ons wil uitreik! - maar hÓÉ?

23
ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Upload: acton

Post on 23-Feb-2016

70 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?. Ons is . ‘n uitverkore, koninklike, heilige priester-volk wat Jahshua se eiendom geword het, om sy goedheid en heerlikheid te verkondig wat ons uit die duisternis geroep het tot in sy heerlike lig 1Pet 2:9. Olyfberg Gemeente visie - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

ONS WIL UITREIK!- MAAR HÓÉ?

Page 2: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Ons is ....‘n uitverkore, koninklike, heilige priester-volk

wat Jahshua se eiendom geword het,om sy goedheid en heerlikheid te verkondig

wat ons uit die duisternis geroep hettot in sy heerlike lig

1Pet 2:9

Page 3: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Olyfberg Gemeente

visieDie Olyfberg gemeente se visie is

om as onafhanklike gemeentedie liggaam van Jahshua te weesvir die verbonsvolk van Jahweh

wat soek na die suiwer evangelieen die werking van die Heilige Gees.

Hierdie visie vergestalt in woord en daadsodat Koning Jahshua in alles verheerlik

word

Mat 10: 5 – 8 en Mat 24: 44 – 45

Page 4: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

♦ ons sondes is vergewe !♦ ons is gered uit ‘n ewige duisternis van verlorenheid !

♦ ons is nuwe mense !♦ ons Koning se koms is voor die deur !♦ Hy gaan ons liggame nuut maak !

Ons het goeie nuus vir ons volk:

Page 5: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

♦ Hy gaan regeer en alles herstel !♦ Hy gaan Satan toesluit !

♦ Hy gaan gedien, aanbid en verheerlik word !♦ Hy gaan sy vyande oordeel en vernietig !♦ Sy Vader gaan by ons kom woon !!!

Page 6: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

1. Leef dit2. Deel dit met ander3. Leer dit aan ander

Hierdie boodskapword op ‘n spesifieke manier versprei:

Page 7: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

‘n ánder koninkryk (Joh 18:36),met ‘n ánder grondwet:

Nederigheid, erkentlikheid Matt 5:3, 18:4, Rom 12:16Geregtigheid/regverdigheid Matt 5:10, Rom 14:17Vrede Rom 14:17, Gal 5:22Blydskap Rom 14:17, Gal 5:22Hartlikheid Rom 12:10Eensgesindheid Rom 12:16, 15:5Gasvryheid Rom 12:13

1. Leef:-

Page 8: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Goedheid Rom 12:13, Gal 5:22Wedersydse eerbetoning Rom 12:10Liefde Rom 12:9-10, 13:8-10, 1Kor 13, Gal 5:22, 1-3Joh, PetHeiligheid 1Kor 6:11-18Lankmoedigheid Gal 5:22Getrouheid Gal 5:22Sagmoedigheid Gal 5:22Selfbeheersing Gal 5:22Waarheid Joh 3:21, 4:23, 8:32, Ef 5:9ens...

Page 9: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

2 & 3. Deel en leer dit:-Ons moet goeie ambassadeurs wees:-

- absoluut lojaal teenoor ons Koning,- volledige kennis van sy Woord,- betroubaar, - vervul met die Heilige Gees: Gal 5:22,- dood in onsself, lewend in Hom: Gal 5:24-26, 2:20

Page 10: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Mat 10:16, 19... moenie julle kwel oor hoe of wat julle sal sê nie, want

dit sal julle op daardie oomblik gegee word wat julle moet sê; dis nie júlle wat praat nie, maar Vader se Gees wat in

julle praat

2Tim 2:14-26... vermy woordestryd wat tot geen nut is nie,

maar tot ondergang van die hoorders.

Page 11: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Wys die weerspanniges in sagmoedigheid tereg -dat God hulle miskien bekering gee tot kennis van die

waarheid

‘n dienskneg van Jahshua moenie twis nie,maar vriendelik wees teenoor almal,

bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.

dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys,omdat jy weet dat dit twis verwek;

vermy onheilige, onsinnige praatjies

Page 12: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?
Page 13: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?
Page 14: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Gemeenteverklaring (2008)

Onverskillige uitsprake/optrede

Oorbeklemtonings, waninterpretasies, politiekery, geweld,uitsprake teenoor ander volke, twiste, radikale groepe,verset teen owerhede & landswette

Oorbeklemtoning van ons identiteit

Ons vermy:-

Page 15: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Wat sê ons vir ander ......

► In watter kerk is jy?

Onafhanklike gemeente - OlyfbergChristelik-Protestantse/Hervormde belydenisOns glo die Woord soos in die BybelOns is getrou aan ons ras en volkOns is die Almagtige se volkOns gemeente behoort aan ons Verlosser

Page 16: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

► Ek bly by my kerk! .....

Reg so, maar bly soek na meer waarheidLees self die Bybel en doen ook jou eie studieWees welkom ons ons te besoek

Page 17: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

► Gaan die ander dan almal verlore?

Niemand kan so-iets beweer nie – dis God se saak

Ons praat liewer oor onsself - miljoene wat verlore gaan

Jahshua het gesê: verkondig net die evangelie –julle sal nie klaarkry met jul eie mense totdat Hy kom nie

Page 18: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

► Wat van dié wat Jahshua/Jesus belyal is hulle nie Israel nie?

Ons kan nie daaroor uitsprake maak nie; nog minderkan ons vir so-iemand sê hy/sy mag nie Jahshua bely nie

Ons fokus is egter op ons eie volk (Israel)

Page 19: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

► Hoe kan jy bewys dat (net) ons uit die 12 stamme is?

Ons kan dit nie bewys nie, maar ons glo wie ons is,hoe ons lyk, dink, praat, doen

Page 20: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

► Is ons dan beter as die ander? - hoe kan ons hulle uitsluit?

Wat word bedoel met ‘beter’?

Die ateïsme, evolusionisme, humanisme, kommunismeskree: gelykheid! Wat word daarmee bedoel?

Byvoorbeeld: is hierdie dinge gelyk:- waarheid en leuen?- geredde en verlore siele?- geloof in God en ongeloof?- lig/donker, blou/rooi?

Page 21: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

Uitsluiting:

Israel het ander volke uitgesluit

Jou gesin sluit ander uit

Jou familie sluit ander uit

Jou gemeente, klub, skool, universiteit ens. sluit ander uit

Dis nie uit haat/afkeer nie, dis normaal ...

Page 22: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

► Afrikaners ly aan ‘n diepgewortelde rassisme ...

Dis dieselfde as diepgewortelde:

- Nasionalisme,- liefde vir ons eie,- oorlewingsdrang,- mededeelsaamheid,- agting vir ander rasse en gelowe,- vertantwoordelikheidsin,- liefde vir God se skepping

- Protestantisme/Calvinisme,

Page 23: ONS WIL UITREIK! - MAAR HÓÉ?

► Kyk hoe lewe die blankes – watse voorbeeld is dit?

Ja, dis ongelukkig die waarheid, en baie hartseer:

Ongeloof en gierigheid/materialisme, opstand teen God,oorlogsugtigheid, haat, ongebondenheid, liefdeloosheid

Ons volk moet daarom terugkeer na Vader,want ons behoort aan Hom

Daar is baie dringende werk; die tyd is kort,Jahshua is binnekort hier!