suid-kaap (mei) laerskool

12
GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News MAY 2014 SOUTHERN CAPE PRIMARY SCHOOL LAERSKOOL WHAT TO FIND INSIDE AWSUM! AWSUM! AWSUM! AWSUM! WIN with your selfie 1ste Verj rsdag In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. Financial Health OPPI Spyskaart Products & Services School News Lifestyle P2 Who we are P3 OPPI Spyskaart P4 Vir wie leen jy jou ore? P2 Nuwe Baba? P4 AWSUM Wheels P3 6 Ways to keep your...

Upload: awsum-news

Post on 09-Mar-2016

283 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

GRAT

ISFR

EE

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News

MAY 2014 SOUTHERN CAPEPRIMARY SCHOOL LAERSKOOL

E-pos: [email protected] | Tel: 021 872 3880

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding- Outeniqua Hoër- Oudtshoorn Hoër- Oudtshoorn Hoër- Laerskool Wesbank

E-pos: [email protected] | Tel: 021 872 3880

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding- Outeniqua Hoër- Oudtshoorn Hoër- Oudtshoorn Hoër- Laerskool Wesbank

WHAT TO FIND INSIDE

AWSUM!

AWSUM!

AWSUM!AWSUM!

WIN with

your selfie

1ste Verj rsdagIn Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry.

Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe.

Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses.

Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM:

• Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial!

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie!• As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole.

• I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great!

• Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant.

• Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!

Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is.

• Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!!

• Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.

Financial

Health

OPPISpyskaart

Products &Services

SchoolNews

Lifestyle

P2Who we are

P3OPPI

Spyskaart

P4Vir wie leen jy

jou ore?

P2Nuwe Baba?

P4AWSUMWheels

P36 Ways to

keep your...

EditorTenille Swanepoel | 021 872 3880 [email protected]

Graphic DesignerRowan Engledoe | 021 872 3880 [email protected]

AWSUM News is distributed to the following schools:Southern Cape: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voor-bereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York,

Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood.

Consultants:Nic Papenfus | 073 190 2650 [email protected] van der Berg | 079 625 9125 [email protected] Papenfus | 083 320 8753 [email protected]

NEWS / NUUS

MAY 20142

NEWS / NUUS

Lifestyle

1. WEES GEDUlDIG.Dit maak nie saak hoe hard jy

probeer om jou kinders voor te berei op die koms van ‘n nuwe baba nie - wanneer boetie of sussie eers daar is, sál dit ’n skok vir hulle wees. Probeer om geduldig te wees as hulle nie dadelik opgewonde oor die nuweling is nie.

2. EMPATIEVra vir jou kinders of dit vir hulle

moeilik is met die nuwe baba in die huis. Probeer saam planne maak, en dinge vir hulle lekker maak. Dit kan seker nie vir hulle lekker wees om in die middel van die nag saam met die kleinding wakker te word nie. Kinders moet weet dat hul gevoelens saak maak

3. WoRD ’N SPANMaak die kinders deel

van die daaglikse baba-take. Bottels was, doeke skoonmaak en selfs om vir

mamma tee te maak, sal hulle laat belangrik voel.

4. MAAk SPESIAlE “Ek-EN-MAMMA-DATES”Al het jou kinders vriende wat

hulle sosiaal besig hou, is dit belangrik dat jy ook individuele aandag aan hulle gee. Maak spesiale afsprake sodat nét julle iets lekkers doen - soos fliek!

Help jou ouer kinders só aanpas met ’n pienkvoet in die huis.

Daar is min dinge wat ‘n huishouding ontwrig soos die geboorte van ‘n nuwe baba. Slaap, aandag en geduld is maar drie van die dingetjies wat by die venster uitgaan

as baba eers by die huis is.

