1 november 2019 klerksdorp record • 13

1
1 NOVEMBER 2019 KLERKSDORP RECORD • 13 Hoërskool Klerksdorp het onlangs hul sportsterre vir die jaar vereer. Jaco Anderson en Zane van Staden is as sportseuns van die jaar aangewys en Kayla van der Bergh is die sportvrou van die jaar. Ané Venter en Reghard Jooste is as Hoërskool Klerksdorp se kultuurmeisie en -seun vir die jaar aangewys. Laerskool Meiringspark se o/13 krieketspan het die Noordwesliga gewen. Hulle speel 20 wedstryde waarvan hulle net twee verloor. Die voorste lopiemakers in die span is Eduard Dreyer (952 lopies en vat 39 paaltjies), Marneau Dreyer (841 lopies en vat 30 paaltjies) en Shawn Beukes (615 lopies en vat 26 paaltjies). Die span bestaan uit Manie Rousseau en Kenny Swart (afrigters), Marneau Dreyer, Eduan Jerling, Diwan Labuschagne, Tristan Maraba, Thlogi Mokatsane, Rionaldo Joubert, Bevan Morkel, Jonathan Botha, Eduard Dreyer, CJ Evert, Shawn Beukes, Ané Saunderson en Shaun du Plessis. Laerskool Goudkop se Dux- leerders vir die derde kwartaal is aangewys. Hulle is Juan-Carlo Passano (graad 4 - 96,17%); Ruzanne Oosthuizen (graad 5 - 96,17%); Anchen Hodgson (graad 6 - 94,83%) en Ruven Jansen van Vuuren (graad 7 - 96%). Laerskool Goudkop wen al hulle ligawedstryde en tree as Kosh-wenners uit die stryd. Hulle wen die Noordwes finaal teen Laerskool Noordvaal met 8 paaltjies, om as Noordweswenners die jaar af te sluit. Die span is (agter) Lukas Davidtz (afrigter), Zaid Bekker, Nathan Hing, Divan Botha, Logan Botha, Dian Mostert (kaptein), Jhanco Janse van Rensburg, Piet White (afrigter), (voor) Ruben van der Merwe, Kyle Speelman, Ethan Botes, Zacharay Smith, Dean Sammons en Dean van der Merwe.

Upload: others

Post on 14-Nov-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 1 november 2019 klerksdorp RECORD • 13

1 november 2019 klerksdorp RECORD • 13

Hoërskool Klerksdorp het onlangs hul sportsterre vir die jaar vereer. Jaco Anderson en Zane van Staden is as sportseuns van die jaar aangewys en Kayla van der Bergh is die sportvrou van die jaar.

Ané Venter en Reghard Jooste is as Hoërskool

Klerksdorp se kultuurmeisie en -seun vir die jaar

aangewys.

Laerskool Meiringspark se o/13 krieketspan het die Noordwesliga gewen. Hulle speel 20 wedstryde waarvan hulle net twee verloor. Die voorste lopiemakers in die span is Eduard Dreyer (952 lopies en vat 39 paaltjies), Marneau Dreyer (841 lopies en vat 30 paaltjies) en Shawn Beukes (615 lopies en vat 26 paaltjies). Die span bestaan uit Manie Rousseau en Kenny Swart (afrigters), Marneau Dreyer, Eduan Jerling, Diwan Labuschagne, Tristan Maraba, Thlogi Mokatsane, Rionaldo Joubert, Bevan Morkel, Jonathan Botha, Eduard Dreyer, CJ Evert, Shawn Beukes, Ané Saunderson en Shaun du Plessis.

Laerskool Goudkop se Dux-

leerders vir die derde kwartaal is aangewys. Hulle

is Juan-Carlo Passano (graad 4 - 96,17%); Ruzanne Oosthuizen (graad

5 - 96,17%); Anchen Hodgson (graad 6 - 94,83%) en Ruven Jansen

van Vuuren (graad 7 - 96%).

Laerskool Goudkop wen al hulle ligawedstryde en tree as Kosh-wenners uit die stryd. Hulle wen die Noordwes finaal teen Laerskool Noordvaal met 8 paaltjies, om as Noordweswenners die jaar af te sluit. Die span is (agter) Lukas Davidtz (afrigter), Zaid Bekker, Nathan Hing, Divan Botha, Logan Botha, Dian Mostert (kaptein), Jhanco Janse van Rensburg, Piet White (afrigter), (voor) Ruben van der Merwe, Kyle Speelman, Ethan Botes, Zacharay Smith, Dean Sammons en Dean van der Merwe.