yzerfontein residents' association newsletter

4
YZERFONTEINER Winter 2012 Nuusbrief van die Yzerfontein Inwonersvereniging Newsletter of the Yzerfontein Residents' Association 350! …dis hoeveel lede die Inwonersvereniging tans het. En dis grootliks te dankie aan Ria en Anita, die twee enigieke dames van Lewens- Essens wat dit bietjie meer as ʼn jaar gelede op hulself geneem het om die ledetal van die Vereniging ʼn hupstoot te gee. Baie geluk. Indien u nog nie aangesluit het nie en verdere nuusbriewe wil ontvang, kontak hulle gerus by [email protected] vir ʼn aansoekvorm. Ledegeld is R100 per jaar per gesin en indien u nou aansluit is u opbetaal tot 12/2013. Hulle het ook heelwat donasies gewerf vir die baie belangrike kameraprojek om ons dorp te beveilig, deur van huis tot huis te loop. Indien u nog nie ‘n bydrae gemaak het nie, of indien u u weg oopsien om weer ‘n donasie te gee, kan u vir Anita de Jager by 0224512390 kontak. Kapitale Projekte. Die Inwonersvereniging het onlangs verskeie kapitaalprojekte, waarvoor daar ʼn dringende behoefte bestaan, onder die SM se aandag gebring sodat daavoor begroot kan word. Van hierdie projekte is die volgende: Herseël van haweoppervlakte Die teerblad van die hawe is deur die kontrakteurs van die nuwe breekwater gedurende 2009/2010 ernstig beskadig toe meer as 900 vragte betondollosse van 30 ton elk daaroor vervoer is. Seegolwe tydens gure weersomstandighede het reeds veroorsaak dat die gruis onderlaag blootgestel word aan verdere verwering. Boottreilers se asse en bande word beskadig deur die slaggate. Die hawe is nie vir die uitsluitlike gebruik van Yzerfontein se belastingbetalers nie en dis ondenkbaar dat ons vir die koste van herstelwerk sal moet betaal. Die hawe word ook teen ʼn verlies bedryf ten koste van ons belastingbetalers. Die Vereniging is van voorneme om aanbevelings aan die SM voor te lê om by die Dept. van Openbare Werke vir befondsing van die herstelwerk aan te klop. Opgradering en uitbreiding van publieke toiletgeriewe. Die SM moet dringend aandag skenk aan die oprigting van addisionele toiletgeriewe om in die behoeftes van die snelgroeiende aantal besoekers aan die hoofstrand te voorsien. Daar was die afgelope seisoen ʼn dramatiese toename aan dagbesoekers aan die hoofstrand. Die gevolge van onvoldoende toiletgeriewe dryf besoekers tot onwettige, onooglike en onhigiëniese gedrag. Die bestaande toilet- en stortgeriewe moet ook opgegradeer word. Ook die hawetoilette het dringend aandag nodig. As gevolg van ʼn gebrek aan gereelde onderhoud sedert oprigting in 1989 het hierdie geriewe wat daagliks, wanneer die snoek loop, deur tot 1 000 vissermanne gebruik word, byna onherstelbaar agteruit gegaan. Die geriewe word ook deurlopend gebruik deur honderde plaaslike en buitelandse toeriste, waarvan die helfte vroue is vir wie daar tans nie geriewe bestaan nie. Beligting in die toilette is ook totaal onvoldoende. Die toestand van hierdie toilette het tot gevolg dat vissermanne die gebied buite die toilette verkies vir hul natuurlike behoeftes. Inligtingsvergadering - Swartland Munisipaliteit Begroting 2012/13. Die YIV het 'n openbare vergadering gehou op Woensdag 13 Junie in die gemeenskapsaal om lede in te lig oor die implikasies van die SM se begroting. Die voorsitter se opsomming word elders in die nuusbrief gedek. Die vergadering is afgesluit met sop en wyn. Ons is innige dank verskuldig aan Darling Cellars vir die gratis verskaffing van hul uitstaande wyne deur bemiddelling van die voorsitter, Mnr. Wessel Rauch, Yzerfontein inwoner Mnr. Robert du Preez van Vodacom vir sy donasie om die koste van ete te dek en die ACVV vir die heerlike voedsel wat hulle weereens teen billike koste verskaf het.