NEWS / NUUS

Health3MAY 2014

Products & Services

To Advertise HereEmail - [email protected]

or Phone - 021 872 3880

Skoliere afslag op MaandaeMon – Friday

Buy 10 get 1 free

Shop No. 4, WELLINGTON SQUARE

Wellington Street, George

044 873 2452 082 371 3212

pieces to protect against the elements and keep your body in tip top shape.

EAt WEllMake sure your children get well-balanced meals. Give your family the vitamins and minerals they need, so their bodies have the energy to stay healthy.

SlEEpSleep is one of the most important things we can do to give our body a leg up against sickness this winter. Each member of your family should

get at least 7 hours of restful sleep each night, more for your younger children (10-13 hours).

Food SAFEtYAs you prepare your holiday meals, wash your hands often when handling food. Keep any raw meats, poultry, and eggs away from food that is ready to eat or already prepared. Invest in a quality food thermometer to check the temperature of all of your cooked meals, make sure they are at least at the proper eating temperature. Do not use the same knives, cutting

boards, or utensils to prepare raw foods and ready-to-eat foods.

QuArAntinEIf you still get sick after taking precautions, quarantine the family members. Do not allow your children to return to school until they are 24-hours free of fevers or vomiting. Wipe all surfaces with disinfectant, as well as washing clothing and bedding in hot, soapy water. Consider getting your children a flu shot this year to give you a leg up against sickness.

w w w. c h r i s t e l l e s m i t . c o . z a

MEMBER OF THE ASSOCIATION OF INTERNATIONAL DANCE TEACHERS [EXAMINER]ESTABLISHED SINCE 1976 / GEORGE SINCE 1990

Enroll Now Phone 082 852 9989e-mail: [email protected]

Follow us on Facebook

Beginners Dance Classes

5 – 6 years

A creative and fun-filled dance

experience!

Teenage Classes

13 – 19 years

Students achieve their dance goals and performances

Tweens Classes

7 – 12 years

Continual development of dance technique and

performance

Danzfit Classes

Get fit and trim without the Gym. Creative cardio-

vascular work-out. Improve posture, flexibility, balance

and well being.

Six ways to keep your kids healthy this winterBy Heather Montgomery / www.everydayfamily.com

As winter arrives, you may be dreading the colds, flu, and general icky-ness, that seems to accompany it. Here are six tips to help you and your children stay healthy this winter.

WASh Your hAndSTeach your children to wash their hands well, and often. This includes before and after meals, after coughing or sneezing, after using the restroom, and when they come home from school. You can also use alcohol-based wipes or gels when a water source is not readily available.

KEEp WArMMake sure you and your children are dressed appropriately for the colder weather. Jackets, gloves, and hats are all important clothing

The Black Swan Restaurant & Wine Bar

finally throws open it's doors to one and all on Friday. 23 May 2014.

Needless to say, bookings are essential. They can be contacted on 044 2720982

or [email protected]

See what specials to grab in your area!

Cut this out and keep it safe

OPPI SPYSKAART May /June

Geo

rge

Tasty Munchies | 044-873 398397 York Str George / Open from 08h00 – 17h00

We serve a tasty breakfast for just r22.00 daily.Breakfast bun for r16.00 (Eggs, bacon, cheese, tomato & Lettuce)

MAY 20144

NEWS / NUUS

Financial

AWSUM Wheels

The link between money and life.www.niflas.co.za

We want our children to Grow into Achievers but the best Education costs MoneyChoose the Financial Services Company where your Money can Achieve real Growth

CONTACT DETAILS:Tel: +27 (0)86 164 3527

Fax: +27 (0)86 612 9305E-Mail: [email protected]

Niflas Risk 800 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/ 024299 / 07, FSB 14803 | Niflas Inv 900 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024282/07, FSB 14547Niflas Med 700 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024295/07, FSB 14548 | NIFVEST (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2010/008169/07

Earn a constant 13% Return per AnnumAuthorised Financial Services Provider & Registered Credit Provider.

* Terms and conditions apply.

