#072019 naweek in beeld suidwes-kaap · le roux dane ks basson nico m heyneke jenette v de swardt...
TRANSCRIPT
1
NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap
19 TOT 21 JULIE TE MONTAGU
#072019
2
Van die lede het reeds van Donderdag begin kamp. Hier is
Johan & Ohna se staanplek onder die dennebome
Koos & Hendriena Oosthuizen en Neville & Annalene
kamp reeds saam vanaf Woensdag
Lekker om pensionarisse te wees
Johan & Alet vd Heever reeds hul plekkie opgeslaan ook van
Donderdag af
3
Oom IW & Tannie Elize vd Merwe besig om op te slaan
Hier kuier Paul en Oom IW
Hier staan Piet & Elise Smit asook hul seun Waldo
Anita Huisamen het saam gekamp met haar Tiny karavaan
4
Donderdagaand het al die gelukkige kampers saam gebraai en lekker gekuier.
5
Ons vier ook Koos en Hendriena se Huweliksherdenking.
Estie Viljoen skink vir ons almal liqueur vir die koue terwyl Koos,
Johan en Ohna hitte soek
6
Ons ablusieblok was deurentyd skoon en netjies gehou deur die verantwoordelike
persoon van die oord. Een ding moet ek sê, die oord is baie netjies en skoon.
7
Hier word diep dinge gesels deur van die dames
Paul Steyn kuier by Piet en Elise Smit . Hulle seun Waldo wat ‘n gas was, het lekker saam gekuier en gesels.
8
Estie Viloen neem Vrydagaand se boekevat waar
Lees uit Jak 1:22
VR
YDA
GA
AN
D B
OEK
EVAT
9
V
RYD
AG
AA
ND
BO
EKEV
AT
10
Danny aan die woord en heet almal welkom
11
Johan Oosthuizen en Sailor Viljoen ,ons kampleier, hanteer die inteken .
12
Daar was heerlike Malva poeding met vla te koop, ten
bate van die skimkamp.
13
Hier staan Niel Goslett en toekyk hoe sy skoonseun Andre Roux hulle vleis braai vir ete.
14
Johan Ooshuizen lei ons boekevat Saterdag middag.
Jes 40:27-31 “Vertrou op God en jy sal genade en Krag ontvang.”
15
Na boekevat het die lede hul vure aangesteek en
gebraai.
Tannie Sippie hou ogie oor Pieter Henning se
vleis
SATE
RD
AG
AA
ND
16
SA
TER
DA
GA
AN
D
17
Lekker kyk Peter Smit toe hoe die ribbetjies gebraai
word terwyl die dames die koue trotseer.
Kobus Oosthuizen & Nicky van Rensburg
geniet warm koppie koffie
18
Paul en hul kleinkinders oppad warm swembad toe
Lekker oupa !!!
19
Petrus en Janine lei ons met voorsang tydens Sondagoggend se kerkdiens.
En kyk koud was dit gewis. Lede het
seker gemaak hulle kombersies is byderhand.
SON
DA
GO
GG
END
KER
KD
IEN
S
20
Ohna lei Sondagoggend diens
Skrif word voorgelees uit:
Matt 11:25 & 1Pet 5:7
Koos Oosthuizen gaan voort met gebed
21
Danny aan die woord en verskaf inligting aan die lede.
Ledetal staan nou op 60 vir Suidwes-Kaap
Daar is tans 6 erelede
13 woonwaens vir die naweek
Vier gaste vir die naweek
22% bywoning
22
Toekennings
Petrus & Janine Theron 180 Streek en 200 Algemeen
Danny & Teresa le Roux 80 Streek
23
Toekennings
Johan & Alet vd Heever 20 Streek en
Neville Alston & Anneline 20 Streek + 25 Algemeen
24
Toekennings
Sailor & Estie Viljoen Kampleiers
Johan & Ohna Oosthuizen 250 Streek
25
GASTE
Vlnr
Johan & Anzebe Visser; Marizel & Andre Roux; Nicky van Rensburg & Kobus Oosthuizen; en Waldo Smit
26
Sondagoggend tee word daar lekker
soetgebak voorgesit wat almal geniet.
Net om weer op te pak en huiswaarts te keer
SON
DA
GO
GG
END
VO
OR
SITT
ERST
EE
27
SO
ND
AG
OG
GEN
D V
OO
RSI
TTER
STEE
28
Pleister blad
LIEF
LEED
Anita Huisamen het nuwe karavaan Danny het nuwe sleepvoertuig
Tannie Bettie Reinke se broer is oorlede Piet Steyn het skoueroperasie ondergaan Peter Smit is nog baie siek Berna van der Merwe is oorlede (oud SWK lid) Teresa se moeder het hartaanval gehad asook geval en heup
gebreek, het heup vervanging gehad. Sy sterk goed aan.
29
Spog blad
Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas.
Danny le Roux het nuwe sleepvoertuig
30
Spog blad
Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas.
