2015 workbook1 book1 gr r afrlr
DESCRIPTION
Afrikaans learningTRANSCRIPT
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 1/58
Naam:
I S B N 9 7 8 -1 - 9 2 0 4 5 8 - 0 5 - 8
Klas:
o pr s t uw
a b c d ef g h i jk l m nq v x y z
R Graad
WERKBOEK
W E R
K B O E K I N A F R I K A A N S
Boek
1
Kwartaa
Hierdie Reënboog-Werkboeke vir die Resepsiejaar (Graad R) maak deel uit vandie Departement Basiese Onderwys se strategie om Suid-Afrikaanse kinders seskoolprestasie ‘n hupstoot te gee. Navorsing toon dat kinders wat v oor Graad 1 aanstimulerende aktiwiteite blootgestel word, deur hul primêre en sekondêre skooljare heenakademies beter presteer. Daarom fokus die Departement so sterk op leer in Graad R.
Die Grondslagfase-kurrikulum verg dat Graad R-leerders die geleentheid moet ontvangom die vaardighede wat hul aanleer van lees, skryf en Wiskunde voorafgaan, te ontwikkel,en identifiseer die vaardighede wat hulle nodig het om die vaste opvoedkundige grondslagte verkry waarop hulle in Graad 1 en sal kan voortbou.
Die Graad R-Werkboeke is dus daarop gemik om kinders te help om die vaardighedeen sleutelbegrippe te ontwikkel wat hulle nodig het om ‘n stewige grondslag vir leerte vestig. Die boeke is propvol geleenthede vir kinders om die vaardighede wat hulle opformele skoolopleiding sal voorberei, te ontwikkel en in te oefen.
Voordat kinders formeel leer lees, het hulle nodig om te leer hoe om ‘n boek vas te hou endie bladsye om te blaai. Hulle moet verstaan hoe boeke werk. Hulle moet die verhoudingtussen die woorde en die prente in ‘n boek leer ken, en besef dat woorde op ‘n bladsyuit klanke bestaan en betekenis het. Net so moet hulle, voordat hulle leer skryf, hul fynmotoriese koördinasie ontwikkel en begin oefen h oe om vorms op papier te m aak. Vandaar af moet hulle tot die vorming van letters oorgaan. Dit is juis hierdie vaardighedewat die Werkboeke wil ontwikkel.
Ons weet almal dat kinders nie teen dieselfde pas leer nie. Die Graad R-Werkboekemaak dit vir onderwysers moontlik om teen leerders se individuele pas te werk, enom waar nodig vorentoe en agtertoe in di e boek te werk volgens elke kind se uniekeontwikkeling. Die aktiwiteite sal onderwysers ook help om struikelblokke te identifiseerwat kinders in hul leerproses mag ervaar, sodat sulke struikelblokke oorkom kan wordvoordat die kind sy of haar formele skoolloopbaan aanpak.
Die Werkboeke integreer die onderrig van Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardigheidoor 20 temas heen. Jong l eerders se belangstelling word op prettige, boeiende wysesvasgevang. Ons hoop dat u leerders dit sal g eniet om die Werkboekaktiwiteite deur tewerk namate hulle groei en leer, en dat u, as hul onderwyser, hul genot sal deel.
Mev. Angie Motshekga,
Minister van Basiese
Onderwys
Mnr. Enver Surty,
Adjunkminister van
Basiese Onderwys
FRIKAANS HOME LANGUAGE
GRADE R – BOOK 1
TERM 1
BN 978-1-4315-0690-3
THIS BOOK MAY
NOT BE SOLD.
H e r s i e n
v o l g e n s
d i e
K A B V
Naam:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 2/58
Bb Cc
Published by the Department of Basic Education222 Struben Street
PretoriaSouth Africa
© Department of Basic EducationFirst published in 2011
ISBN 978-1-920458-05-8
Dd Ee Ff
Gg Hh Ii Jj Kk
Ll Mm Nn Oo Pp
Qq Rr Ss Tt Uu
Vv Ww Xx Yy Zz
AaAlfabet
The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright holders but if any have been
inadvertently overlooked the Department will be pleased to make the necessary arrangements at the frst
opportunity.
This book may not be sold.