ENTREPRENEURSkAP – Vir wie leen jy jou ore?In die inligtigtings- era waarin ons leef sien ek dikwels hoe ‘n ‘toevallig-raakgeleesde’ berig of selfs die woorde van ‘n nuusaanbieder mense van innovasie en uitnemendheid ontneem… Besigheidsmense wat só vasgevang word in negatiewe gedagtes oor die politiek en ons ekonomie dat hul hul sukkel-sukkel voortbestaan op allerlei eksterne faktore blameer en eertydse ambisie en drome onder die spreekwoordelike maatemmer wegsteek.

Dit alles, terwyl die mees suksesvolle entrepreneurs jaarliks gebore word vanuit worstelende ekonomieë en veranderende marksomstandighede en hul getuigskrifte in werklikheid uitroep: “DAAR IS GEEN BETER TYD AS NOU NIE!”

Is Entrepreneurskap ‘n persoonlikheidseienskap of ‘n aangeleerde vaardigheid?Dis ‘n kombinasie. Party mense het ‘n natuurlike instink met handel en onderhandeling en ‘n begrip vir die markte. Vir party is dit ‘n stel vaardighede wat met tyd verkry word. Ek glo dat die entrepreneursinstink inherent is- dat dit kom van ‘n familiegeskiedenis,

vroeë blootstelling aan risiko, dissipline en ‘n ambisieuese geaardheid. Terwyl hierdie instink in elke mens latent is, is mense se opvoeding, konneksies, vroeë swaarkry en toegang tot kapitaal dikwels die broeikas vir entrepreneursvaardigheid.

By NIFLAS het ons ‘n brandende hart vir honger entrepreneurs en help ons graag kliënte om besigheids vaardighede en vernuf te verbeter. Daarom ook ons entrepreneurs besigheids platform, NIFLAS SILHOUETTE, waar kliënte tot 90% winste produseer oor ‘n periode van 5 jaar. Volgens NIFLAS is ‘n positiewe uitkyk, deeglike beplanning, uitstekende kennis en ‘n aktiewe ‘hands-on’ bestuur die kern tot ‘n suksesvolle entrepreneur en ‘n suksesvolle besigheid.

kontak ons gerus indien u wil hê ons moet u by die hand vat met die skep van persoonlike en besigheids welvaart.

Wilhelm (Tel: 086 164 3527; E-pos: [email protected])

2007

OPE

L ZA

FIR

A R

89 9

00.0

0020

11 O

PEL

AST

RA

R17

9 90

0.00

2012

CH

EV S

ON

ICR

129

900.

0020

11 V

OLV

O S

60R

209

900.

00

2004

TO

YOTA

RAV

R

109

900.

0020

07 V

OLV

O X

C90

R18

9 90

0.00

2011

SU

SUK

I JIM

NY

R13

9 90

0.00

2014

CHE

V TR

AILB

LAZE

RR

425

900

.00

Kempson Motors.indd 1 2014/05/16 12:08 PM

NEWS / NUUS

Laerskool Volschenk5MAY 2014

Laerskool Park

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Sarah EsterhuizenB.Pharm

Tel/Fax: 044 691 3456

Swem Tweekamp Tennis landsdiens

Skaak

Tennis

Hierdie drie leerders van Laerskool Volschenk het onlangs aan die jaarlikse Eden Ontwikkeling Kampioenskappe deelgeneem. Hulle het vir hulle ‘n hele paar medaljes losgeswem en sodoende die seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit.

Deon Horne, ‘n graad 5-leerder van Laerskool Volschenk, het vanaf 4 tot 6 April 2014 aan die SA- Tweekampkampioenskappe te Potchefstroom deelgeneem. Daar het 15 spanne van regoor Suid-Afrika deelgeneem. Daar was 650 deelnemers vanaf 0/11 tot senior veterane. In die seuns 0/11 afdeling waarin Deon deelgeneem het, was daar 65 seuns. Die 0/11 tweekampitems bestaan uit ‘n 800m hardloop en ‘n 50m swem. Die kompetisie was baie sterk en Deon het ‘n algehele 5de plek behaal. Laerskool Volschenk is baie trots op Deon en sy besonderse prestasie.

