noord kaap 5 junie 2013

10
Tel (053) 831 2331 Woensdag 5 Junie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant 2 Hannes stel boek oor ru- brieke bekend 3 Silhouette se twee dansers beïndruk 8 Jongelinge leer prakties oor blind wees 12 Al die uitslae van Eureka teen Newton tstad se koerant MARTIN BEYLEFELD van Kimberley se plan om sy meisie, Isabell Theunissen, om haar hand te vra het op ’n spesiale plek plaasge- vind. Hy het voorverle- de Vrydagaand op die uitkykpunt oor die Groot Gat op sy knieë gaan staan. Die gat is spesiaal vir die ge- leentheid verlig, daar is ’n tafel gedek en hul- le het die geleentheid met sjampanje en ’n driegang-maaltyd ge- vier. Dit alles was vir haar ’n groot verras- sing. Dit was volgens ’n werknemer van die Gat die eerste keer dat iemand dit op so ’n manier gedoen het. Boonop was dit vol- maan, wat die aand soveel romantieser gemaak het. Nog ’n fo- to op bl. 3. Foto: Verskaf Vra die groot vraag by Groot Gat These skills vital Ruan Bruwer THE Northern Cape Educa- tion Department is serious in its mission to create a so- ciety in which each citizen masters basic literacy skills. The department launched a provincial literacy strate- gy on Friday where the MEC for Education, Grizelda Cjiekella, said that although one might think everybody can read, write and commu- nicate, it is not the case. “Whilst we take these skills for granted, hundreds of thousands of illiterate people often feel ashamed of it. In many instances illite- racy and low literacy levels have become a hidden issue. “Literacy is fundamental- ly about every citizen ha- ving the means to under- stand our world and to sha- pe and improve our lives and communities better. A Strong, successful country requires strong and secure literacy skills for every citi- zen,” she said. The strategy is designed to improve the literacy of people, particularly those who, because of their inabi- lity to read and write, conti- nue to be side-lined. One of the plans is also to create a reading culture from a young age. She underlined the conse- quences of low levels of lite- racy associated with poor educational attainment, li- mited employment pros- pects, poverty, health in- equalities and lower social and political participation. “Literacy skills are fun- damental requirements for learning and are essential for work and life,” she said. Child literacy tested IS your child’s literacy level up to standard? According to a pamphlet distributed by the Northern Cape Department of Education, a gr. R lear- ner should be able to: ) count backwards and forwards and write numbers in ones and twos (0 to 10); ) know basic shapes such as the triangle, square, rec- tangle and circle; ) cut along a line and hold a pencil correctly; ) follow directions agreeably and easily, such as left and right; and ) understand time concepts like yesterday, today, to- morrow, days, weeks, months, seasons, etc. Griekwas kweek gehalte Ruan Bruwer DIE twee rugbyspelers van hier wat die na- week in die Springbok-groep ingesluit is, is nogmaals ’n bewys dat ’n speler wel deur die Griekwas ’n Springbok kan word. Lourens Adriaanse en Willie le Roux is die naweek in die groep van 34 spelers ingesluit. Hulle sal egter eers hul Springbokbaadjie ont- vang indien hulle op die veld verskyn. Veral Le Roux se kanse om insluiting in die 23-tal is vanweë sy veelsydigheid goed. Die span vir Saterdag se toets teen Italië word van- dag aangewys. Le Roux was tot dusver briljant vir die Chee- tahs. Vernuftig, vlugvoetig, kreatief en giftig is woorde waarmee sy spel tot dusver vanjaar be- skryf is. “Weerlig Wielie” het vyf keer vir die Cheetahs gaan druk. Adriaanse het ’n ver pad gekom nadat hy in 2012 slegs enkele Super-wedstryde vir die Cheetahs gespeel het. In die wedstryd teen die Crusaders in Christchurch het hy erg gesukkel en is sy span in die skrums gekarnuffel. Hy is daarna weggelaat. “Ek het darem iets kleins verwag. My tasse was gepak om te gaan vakansie hou. Ek het my gholfsak en alles reg gehad. “Maar niks kan beter as dié oomblik wees nie,” het Adriaanse ná sy insluiting Saterdag- aand aan Jóhann Thormählen gesê. Die Griekwas verdien lof dat hulle eerste was om in Le Roux, wat vir die Boland-Kavaliers gespeel het, te belê en hom Kimberley toe te lok. Die Griekwas beleef nou ’n goue tydperk wat spelers tot die nasionale span betref. Nadat hul- le tussen 2001 en 2009 geen Springbokke opgele- wer het nie, is Riaan Viljoen, Davon Rauben- heimer (in 2009) en Bjorn Basson (2010) vir die Groen en Goud gekies. Die getal Springbokke wat die Griekwas oor die jare opgelewer het, staan op 71. Basson was die laaste toe hy in 2010 sy buiging vir die Bok- ke in Cardiff teen Wallis gemaak het. Twee ander spelers in die groep, Basson en Zane Kirchner, het ook hul naam hier gemaak voordat hulle noorde toe is.

