1 korintiËrs 15:19-26

44
1 1 KORINTIËRS KORINTIËRS 15:19-26 15:19-26

Upload: eileen

Post on 12-Feb-2016

103 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

1 KORINTIËRS 15:19-26. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. 1. Hoor jy die Paasfeesklokke ? Hul lui van vroegdag af ; hul jubel oor die wêreld : Die Heer is uit die graf !. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: 1  KORINTIËRS  15:19-26

1 1 KORINTIËRS KORINTIËRS

15:19-2615:19-26

Page 2: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Ingenooi deur God

Ons raak bewus van Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee vrae en vrese en gee

ons oor aan Godons oor aan God

Page 3: 1  KORINTIËRS  15:19-26
Page 4: 1  KORINTIËRS  15:19-26

1. Hoor jy die 1. Hoor jy die Paasfeesklokke ?Paasfeesklokke ?

Hul lui van Hul lui van vroegdag af ;vroegdag af ;

hul jubel oor die hul jubel oor die wêreld :wêreld :

Die Heer is uit die Die Heer is uit die graf !graf !

Page 5: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Hy , Christus , Hy , Christus , die die

oorwinnaar ,oorwinnaar , is uit die is uit die donker uit !donker uit !

Die Heer , Die Heer , die die

sleuteldraer ,sleuteldraer , sal ook my sal ook my graf ontsluit .graf ontsluit .

Page 6: 1  KORINTIËRS  15:19-26

2. Hoor jy die Paasfeesklokke ?2. Hoor jy die Paasfeesklokke ? Die Heer het opgestaan ! Die Heer het opgestaan ! Hy het vir al ons sonde Hy het vir al ons sonde

Hom aan die kruis laat slaan . Hom aan die kruis laat slaan .

Page 7: 1  KORINTIËRS  15:19-26

In Hom is nuwe lewe ,In Hom is nuwe lewe , sy graf is leeg en oop . sy graf is leeg en oop .

Hy gaan ons voor - verheerlik - Hy gaan ons voor - verheerlik - en ons kan op Hom hoop ! en ons kan op Hom hoop !

Page 8: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Bring Hom Hulde

Bring Hom Ere

Bring Hom Hulde

Ere Lof en Majesteit

Page 9: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Soos in die Hemele

so ook op die aarde

Aan Jesus alleen

kom toe die Eer en Heerlikheid

Page 10: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Aan die Kruis

het Hy die vyand uitgeklee

en in die openbaar

oor hom getriomfeer

Page 11: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Die poorte van die doderyk

is uitmekaar geskeur

En die leë graf verkondig steeds

Hy alleen regeer

Page 12: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Bring Hom Hulde

Bring Hom Ere

Bring Hom Hulde

Ere Lof en Majesteit

Page 13: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Soos in die Hemele

So ook op die aarde

Aan Jesus alleen

Kom toe die Eer en Heerlikheid

Page 14: 1  KORINTIËRS  15:19-26
Page 15: 1  KORINTIËRS  15:19-26
Page 16: 1  KORINTIËRS  15:19-26

““Jesus se opwekking Jesus se opwekking maak ons opgewek maak ons opgewek

en Sy opstandingen Sy opstandingmaak ons opstandig.”maak ons opstandig.”

Hendrikus BerkhofHendrikus Berkhof

Page 17: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Ingaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede ingaan in God se vrede in

Page 18: 1  KORINTIËRS  15:19-26
Page 19: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Luister na God se Woord

Ons luister dieper na die Ons luister dieper na die Woord en ontmoet GodWoord en ontmoet God

Page 20: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Watter nut het God se Watter nut het God se opstanding vir ons?opstanding vir ons?

Page 21: 1  KORINTIËRS  15:19-26

As Jesus nie aan die As Jesus nie aan die kruis gesterf het nie, kruis gesterf het nie,

sterf ons as sondaars!sterf ons as sondaars!

Page 22: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Jesus is die Jesus is die Tweede AdamTweede Adam

Page 23: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Die vreemdheid van Die vreemdheid van Jesus se liggaamlike Jesus se liggaamlike

opstandingopstanding

Page 24: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Luister na mekaar

God maak ons ’nGod maak ons ’n luisterende luisterende gemeenskap en praat ook gemeenskap en praat ook deur ander mense met onsdeur ander mense met ons

Page 25: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Luister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te van onverwagse kante af te

hoorhoor

Page 26: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Luister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en beweging in ons hart en

gedagtesgedagtes

Page 27: 1  KORINTIËRS  15:19-26

““God is not in the business of God is not in the business of granting wishes. God is in the granting wishes. God is in the

business of raising the dead, not all business of raising the dead, not all of whom are willing." of whom are willing."

