14 november 2019 weeklikse pitkos - randagri · witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer....
TRANSCRIPT
14 November 2019
WEEKLIKSE
PITKOS
PITKOS
INHOUD
Internasionale landbou- VSA: vordering van sojaboon- en mielieaanplantings- VSA graankondisies en opkomsverslag
Plaaslike landbou- Weeklikse progressiewe produsente-lewerings- In-en uitvoere van mielies
Weer- Plaaslike weervooruitsigte- Weervooruitsigte vir die VSA, Brasilië en Argentinië
WisselkoersOorsig oor die beweging tussen die ZAR en VSA dollar
Prys-risikobestuurLangtermyn opsie-strategie
PariteiteInvoer- en uitvoerpariteite vir geelmielies
WEERVeertien-dae voorspelling:
Goeie reënval word vir die oostelike dele van Suid-Afrika voorspel. Ditsal grondvog ondersteun en die aanplantingstempo versnel.
NASIONALE
Tien-dae weervooruitsig: Noord-Amerika
Droë toestande in die VSA oor die volgende 10 dae
sal die oestempo versnel en CBOT-pryse onder
druk plaas.
INTERNASIONALE
WEERTien-dae weervooruitsig: Suid-Amerika
Droë toestande in die suide van Brasilië sal
aanplantings tot stilstand bring weens gebrek aan
grondvog.
Daar is steeds geen sigbare vooruitsigte vir goeie
reënval oor Argentinië nie, waar die aanplantingstempo
reeds onder die gemiddelde is.
NASIONALE
WEER
Dorp 20 November2019 Totaal
20 November ‘19Seisoen Totaal
November2018/19
November2017/18
Bethlehem 40 48 27 91
Frankfort 68 86 31 106
Harrismith 46 52 9 84
Heilbron 77 96 47 103
Kroonstad 36 46 20 21
Lindley 21 24 27 16
Marquard 21 23 0 58
Senekal 53 53 25 37
Theunessen 30 31 29 4
Ventersburg 37 42 24 52
Oos-Vrystaat
Dorp 20 November2019 Totaal
20 November ’19Seisoen Totaal
November2018/19
November2017/18
Allanridge 27 28 11 4
Bloemfontein 7 10 52 11
Bothaville 27 32 17 14
Bultfontein 20 23 11 18
De Brug 5 10 8 5
Hoopstad 5 7 13 7
Losdoorns 17 19 15 16
Orkney 53 53 21 102
Viljoenskroon 47 56 19 66
Welkom 22 25 29 17
Wesselsbron 11 13 14 11
Wes-Vrystaat
NASIONALE
WEERMpumalanga
Dorp 20 November2019 Totaal
20 November ’19Seisoen Totaal
November 2018/19
November 2017/18
Amersfoort 23 68 45 102
Balfout 32 47 70 78
Bethal 45 57 65 132
Carolina 7 10 87 109
Delmas 79 123 82 89
Ermelo 76 128 79 130
Greylingstad 66 100 82 120
Hendrina 26 64 88 136
Kriel 47 65 26 244
Leandra 95 125 60 72
Middelburg 25 70 94 71
Morgenzon 55 145 99 134
Standerton 30 97 50 78
Wonderfontein 51 91 109 186
Noordwes
Dorp 20 November2019 Totaal
20 November’ 19Seisoen Totaal
November 2018/19
November 2017/18
Bloemhof 4 4 2 8
Delareyville 23 24 2 9
Derby 42 45 47 154
Klerksdorp 85 117 37 71
Lichtenburg 44 53 3 13
Ottosdal 18 118 2 35
Potchefstroom 51 71 28 96
Regina 30 32 17 26
Sannieshof 7 10 13 18
Schweizer- Reneke 33 33 6 30
Ventersdorp 72 79 24 181
INVOER EN UITVOER
PARITEITE
Des-19 Mar-20 Jul-20 Sep-20