Anita Huisamen het nuwe karavaan
31
*Kampbywoning Montaqu: 13 Woonwaens; 4 gaste; 22% Bywoning
*Ons volgende kamp is by Bergrivier 9 tot 11 Augustus 2019.
*Bestuurslid verantwoordelik: Petrus Theron
*Foto’s geneem deur Johan van den Heever, tensy anders aangedui. Dankie vir die foto-bydraes.
Stuur gerus van jul foto’s vir my, na ‘n kamp.
*Kommentaar is altyd welkom. Epos: [email protected]
Redakteur Johan van den Heever
Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad.
32
Verjaarsdae - Augustus 2019
Huweliksherdenkings - Augustus 2019
Maand Datum Mans Datum Dames Datum Kinders
Augustus 1 1 1
4 William Swatton 4 4
9 Petrus Theron 9 9
9 Bredell Viljoen
13 13 Susan Visagie 13
16 16 Natalie Greeff 16
19 Louis Havenga 19 19
29 29 Joan Foster 29
Maand Datum Naam Tydperk
Augustus 1
13 Piet & Antoinette Steyn 42
14 Niel & Rozel Goslett 37
33
V
o
o
g
d
e
-
-
G
r
o
e
p
DANNY le ROUX PETRUS THERON JANINE THERON PETRO STEYN
VOORSITTER ONDERVOORSITTER PENNINGMEESTERES SEKRETARESSE
082-339-3603 083-625-5418 073-232-8858 074-180-1658
VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG
LE ROUX TERESA V THERON GERHAR-
DUS Ks HEYNEKE JEAN M STEYN RIAAN M
LE ROUX DANE Ks BASSON NICO M HEYNEKE JENETTE V DE SWARDT JOHNNY M
ALSTON NEVILLE M BASSON VEROESKA V HEYNEKE JANICE Kd DE SWARDT KARIEN V
ROBB ANNELINE V BASSON SIMONE Kd HEYNS HANNES M DE SWARDT MIA Kd
ENGELBRECHT HANLO M BOONZAAIER LOUIE-
CECILE V HEYNS YOLANDA V GREEFF BERT M
ENGELBRECHT MELICIA V POTGIETER ANDRé M MEYER JAN M GREEFF NATALIE V
ENGELBRECHT RIKUS Ks GERBER HERMAN M MEYER PETRO V HAVENGA JOHAN M
ENGELBRECHT HANRé Ks GERBER MARIETA V PIENAAR BENNIE M HAVENGA ADRI V
HATTINGH KOOS M GRIESSEL DAVE M SCHEEPERS TOMMIE M MITCHELL DENNIS M
HATTINGH JUANI-CORI V GRIESSEL KOEKIE V SCHEEPERS THERESA V MITCHELL LOUISE V
HATTINGH ANDRé Ks HAGEN BAREND M SMIT CARLA V MITCHELL JAMES M
HATTINGH THOMAS Ks MITCHELL ARCHIE M STEYN PIET M MITCHELL IRENE V
JONKER ANDRé M SMIT PETER M STEYN ANTOINETTE V ROSSOUW JOHAN M
LOUW JOHNNIE M SMIT ELISE V
ROSSOUW HANLIE V
LOUW JUTTA V SMIT CASEY-JADE Kd SWATTON WILLIAM M
McDONALD JOHN M STEYN PAUL M SWATTON ARINA V
McDONALD ENGELA V STEYN ISABEL V VISAGIE FELIX M
STEMMET LOUIS M STEYN ELMARIE Kd VISAGIE SUSAN V
STEMMET CHANNé V JOHAN OOSTHUIZEN
STEMMET LOUIS Ks LOERIEVERTEENWOORDIGER
VD MERWE IW M JOHAN VAN DEN HEEVER ANDRÈ HEYNS 082-739-0537
VD MERWE ELIZE V REDAKTEUR SKAKELBEAMPTE VAN NAAM GESLAG
OHNA OOSTHUIZEN 071-889-6227 082-415-2619 CHAMBERLAIN MICHAEL M
JEUGVERTEENWOORDIGER VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG CHAMBERLAIN STEFANIE V
082-563-0100 VD HEEVER ALET V HEYNS KARIN V CHAMBERLAIN CHRISMARI Kd
VAN NAAM GESLAG BOTHA KOBUS Snr M BRUWER GERRIT M CHAMBERLAIN EDUAN Ks
BOTHA ANDRé M SNYMAN SONJA V BRUWER ILONA V HARDCASTLE PETER M
BOTHA ELMARIE V DU TOIT ANNA-
MAREE V CONRADIE JANNIE M HARDCASTLE ANINA V
BOTHA KOBUS M GOSLETT NIëL M GERBER FRIKKIE M HARDCASTLE HENRY Ks
BOTHA NICOLETTE V GOSLETT ROZEL V GERBER SUSAN V HAVENGA LOUIS M
BOTHA NINA Kd GOSLETT KRISTIE Kd HAVENGA TIENIE V HAVENGA ELSABE V
BOTHA CHRISTIAAN Ks HUMAN FANIE M HENNING PIETER M HEYNS IAN M
DELPORT HENNIE M HUMAN SONJA V JONES TOMMY M HEYNS ANTWANETTE V
DELPORT SONJA V HUMAN DANELLE Kd JONES NATASCHA V MARAIS PAUL M
FOSTER ALEC M RETIEF FAUL M JONES JOHANE Kd MARAIS TERSIA V
FOSTER JOAN V RETIEF ADRIE V REINKE FRANS M STRYDOM ALET V
GERBER JOHAN M ROSENBROCK PAUL M REINKE BETTIE V VAN DEVENTER PIETIE M
GERBER ALIDA V ROSENBROCK ADELL V
VAN DEVENTER ANNIE V
OOSTHUIZEN KOOS M ROSENBROCK MONET Ks
OOSTHUIZEN HENDRIENA V ROSENBROCK RUBEN Ks
STEMMET PIETER M VILJOEN JOHAN M
STEMMET TALITA V VILJOEN ROZETTE V
VILJOEN SAILOR M WILLIAMS RAYMOND M
VILJOEN ESTIE V WILLIAMS TESSA V
34
DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK?
