sinodale kommissie vir predikantebegeleiding (skp) wes- en suid-kaap vennote in bedieningsvreugde

23
Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Upload: nira

Post on 12-Jan-2016

61 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde. Bedieningsvreugdemodel : Aanvanklike Skema. Brugpastoraat. Selfsorg. Induksie. Pastor(es) Pastorum. Kommissie vir Diensverhoudinge Dienskontrakte, Verlof, Werksprestasie, - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding

(SKP)Wes- en Suid-Kaap

Vennote in Bedieningsvreugde

Page 2: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Pasto

r(es) Pasto

rum Fasilit

ering

MentorprogramVennote in Bedieningsvreugde

Gemeentelike Versorging

Bedieningsvreugdemodel: Aanvanklike Skema

Kommissie vir DiensverhoudingeDienskontrakte, Verlof,Werksprestasie, Vergoeding en Aanpassings(Werksbegeleiding)

Plaaslike versorgingskommissieDeurlopende versorging en gesprek oorbedieingsvreugde. Hanteer persoonlike en geestelike welsyn van predikante (en gesin). Hulp in krisisse.(Persoonlike begeleiding en versorging)

Studente

Beginnende Predikante

Predikante langer in bediening

Voor & na EmeritaatOpleiding

Aanvanklike teologiese opleiding

Voortgesette Bedieningsontwikkeling(VBO) met krediete

Mobiliteit

Beroepe

Langtermyn bedieningsgesprek

Standplaasverwisseling

Brugpasto

raatSelfsorg

Induksie

Page 3: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Bedieningsvreugde model volgens A tot Z-Beleid

Page 4: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Sinode

Moderamen

Communitas

PSD en

Admin

Dagbestuur

Rings-verteen-

woordiger

PredikantPredikant

SKPSKP

OrganogramOrganogramSKPSKP

Page 5: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

SKPSKPDie SKP• bestaan uit ringsverteenwoordigers • help predikante fokus op hulle eie spiritualiteit

en geestelike verdieping• begelei predikante tot maksimale bedieningsvreugde• Dien as bron van verwysings en deskundigheid vir

predikante, DVK`s en PVK`s• Fasiliteer prosesse rondom artikel 9, A tot Z-Beleid,

DVK`s en PVK`s• Dien as begeleidingspan vir leraars en gemeentes

deur ringsverteenwoordigers en taakgroepe• Dien as forum vir gesprekke oor langtermyn

bedieningsgesprek en standplaasverwisseling

Page 6: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

DagbestuurSKP Dagbestuur fokus op:

• Visionering vir bedieningsvreugde in eie konteks (Gemeente, Ring, Sinode)

• Beplanning en implementering van dienste vir effektiewe ondersteuning van predikante

• Ondersteuning en begeleiding van PSD vir maksimale doeltreffendheid op grondvlak

• Uitvoer van opdragte ontvang van SKP, Sinode en Moderamen

• Verslaglewering aan Sinode en Moderamen

Page 7: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

PSD

• Funksioneer binne ‘n netwerk van samewerking met

die SKP dagbestuur en ringsverteenwoordigers • Fasiliteer die verskillende fasette van pastorale

versorging van predikante op persoonlike vlak in die SKP netwerk

• Help predikante met die herontdekking en herbevestiging van roepingsfokus

• Is die adres vir predikante met spesifieke behoeftes

Die PSD

Page 8: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

PSD

• Fasiliteer prosesse: Tussen predikante, en tussen predikante en kerkrade

• Is verantwoordelik vir hulp aan predikante met uitbranding• Tree op as mentor vir predikante• Koördineer alle SKP vergaderings, werksaamhede,

aktiwiteite en administrasie (met sekretaresse indien nodig)• Bied retraites aan• Fasiliteer prosesse vir standplaasverwisseling, brugbediening