Hierdie vier Vollie-tennisspelers het SWD by die Synergy Beker Tennistoernooi in Kaapstad verteenwoordig vanaf 28 tot 30 Maart. Hierdie span het saam met OP teen WP en Boland gespeel. Laerskool Volschenk is baie trots op hierdie leerders met hierdie besondere prestasie.

Taryn Schonken, ‘n gr.7-leerder van Laerskool Volschenk, het onlangs die Landsdiens-streekkamp te Schoemans-poort, Oudtshoorn bygewoon en het dit baie geniet. Sy is gekies om Landsdiens Suid-Kaap tydens die Nasionale Kamp te verteenwoordig.

Laerskool Volschenk is baie trots op Bernard Small wat in die SWD-Skaakspan opgeneem is.

Op 28 Maart het Iné Lourens SWD in Bloemfontein verteenwoordig by die 0/13 Interpro. Die beste 6 seuns en 6 dogters van elke provinsie het daaraan deelgeneem. Hulle het teen die volgende streke gespeel: Gauteng-Oos, OP, KwaZulu Natal, Boland B en Gauteng Noord. Sy beskryf die toernooi as ‘n goeie ondervinding met baie sterk kompetisie. Die Volliespan is trots op jou, Iné.

Marlé Van Wyk (2 goud en 2 silwer), Stephen de Swardt (2 brons) en Tinka Fox (2 brons).

Agter v.l.n.r: Dian Roelofse, Arno van der Linde, Hendrik Victor en Luan Mostert. Voor v.l.n.r: Chanell Fourie, Minette van Zyl en Marisa Boshoff.

0/12 - Angie Meyer; Minette van Zyl; Simoné Koen en Danelle Gerber. 0/14 - Elzette Hattingh; Izaan Hough; Chanelle Fourie en Shané Kruger.Jean Lourens, Morné Jansen van Rensburg, Tiaan

Du Toit, Liam Botha

Agter: Stefan Marais, Peter-Jame Wait en Jovan Simon. Voor: Emilio Silva.

Wêreld Boekedag Hokkiestreekspanne o/13 Netbalstreekspan o/12 en o/14

Rugbystreekspan o/13

ATkV Redenaars

Park hou Wêreld Boeke dag - Wees slim…….LEES!

Ell Engelbrecht en Hansie Barnard het deurgedring na die semi finaal van die ATKV Redenaars-kometisie.

MAY 20146

NEWS / NUUS

Laerskool Hartenbos

Laerskool Blanco

Personeel Blanco presteer in sport en kultuurOnderwys in die post moderne era is en bly ‘n uitdaging by enige skool. Prof. Jonothan Jansen was die geleentheidsspreker en van die personeel by Laerskool Blanco het hierdie funksie bygewoon. Die belangrikste komponente vir ‘n suksesvolle skool is roetine, gemotiveerde onderwysers en gedissiplineerde kinders. Hierdie atmosfeer kan slegs geskep word deur harde en eerlike werk. Laerskool Blanco is daartoe verbind om hierdie drie komponente nog sterker uit te bou en te ontwikkel. Slimmer werk

en meer navorsing doen rakende die bestaande situasie om dit meer doeltreffend te maak. Die uitdaging is om die onderrig met tegnologie met die bestaande praktyke te versoen. Prof. Jansen se gesprek het heelwat gedagtes geprikkel en beslis ‘n uitdaging aan almal teenwoordig gebied. As deel van ons visie om geleenthede en ervarings te bied, het die graad 5 kinders ‘n buitelugkamp in Oudsthoorn bygewoon. TBI Adventures was die diensverskaffers en elkeen kon terugkeer met goeie herinneringe.

