAGSE 4X4-ROETES MET
DESKUNDIGE ADVIES OOR ELKE
ROETE DEUR PLAASLIKE GIDSE
PUNTE VIR GESINSVRIENDELIKHEID
PUNTE VIR SELFVERSORGENDHEID
SPESIALE VEREISTES & VAARDIGHEDE
SPESIFIEKE TOERUSTING PER ROETE
DAG-VIR-DAG-ROETEBESKRYWINGS
AFSTAND AFGELÊDAAGLIKSE REISTYE
AKTIWITEITE VIR DIE BUITELEWE
ENIGE KOMMENTAAR [email protected]
BESOEK ONS WEBTUISTE VIR DIE JONGSTE NUUS, AFLADINGS, KAARTE, KATALOGUSSE EN SPESIALE AANBIEDINGEMapStudio™ en die MapStudio™ logo is handelsmerke van New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd1st uitgawe © MapStudio™ 2011. Reproduksie of opname op enige manier insluitend, sonder beperking, fotoko-piëring en elektroniese bewaring en ontsluiting van enige kaarte, teks, foto’s, illustrasies, of enige ander materiaal in hierdie produksie vervat, word verbied.
Saamgestel deur Philip Sackville-Scott
w PDF-LÊERS VAN AL DIE KAARTE IN DIE BOEK
w GPS-ROETES VAN AL DIE ROETES IN DIE BOEK
w DIGITALE PAKLYS IN EXCEL-FORMAAT
VIR GEBRUIK MET
www.mapstudio.co.za
INHOUD
Garmin®
GPS-VERSOENBAARDEUR SUIDER-AFRIKA
ROETES4X4- -
ROETES4X4- 4X4 ROUTES THROUGH
SOUTHERN AFRICA
ALSO AVAILABLE IN ENGLISH
DEUR SUIDER-AFRIKA