Published by the Department of Basic Education222 Struben Street
PretoriaSouth Africa
© Department of Basic EducationThird edition published in 2015
ISBN 978-1-4315-0690-3The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright holders but if any have been
inadvertently overlooked the Department will be pleased to make the necessary arrangements at the frst
opportunity.
This book may not be sold.
Februarie
April
Maart
Mei Junie
AugustusJulie
Oktober
September
November Desember
w o m a n s d
ay
Januarie
VERJAARSDAGKALENDER
0
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 3/58
A F
R I K A A
N S
1 Alles oor my ............................................................... 2
2 In die klaskamer ........................................................ 12
3 My liggaam .................................................................. 22
4 Ek leef gesond ........................................................... 32
5 My maats ..................................................................... 42
Boek
1
Kwartaal
R Graad
Aan die opvoeder:Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefenvoordat hulle die aktiwiteite skriftelik voltooi. Byvoorbeeld: • Indien leerders die regte antwoorde moet omkring, word daar
aanbeveel dat hulle eers ‘n merker op die regte antwoorde moet plaas.U as opvoeder kan die antwoorde dan kontroleer en die leerdersherhaaldelik die geleentheid gee om dit te oefen. Sodra leerders dieaktiwiteit bemeester het, kan hulle dit skriftelik voltooi.
• Indien dit ‘n “trek na”-opdrag is, laat die leerders dit eers met hullevingers natrek voordat hulle dit skriftelik doen.
Let wel: Leerders verkeer in verskillende ontwikkelingstadiums. Indien u leerders sefyn-motoriese vaardighede nog aandag geniet, word aanbeveel dat u leerders waarnodig die geleentheid gee om die betrokke aktiwiteite in hulle blankoA4-klaswerkboeke te oefen.
Die instruksies vir die uitknipselsis agter in die boek.
W e
r
k b o
e k
GEÏNTEGREERDE
• HUISTAAL
• WISKUNDE
• LEWENSVAARDIGHEID
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 4/582
1 Alles oor my
Ek is in Graad R.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 5/583
Onderwyser: Teken Datum3
Ek is 'n
seun.
meisie.Ek is 'n
meisie
seun
My naam is:
Is jy ‘n seun of ‘n meisie?Plak ‘n merker op die regte woord.Ons doen
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 6/584
Teken 'n prent van jouself.Ons doen
1.1
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 7/585
Onderwyser: Teken Datum
Kleur die korrekte aantal kersies in om te wys hoe oud jy is.Ons doen
Hoe oud is jy?
Ek is
5
6
7
jaar oud.
1.2
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 8/586
Plak die plakkertjies op die regte plekke.Trek die lyne eers met jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.
Help die seun om sy fiets te kry.
Help die meisie om die bal te skop.
Bestuur die motor skool toe en weer terug huis toe.
Trek die toutjie tot by die vlieër na.
Ons skryf
Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne 'npaar keer met verskillende kleure natrek.
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
1.3
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 9/587
Onderwyser: Teken Datum
Hoe lank ek is
cm
1.4
Hoeveel ek weeg
kg
Die kleu r van my oë
Die kleur van my hare
Ons skryf
Trek ‘n kruisie in die regte blok.Ons skryf
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 10/588
1.5
te dans 'n storie te lees
met my maats te speel met 'n bal te speel
dinge met blokkies te bou te sing
Plak 'n sterplakkertjie in om te wys wat jy graag doen.Ons doen
Ek hou daarvan om:
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 11/589Onderwyser: Teken Datum
1.6
Teken 'n prentjie om te wys wat jy graag doen.Ons skryf
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 12/5810
1.7
Kies die prentjies wat by mekaar pas.
1
1
Ons skryf
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 13/5811
Onderwyser: Teken Datum
1.8
Omkring die blokke waarin daar net 1 item is.Klap jou hande een maal vir elke item wat jy sien.
Ons tel
x x x
Oefen die syfer 1.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 14/5812
2 In die klaskamer
Ons skryf
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 15/581313
Onderwyser: Teken Datum
My naam is:
G O M
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 16/5814
Teken toutjies vir die ballonne.Watter ballon het die kortste toutjie?Watter ballon het die langste toutjie?