Personeel van Laerskool Blanco saam met Prof. Jonothan Jansen.

Christie van Greunen (11), ‘n kranige muurbalspeler wat op 12 April die WP Ope kampioenskappe in Kaapstad gewen het.

Shane Schriven het ‘n passie vir perde en gymkana. Hy presteer tans uitstekend. Hier is hy by sy perd Waikiki, tydens die “Easter”Kampioenskappe op George. Hy verwerf dan ook 2 1ste plekke tydens hierdie kampioenskappe.

Graad 5 kinders wat die buitelugavontuurkamp in Oudtshoorn geniet.

Sarel Botha blink uit in krieket in Delhi!

0/12 & 0/13 netbalspelers vaar goed!

landloop atlete reg vir 1ste liga!

Hokkiespelers gekies vir Mosselbaai streekspan!

Rugbyspelers blink uit!

Gr. 6 kamp!

Laerskool Hartenbos se krieketspeler, Sarel Botha, het ons skool se naam hoog gehou in Delhi. Die 0/12 Wes-Kaap Uitnodigingspan, waarvan Sarel ook Kaptein was, het 9 wedstryde gespeel, waarvan hulle 6 gewen, 2 verloor en 1 gelykop gespeel het. Sarel is ook aangewys as die “Krieketspeler van die Toernooi” Baie geluk Sarel, wat ‘n uitstaande prestasie.

Baie geluk aan ons netbalspelers wat op 10 Mei 2014 netbalproewe gespeel het en gekies is om aan die finale rondte deelteneem wat op 24 Mei 2014 plaasvind in Oudtshoorn. Baie sterkte!

Ons is baie trots op ons 0/13 hokkie seuns- en dogters wat opgeneem is in die Mosselbaai Streekspan. Baie sterkte met die proewe wat voorle!

Ons Landloop atlete gaan 31 Mei 2014 deelneem aan die 1ste Liga Landloop van die Mosselbaai Korrektiewe Dienste - Byeenkoms. Baie sterkte.

Baie geluk aan ons rugbyspelers wat op 10 Mei 2014 aan die rugbyproewe deelgeneem het en verkies is tot die SWD se finale 2 spanne. SWD A-span gaan Gravenweek speel in Junie in Durban en B-span in Sasolburg. Baie sterkte met die rugby wat voorle.

Ons Gr. 6 leerlinge het van 5 - 7 Mei 2014 gaan kamp by “Windhoek” in Riversdal en het so baie geleer en die kamp vreeslik geniet.

NEWS / NUUS

Laerskool Outeniqua7MAY 2014

Contact [email protected]

or 078 000 1707

Raven Montessori"Fulfilling your true potential"

Ages 5 to 12 years

COURTENAY STREET GEORGE 044 802 8200

Bloo Balloons Pre school

Voldag: R800 p.m.Halfdag: R500 p.m.Nasorg: R400 p.m.

Want kinders is ons passie!Contact Salmarie - 083 232 5728 | 082 712 3750

GOLD VAULT

Hans Otto - 083 262 [email protected]

Hibernia Street 18 • www.gold-vault.co.za

We Buy & PawnGold, Silver, Diamonds, Fine Watches & Old Coins!

We sell silver bars: 1kg, 500g, 250g & 100g

Link your brand to a schoolEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

Inge Steyn

Voor: Alouise Campher, Zoë Giliomee. Agter: Nolene van Rensburg, Jani van Heerden, Megan-Lee Buckley, Gabriella Julies, Chevonney Jantjies.

Huibrie Kooij Mieke Theunissen Bianca Pretorius

Emihle Tshangana

o/13-netbaldogters

AkTV-redenaars

Moedersdag

Skaak

landsdiens Wear Art Die volgende 0/13-netbaldogters van Laerskool Outeniqua is opgeneem in die George-span.