Upload: noord-kaap

Post on 31-Mar-2016

274 views

Category:

Documents


34 download

DESCRIPTION

Noord kaap 5 junie 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Noord kaap 5 junie 2013

Tel (053) 831 2331 Woensdag 5 Junie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

2

Hannes stelboek oor ru­brieke bekend

3

Silhouette setwee dansersbeïndruk

8

Jongelinge leerprakties oorblind wees

12

Al die uitslaevan Eurekateen Newton

Tel (053) 831 2331 Woensdag 5 Junie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

MARTIN BEYLEFELDvan Kimberley se planom sy meisie, IsabellTheunissen, om haarhand te vra het op ’nspesiale plek plaasge­vind. Hy het voorverle­de Vrydagaand op dieuitkykpunt oor dieGroot Gat op sy knieëgaan staan. Die gat isspesiaal vir die ge­leentheid verlig, daaris ’n tafel gedek enhul­le het die geleentheidmet sjampanje en ’ndriegang­maaltyd ge­vier. Dit alles was virhaar ’n groot verras­sing. Dit was volgens’n werknemer van dieGat die eerste keer datiemand dit op so ’nmanier gedoen het.Boonop was dit vol­maan, wat die aandsoveel romantiesergemaak het. Nog ’n fo­to op bl. 3. Foto: Verskaf

Vra die groot vraagby Groot Gat These

skillsvital

Ruan Bruwer

THE Northern Cape Educa-tion Department is seriousin its mission to create a so-ciety in which each citizenmasters basic literacyskills.The department launched

a provincial literacy strate-gyonFridaywhere theMECfor Education, GrizeldaCjiekella, said that althoughone might think everybodycan read, write and commu-nicate, it is not the case.“Whilst we take these

skills for granted, hundredsof thousands of illiteratepeople often feel ashamed ofit. In many instances illite-racy and low literacy levelshave becomeahidden issue.“Literacy is fundamental-

ly about every citizen ha-ving the means to under-stand our world and to sha-

pe and improve our livesand communities better. AStrong, successful countryrequires strong and secureliteracy skills for every citi-zen,” she said.The strategy is designed

to improve the literacy ofpeople, particularly thosewho, because of their inabi-lity to read and write, conti-nue to be side-lined.One of the plans is also to

create a reading culturefrom a young age.She underlined the conse-

quences of low levels of lite-racy associated with pooreducational attainment, li-mited employment pros-pects, poverty, health in-equalities and lower socialand political participation.“Literacy skills are fun-

damental requirements forlearning and are essentialfor work and life,” she said.

Child literacy testedIS your child’s literacy level up to standard?According to a pamphlet distributed by the

NorthernCapeDepartment of Education, a gr. R lear-ner should be able to:) count backwards and forwards and write numbersin ones and twos (0 to 10);) knowbasic shapes suchas the triangle, square, rec-tangle and circle;) cut along a line and hold a pencil correctly;) follow directions agreeably and easily, such as leftand right; and) understand time concepts like yesterday, today, to-morrow, days, weeks, months, seasons, etc.

Griekwas kweek gehalteRuan Bruwer

DIE twee rugbyspelers van hier wat die na-week in die Springbok-groep ingesluit is, isnogmaals ’n bewys dat ’n speler wel deur dieGriekwas ’n Springbok kan word.Lourens Adriaanse en Willie le Roux is die

naweek in die groep van 34 spelers ingesluit.Hulle sal egter eers hul Springbokbaadjie ont-vang indien hulle op die veld verskyn.Veral Le Roux se kanse om insluiting in die

23-tal is vanweë sy veelsydigheid goed. Diespan vir Saterdag se toets teen Italië word van-dag aangewys.Le Rouxwas tot dusver briljant vir die Chee-

tahs. Vernuftig, vlugvoetig, kreatief en giftig iswoordewaarmee sy spel tot dusver vanjaar be-skryf is. “Weerlig Wielie” het vyf keer vir dieCheetahs gaan druk.Adriaanse het ’n ver pad gekom nadat hy in

2012 slegs enkele Super-wedstryde vir dieCheetahs gespeel het. In die wedstryd teen dieCrusaders inChristchurchhethyerggesukkelen is sy span in die skrums gekarnuffel. Hy is

daarna weggelaat.“Ek het darem iets kleins verwag. My tasse

was gepak om te gaan vakansie hou. Ek hetmygholfsak en alles reg gehad.“Maar niks kan beter as dié oomblik wees

nie,” het Adriaanse ná sy insluiting Saterdag-aand aan Jóhann Thormählen gesê.DieGriekwasverdien lofdathulleeerstewas

om in Le Roux, wat vir die Boland-Kavaliersgespeel het, te belê en hom Kimberley toe telok.DieGriekwas beleef nou ’n goue tydperkwat

spelers totdienasionale spanbetref.Nadathul-le tussen 2001 en 2009 geenSpringbokkeopgele-wer het nie, is Riaan Viljoen, Davon Rauben-heimer (in 2009) en Bjorn Basson (2010) vir dieGroen en Goud gekies.Die getal Springbokke wat die Griekwas oor

die jare opgelewer het, staan op 71. Bassonwasdie laaste toe hy in 2010 sy buiging vir die Bok-ke in Cardiff teen Wallis gemaak het.Twee ander spelers in die groep, Basson en

Zane Kirchner, het ook hul naam hier gemaakvoordat hulle noorde toe is.

Page 2: Noord kaap 5 junie 2013

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013

WritingtaughthereEVERYTHING youshould know aboutthe basics of creativewriting, poetry andpublishing can belearned at a creativewriting workshoppresented by RickyGroenewald, ownerof The InkSwordPublishing.The workshop will

be presented onTuesday, 25 June, atthe KimberleyLibrary hall from10:00 to 11:30.Attendance is free.If you are interes-

ted, register before14 June. Directenquiries to Mariëtteor Santie on053-830-6241/2.) The InkSword is alocal black-ownedindependent publis-hing companydedicated to creati-vely produce Africanstories on a multi-medium platform forglobal appeal.