InvoerpariteitPMB
R3 042 R3 197 R3 209 R3 268
InvoerpariteitKaap
R2 791 R2 850 R2 929 R2 939
SAFEXgeelmielies
R2 670 R2 690 R2 639 R2 659
Uitvoerpariteit R2 288 R2 412 R2 359 R2 377
INTERNASIONALEeLANDBOU
VSA graan groeifases
5j gem
= 85%
12 Nov’19
= 66%
Mielies geoes Sojabone geoes
5j gem
= 92%
12 Nov’19
= 85%
Versk
il =-7
%
Versk
il =-1
9%
Mielies
LANDBOU
Huidige jaar:Witmielies = 5 124 888t
- 93% van oes gelewer
Geelmielies = 5 041 385t
- 89% van oes gelewer
Vyf-jaar gemiddeld
Witmielies:
– 90% van oes gelewer
Geelmielies:
- 85% van oes gelewer
Huidige jaar:
= 1 122 494t- 96% van oes gelewer
Huidige jaar:
= 673 600t- 99% van oes gelewer
Vorige jaar:
= 856 248t- 99% van oes gelewer
Vorige jaar
=1 484 529t- 97% van oes gelewer
SonneblomSojabone
LANDBOU
0
100 000
200 000
300 000
400 000
500 000
600 000
700 000
800 000
900 000
Produsente lewerings: Mielies
WM YM
0
20 000
40 000
60 000
80 000
100 000
120 000
140 000
160 000
180 000
200 000
23/02 -
01/03/2019
02/03 -
08/03/2019
09/03 -
15/03/2019
16/03 -
22/03/2019
23/03 -
29/03/2019
30/03 -
05/04/2019
06/04 -
12/04/2019
13/04 -
19/04/2019
20/04 -
26/04/2019
27/04 -
03/05/2019
04/05 -
10/05/2019
11/05 -
17/05/2019
18/05 -
24/05/2019
25/05 -
31/05/2019
01/06 -
07/06/2019
08/06 -
14/06/2019
15/06 -
21/06/2019
22/06 -
28/06/2019
29/06 -
05/07/2019
06/07 -
12/07/2019
13/07 -
19/07/2019
20/07 -
26/07/2019
27/07 -
02/08/2019
03/08 -
09/08/2019
10/08 -
16/08/2019
17/08 -
23/08/2019
24/08 -
30/08/2019
31/08 -
06/09/2019
07/09 -
13/09/2019
14/09 -
20/09/2019
21/09 -
27/09/2019
28/09 -
04/10/2019
05/10 -
11/10/2019
12/10 -
18/10/2019
19/10 -
25/10/2019
26/10 -
01/11/2019
02/11 -
08/11/2019
Produsente lewerings: Oliesade
SOYA SUNS
NASIONALE
LANDBOU
• Uitvoere = 378 727t
• Invoere = 0t
Witmielies
• Uitvoere = 185 936t
• Invoere = 333 580tGeelmielies
Meeste WM uitvoere : Botswana
Meeste YM uitvoere : Swaziland
YM Invoere afkomstig
vanaf Argentinë
NASIONALE
Die Suid-Afrikaanse rand verhandel tans swakker teenoor die Amerikaanse dollar. Die verswakking
kan toegeskryf word aan die onsekerhede weens die handelsoorlog tussen China en die VSA.
Gedurende die SAFEX-handelsure het die rand
teen tussen R14.90 en R14.97 verhandel.
Die swakker rand het graanpryse vandag (13
November) egter ondersteun, in samehang met
hoër CBOT-pryse.
WISSELKOERS
R/$
NASIONALE EN INTERNASIONALE
NUUS
Die Amerikaanse president het Dinsdag in sy toespraak bekend gemaak dat 'n ooreenkoms met China binnekort kan plaasvind en het verklaar dat hulle naby aan 'n "eerste fase van ooreenkoms” is. Trump het ook in sy toespraak gesê dat Beijing desperaat is om 'n ooreenkoms met Amerika te sluit. Intussen sal die volgende rondte tariewe op goedere van $156 biljoen op 15 Desember in werking tree.