Barbara Brown TaylorBarbara Brown Taylor

Page 28: 1  KORINTIËRS  15:19-26

““Los in die wêreld, edele vrou , los in Los in die wêreld, edele vrou , los in die wêreld waar niks en niemand die wêreld waar niks en niemand

Hom of Sy waarheid kan keer nie!” Hom of Sy waarheid kan keer nie!”

Page 29: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Die radikale Jesus ...Die radikale Jesus ...

Page 30: 1  KORINTIËRS  15:19-26

... wat mense ... wat mense ’n’n tweede kans geetweede kans gee

Page 31: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Jesus het graag Jesus het graag begrafnisse opgebreek – begrafnisse opgebreek –

ook Sy eieook Sy eie

Page 32: 1  KORINTIËRS  15:19-26

““Every time I see a man put down his bottle, Every time I see a man put down his bottle, there's a resurrection goin' on. there's a resurrection goin' on. Every time I Every time I

see a man go back to his wife, there's a see a man go back to his wife, there's a resurrection goin' on. Every time I see a man resurrection goin' on. Every time I see a man hug his son, there's a resurrection goin' on. hug his son, there's a resurrection goin' on. Every time a man put his family first, there’s Every time a man put his family first, there’s

a resurrection goin’ on .” a resurrection goin’ on .” Johny Ray YoungbloodJohny Ray Youngblood

Page 33: 1  KORINTIËRS  15:19-26

““Ons het op Ons het op ’n’n doelmatige wyse doelmatige wyse die naels van die Leeu van Juda die naels van die Leeu van Juda

kortgeknip en Hom as kortgeknip en Hom as ’n’n troeteldier aanbeveel vir bleek troeteldier aanbeveel vir bleek

predikante en vrome ou dames!”predikante en vrome ou dames!”Dorothy SayersDorothy Sayers

Page 34: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Go ahead, Go ahead, drive the nails in My hands;drive the nails in My hands;

Laugh at me, where you stand;Laugh at me, where you stand;Go ahead, and say it isn’t Me,Go ahead, and say it isn’t Me,

The day will come when you will seeThe day will come when you will see

Page 35: 1  KORINTIËRS  15:19-26

‘‘Cause I’ll rise again;Cause I’ll rise again;There’s no pow’r on earth There’s no pow’r on earth

can tie Me down.can tie Me down.Yes, I’ll rise again;Yes, I’ll rise again;

Death can’t keep Me in the ground! -Death can’t keep Me in the ground! -

Page 36: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Go ahead, and mock My name;Go ahead, and mock My name;My love for you is still the same;My love for you is still the same;

Go ahead and bury Me,Go ahead and bury Me,But very soon I will be free!But very soon I will be free!

Page 37: 1  KORINTIËRS  15:19-26

‘‘Cause I’ll rise again;Cause I’ll rise again;There’s no pow’r on earth There’s no pow’r on earth

can tie Me down.can tie Me down.Yes, I’ll rise again;Yes, I’ll rise again;

Death can’t keep Me in the ground!Death can’t keep Me in the ground!

Page 38: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Go ahead, Go ahead, and say I’m dead and gone,and say I’m dead and gone,

But you will see But you will see that you were wrong!that you were wrong!

Go ahead, and try to hide the Son,Go ahead, and try to hide the Son, But all will see that But all will see that I’m the One!I’m the One!

Page 39: 1  KORINTIËRS  15:19-26

‘‘Cause I’ll come again;Cause I’ll come again;There’s no pow’r on earth There’s no pow’r on earth

can keep Me back.can keep Me back.Yes, I’ll come again;Yes, I’ll come again;

Come to take My people back.Come to take My people back.

Page 40: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Sonder die opstanding is ons niksSonder die opstanding is ons niks

Page 41: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Ons is Opstandingsmense wat in Ons is Opstandingsmense wat in ’n Goeie Vrydag wGoeie Vrydag wêreld leweêreld lewe

Page 42: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Fokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons doen en waarheen God ons

lewe riglewe rig

Page 43: 1  KORINTIËRS  15:19-26

Antwoord met ons lewe

Ons besluit op ’nOns besluit op ’n gepaste gepaste reaksie op wat God reaksie op wat God

gegee/ gedoen/ gesê hetgegee/ gedoen/ gesê het

Page 44: 1  KORINTIËRS  15:19-26