Boek bied pitkos vir sielRuan Bruwer

DS. HANNESNOËTHwat weekliksdie gewilde rubriekTwyfelhoekie inNoordkaap lewer, hetnou 36 van die meeras 100 rubrieke wathy oor twee jaar totnou geskryf het, ge-boekstaaf.Die bekendstelling

was verlede week endie bywoning goed.Volgens hom was ditmoeilik om op net 36te besluit en sou hygraag soveel meerwou gekies het.Hy sê die behoefte

aan die boek het ont-staan uit die gereeldenavrae van mensewat soms nie die koe-rant in die hande ge-

kry het nie en dus syrubriek misgeloophet. Dan moes hy ditaltyd vir hulle e-pos.Volgens hom is

daar selfs ’n oom wathulle weekliks uit-knip en ’n plakboekdaarvan maak.Die reaksie wat hy

van die publiek op syweeklikse skrywes –’n lekker informele

leefwyserubriek oorware (en soms fiktie-we) gevalle wat hywaargeneem en oordie jare neergeskryfhet – is soms oorwel-digend.Die boek kan teen

R40 per eksemplaarby Noëth (082-769-7222) bekom word ofbyNoordkaap se kan-toor by die ontvangs.Organisasies of men-se in ons lesersgebiedbuite Kimberley wat’n bekendstellingsge-leentheid op hul dorpwil reël of wil helpmet die verspreidingkan Noëth skakel.

Wiaan ’nmanwat hardwerkRuan Bruwer

WIAAN VAN DERLINDE (41), wild-boer, entrepreneuren eienaar van Win-tershoek-safari’s enpas bekroondeNoord-Kapenaar vandie Jaar 2013, is ’nman wat reeds om04:00 aan die werkspring.Boonop is hy suk-

sesvol in wat hydoen. Hy is in 2011 asWildbedryf Suid-Afrika se Wildboervan die Jaar aange-wys en in 2010 as Landbouskrywers SA Sen-traal se Noord-Kaapse Boer van die Jaar ge-kies.Hy het sy vrou van Kimberley op Ficksburg

ontmoetwaar sy vir sy jonger broer klas gegeehet.Ons hetWiaan diemens van nader leer ken.Waar grootgeword en skoolgegaan?Ek het op ’n plaasby Rosendal grootgeword

en op Ficksburg skoolgegaan.Waar kom jou liefde vir wilde diere van-

daan?Ek dink dis amper ’n ingebore ding. Die

blootstelling aan die natuur – ek het na aandie natuur grootgeword – en daardie ding omhands on te wees was altyd daar.Die droom was aanvanklik om ’n natuurbe-

waarder te word. Ek het altyd gedink dit salnet ’n droom bly (om met wild te werk), maarek glo ’n droom word net waar as jy aan homwerk.Hoe het jy gekom tot hier?Ek is ná my studie terug na ons plaas waar

ek met vee geboer het. Ons het hierheen ge-kom en ek het vir my skoonpa geboer voordatek bestuurder by Wintershoek-beleggings,deesdae die Mokala- Nasionale Park, geword

het.Wintershoek-safari’s was voorheen ’n bees-

plaas en ons het dit in ’n wildplaas omskep.Beplan jy om die droom van ’n skool wat

jouwerkers se kinders van ’n toekomsbui-te die townships sal verseker, ’n werklik-heid te maak?Ek gaan dit doen. Die proses is aan die gang,

al begin dit net met ekstra klasse wat in diemiddag aangebied word. Dit móét volhoubaarwees, dus moet die tyd daarvoor reg wees.Wat is ’n lekker dag in die lewe van ’n

wildboer?Die kombinasie om met mense en diere te

werk. Ek kry energie van mense. Ons kry be-soekers van 14 verskillende lande. Dis lekkerom met hulle te meng.As jy nou ’n groot bedrag geld sou wen,

hoe sou jy dit aan jou besigheid bestee?Ek sal dit in die besigheid belê en die Wild

Hearts-rehabilitasie-en-opvoedingsentrum,my nie-regeringsorganisasie, ten volle begin.Wat in die lewe gee jou ’n huppel in die

stap?Ekhou van uitdagings en omdie onmoontli-

ke te probeer doen. Om ’n dier by sy kalfie tesien, sowel as mense wat lekker lag, daardietwee goed maak my gelukkig.Hoe lyk jou gesin?My vrou, Hilmarie, is ’n kleuterskoolonder-

wyser. Ons drie kinders is Jana (14), Rudolph(11) en Ruben (6).Loopbaan-hoogtepunte?Dat ek goed reggekry het waaraan ek hard

gewerk het en die eerbewyse, hoewel dit nieiets is waarvoor ek werk nie.Joumeningoor diewettiging vanhandel

in renosterhoring?Dit is naïef om te dink dit gaannie ’n positie-

we invloed hê indien dit gewettig word nie.Die mark en vraag in Asië gaan nie verdwynnie.Hoekom benut ons die produk nie tot voor-

deel van die renoster nie? Ons kan hierdiestropery nie duld nie.Dis barbaars.

WIAAN VAN DERLINDE

Page 3: Noord kaap 5 junie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013 3

MARTIN BEYLEFELD en Isabell Theunissen klink ’n glasie op hulverlowing by die Groot Gat.

Ruan Bruwer

THE two dancerswhoperformed with GailNkoane at the North-ern Cape Person ofthe Year event lastweek, nearly took theshine away from themain artist. Theywere that good.

Guests found it dif-ficult to believe thatone of them, Amber-Li Topkin, is only inmatric.

She and her dancepartner, DonovanYaards (25), are notonly good dancers,they sing just as well– simultaneously.They choreographthemselves.

Both started theirdancing careers inprimary school. “I’vedanced all my life,”said Yaards. “It allstartedduringmypri-mary school days atFlamingo Primary. Iused to stay afterschool every day tosee the drum ma-jorettes rehearse.

“I found it mindblowing that so manypeople could createsuch beautiful pat-terns, be dressed inmilitary style, twist-ed sticks and waved flags all at thesame time to such awesome music.”

According to Topkin, her interest indancing took off once she hit highschool. “I gave hip-hop classes for pre-school kidswhen Iwas in gr. 8 and I’vealways been involved with dance, dra-ma and music.”