Meer inligting by:https://www.marketwatch.com/st
ory/trump-rips-fed-and-touts-us-
economy-in-new-york-speech-2019-
11-12
Die Suid-Afrikaanse weerdiens (SAWD) het die land se inwoners gewaarsku dat hulle moet voorberei vir onder-gemiddelde reënval en bo-normale temperature in die komendesomermaande. Boere met besproeiingsal water meer effektief moet gebruik om grondvog te reguleer. Meer druk sal op veeboere en veral die vee self salonder stress wees terwyl die bo-normale temperature ’n gevaardaarstel.
Meer inligting by:
https://www.timeslive.co.za/news
/south-africa/2019-11-11-plan-for-
low-rainfall-and-hot-weather-
weather-sa/
Die Amerikaanse produksieverslag het die oppervlak in mielie-aanplantings onveranderd gelaat, maar het die opbrengste afwaarts aangepas na 10.49t/ha. Die aanpassing het die mielieproduksie verlaag na 347 miljoen ton.Sojaboonproduksie is onveranderdgelaat. Die opbrengste het ook geen aanpassing ondergaan nie en staan steeds op 3.15t/ha, met produksie op96.4 miljoen ton.
Meer inligting by:http://www.soybeansandcorn.com
/news/Nov12_19-November-Crop-
Report-US-Corn-Yields-Lowered-
Soy-Unchanged
Pres. Trump positief oorooreenkoms met China.
Warm en droë toestandevoorspel vir die somer.
USDA verslag in 'nneutedop.
• Goeie reënval oor die volgende twee wekeword vir die ooste van die land voorspel, watpryse onder druk sal plaas.
• Suid-Amerika sukkel steeds om klaar te plant engeen goeie reënval word vir die volgende 10 daevoorspel nie.
• Geelmielie SAFEX-pryse is tans onder die Kaap-invoerpariteit wat geelmielies die potensiaal geeom verder opwaarts te beweeg, nader aan dieinvoerpariteit.
• Die VSA kan droë weer verwag, wat dieoesproses sal bevorder en CBOT-pryse onderdruk sal plaas.
• Die rand het gister 13 November verswakteenoor die Amerikaanse dollar, wat pryse opdie plaaslike mark ondersteun het.
OPSOMMING
PRYS
RISIKOBESTUUR
-800
-600
-400
-200
0
200
400
600
800
1000
Langtermyn opsie-strategie Wat word gedoen:
• Koop “call”-opsie teen R3,100
• Verkoop “put”-opsie teen R2,800
• Verkoop 2 x “call”-opsies op R4,000
Hoekom:
Die strategie kan gevolg word indien die kliënt sy graan wil
bemark, maar steeds aan die mark wil deelneem aangesien hy
dink daar opwaartse potensiaal is. Normaalweg sal die kliënt 'n
70/30 strategie volg waar hy ’n prys vasmaak en dan in ’n
volgende maand ’n verdere posisie aankoop. Die risiko is dat vir
elke rand waarmee die mark afwaarts beweeg, die verlies vir die
kliënt se rekening is.
Uitkoms:
Indien die mark opwaarts beweeg deel die kliënt in die winste
tussen die R3,100 vlak tot en met die R4,000/t vlak.
Indien die mark daal, verloor die kliënt geen geld tot en met die
R2,800 vlak nie. Sou die mark onder die R2,800 vlak beweeg, koop
die kliënt sy graan terug teen R2,800 en neem ’n lang 'futures‘
posisie. As die mark egter na R2,500 beweeg, verloor die kliënt
R300/t en moet hy die R300 inbetaal.
PROMOSIE BLAD
Tel: +27 (0) 13 243 1166E-pos: [email protected]: www.randagri.co.zaAdres: Samora Machelstraat 24,
Middelburg, Mpumalanga
KONTAK ONS