practicing communication

14
Jaar vol mylpale vir die Robbertze Clan Eers word Robbie 30 Toe word Bea 1 en toe Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqaux en bereik die hoogtepunt van die jaar…

Upload: johann-robbertze

Post on 23-Jun-2015

53 views

Category:

Lifestyle


6 download

DESCRIPTION

Jaar vol mylpale vir die Robbertze Clan. Eers word Robbie 30. Toe word Bea 1 en toe. Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqaux en bereik die hoogtepunt van die jaar…

TRANSCRIPT

Jaar vol mylpale vir die Robbertze ClanEers word Robbie 30

Toe word Bea 1en toe

Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqauxen bereik die hoogtepunt van die jaar…

‘n Nuwe dagvol wolkeprag

Die dag bring nie net reënmaar ook ons grootste seen.

Met groot opwinding

wag ons om te kyk wat 12 uur bring.Bea, ‘n klein sussie vir Emma

en sommer baie vreugde vir Mamma

Welkom, my liefste dingin ‘n kamer waar die voeltjies sing,

in ‘n familie met hartewat jou net met liefde wil omring

Robbie en Bea

Robbie, die honde-man van kleintyd af….. Hopenlik ontgroei Bea haar Uil –liefde. (Ek moes nooit daai koek vir Johann gebak het nie……)

Ek het soveel op my hart gehad toe ek hiermee begin het, maar vanaand is ek stil…

Net dankbaar vir my wonderlike kinders en skoonkinders

Baie dankie vir julle liefde, ek is so trots op almal van julle!

Happy Birthday Bea, happy 30 wees Robbie & happy honeymoon T & M!