They met during a productionstaged in 2010 and have since per-formed at weddings, corporate and so-cial events and festivals and have beenopening acts for Zahara, HHP, Jamalias well as the international star Ciara.

“Gail approached us after seeing usperformwithJamali at a gala function.We choreographed her show and havebeen performing with her ever since.She’s an amazing talent,” Topkin said.

Yaards andTopkin perform together

under the name Silhouette. They de-scribe themselves as a dynamic danc-ing and singing duo who representsstyle, elegance, sophistication, profes-sionalism and talent. “Dance and mu-sic is not something we do, it is whowe are.”

Although Yaards left Kimberley forPretoria at the beginning of the year,they still try to perform together as of-ten as possible.

He is currently doing adegree inmu-sical theatre inwhichhehasanationaldiploma. He is planning to do his mas-ters afterwards.

In 2010Yaardswas the dance teacherat St Cyprian’s Grammar School forthe seniors and returned there in 2012for another one-year stint.

“I’m neither a dancer nor a singer.

I’m an entertainer, a performer. Tosing and dance at the same time andstill give an impressive performance isa skill that requires intense rehearsalto build strength and stamina.

“Both instruments, body and voice,must work together equally hard sothat neither takes the strain for theother’s shortfall. It remains a work inprogress for even the greatest perform-ers,” he explained.) Go to www.noordkaap.co.za to see avideo clip of them in action on stage.

Dancers impressat gala event

THE dynamic dancing and singing duo Amber­Li Topkin and Donovan Yaards impressedimmensely with their performance at the Northern Cape Person of the Year event lastweek. They’ve been performing together since 2010 and choreograph themselves.

Photo: Conrad Bornman

Page 4: Noord kaap 5 junie 2013

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013

Tel. 053 831 2331Faks 053 831 2330

Johan Rossouw

Ruan Bruwer

Verkoopsbestuurder

Redakteur

Posbus 1583Kimberley 8300

Die Diamantstad se koerant

Keermet dademishandelingDAT verlede week Kinderbe-skermingsweek was, het virparty mense net mooi niksbeteken nie.Hulle het doodluiters voortge-

gaan om kinders te mishandel,te verkrag en selfs te vermoor.Verlede week is die land se

beeld as een waarvan diewaardestelsel aan die taan is ’nverdere knou toegedien deur ’npa wat sy tien maande ouebaba gewelddadig vermoor heten ’n polisiebeampte in Limpo-po wat hoërskoolmeisies souverkrag het.In albei gevalle is die

oortreder eintlik die mens bywie die kind veronderstel is omveilig te wees en teen geweldbeskerm te moet word.Volgens ’n polisieverklaring

het ’n 22-jarige pa van Modder-rivier ’n kind van tien maandeoud doodgeslaan en geskop.

In Gauteng het die saak weervoorgekom waarin ’n 15-jarigeseun in 2011 op ’n opleidings-kamp gereeld met pype, ystersen stokke geslaan is en hy saansaan sy bed vasgeketting is ennoodgedwonge langs die bedmoes ontlas. Hy is gedwing omsy eie ontlasting en waspoeier teeet en is vasgebind en met ’nskokstok geskok. Hy het latergesterf.Om ’n sterk uitspraak hierteen

te maak is nie meer genoeg nie.Elkeen moet eerder die rol van’n polisieman begin speel.As ’n ouer of iemand na aan ’n

kind die kleintjie leed aandoen,is die kanse goed dit kan ’ntweede keer gebeur. Reeds ná dieeerste voorval behoort daaropgetree te word.Geen kind se lewe behoort

soos die een verlede week inModderrivier te eindig nie.

GEBEURTENISSE op 5 Junie in die ge-skiedenis:1901 –Op ’n banket in Londen ter ere van

Kaapse politici verklaar die liberale politi-kus Courtney dat die Britse annekseringvan die Boererepublieke ’n onreg is wat syparty sal probeer regstel.1918 – Die Afrikaner-Broederbond word

gestig.1928 – Die Yster-en-staalnywerheidswet

word aanvaar.1974 – Die Japanse regering kondig aan

dat hy voortaan nie langer paspoorte aanSuid-Afrikaners gaan toestaan om Japante besoek nie.1981 – Die eerste erkende vigsgeval word

in Amerika aangemeld.1988 – Die Australiër Kay Cottee word

die eerste vrou wat alleen en sonder stil-hou om die wêreld seil.1991 – Die Groepsgebiedewet van 1950

word afgeskaf en die aanneemvan kindersoor die kleurgrens heenword in Suid-Afri-

ka wettig.2003 – ’n Erge hittegolf tref Pakistan en

Indië met temperature wat 50 °C oortref.Geboortes op die dag:1950 – Jana Cilliers, Suid-Afrikaanse ak-

teur, voorheen getroud met die regisseurRegardt van den Bergh, sowel as die ak-teur Bill Flynn.1954 – Eben Jansen, oud-Springbok-

flank van die Vrystaat.1956 – Kenny G, gewilde saxofoonspeler.1975 – Bertha le Roux, aktrise, bekend

om haar rol as Emma in die sepie 7deLaan.