Upload: maureen-thelland

Post on 12-Mar-2016

243 views

Category:

Documents


15 download

DESCRIPTION

Winter 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Yzerfontein Residents' Association Newsletter

YZERFONTEINERWinter 2012

Nuusbrief van die Yzerfontein Inwonersvereniging

Newsletter of the Yzerfontein Residents' Association

350!…dis hoeveel lede die Inwonersvereniging tanshet. En dis grootliks te dankie aan Ria enAnita, die twee enigieke dames van Lewens-Essens wat dit bietjie meer as ʼn jaar geledeop hulself geneem het om die ledetal van dieVereniging ʼn hupstoot te gee. Baie geluk.Indien u nog nie aangesluit het nie en verderenuusbriewe wil ontvang, kontak hulle gerus [email protected] vir ʼn aansoekvorm.Ledegeld is R100 per jaar per gesin en indien unou aansluit is u opbetaal tot 12/2013.

Hulle het ook heelwat donasies gewerf vir diebaie belangrike kameraprojek om ons dorp tebeveilig, deur van huis tot huis te loop. Indienu nog nie ‘n bydrae gemaak het nie, of indienu u weg oopsien om weer ‘n donasie te gee,kan u vir Anita de Jager by 0224512390kontak.

Kapitale Projekte.

Die Inwonersvereniging het onlangs verskeiekapitaalprojekte, waarvoor daar ʼn dringendebehoefte bestaan, onder die SM se aandaggebring sodat daavoor begroot kan word. Vanhierdie projekte is die volgende:

Herseël van haweoppervlakteDie teerblad van die hawe is deur diekontrakteurs van die nuwe breekwatergedurende 2009/2010 ernstig beskadig toemeer as 900 vragte betondollosse van 30 tonelk daaroor vervoer is. Seegolwe tydens gureweersomstandighede het reeds veroorsaak datdie gruis onderlaag blootgestel word aanverdere verwering. Boottreilers se asse enbande word beskadig deur die slaggate. Diehawe is nie vir die uitsluitlike gebruik vanYzerfontein se belastingbetalers nie en disondenkbaar dat ons vir die koste vanherstelwerk sal moet betaal. Die hawe wordook teen ʼn verlies bedryf ten koste van onsbelastingbetalers. Die Vereniging is vanvoorneme om aanbevelings aan die SM voor telê om by die Dept. van Openbare Werke virbefondsing van die herstelwerk aan te klop.

Opgradering en uitbreiding van publieketoiletgeriewe.Die SM moet dringend aandag skenk aan dieoprigting van addisionele toiletgeriewe om indie behoeftes van die snelgroeiende aantalbesoekers aan die hoofstrand te voorsien.Daar was die afgelope seisoen ʼn dramatiesetoename aan dagbesoekers aan diehoofstrand. Die gevolge van onvoldoendetoiletgeriewe dryf besoekers tot onwettige,onooglike en onhigiëniese gedrag. Diebestaande toilet- en stortgeriewe moet ookopgegradeer word.Ook die hawetoilette het dringend aandagnodig. As gevolg van ʼn gebrek aan gereeldeonderhoud sedert oprigting in 1989 hethierdie geriewe wat daagliks, wanneer diesnoek loop, deur tot 1 000 vissermannegebruik word, byna onherstelbaar agteruitgegaan. Die geriewe word ook deurlopendgebruik deur honderde plaaslike enbuitelandse toeriste, waarvan die helfte vroueis vir wie daar tans nie geriewe bestaan nie.Beligting in die toilette is ook totaalonvoldoende. Die toestand van hierdie toilettehet tot gevolg dat vissermanne die gebiedbuite die toilette verkies vir hul natuurlikebehoeftes.