en induksie met hulp van SKP ringsverteenwoordigers

Die PSD

Page 9: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

PSD

• Dien as bron van verwysings en deskundigheid vir

predikante en gemeentes• Is verantwoordelik vir ontwikkeling en aanbieding van

kursusse en produkte vir predikantebegeleiding• Bly deur navorsing op hoogte van predikantebegeleiding• Koördineer gespreksgroepe vir predikantebegeleiding• Is aktiewe lid van Communitas (wat dienste aan predikante en

gemeentes lewer)• Verteenwoordig predikante op die moderamen as PSD vir SKP

Page 10: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

SKP Rings-verteenwoordiger

• Fokus op die welsyn en

bedieningsvreugde van elke kollega in die ring• Het die geleentheid om spesifieke sake en behoeftes

van predikante in die ring te (laat) hanteer of te verwys na die PSD

• Is betrokke by prosesse in die ring om bedieningsvreugde te maksimaliseer

• Dien as bron van kommunikasie en inligting tussen SKP, ring, predikante en gemeentes

• Fasiliteer prosesse rondom artikel 9, A tot Z-Beleid, DVK`s en PVK`s in ringe

• Sien toe dat prosesse van brugbediening, induksie, mentorprogram en VBO in gemeentes gekommunikeer en gevolg word soos bepaal deur die A tot Z-Beleid

Die SKP Ringsverteenwoordiger

Page 11: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

SKP Rings-verteenwoordiger

• Is verantwoordelik vir verslae van en aan die ring oor predikantebegeleiding

• Bring die “Geleentheid vir Verposing” onder predikante se aandag

• Betrek emeriti binne die ring se grense by geleenthede soos moontlik

• Motiveer kollegas vir gereelde jaarlikse retraites

Die SKP Ringsverteenwoordiger

Page 12: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

• Word deur die Here geroep tot sy diens ...• Moet voortdurend in afhanklikheid van die Here

streef na die herontdekking en herbevestiging van roepingsfokus

• Werk deurentyd aan hulle eie spiritualiteit en geestelike verdieping

• Streef voortdurend na hulle eie welsyn, ʼn gesonde familielewe, ʼn gebalanseerde leefstyl en vreugde in die bediening

• Is verantwoordelik vir gereelde gesprekke met ʼn mentor

• skakel ter wille van voortgesette bedieningsontwikkeling in by VBO-programme

PredikanteElke predikant

Page 13: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Predikante

• Maak gebruik van geleenthede wat gereël word om stil te word voor die Here - soos retraites, tyd van verposing en ander

• Werk deurentyd aan goeie verhoudings in die gemeente en bly verantwoordbaar aan die kerkraad.

• Gebruik Artikel 9 van die Kerkorde as roetekaart vir hulle effektiewe bediening in die gemeente.

• Volg die riglyne van die A tot Z-Beleid om hulle totale bediening met bedieningsvreugde uit te voer

Elke predikant

Page 14: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Roeping en

VBO

Ander

Pastoraaten verwysing

Induksie

Brug-bediening

Standplaas-verwissseling

Retraites

MentorsMentors

SKPSKP

SKPSKP WerksaamhedeWerksaamhede

Page 15: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Vennote vir mekaar:• As klankbord, motivering, medereisigers in bedieningsvreugde• In roepingsfokus, bedieningsvreugde, • In kultuur van omgee vir mekaar se welsyn

Definisies van mentorskap: • “Mentoring is a relational experience through which one person empowers another by sharing God-given resources.” •Mentorskap is ‘n verhoudings- en venootskapproses waartydens die gawes, kundigheid en selfverworwe vaardighede van een persoon na ‘n ander begelei word en waarin albei groei ervaar. 