Draai al die los ratte weer vasHannes Noëth

NOU sukkel ons met die rat vandie hek. Hy bly op die spoor gly.Maak jy dit oop, gly dit, maak jydit toe, gly dit – eintlik ’n grootgesukkel.So ’n gesukkel kan soms ’n

groot frustrasie wees. Wat eintlik’n vanselfsprekende druk van ’nknoppie moet wees, word nouelke keer ’n oefening en ’n gestryoor wie nou die hek gaan oop-maak.Nou sukkel ons om dit reg te

kry. Ongeoefen om met gereed-skap te werk gly my hande meeronder die gereedskap in as watdie hek gly. Elke mens het maarsy nering, nè? Moersleutels entange is nie een van my neringsnie. Die dag toe daardie gawe

uitgedeel is, was ek beslis nie indie ry nie. Maar ek het iemandby my wat meer weet. Hy kan dieglyende rat regkry.“Ja, dit is omdat die rat so los

is dat hy bly gly,” sê hy.Hy verduidelik baie mooi: ’n

Los rat is eintlik ’n gemors. Waardie ratte nie reg loop nie, sukkelalles.“ ’n Mens moet seker maak dat

ratte goed vas is, dat hulle niekan gly nie,” sluit hy die lesingaan sy leerling af.Dalk is dit ook waar van ons

samelewing. Dalk is daar te veellos ratte. Miskien gly ons en

sukkel ons maklik, omdat ons nieseker maak die regte ratte is inplek nie. Nou draai ons soms indie rondte, sukkel en skarrel.Soms is die oplossings onder onsneus – ’n eenvoudige rat wat losis wat ons moet vaskry. Dit isvan sukkel met los ratte dat onsbaiekeer is waar ons is. Dievraag is: Hoe kry ons so ’n losrat vas? Eenvoudig, sê dié watweet, doen net die regte dinge.Daar is nie kortpaaie nie. Draaidie rat vas en kry die regtegereedskap. En maak seker ditgly nie. Dan is alles reg.As alles vandag verkeerd is, as

jy sukkel om die dinge uit tesorteer, onthou: Dit is omdat dierat so los is dat hy bly gly. Beginby die regte dinge. Doen die regtegoed. Kry die los ratte vas.

BERIGTE oor Kimberley wat die afgelo-pe week in die nuus was:

) Weermaglede en hul gesinne wat moont-lik van Kimberley se Lugafweerskool naErmelo moet verhuis, is ontevrede oor diéskuif. Nagenoeg 170 Kimberleyse gesinnewat moet trek, het steeds geen behoorlikevoorligting gekry oor die redes en omstan-dighede waarom die skool moet skuif nie.) ’n Jaar oue baba wat afhanklik van ’nelektrisiteitsaangedrewe suurstofmasjienwas, is dood toe die elektrisiteit in diewoonbuurt afgegaan het. Volgens sy ma,Sylvia Kok, sukkel hulle al sedert verledejaar met die elektrisiteit wat gereeldafgaan.) Planne om hulp te verleen wanneernatuurrampe gebeur, moet nou dadelikingestel word, het die DA in die debat oordie landboubegroting in die wetgewergevra. Die departement versuim om dienodige wetgewing vir bystand in te stel.Die rampbestuursplan is steeds nie gefinali-seer nie en daar is nie vir die droogtepro-jek begroot nie.) Wiaan van der Linde, bekroonde wild-boer en entrepreneur, en die Custoda-trust,’n nie-winsgewende organisasie op Del-portshoop, is onderskeidelik as die Noord-Kapenaar van die Jaar en Noord-KaapseInstansie van die Jaar gekroon. Diékompetisie is vanjaar die derde keer deurVolksblad en Kumba Iron Ore in samewer-king met GWK aangebied.) Michael Nkgatle (22) het in die landdros-hof op ’n aanklag van die moord op sy tien

maande oue baba in die landdroshofverskyn. Hy het na bewering die baba sapgegee. Die kind wou dit nie drink nie enNkgatle het glo vies geraak en haar beginaanrand.) Die speaker van die Noord-Kaapsewetgewer, Boeboe van Wyk, word nou dieburgemeester van die Nama Khoi-munisipa-liteit. Gail Parker, provinsiale woordvoer-der van die ANC, word in sy plek lid vandie wetgewer.) Die nuwe Noord-Kaapse premier, SylviaLucas, het in haar intreerede in die wetge-wer gefokus op dit wat in die termyn vanhaar voorgangers bereik is, en ’n verbinte-nis om voort te bou op dit wat bereik is.) Luaan Dowie, wat 80 weke uit rugbygeskors is nadat hy ’n speler van dieHoërskool Waterkloof met die vuis geslaanen daarna met die kop gestamp het, gaanVrydag die uitspraak op sy appèl hoor.Dowie is uit die Hoërskool Noord-Kaapgeskors, maar dit is opgeskort op voor-waarde dat hy tot 31 Desember vanjaar nieweer aan ernstige wangedrag skuldigbevind word nie. Dowie is permanent uitdie koshuis geskors en sy beurs is ookgekanselleer.

SKETS: Danie Cronjé.

Page 5: Noord kaap 5 junie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013 5

LASTweekwe unfortunately placed an old photo and incorrect names of the executive committee of Nocci.Here is the correct executive committee for 2013. The members are from the left, front: Hannes van Niekerk(Super Armature Winding), Mkhulu Mkwanazi (Nedbank, treasurer), Charlene Zondagh (Halsted), Neil deKlerk (GWK, first vice­president), ArnoBotha (Duncan&Rothman inc.) and FreekSchoeman (Pricewaterhou­seCoopers); back: Jaime Goncalves (KEW Foundries), Monwabisi Vika (Katz Roofs and Bricks, president),Riaan van Vuuren (St John’s), Jannie Jacobs (Old Mutual), Hugh McGibbon (Eskom, second vice­president)and Christo Botma (The Golf Shop). Absent: Peter Guthrie (Sun International) and Tahzier Isaacs (ScreenShow Advertising). Photo: Supplied

Leads Nocci in 2013

Jong spelermaak nouwyd opgangRuan Bruwer

’n OUDLEERLINGvan Kimberleymaak vinnig opgangin sy krieketloop-baan nadat hy reedsop skool baie beloftegetoon het.