Inligtingsvergadering - Swartland

Munisipaliteit Begroting 2012/13.

Die YIV het 'n openbare vergadering gehou opWoensdag 13 Junie in die gemeenskapsaal omlede in te lig oor die implikasies van die SM sebegroting.  Die voorsitter se opsomming wordelders in die nuusbrief gedek. Die vergaderingis afgesluit met sop en wyn. Ons is innige dankverskuldig aan Darling Cellars vir die gratisverskaffing van hul uitstaande wyne deurbemiddelling van die voorsitter, Mnr. WesselRauch, Yzerfontein inwoner Mnr. Robert duPreez van Vodacom vir sy donasie om die kostevan ete te dek en die ACVV vir die heerlikevoedsel wat hulle weereens teen billike kosteverskaf het.

Page 2: Yzerfontein Residents' Association Newsletter

2

Our New Websitewww.yzerfonein.org

We recently launched our new website –www.yzerfontein.org.  It is filled with reallyinteresting old, new, useful, essential andtrivial information that should appeal to mostof our residents. It also has many wonderfulphotographs. There is a Contact Form on thesite for those of you who need tocommunicate with the Committee, there's aweather feed from Steve Wright's weatherstation near the harbour, contact numbers,useful links, and so much more. Why don't yougo to the site and have a look around.

Of course a website is only as good as theinformation it provides, and for that we relyon our fellow Yzerfonteiners. Tell us whatyou'd like to have on the website, shareinteresting items with us, send us pictures youthink should be up on the site. We'll have asection for upcoming events, but wouldappreciate your informing us when you havesomething coming up that you'd like people toknow about. 

Many people have asked about how toadvertise on the site. The Committee decidedon the matter and details are available on thewebsite or from the Web Administrator.

This newsletter and future ones will also beavailable for download to your computer fromour website.

Maureen ThellandWeb AdministratorE-mail: [email protected]: 0832979084

Yzerfontein Rolbalklub SeUitmuntende Fasiliteite.

(Foto: Maureen Thelland)

Die Yzerfontein Rolbalklub is geleë in ʼn

pragtige tuin met inheemse plantegroeiomring deur bome. Die baan word beskou asvan die beste in die Boland. Die klubverwelkom inwoners en besoekers om aan tesluit as lede. Nuwe lede wat wil touwysgemaak word, is welkom om die klub Dinsdag-en Donderdagmiddae asook Saterdagoggendete besoek vir afrigting en om lede oor ʼn

drankie te ontmoet. Toerusting is beskikbaar.Vir verdere inligting skakel Carol Jordaan 0729054155, Adriaan Hubach 082 8041570 of

Eddie Young 083 2508091.Die klub is tenvolle gelisensieerd en dieklubhuis is ingerig en beskikbaar vir funksies,onthale en seminars vir tot 90 persone. ʼn

Nuwe braaikamer met al die nodige toerustingis pas voltooi en ook beskikbaar vironthaaldoeleindes. Skakel André Louw (0823674907) of e-pos [email protected]

Swartland Municipal Budget

for 2012/13.

Your committee again analysed the SM budgetfor 2012/13 and submitted our input forconsideration by the Council. A delegation ofcommittee members attended the informationmeeting in Malmesbury on 19 May 2012 as wellas the Council meeting on 31 May 2012, onwhich occasion the budget was approved.

The matters submitted for consideration were:

1. Differentiated property tax wherebyresidential properties are taxed at 50% of therate for business properties. Rebate should beincreased from R15,000 to R50,000 or toR100,000 if the latter amount is extended toindigent households. Owners 65 or older shouldbe granted a 50% reduction in property tax.

2. Funding for unfunded mandates, which arenot the responsibility of the municipality,should be terminated or alternative fundingfound.