Christelle Saunders, Zoë Giliomee en Marchell Barnard van Laerskool Outeniqua het deurgedring na die 2de rondte (semi-finaal) van die ATKV-redenaarskompetisie.

Die prefekte van Laerskool Outeniqua het die dames van Tuiniua Tehuuis se harte verbly met moedersdag geskenkies verlede Vrydag.

Wikus Jordaan (0/12) en Kerwin Albertus (0/14) van Laerskool Outeniqua het pragtig presteer tydens die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe. Wikus het ‘n 4de plek en Kerwin ‘n 12de plek behaal.

Michael Schoombee van Laerskool Outeniqua is tydens die Landsdiens Streekkamp te Schoemanspoort gekies vir die Nasionale Kamp in Desember.

Baie geluk aan die volgende leerders wat deelgeneem het aan die Outeniqua Hoërskool se Wear Art geleentheid. Julle skeppings was werklik puik en ons is trots op julle! Lara Smith, Kayla Smith, Inge Steyn, Olivia Boardman, Mieke Theunissen, Kayla Hartman, Huibrie Kooij, Emihle Tshangana, Jamie Dirks, Suné-Mari Viviers, Verné Crouse, Caila Reinstorff, Mariné Krüger, Jomarie Kruger, Bianca Nel, Ben van Niekerk, Bianca Pretorius, Larize Goosen, Chantelle Ellis, Mikela de Beer, Nicola Bruwer, Zoë Giliomee.

Voor v.l.n.r. Anton Potgieter, Marno April, Izak Africa, Xander Botha en Abré Minnie. Agter v.l.n.r. Tertius Human, Blayne Primo, Stefan van Wyk, Christo Lamprecht en Xander Reynders.

o/13-rugbyspelers Die volgende 0/13-rugbyspelers van Laerskool Outeniqua is ingelsuit in die George-span wat op die 10de Mei aan die 2de rondte proewe van SWD sal deelneem vir ‘n plek in die Cravenweekspan.

MAY 20148

NEWS / NUUS

Laerskool George-Suid

WCA Betalings – Einde

Mei 2014

Onthou om u WCA vorm

en betalings in te dien

voor einde Mei 2015.

Elektroniese indiening Elektroniese indiening

kan vanaf 1 April 2014

geskied. ANDERSON’S

Please call to find a club in your area044 851 0114 • 072 385 0581 / [email protected]

MARTIAL ARTS ACADEMYKICKBOXING / THAI-BOXING / SPORT KARATE / SELF DEFENCE

Link your brand to a schoolEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

Studiemetode kursus Netbal

Rugby kunstenaars

Me. Sanet Grobler, geakrediteerde fassiliteerder, het al die Gr. 4-leerders verryk met ‘n kursus wat sy vir hul oor studiemetodes aangebied het. Verskillende studiemetodes is aan hul bekendgestel en sy het vir hul leiding gegee oor hoe om hul leerwerk aan te pak.

Met elke toernooi speel juffrou Hedy Koegelenberg se 0/7A-netbalspan hul hart uit. Waar hul aanvanklik aan die begin van die seisoen vreemd en onseker op die netbalbaan was, is hul nou tuis en gemaklik met mekaar en ook met die verskillende posisies. Hul gooi selfs al die balle met selfvertroue vir mekaar.

Die 0/8A-rugbyspan van mnr. Anton de Reuck geniet elke oomblik oop die rugbyveld. Hulle is kranige rugbyspelers wat met elke wedstryd wys waartoe hul in staat is.

By die Loeriestasie opskop kon die gehoor na hartelus na Thelma en Jovan luister. Dit was net ‘n plesier om hierdie twee kunstenaars op die verhoog te sien optree.