Vorster Maritz(20), wat twee jaargelede aan dieHoërskool Noord-Kaap matriekgeskryf het, het opskool al op diekrieketveld uitge-blink, maar beginnou eers tot sy regkom nadat hyaanvanklik meeraandag aan tennisgegee het.

Hy bevind hom opdie oomblik inEngeland waar hysedert April vir dieWednesbury-krieket-klub speel.

Hy is ná net tienwedstryde reeds ’nkontrak vir volgen-de seisoen aange-bied nadat hy vroegreeds indruk gewekhet.

Ná nege kolfbeur-te het Vorster 599lopies aangetekenmet ’n hoogstetelling van 187 nieuit nie.

Hy het Saterdagsy derde 100-tal virsy klub aangetekenen sy 144 lopies het20 grenshoueingesluit. Sygemiddeld is nou ’nverbysterende 99.83.

Dit was juistydens ’n kragtigekolfvertoning tweejaar gelede waarmeehy die verbeeldingaangegryp het.

Vorster het in dieeindstryd van dieT20-krieketreeks virskole 51 lopies van35 afleweringsgemoker wat sessesse ingesluit het.

Op skool (hy hetvier jaar vir dieeerste span gespeel)

het hy gemiddeld43.86 lopies perbeurt aangeteken.

Hy het ná skooltwee seisoene virdie Tuks-krieketaka-demie gespeel.

Hier het hy vroeërvanjaar ’n 100-talvan net 32 ballegemoker.

Die kêrel kanbehoorlik skouersoopmaak. Volgenssy pa, Pieter, is sytegniek om die balver te slaan deursy tennisdaeontwikkel.

Vir Tuks seakademie en anderverteenwoordigendespanne van diéuniversiteit het hyin die pas afgelopeseisoen 1 002 lopiesin 20 beurte aange-teken teen ’n puikgemiddeld van 58.94en ’n hoogste tellingvan 111. Hy is ook’n handige draaier.

Volgens Vorster sepa het sy seun seafrigter Saterdagversoek om rustigerte kolf, maar daarhet dadels vangekom. Sy 144 lopieshet net 119 aflewe-rings benodig.) Nog ’n oudleer-ling van hier wat in2011 ’n spanmaatvan Maritz was,Xander Pitchers, hetverlede week ’nreuse-161 lopies vir

Namibië se jongspan teen Zambië inhul kwalifiserendegroepwedstryd virdie Wêreldbeker-toernooi (o.19)opgestapel. Hy het16 viere gemoker.) Gaan na onswebwerf om na ’nvideogreep vanVorster se reuse-ses-se twee jaar geledevir sy skoolspan indie eindstryd vandie nasionaleT20-reeks vir skolete kyk.

VORSTER MARITZ waar hy op die oomblikfgedy – op die krieketveld. Foto: Verskaf

VORSTER MARITZFoto: Facebook

Page 6: Noord kaap 5 junie 2013

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013

Ruan Bruwer

THE St Francis Xavier Primary School, whichwas forced to close in December 1975 by theGroup Areas Act, will have a special trip downmemory lane when they hold a reunion thisweekend.

In 1882, the St FrancisXavierPrimarySchoolhad a very humble beginning in an unpreten-tious building in the new town area of Kimber-ley. The urgent need for more dignified andcomfortable accommodation forced the rehous-ing of the school to a more suitable building inPosno Street, adjacent to Long Street.

Back then the school had been given justthreeweeks to vacate the buildings andno timehad been given for a proper farewell, which lefta bad taste in themouth, one of the old learners,

Don Jacobs, said.The school building has since been incorpo-

rated into the business area.One of the top learners is Xavier Carelse who

emigrated to Canada after completing schoolwhere he became a famous nuclear scientist inhis new country.

Les Abrahams, director of the Department ofEnvironmentandNatureConservation, aswellas Sharon Lewis, CEO of Northern Cape Tour-ism, is another former learner of the school.

The reunion for former learners, teachersand other people involved in the school will beheld in the City Hall Saturday at 16:00. Anyonewith old photos or other literature of the schoolis requested to call Howard Palm on 082-855-0739. For more information about the reunion,call Gamsa Gool on 082-955-8676.

St Francis Xavierto hold reunion

RECENTLY former learners and teachers of the St Francis Xavier Primary School gatheredwhere the school was previously located. From the left are Don Jacobs, Ivan Poulten(former teacher), Joyce Daniëls, Zach Jacobs, Puleng Letele, David Petersen (former teach­er), Louis Mallet (former principal), Howard Palm, Jasmine Mohammed, Gamsa Gool, Lor­raine Redpath, Stephanie Bruce and Billy Samuels. They were part of the school betweenthe 50’s and 70’s. Photo: Supplied

Page 7: Noord kaap 5 junie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013 7

THE following prizes can bewon in this year’sSpontaan:) SpecSavers: Eight pairs of Infinity sunglas-ses and eight vouchers worth R250 each. Thetotal value is R5 200.) ZPRCommunications andPublicRelationsConsultants: A publicity and marketing con-tract valued at R5 000 for each finalist, inclu-ding a consultation session with the Z PRteam, a professional CV, the design of a CDcover and business cards, the design and wri-ting of a professional profile, a Facebook pro-file and five press releases.The total value for all of the finalists is

R40 000.) PwC:For thewinnerR1 000 in cash, runner-up: R700 in cash and third place: R300 in cash.A total of R2 000.

) Atlantis Guest House: Accommodation tothe value of R4 100.The winner, runner-up and third place willeach receive three nights’ accommodation fortwo people including breakfast.) PCB Productions: A photo shoot for thewinner, runner-up and third place valued atR2 100.) Absa: A R500 hamper for each finalist.

