10 gebooie

Upload: jolly-mommy

Post on 04-Apr-2018

220 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    1/13

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    2/13

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    3/13

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    4/13

    3.Mag nie Jesus se naam

    misbruik nie

    4.Sabbatdag dat jy dit

    Heilig Kerk toe gaan

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    5/13

    5. Eer jou vader en jou

    moeder

    6. Jy mag nie doodmaak

    nie

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    6/13

    6. Jy mag nie egbreek

    pleeg nie

    8. Jy mag nie steel nie

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    7/13

    9. Mag nie jok nie

    10. Jy mag nie begeer nie

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    8/13

    1. Hy is so lief vir

    onselkeen net vir

    homself h.

    2. Hy wil ons nie deelmet ander Gode nie

    Jys net Syne!

    3. Hy wil h dat sy naam vir

    jou soveel beteken dat jy net

    mooi dinge oor Hom sal praat

    4. Hy wil h dat ons nie

    onsself moet ooreis nie,dat

    ons ook rus,onself versorg

    KERK toe gaan en tyd saamons familie spandeer 5. Dis die enigste manier om

    langer te lewe? Het jy dit

    geweet ? Jesus s:

    Respekteer(Eer) jou Vader en

    Moeder en jou dae sal

    verleng word WOW!!

    6. As jy in Jesus se spore

    volg en alles doen volgens sy

    wil sal ons lank met mekaar

    kan saamleef en nie ander wil

    moor nie.

    7. Jesus kan sien ons

    Mammas en Pappas raak

    soms kwaad en ander tannies

    en ooms maar wil h dat

    ons mekaar vreugdes gun

    vreugde v getroude lewe en

    liefdevolle lewensmaat.

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    9/13

    8. Die vreugdes,besittings en

    goed wat ons bymekaar maak

    hoekom moet ons ander

    mense sin steel? Doen jou

    eie ding en deel nog uit virander. Gee goed verniet weg

    -help almal sodat almal

    versorg kan wees

    9. Jesus wil nie h ons moet

    stories van ander vertel nie

    Hoekom moet ons jok oor

    onsself en beter probeer

    klink? En dan ander mense

    minder te maak as wat Jesus

    hulle gemaak het.

    10. Jesus bid dat jy rustige

    aanvaarding sal kry met alles

    wat jy het en alles om jou.Dat

    jy ander mense gun wat na

    hulle toe kom en dat jy hulleliefhet soos hulle is.

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    10/13

    10 Gebooie

    Vandag wil ek met julle gesels oor die

    10 gebooie wat s hierdie 10 rels vir

    onsen hoekom Jesus wil h ons

    moet volgens hierdie wette leef.Lees uit die Bybel die 10 Gebooie

    *Eksodus 20 1-17*

    - Voordat ons aangaan wil ek h ons

    moet na die volgende tekens kykDalk

    ken jy hulle?

    Wys tekens vir KIDS

    Net soos die tekens wat ek nou vir julle

    gewys het.wat ons beskerm het

    Jesus ook vir ons die 10 gebooie

    tekens gegee om te volg en dan ookrede hoekom ons dit moet volg

    WANT HY WIL NET DIE BESTE VIR

    SY KINDERS H! Hy wil ons ook

    beskerm.

    Jesus het vir Moses 10 wette(laat kids

    10 vingers wys) op 2 (2vingers in die

    lug) klippe geskryf.

    Maar vandag wil ek h ons moet dit

    sien as `n liefdesbrief wat Jesus vir

    elkeen van ons geskryf het.

    Hy wil jou beskerm Hy wil nie h dat

    jy seerkry of val nie God is `n God

    van Liefde- Hy sal nie dat iets met jou

    gebeur nie. DAAROM die 10 wette

    TEKENSdaar gesit om jou te help -nie om jou lewe moeilik te maak nie.

    -Wys nou vir hulle die prentjie. En

    lees die wet en dan Hoekom Jesus

    wil h ons moet daardie wet

    gehoorsaam. (herhaal laat Kids dit sas jy Prentjie ophou)

    -Gebed:Liewe Vader,Dankie dat U virelkeen van ons `n liefdesbriefie geskryfhet. Help ons om hierdie liefde teenoorU en ons naaste uit te leef. AMEN

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    11/13

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    12/13

  • 7/30/2019 10 Gebooie

    13/13

    Alledaagse tekens

    1. Stopteken Jy moet stop. As jy nie

    stop nie kan jy in iemand ander vas

    ry en baie seer kry.

    2. Geen TOEGANG Jy mag niedaar loop nie. DIt kan gevaarlik

    wees,jy kan seerkry.

    3. Geen Selfone Partykeer in die

    kerk of self by Petrol stasies sien

    ons die teken Respek vir ander

    bere jy liefs jou foon.

    4. Mag nie Rook nie Dit is sleg vir

    die mense en natuur om jou

    5. Moenie vir die Aapies kos gee nie

    Sommige kossie kan aapies nie eetnie dan word hulle baie siek

    6. HAAIE Jy mag nie swem nie! Wat

    gaan gebeur as jy dan swem?

    Haaie kan bietjie kom proe hoe proe

    jy

    7. Handewas In badkamers kry mens

    gewoonlik die teken Hoekom moet

    jy hande was?.......

    8. Honde word hier toegelaat. By party

    plekke word honde toegelaat en

    ander nie. Soms is dit gevaarlik virdiere om by plekke te wees. En dan

    kan hulle seerkry.