MentorsMentors

Mentors

Kontakpersoon Theo Swart (0834571647)

Page 16: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

• Die SKP beskik oor ʼn lys van name van persone wat as mentor kan optree. Skakel Pierre Goosen (0836305676) of Joanie Batt (021 8083382) hiervoor

• Elke predikant behoort ʼn mentor te kies• Opleiding vir persone wat belang stel om as mentors op te tree vind jaarliks plaas. Skakel Theo Swart (0834571647) of Joanie Batt (021 8083382)• Sinodebesluite ten opsigte van mentorprogram word in die A tot Z – Beleid vervat.• Ringsverteenwoordigers kommunikeer belangrikheid van die mentorproses aan leraars in ring

MentorsMentorsMentors

Kontakpersoon Theo Swart (0834571647)

Page 17: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Doel : • Roepingsfokus en bedieningsvreugde

Definisie:• Die proses waardeur nuwe bedieningsmoontlikhede vir predikante met tydige wisseling gefasiliteer word

Verloop• Langtermynbedieningsgesprekke dien as inisiatief tot proses• Kerkrade word deurentyd bewus gemaak van die moontlikheid en prosedure van standplaasverwisseling

Standplaas-verwissseling

Standplaasverwisseling

Kontakpersoon Pierre Goosen (0836305676 )

Page 18: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Doel : • Roepingsfokus, spiritualiteit, gawe van onderskeiding, geestelike groei

Verdere inligting• Vir naamlys van aanbieders en plekke waar retraites gehou kan word. Skakel Theunis Botha (0828962089) of Joanie Batt by (021 8083382)• Predikante- / Ringretraites word gesubsidieer. Skakel Joanie Batt• Bewusmaking en aanmoediging deur Ringsverteenwoordiger• Een retraite geleentheid per Ring per jaar as ideaal• Minstens een retraite geleentheid per predikant per jaar

RetraitesRetraites

Page 19: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Doel : • Proses van oorgang en voorbereiding vir vakante gemeente. • Help gemeente met verwerk van verlies en gereedmaak vir beroeping en toekoms• Vervat in A tot Z-Beleid

Verdere inligting:•Opleiding van brugpredikante:Kontak Pierre Goosen (0836305676), Bossie Muller (0834572348)of Joanie Batt (021 8083382)•Beskikbare brugpredikante. Kontak persone soos bo.•Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur SKPRingsverteenwoordiger 

Brug-bedieningBrugbediening

Page 20: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Doel : • Proses van onderskeiding vir ‘nuwe’ predikant en gemeente. • Betekenisvolle inskakeling van ‘nuwe’ predikant in gemeente.• Blootstelling aan span, verhaal en kultuur van gemeente

Verdere inligting:• Opleiding van predikante vir Induksieproses• Induksiespan bestaan uit een lid van SKP (predikantebegeleiding) en een lid van SKG (gemeentebediening)•Beskikbare persone vir proses. Kontak Pierre Goosen (0836305676) of Joanie Batt (021 8083382)• Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur SKP Ringsverteenwoordiger

InduksieInduksie

Page 21: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Doel : • Omgee vir mekaar (Gal 6:2)• Vreugdevolle lewe, gesinslewe en bediening binne konteks• Skep ‘n kultuur van omgee vir mekaar

Verdere ingligting:• Ringsverteenwoordigers, dagbestuur en PSD dien as mekaar se verwysingsbronne in die ondersteuning aan predikante• Daar is ‘n verskeidenheid van hulpbronne en persone beskikbaar vir al die dimensies van menswees•Kontakpersoon : SKP Ringsverteenwoordiger of Pierre Goosen (0836305676)

Pastoraaten verwysing

Pastoraat en verwysing

Page 22: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Tyd van VerposingDoel : • Tyd van verposing, self vind en rus. “Time out” vir predikant en eggenote / eggenoot wat oorweldig voel deur hul situasieVerdere inligting:• Vir plekke beskikbaar kontak Pierre Goosen (0836305676)• Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur SKP Ringsverteenwoordiger

Ander

Ten slotte

Die SKP wil ook graag betrokke raak by die volgende soos tyd en behoefte dit toelaat:

• Emeriti, predikante en proponente wat nie meer in gemeentelike bediening is nie

• Eggenoot/eggenotes en families van predikante• “Predikante” wat tans uit die bediening is

Page 23: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde

Ander

Die SKP wil ook graag betrokke raak by die volgende soos tyd en behoefte dit toelaat:

• Emeriti• Predikante en proponente wat nie in gemeentelike

bediening is nie• Eggenoot/eggenotes en families van predikante• “Predikante” wat tans uit die bediening is