Ons skryf
Kleur die ballonne rooi, geel, groen en blou in.
2.1
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 17/581515
Onderwyser: Teken Datum
Soek die gesig wat dieselfde gevoel as die eerste gesiggie wys.Ons skryf
Waarheen kyk hierdie seun? Moenie jou kop beweeg nie, maar beweeg jou oë totdat jy in dieselfde rigting as die seun kyk.
Ons doen
2.2
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 18/5816
x x x
Omkring die blokke waarin daar 2 items is.Klap jou hande twee maal elke keer wanneer jy 2 items sien.
Ons tel
Oefen die syfer 2.
2.3
G O M
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 19/581717
Onderwyser: Teken Datum
Kleur 2 items in elke ry in.Ons skryf
2.4
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 20/5818
potlood
skerpmaker
uitveër
Ons doen Wat is daar in jou skoolsak?Plak die plakkers in om die sak te pak.
Skryf jou naamop die skoolsak.
liniaal
skêr
kryt kosblik
Ons skryf
kryt
potloodboksie
2.5
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 21/581919
Onderwyser: Teken Datum
Plak die plakkertjies op die regte plekke. Trek die lyne eersmet jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.
Help die by om sy korf te kry.
Help die boot om by die eiland uit te kom.
Help die padda om die dammetjie te kry.
Help die voël om sy nessie te kry.
Ons skryf
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne
'n paar keer met verskillende kleure natrek.
2.6
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 22/5820
2.7
te verf te teken
saam met 'n maat skool toe te stap 'n storie te lees
te tel prente uit te knip
Plak 'n sterplakkertjie in om te wys wat jy graag by dieskool doen.
Ons doen
Ek hou daarvan om:
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 23/582121
Onderwyser: Teken Datum
2.8
Teken 'n prent om te wys wat jy graag by die skool doen.Ons skryf
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 24/5822
My liggaam3
Kyk na die prent en gesels oor wat die
kinders alles doen.Ons praat
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 25/582323
Onderwyser: Teken Datum
Wys na jou kop, skouers, knieë en tone.Wys nou waar die seun in die prent se kop,skouers, knieë en tone is.Van watter liggaamsdele het jy net een?Van watter liggaamsdele het jy twee?
Ons praat
kop
knie
skouer
hand
arm
voet
been
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 26/5824
Skryf jou naam en klap die ritme daarvan.
Ons skryf Wys na jou kop, arms, bene en lyf. Teken jouself.
3.1
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 27/582525
Onderwyser: Teken Datum
Klap, klap, klap!Klippertjie kappertjie
kap, kap, kap.Mondjie
happertjiehap, hap, hap.
Voetjie skoppertjiehandjie klappertjie.
Happertjieskoppertjie
klap, klap, klap.
Ons skryf Knip die arms en bene uit en plak hulle in om hierdieprentjie te voltooi. Kleur die prentjie dan in.
Ons sing
3.2
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 28/5826
Staan soos die seun en die meisie in hierdie prente.Wys eers jou regterhand en dan jou linkerhand.Stamp jou regtervoet en dan jou linkervoet.
Ons doen
l inkerhand
linkervoet
regterhand
regtervoet
agterkant
seun
3.3
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 29/582727
Onderwyser: Teken Datum
voorkant
meisie
linkerhandregterhand
linkervoetregtervoet
3.4
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 30/5828
Ons skryf
Help die baba om sy teddiebeer te kry.
Help die baba om na haar ma toe te kruip.
Help die hond om sy been te kry.
Help Anita om haar boek te kry.
Plak die plakkertjies op die regte plekke. Trek die lyneeers met jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.
Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne
'n paar keer met verskillende kleure natrek.
3.5 Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 31/582929
Onderwyser: Teken Datum
Ons skryf Trek jou swak hand na en tel jouvingers.
Gebruik dan lipstiffie of verf om jou vingerafdrukke in die raampies te maak.
3.6
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 32/5830
Ons doen Doen wat hierdie kinders doen.
staan met jou
handeop jouheupe
raak aan jou knieë raak aan die
teenoorgesteldevoet
raak aan die
teenoorgesteldeskouer
kruis jou arms raak aan jou maag raak aan jou neus raak aan jou tone
steekalbei jou
hande indie lug
raak aan jou kop
raak aan jouskouers
steek jou arm uit
3.7
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 33/583131
Onderwyser: Teken Datum
Omkring in elke ry die prentjie wat nie pas nie.Sê vir jou maat waarom die prentjie nie pas nie.