Great prizes up for grabsReporter

SPONTAAN, Central South Africa’sfavourite and biggest singing competition,is back.Come and pit your singing talents

against the best in Central South Africa atthe Diamond Pavilion Shopping Mall onFriday, 21 June.The auditions start at 14:00. The exact

venue in the mall will be confirmed thisweek.Once again amazing prizes are up for grabs,

so warm up those vocal chords in the meanti-me.Rules to compete in the competition:

) You must be 16 years or older on 1 July.

) For the regional competitions you cansing any song. However, the song has tobe contemporary music (no rappers or hiphop artists).) You are allowed to accompany yourselfor use a backtrack.) The competition is for soloists only.) You must supply your own soundtracksand other equipment for the regional auditi-ons yourself.) Spontaan will supply the sound equipmentfor the final.) The winner of each regional audition willbe announced immediately after the audition.) Judges reserve the right not to choose a re-gional winner.) Should you be chosen as a regional finalist,you must prepare five songs for the final heldin Bloemfontein at the Vryfees.) Finalistsmust supply their own backtracksor accompaniment for the final.) The final is on Saturday, 13 July, in Bloem-

fontein and if you are a finalist youmust orga-nise your own transport.) No pre-registration is required. Simply ar-rive, pay R20 and register.) Auditions will take place at the following:Kuruman: Thursday, 20 June. Time and pla-

ce will be announced soon.Bloemfontein: Thursday, 13 June, at 17:00;

Saturday, 15 June, at 09:00 and Saturday, 22June, at 09:00. All at the Volksblad office.Welkom: Thursday, 13 June, at 13:00 at the

Metro theatres in Stateway.Kroonstad: Tuesday, 18 June, at 14:00 at Ta-

ble round 42’s club house.Bethlehem: Thursday, 6 June, at 14:00 at the

Frontier Inn and Casino (Coachman’s Sa-loon).

Time for Spontaan

Page 8: Noord kaap 5 junie 2013

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013

STILLERWEË-HUISVIR BEJAARDES,geleë by Dennis-straat 1 in Kestell-hof, bied op Sater-dag 22 Junie weersy jaarlikse basaaren kindernaweekaan.

Die verrigtinge be-gin om 09:30.

Alles wat jy van ’nbasaar kan verwag –lekkernye soos ker-rie-en-rys, vetkoek,lewerkoekies, koek-sisters, yankees,poeding, koeke, terte,beskuit, pannekoeken braaivleis – salhier genuttig kanword.

Op die basaar salook boeke, naald-werk en ander witoli-fantprodukte ver-handel word.

Tehuishoubasaar

DIE gr. O­leerlingevan die LaerskoolEureka het Vrydag’n kort rukkie ervaarhoe dit is om nie tekan sien nie. BlindBuddy Day het toeplaasgevind, ’n dagvan bewusmakingvir blindheid. Jean­nette Kilian, ’n af­getrede arbeidstera­peut, is met drieblinde kinders vandie Lalaland­speel­groepnaEureka.Mi­ne Auret en Thyrondu Toit het hulle oordie blinde JF Jansevan Rensburg (mid­del) ontferm.

Foto’s: Ruan Bruwer

GEVOEL speel ’n be­langrike rol by blind­heid en van die kin­ders het hul blindekuiergaste aange­durf in die herken­ning en sorteringvan verskillendeblokkiesvorme. Ga­brielle Brook hethaar bes probeer.

DIE blinde Asiphe Giqaba het gewys hoe ditgedoen word.

Kuier saammet blinde maatjies

GELD gaan vir die tweejarigeLika du Randt van Delportshoop,wat sonder beenmurg gebore is,ingesamel word met ’n optredevan Gretha Pers en Wysneus indie saal van die Laerskool Eure-ka.

Lika het ’n beenmurgoorplan-ting gekry, maar het nou ’n virusopgedoen.

Kaartjies vir die konsert opVrydag 14 Junie kan by die Laer-skool Eureka, asook die Laer-skool Newton, die LaerskoolStaats en D’frent Clothing in dieDiamond Pavilion Mall gekoopword. Dit kos R60 vir volwassenesen R10 vir kinders jonger as driejaar.

Hou konsert vir Lika

LIKA DU RANDT

Page 9: Noord kaap 5 junie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013 9

DIEHoër Tegniese Skool Kimberley het vanjaar die provinsiale uitdunronde in die plati­num­afdeling van die Mintek­vasvrae gewen. Die Mintek­vasvrae oor wiskunde, we­tenskap en tegnologie word op ’n jaarlikse grondslag deur die Kumba­myne aange­bied. Daar is in twee afdelings meegeding – goud (vir voorheen benadeelde skole)en platinum (vir oud­model C­skole). HTS se slimkoppe is van links Adrian Sassin,Pabalelo Otsheleng en Bontleng Poss. Foto: Verskaf

ZARA­BRAZETTE BÜCHLING is ’n meisie wat nie op haar mond geval is nie. As syin iets glo, gaan symet joudaaroor redeneer. Sy is voorverledenaweekasdie provinsia­le wenner in die ATKV­redenaarskompetisie in die ouderdomsgroep gr. 4 en gr. 5 aan­gewys. Sy gaan in Augustus aan die nasionale kompetisie deelneem. Sy is die derdeleerling van die Laerskool Newton wat die afgelope sewe jaar ’n provinsiale wennerin redenaars is. Zara­Brazette (gr. 5) se onderwerp was Slimfone het die potensiaalom in ’n monster te verander. Volgens haar moet slimfone nie jou baas word nie,want dan kan dit ’n negatiewe impak hê. Sy sê sy sit haar foon op sag as sy haarhuiswerk doen. Zara­Brazette het haar eerste selfoon in gr. 2 gekry, maar hom eers’n jaar later begin verstaan en gebruik. Foto: Ruan Bruwer

