rpo by nampo

9
RPO BY NAMPO 13 TOT 16 MEI 2014, NAMPO PARK, BOTHAVILLE

Upload: varian

Post on 31-Jan-2016

78 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

RPO BY NAMPO. 13 TOT 16 MEI 2014, NAMPO PARK, BOTHAVILLE. AGTERGROND. Versoek vanaf Vrystaat RPO om betrokke te raak by NAMPO – goedgekeur deur Uitvoerende Raad - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: RPO BY NAMPO

RPO BY NAMPO

13 TOT 16 MEI 2014,NAMPO PARK, BOTHAVILLE

Page 2: RPO BY NAMPO

AGTERGROND

• Versoek vanaf Vrystaat RPO om betrokke te raak by NAMPO – goedgekeur deur Uitvoerende Raad

• Besluit dit sal ‘n inisiatief wees van Nasionale RPO – Vrystaat RPO was verantwoordelik vir alle logistieke reëlings – Carien Annandale

• Bemarkingskonsultant se insette verkry – gehelp met ontwerp van baniere

Francois Griesel (Bemarkingskonsultant), Carien Annandale en Neels de Villiers (Vrystaat RPO)

Page 3: RPO BY NAMPO

NOODSAAKLIKE SKAKELING

• Besluit om geskenkpakke op te maak bestaande uit Skaap-/Lamsvleis en Beesvleis ter waarde van R1 000 elk vir 4 dae

• Doelwit : om by wyse van “inskrywingsvorm” inligting te bekom van produsente en verbruikers wat die stalletjie besoek het

• Inligting sal op velerlei wyses gebruik word.

Page 4: RPO BY NAMPO

BESOEK AAN STALLETJIE

• “Inskrywingsvorms” was verdeel in “produsente” en “verbruikers”– 435 produsente het vorms ingevul– 708 verbruikers het vorms ingevul

• Belangrik : Nie alle verbygangers het vorms ingevul nie – strategie vir die toekoms hiervoor is noodsaaklik om maksimum van publiek te betrek

Page 5: RPO BY NAMPO

VOORBEREIDING VAN STALLETJIE

Page 6: RPO BY NAMPO

PROVINSIES HARD AAN DIE WERK

Vrystaat RPO (saam met Gerhard Schutte (Nasionaal)

Noord-Kaap RPO

Noordwes RPO Jaco Maré – 2de Vise-Voorsitter Nas. RPO

Page 7: RPO BY NAMPO

OORHANDIGING VAN GESKENKPAKKE

Page 8: RPO BY NAMPO

BESOEK VAN 8 NAMIBIESE PRODUSENTE

Page 9: RPO BY NAMPO

BESOEKERS