Ons skryf
3.8
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 34/5832
Ek leef gesond4
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 35/583333
Onderwyser: Teken Datum
Ons praat Kyk na die prent en sê wat elke kinddoen om skoon te bly.
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 36/5834
Trek die lyne na om uit te vind wat hierdiekinders doen om skoon te bly.
Ons skryf
4.1
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 37/583535
Onderwyser: Teken Datum
Teken 'n prentjie om te wys wat jy doen om skoon te bly.Ons skryf
4.2
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 38/5836
Kan jy die tandepasta in hierdie prentjie kry?Kleur dit rooi in. Trek die lyne na en tel hoeveelander items jy kan sien.
Ons skryf
4.3
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 39/583737
Onderwyser: Teken Datum
Knip die stukkies van die legkaart uit en pashulle dan weer op die regte plekke inmekaar.
Ons skryf
4.4
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 40/5838
4.5
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 41/583939
Onderwyser: Teken Datum
4.6
Ons doen Knip hierdie prentjies op die stippellyne uit en plaas hulle dan in dieregte volgorde.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 42/5840
3
2
1
4.7
3
2
1
My naam is:
Ons doen Plaas die getalle in die regte volgorde.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 43/584141
Onderwyser: Teken Datum
4.8
x x x
Plak die plakkertjies op die regte plekke.Tel hoeveel daar van elke item is.
Ons tel
Oefen die syfer 3.
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 44/5842
My maats5
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 45/584343
Onderwyser: Teken Datum
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.
Ons praat
Het jy 'n goeie maat?
Hoe moet 'n goeie maat wees?Wat doen julle wanneer julle speel?
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 46/5844
Omkring die prentjie wat dieselfde as die prentjie in die eerste raampie is.Ons skryf
Trek die vorms na enkleur hulle soos die kleinvormpies in.
Ons skryf
5.1
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 47/584545
Onderwyser: Teken Datum
sit
spring
spring tou
hardloop huppel dans
rol loop
Ons doen Doen wat hierdie kinders doen.
5.2
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 48/5846
Kleur hierdie prent in.Gebruik dieselfdekleure as die kleure indie klein prentjie.
Ons skryf
5.3
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 49/584747
Onderwyser: Teken Datum
Trek die lynena om hullegunstelingklerete kry. Kleur dandie ballonne in watdaarby pas.
Ons doen
5.4
My naam is:
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 50/5848
Ons praat Wat doen jy graag in die somer?Wat trek jy aan wanneer dit warm is?
Di t is somer
5.5Plak die
plakkertjies op dieregte plekke.
Kleur 3 appels, 3bye, 3 tamaties en
die son in.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 51/584949
Onderwyser: Teken Datum
Omkring die prentjies wat wys wat jy graag in die somer doen.Ons skryf
5.6
y naam is:
Skryf jou naam en klap die ritme daarvan.
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 52/5850
warm
Ons doen
Plak dieplakkertjiesop die regte
plekke.Kyk na die prentjies en gesels oor hoe dieweer in elke prentjie verskil. Sê wat diekinders doen en watter klere hulle aanhet.
5.7
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 53/585151
Onderwyser: Teken Datum
koud
Ons doenOmkring die klere wat jy in warm weer dra met rooi, enomkring die klere wat jy in koue weer dra met blou.
5.8
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 54/58
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 55/58
M a a k b
o e k i e s .
V o u o p d i e s t
i p p e l l y n e e n
k n i p o p d i e s
o l i e d e l y n e .
T r o e t e l d i e r e
G
e t a l l e
e e n
t w e e
d r i e
3 2
5
4 6
7
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 56/58
v y f
s e s
s ewe
v i er
7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR
http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 57/58
M Y U I T K
N I P S E
L S
Knip die bladsy op die stippellyn uit en plak dit dan op diebuite-omslag vas om 'n sakkie te maak. Hou jou uitknipselsdaarin sodat dit nie wegraak nie.
Ons doen