Praat haar wenplek oor fone los

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

Page 10: Noord kaap 5 junie 2013

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 5 JUNIE 2013

In accordance with theprovisions of sub- regulation60(1) of Government NoticeNo. 543 a notice of intentionto appeal must be lodgedwith the Minister withintwenty (20) days of the dateof this decision (21/05/2013)by means of one of thefollowing methods:Fax: 012 320 7561Post: Private Bag X447, Pre-toria 0001By hand: 2nd Floor, FedsureBuilding, North Tower, cor.Lillian Ngoyi (Van der Walt)and Pretorius Streets, Preto-ria.Availability of EA and itsamendment:An electronic copy of the EAand its amendment, thereasons for approving theapplication and a documentdescribing the appealprocedure can be obtainedfrom EnvironamicsEnvironmental Consultantsby means of the followingmethods:Tel. 018 299 1523Fax 018 299 1580Cell: 082 220 8651E-mail:[email protected]

BRIDGING CASHwhile waiting for

PENSION/PACKAGE

payout(lump sum only)

086 1101 388083 6700 788

Cash same day

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITE NKKoel in somer, warm in win-ter. SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of 053 832 9194.

UTILITY RUBBERSTAMPS: SAME-DAYSERVICE. TEL./FAKS

053 832 1951

HARTENBOS: Netjiese ak-kommodasie. Heeljaar be-skikbaar. Lae tariewe buiteseisoen. Ook eiendom tekoop. Skakel 083 236 1294 of044 695 0682

TE KOOP GEVRA vir kon-tant: Motors of bakkies. SMS072 472 8686 of skakel053 963 1409.

ROYLDENE:Ruim 3-slaapkamer-huis tehuur.Onmiddellik beskikbaar.R7 000 p.m.Skakel kantoorure:053 861 4154 of 072 865 3442.

MEENTHUIS. 2-SLK-/2-BADKAMER in Royldenebeskikbaar vanaf 1 Julie.R4 300 p.m. plus deposito.Slegs lang termyn.053 832 9194 of 082 388 0307.

BEGIN JOU EIE besigheidmet AVON. SMS jou naamen 'ja' na: 084 55 62265 enons skakel jou terug.

BLOEMISTE BENODIG:Dame tussen 25 en 40 jaar.Ondervinding en rybewys is'n vereiste.Moet Maandag tot Saterdagwerk.Geen rokers.CV moet persoonlikingehandig word by:Classical Lines, Angel-straat 29.Aansoeke sluit Vrydag14 Junie 2013 om 16:00.Geen e-posse of telefoniesenavrae.

NOTICE OFENVIRONMENTALAUTHORISATION.NEAS Ref:DEA/EIA/0001106/2012;DEA Ref:14/12/16/3/3/1/505.DEA Official: MsThulisile Nyalunga,tel. 012 310 3249.Notice is given in terms ofthe EIA regulationspublished in GovernmentNotice No. R543 underSection 24 (5), 24 (M) and 44of the NationalEnvironmentalManagement Act (Act 107 of1998) of the EnvironmentalAuthorisation (EA) andsubsequent amendment ofthe EA issued by theNational Department ofEnvironmental Affairs(DEA) on 25 January 2013and 21 May 2013respectively. The EA wasissued to Subsolar Energy(Pty) Ltd. to develop a 19.5MW photovoltaic solarfacility and associatedinfrastructure on a portionof Portion 24 of the farmZoutpansfontein 34, Kimber-ley Northern Cape province.Notice of appeal process:In accordance with sub-regulation 10(2) ofGovernment Notice No. 543,all interested and affectedparties are hereby notifiedof the decision by the DEAto authorise this applicationand to amend the EA andyour attention is herebydrawn to the fact that anappeal may be lodgedagainst the decision interms of Chapter 7 ofGovernment Notice No. 543.

Ruan Bruwer

EVEN though itmay result inhim having torepeat his gr. 12year, TlotloLesetedi isnever-thelessexcited aboutspending a yearin Ame- rica asan exchangestudent.Tlotlo, presi-

dent of theNorthern CapeHigh’s RotaryInteract Club,was accepted torepresent SouthAfrica and theclub there for ayear.This gr. 11

learner of theNorthern CapeHigh School saysdue to thedifference inschooling betweenthe two coun-tries, he may have to domatric again in 2015 whenhe returns to South Africa.Tlotlo was put through a

tough interview processduring which his knowledgeabout what was going on inAmerica was also tested.They were looking for

leadership qualities,something he has anabundance of. Tlotlo is amanagement committeemember at his schooland president of theRotary Club.“At first I waspretty happy about thenews, but I’m sure I’llbecome quite nervous closerto the time. “I was giventhe opportunity to choosebetween six countries to go

to.”The fact that the language

won’t be a barrier in Americaplayed a major role.He will be expected to be a

good ambassador for SouthAfrica. “I’ll be spending timeat four different families

for a couple of months each.“I want to discover fully

what I want out of life anddevelop my character,” hesaid. According to him he’llbe expected to attend schooland follow the rules of thefamily he’ll be staying with.He will also be asked to

do a presentation about hiscountry to the RotaryClub which will be receiv-ing him, as well as at possiblepublic events.

Tlotlo off toAmerica

TLOTLO LESETEDI

TONI PRETORIUS is eenvan ses kunstenaars wiese beelhouwerke in dieWilliamHumphreys­kuns­galery uitgestal word. Syis die enigste van die seskunstenaars wat van hieris. Die uitstalling, Sculpt,is ’n groepuitstalling vandie beeldhouers Jan vander Merwe, Angus Taylor,David Jones, AndrietaWentzel, Willie Bester enPretorius. Die uitstallingduur tot einde vandees­maand. Vir ’n videogreepwaarin sy meer oor haarwerk vertel, besoekwww.noordkaap.co.za.

Foto: Ruan Bruwer

Wyskuns

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

DIENSGIDSA - Z