Storieskip-toneelgroep Junior koor

Senior koor

Soos elke jaar, het die Storieskip-toneelgroep vanjaar weer vir groot opwinding gesorg. Hul treffende storielyn en pittige sêgoed het ons seuns en dogters laat skater van die lag. Hierdie kultuurinspuiting wakker beslis ‘n belangstelling in kultuur aan en kweek ook ‘n liefde die drama en alles wat daarmee gepaardgaan.

Met hul skitterende optrede tydens die Loeriestasie opskop, het die Junior koor die harte van die gehoor gesteel met hul pragtige sang en besondere keuse van liedere. Dit was net ‘n plesier om na hul te luister.

By die Loeriestasie opskop het die senior koor hulself oortref. Met hul dissipline, klank en liedkeuse gaan hul vanjaar groot hoogtes bereik. Ons sien uit na hul volgende optrede.

A.l.n.r. Ryno Claassen, Ruben Volschenk, Luca Potgieter, Erick Steyn, Jordan Lindsay, Jean Visser, Shane Cilliers, Christiaan Pretorius, Ruan van Rensburg en David Beukes.

NEWS / NUUS

George Voorbereiding9MAY 2014

Glenwood House School

kIDSSToPThe pupils of Glenwood House Preparatory School collected fruit and vegetables for the children of KIDSTOP during the last week of the 1st term and were able to create the school emblem. The substantial amount of fruit and vegetables, ensured that the

120 children who attend KIDSTOP were given soup and a piece of fruit every day for the entire school holiday.THANK YOU to all those who supported this worthy cause.

Two oceans Marathon SkaakStorieskip kom kuier

Boogskiet

Hierdie leerders van Voorbereidingskool het aan die Two Oceans Marathon deelgeneem. Hulle is almal lede van dieselfde familie!

Nie net het die volgende leerders SWD-kleure vir skaak ontvang nie, maar het ook hul skaakvernuf gewys op die Wes-Kaap Skole-skaaktoernooi as deel van die o/10-span.

Riaan van Rensburg, Kay Julies, Algero Kaars en Zandrie Stander glimlag hier breed saam met Koejawel (oftewel oom Francois) van Storieskip. Storieskip kom kuier jaarliks by Voorbereidingskool en die vertoning is altyd ‘n groot sukses.

Raai wie kan vir Robin Hood ore aansit? Natuurlik Anton Barnard (Graad 3) wat ‘n eerste plek in die Nasionale Triple Crown Boogskietkompetisie behaal het!

V.l.n.r: Schalk Meintjies, Chelsy Rickard, Stephan Meintjies en Drikus de Jager. Fikse bene en goeie gene!

Hulle is (agter): Sunique Stander, Drikus de Jager, Tim van Staden en Conrad Holm. (Voor): Michael Sweetbert en Tiane Goosen.

MAY 201410

NEWS / NUUS

Laerskool Wesbank DIE SKOOL WAAR ELKE LEERDER BELANGRIK IS!

Link your brand to a schoolEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

0.13-Netbalspan wat uitstekend presteer het op die ToP 20 Netbaltoernooi (2014):

Dogters 0.13: Hokkiespelers wat in oudtshoorn Streekspan opgeneem is:

Netbal 0.12: Netbalspelers wat in oudtshoorn Streekspan opgeneem is:

Seuns 0.13: Hokkiespelers wat in oudtshoorn Streekspan opgeneem is:

Seuns 0.13 : Rugbyspelers wat in oudtshoorn Streekspan opgeneem is:

Agter: Me S Wallace (spanbestuurder), Anandie Kruger, *Elmé Botha, *Anlizé Vermeulen, me. M Swart (afrigter)

Voor: *Laureka Wallace, Lea Loock, * M a r i z a a n Janse van Rensburg, *Ilze Janse van Rensburg, Paula Coetzee

*Speelsters is in die finaleSWD-proefspanne opgeneem.

Agter: Ilze Janse van Rensburg, Anlize Vermeulen, Anandie Kruger, Laureka Wallace. Voor: Mari Niehaus, Lea Loock, Carmen Hutchings, Jana Bester.