3. Water, sewage and refuse removal servicesmust be operated at a profit, and not a loss, asis the case with water and sewerage.

Page 3: Yzerfontein Residents' Association Newsletter

3

4. Traffic circles should be installed to replacestop streets and the proposed traffic circle atthe town entrance should be constructed.

5. Adequate toilet facilities must be installedin the harbour, beach areas and in the town.

6. Volstruis Avenue should be tarred.

7. Move SM workshop and store to fish marketarea.

8. Budget sufficient amounts for maintenanceof neglected infrastructure in Yzerfontein .

9. Take steps to privatise the caravan park.

10 Take urgent steps to curtail the enormouspersonnel costs by privatising services.

The Council has approved the following:

1. Residential property tax is reduced fromR0.005933 to R0.005512, a reduction of 7.1%.This amounts to a saving of R421.00 per R1mof valuation. For the next 5 years, it is forseenthat residential tax will be increased by about4% and business tax by some 6% per year. Thiswill result in residential tax being about 20%below business tax after 5 years. Membersshould take note that SM business property taxis currently 33% below the average of theWestern Cape municipalities. Residential tax issome 2% below the average.

The Council also approved a rebate onvaluation of R200,000 for owners who live intheir own houses and are 65 years or older,saving them R1102.40 per year. Such ownersmust apply before 15 July 2012 and againbefore 1 September 2013 as well as annuallythereafter before 1 September. The 40%rebate applicable to owners with a combinedincome of twice government pension plus 10%remains but only the most advantageousrebate may be claimed.

For indigent households a rebate of R100,000on valuation was approved but the statutoryrebate of R15,000 has not been changed.Clearly only half the battle has been won andyour committee will address this matterenthusiastically on an ongoing basis.

2. The Council decided that the FinancialDirector must investigate the matter ofproperty tax and solutions in total during thecoming year.

3. Unfunded mandates, traffic circles, thecaravan park and maintenance have receivedattention by the Council. The outstandingmatters remain for your committee to addresswith the Council and the Administration.

4. The Municipal Manager extended aninvitation to your committee to discuss anymatters of concern with himself, theExecutive Mayor or any of the directorsinvolved.

Clearly some benefits for not only ourmembers but all ratepayers in Swartland hadonce again been achieved. Your committeewill use this as a basis to continue with theirefforts to make Swartland a better place tolive in for all our members and all others whoreap the benefits by default. We hope thatyour investment in the R100 membership feeturned out to be rewarding. If that is yourconclusion then please encourage others toalso become members of the YzerfonteinResidents' Association so that we maycollectively bargain from a position of evengreater strength in the future.

Waar’s Die Snoek???

Sedert ons terugvoering in die vorigeYzerfonteiner het niks noemenswaardigplaasgevind nie. Die vraag op almal se lippebly steeds “waar’s die snoek?” Die snoek moesal lank reeds kom kuitskiet het by die eiland seKalkoonde.Vanaf Januarie 2012 tot Mei 2012 was daarslegs 1447 bote vir vangste uit. Die aantalsnoek wat oor dieselfde tydperk gevang was, is11 808. Gedurende Maart en April was geensnoek aan wal gebring nie. Die snoek loop tansby St Helenabaai en die plaaslike vissermannetrek maar daagliks daarheen agter die snoekaan teen onsaglike koste. Intussen wag almalgeduldig dat die snoek hul verskyning inYzerfontein waters sal maak.Terwyl almal wag op die snoek, probeer dieInwonersvereniging om die SM te oortuig omdringend aandag te skenk aan die vervalletoilette, met net een lig, wat soms deur 1000vissermanne en toeriste gebruik moet word.Daar is ook nie ʼn damestoilet nie! ʼn Algehelegebrek aan onderhoud het veroorsaak datvissermanne eerder die gebied rondom dietoilette gebruik vir hul natuurlike behoeftes. Ennou begin die teerblad ook nog ingee!.