SEPTEMBER 2018 7-9 100+ te SONKLIP STREEK ALBATROS
SEPTEMBER 2018 14-16 YZERFONTEIN DIE BESTUUR
OKTOBER 2018 12-14 DORINGLAAGTE JOHAN OOSTHUIZEN
NOVEMBER 2018 16-18 NIGHT SKY DANNY en OHNA
JANUARIE 2019 18-20 VRUGTEFEES te
VLOEDBOS JOHAN VD HEEVER
FEBRUARIE 2019 15-17 SKIMKAMP PETRUS THERON
MAART 2019 15-17 NASIONAAL te
OUSKIP PETRUS THERON
APRIL 2019 12-14 ONRUS
SENIORS/WOENSDAG ANDRÈ HEYNS
MEI 2019 17-19 KLIPKRANS JANINE THERON
JUNIE 2019 7-9 MOUNTAIN BREEZE PETRO STEYN
JULIE 2019 19-21 MONTAGU OHNA OOSTHUIZEN
AUGUSTUS 2019 8-11 AJV te BERGRIVIER PETRUS THERON
SEPTEMBER 2019 13-15 OOSTEWAL
SENIORS/WOENSDAG JOHAN OOSTHUIZEN
OKTOBER 2019 18-20 OUSKIP/50ste VERJAARSDAG GEBIED
NOVEMBER 2019 15-17 KARDOESIE KERSKAMP VOORSITTER en JEUGVERTEENWOORDIGER
DESEMBER 2019 6-8 100+ deur SWK gereël te
BERGRIVIER NUWE BESTUUR
KAMPPROGRAM vir 2018/2019
35
INLIGTINGSTUK
SAWA STREEK SUIDWES-KAAP
SENIOR BURGERS/LOERIES
Wat is die verskil tussen n Pensioenaris, Senior Burger en Loerie? `n Persoon kan op enige ouderdom `n Pensionaris word. Dit kan geskied deur op vervroegde pensioen te gaan, weens mediese redes wanneer `n persoon as medies ongeskik vir werk verklaar word of om met pensioen te gaan op die ouderdom wat deur die persoon se werkgewer bepaal word. Die ouderdom van `n pensoenaris kan dus wissel. `n Senior Burger volgens SAWA Administratiewe Reëls en Aanbevelings (Par.13.1) is 'n persoon van 60 jaar of ouer. Senior Burgers kwalifiseer ook outomaties vir `n afslag op hul ledegeld wat outomaties deur SAWA Hoofkantoor aangepas word. In SAWA, Streek Suidwes-Kaap praat ons van die Loeries. Die Loeries is meestal ons Senior Burgers en sommige van ons Loeries is nog nie 60 jaar oud nie. Die redes hiervoor is die volgende :- Vroëer jare was daar te min Senior Burgers in Streek Suidwes-Kaap en was daar op `n vergadering besluit om die ouderdom af te bring na 55 jaar om die Senior Burger getalle `n bietjie te lig. Aangesien `n persoon tussen 55 en 59 jaar nie `n Senior Burger is nie, het hulle die naam “ Loeries” aangeneem om nie inbreuk te maak aan die omskrywing van Senior Burgers nie. Gedurende 2015 is daar besluit om die ouderdom van Loeries terug te bring na 60 jaar aangesien heelwat van ons lede die ouderdom van 60 jaar bereik het of baie naby daaraan is. Indien een van die lede van `n gesin die ouderdom van 60 jaar bereik, word sy of haar maat ook outomaties as `n Loerie beskou, ongeag die ouderdom en toegelaat om deel te hê aan alle Loerie aktiwiteite. Geen Senior Burger word gedwing om `n Loerie te wees nie maar as Loerie word jy voorsien van `n Loerie kenteken (ons Groenvoël) wat jy op jou woonwa aanbring en sodoende maklik uitgeken kan word. Indien daar enige onduidelikheid is, is die leser welkom om met my kontak te maak. Johan OOSTHUIZEN Senior Verteenwoordiger Tel 082 739 0537