: antonie laubscher. hennie de koker . fanie van zyl. · dave fourie . gerald greyling. marietjie...
TRANSCRIPT
Voorsitter : Louis Van der Walt. � : 083 276 1719
Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt �:078 040 8889
Onder voorsitter : Jan Du Buisson. �:082 921 1128
Voorraadhouer : Marietjie Du Buisson. �:082 941 5579
Sekretaris : Tienie Herholdt. �:083 304 0604
Penningmeester : Corrie Clase. �:082 755 0661
Graveerder : Hennie Gouws. �:083 328 3868
Jan Du Buisson : Antonie Laubscher. Hennie de Koker . Fanie van Zyl.
Tienie Herholdt : Theo Scholtz. Dave Fourie . Gerald Greyling.
Marietjie Du Buisson : David Fourie. Hans Barnard. Jurg Steenkamp.
Corrie Clase : A Lerm. Alan Morgan. Peet Barnard.
Hennie Gouws : Graham Clouston. Johan Venter. Olaf Billekens.
Zan – Mari van der Walt : Peet van der Walt . Attie van Staden .
Louis van der Walt : Bestuur
Goeie dal almal.
Heel eerste wil ek vir almal baie welkom terug sê na die feestyd, en die rus periode. Ek hoop almal is uit gerus en weer lus vir die jaar wat voorlê.
Die eerste kamp van 2016 is alweer agter die rug, en al was ons net n paar was dit weer baie lekker om saam almal te kon kamp. Die weer het ons so
amper gaar gemaak, maar dit bly lekker om te kamp.
Na ons laaste kamp laas jaar het van ons lede weer familie en vriende aan die dood afgestaan. Ek hoop van harte die jaar is n geseënde een vir almal.
Tienie het skade aan sy voertuie en is stadig maar seker darem besig om weer wiele onder hom te kry. Baie sterkte Tienie.
Estelle het ook haar arm seer gemaak by die werk en dit herstel stadig, gelukkig is dit nie te ernstig nie, as sy dit maar net kon stadig vat vir n rukkie.
Dan wil ek ook verskoning vra aan almal wat ons in die laaste jaar oorgeslaan het om geluk te wens met ‘n verjaardag, of ‘n spesiale herdenking of
enige so iets. Ek wil elkeen weer verseker julle is een honderd persent deel van ons, en dit was regtig nie met opset nie. Dis dalk net weer ‘n bewys
dat ons moet seker maak ons ledelys is op datum.
Ek hoop regtig ons gaan al die lede ten minste ‘n paar keer by die kamp sien die jaar wat voorlê. Julle moet solank begin spaar vir die presidente en
ons beroemde Maroela wegbreker.
Tot volgende kamp.
Groete
Louis
Januarie 2016
Donderdag oggend het Attie ,Marietjie en Estelle vir ons ‘n heerlike
kleurvolle ontbyt voorberei.
Vrydag aand het hulle vir ons hamburgers voorberei.
JANUARIE:JANUARIE:JANUARIE:JANUARIE: FEBRUARIEFEBRUARIEFEBRUARIEFEBRUARIE
01 01 01 01 –––– Alta MorganAlta MorganAlta MorganAlta Morgan 07 – Madeleine Morgan
23 23 23 23 –––– Hennie de KokerHennie de KokerHennie de KokerHennie de Koker 10 – Wesley Morgan
24 24 24 24 –––– David FourieDavid FourieDavid FourieDavid Fourie 11 – Bertha Gouws
16 – Jurgens Steenkamp
25 – Theo Scholtz
26 – Ria v/d Walt
Januarie
Februarie
07 – Aubrey en Charmaine LermAubrey en Charmaine Lerm
Al die kinders het hulle Grade geslaag
voder na die volgende Graad.
Almal is terug na die lang vakansie en
almal is veilig terug by die huis na ‘n
lekker rus tydjie.
Al die kinders het hulle Grade geslaag en
voder na die volgende Graad.
Peet van der Walt se jongste broer is
oorlede.
Asook sy niggie se seun.
Fanie van Zyl is in die hospitaal op geneem ,
hy het vog op die longe gehad. Dit gaan nou
baie beter met hom en hy sterk mooi aan.
Tienie het groot skade aan sy voertuig
gehad.
Peet van der Walt se jongste broer is
Asook sy niggie se seun.
DatumDatumDatumDatum PlekPlekPlekPlek KampkommandanteKampkommandanteKampkommandanteKampkommandante
5 5 5 5 –––– 7 Februarie 7 Februarie 7 Februarie 7 Februarie
5 5 5 5 –––– 7 Februarie 7 Februarie 7 Februarie 7 Februarie
Oop NUB : Bush Inn
Koppiesol
Nasionale Bestuur
Bestuur
4 4 4 4 –––– 6 Maart 6 Maart 6 Maart 6 Maart Bloekompoort
24 24 24 24 –––– 28 Maart 28 Maart 28 Maart 28 Maart Presidente : Klipdraai
29 April 29 April 29 April 29 April –––– 2 Mei 2 Mei 2 Mei 2 Mei Bloekompoort
1 1 1 1 –––– 10 Julie 10 Julie 10 Julie 10 Julie Wegbreker
5 5 5 5 –––– 9 Augustus 9 Augustus 9 Augustus 9 Augustus AJV : Bloekompoort
9 9 9 9 –––– 11 September 11 September 11 September 11 September Sionsberg
23 23 23 23 –––– 25 September 25 September 25 September 25 September Nasionale kamp
7 7 7 7 –––– 9 Oktober 9 Oktober 9 Oktober 9 Oktober Klipdraai
11 11 11 11 –––– 13 November 13 November 13 November 13 November Bloekompoort