Page 4: Yzerfontein Residents' Association Newsletter

4

Munisipale Eiendomwaardasies

Afgehandel.

Die waardasieproses van die SwartlandMunisipaliteit is voltooi en die nuwe rol het op1 Julie in werking getree. Aangesien SwartlandMunisipaliteit bykans 88% van sy inkomste uiteiendomsbelasting verkry, is dit van uiterstebelang dat die waardasie van alle eiendommeso korrek as moontlik is. Hierdieverantwoordelikheid berus by dieMunisipaliteit wat die proses berhoorlik moetbestuur.

Indien die waardasies te hoog of te laag is,word die belastingbetalers daardeur benadeel.Dit is ook baie belangrik dat die waardeerdersdie omgewing moet ken om sodoende nkorrekte markwaarde te bepaal.

Die Bestuur van die Inwonersvereniging het hulhulp aan die waardeerders aangebiedaangesien daar genoeg kundiges op die Bestuuris met ondervinding van Yzerfontein se mark.Die nodige insette en aanbevelings metbetrekking op regstellings is gedoen. Sommigeis aanvaar, maar daar’s steeds eiendomme watna die bestuur se mening aansienlik bo diemarkwaarde gewaardeer is.

Die belastingbetalers het geleentheid gehadom beswaar aan te teken teen die waardasiesvan hul eiendom. Sommige het hul kanseverbeur en ander se betoog het op dowe oregeval. Hou dus u volgende munisipale rekeningdop. U nuwe eiedombelasting sal daaropaangetoon word.

Kamerastelsel Vorder DanksySkenkings

Die YIV se kamerastelsel word steeds verbeteren uitgebrei. 12 Kameras is reeds in bedryf.Onlangs is die Visec nommerplaat-herkenningsprogram aangekoop sodatnommerplate teen so hoog as 100 km per uur

herken en opgeneem kan word. 'n Inwoner watonlangs op Yzerfontein ingetrek het, het pastwee kameras vir die Visec stelsel geskenk.Met die Visec program sal YIV lede se voertuieook gemonitor kan word en kan SMSboodskappe aan lede gestuur word indienhulle voertuie die dorp verlaat gedurendebepaalde nagure. Sodoende salvoertuigdiefstal dadelik 'n alarm maak. Visecis tans besig met programmering om alle Visecstelsels aan 'n sentrale databasis van reedsbewese of vermeende krimineel gebruiktevoertuie te koppel. Indien enige verdagtevoertuig die dorp binnekom, sal alarm dadelikper SMS aan plaaslike beskermingsinstansiesgestuur word.

Die stelsel word bedryf in noue samewerkingmet SAPS, Yzerfontein Armed Response,Buurtwag en Polisieforum. 'n Sentralemoniteringskamer is deur Yzerfontein ArmedResponse ingerig by die ingang van StrandveldVillas. Die YIV het die nodige kommunikasie enrekenaartoerusting vir die doel ge-installeer.

Ons is oortuig dat die stelsel verder totbeveiliging van Yzerfontein sal bydra, veralgesien dat die onlangse vlaag inbrakeplaasgevind het in gedeeltes waar daar tansnie kameras is nie.

Pleidooi van SAPD

Die SAPD en Polisieforum het versoek dat onsdie boodskap uitdra dat alle inwonersnougeset moet toesien dat vensters en deureten alle tye toe en gesluit bly. Andersins wordonbeskermde wonings 'n lokaas vir diewe totnadeel van alle inwoners. En onthou, ʼn

alarmstelsel is van geen nut as dit niegeaktiveer is nie. Ons kan nie langer glo datYzerfontein immuun teen misdaad is nie, diewerklikheid bewys telkens dieteenoorgestelde. Dit is tyd dat ons almaldaadwerklik diegene wie ons welsyn aanval,daadwerklik beveg met alle middelle tot onsbeskikking.