Agter: Louisa Swart, Yvette Schreck, Nadia Coetzee. Voor: Cornel Kruger, Christelle Retief. Afwesig: Anelda Coetzee.

Agter: Philip Burger, Louis Jonck, Dewan Barnard, Corné Jonck. Voor: Monré du Plessis, Louis Lategan, Gerdus Claassen, Ruhan Els.

Agter: Kolbé Uys, Menantu Janse van Vuuren, Auburn Bezuidenhout. Voor: Lindes Verwey, Thomas Jordan, Jeandré Vermeulen.

NEWS / NUUS

Laerskool Van Rheede11MAY 2014

Oudtshoorn Noord

By laerskool oudtshoorn Noord kry nie net die leerders individuele aandag nie, maar ook die diere.

Netball Rugby HokkieCongratulations to Amber Hartley who has been selected for the SWD u/13 netball team. We are proud of you and wish the team well for their matches against Boland and Western Province in Oudtshoorn this weekend.

Tinsley Stuurman is as deel van die finale 44 spelers opgeneem, waaruit die SWD o/13 A&B spanne gekies sal word.

Darren Hufke, Ruben Els, Mnoneleli Maqashu, Irma Lötter, Tanja Terblanché, Vicky Dreyer, Anree Weyers en Sibongile May is gekies om deel te neem aan die finale SWD 014 Hokkie proewe. Baie geluk.

MAY 201412

NEWS / NUUS

Laerskool Knysna

AWSUM Scoop

Pssst..Ons wil weet...van jou en jou vriende,so stuur vir ons jou foto’s!

ons stel bekend: Die AWSUM Scoop - Blad

Speel papparazzi en stuur vir ons fotosvan jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond,

jou familie...

Dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad in die AWSUM koerant geplaas word.

Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n

selfie en stuur dit!

Het jy nie `n e-pos adres nie? Post jou foto op ons Facebook-blad of stuur dit as `n “private message” na ons. AWSUM News - www.facebook.com/AWSUMNews

Steven Steyn (9), Grade 4 pupil at Outeniqua

Primary School, was selected

for the Boland Judo team to take part in the South African Open Tournament during the July school

holidays.

Pieter Jansen Van Rensburg

6years old won the SWD championship in his age category on 15 March. He is in

George South Primary Gr R.

Selfie Mia Theunissen en

Megan Heyns van Laerskool Wesbank Oudtshoorn foto geneem op Pretplaas Oudtshoorn.

Stuur jou nuus na [email protected]

Become the best that you can be

Gr. 6: Afrikaanse mondeling – bekende persone – Biofrafië / Outobiografieë

Pure pret in die kitaarklas.

RugbyNetbal

“Bethany Hamilton” alias René Strydom (Gr. 6 Be) het haar lewensverhaal met ons kom deel. Hier vertel sy ons van die dag in 2003 toe ’n reuse tierhaai haar linkerarm afgebyt het en haar suksesvolle branderplankry-loopbaan amper aan skerwe gelê het. Sederdien is sy ‘n bron van inspirasie wêreldwyd met haar deursettingsvermoë.

“Nick Vujicic” (Xandri Joubert – Gr. 6 Be) besoek ook die Gr. 6-klas. Sy unieke storie het ontspring die dag in 1982 toe hy sonder arms en bene gebore is. Vandag lewe hy ’n besonderse “normale lewe” en motiveer en inspireer mense met sy positiewe uitkyk op die lewe.

Mev. Becker

Gr. 6-leerders het hulle gate uit geniet met hul aanbiedinge van ’n oUToBIoGRAFIE / BIoGRAFIE.

Dané Venter, Kayla Smith en Timna Matyhila toon hier waarom hulle die formidable trio in die O/11A-netbalspan is.

Hoog toring Laerskool Knysna se O/11A-rugbyspan se lynstaan.AWSUM!