kurumanbulletinku 20140806
DESCRIPTION
Kurumanbulletinku 20140806TRANSCRIPT
-
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
7 AUGUSTUS 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA
GRATIS
Kuruman
Ilse Watson
IN the John Taolo Gaetsewe District (JTG),
55 schools around Kuruman have closed
since June, eight of them high schools.
This closure affects approximately 17 000
learners. Communities affected by this are
voicing their anger and frustration by
burning down parts of schools.
On 30 July the staff room at the Kea-
glolelwa Primary School in Coleston Village
was set on fire.
These actions are causing an unsafe
environment for learners who wish to
attend school, especially matriculants. The
situation is on a knife-edge and can turn
violent very quickly.
The DA is calling for immediate and
urgent intervention in the district to
ensure that all children can return to
school safely.
It is simply unacceptable that poor
service delivery by the Department of
Roads and Public Works is depriving our
children of their right to education in a
safe learning environment, said Safiyia
Stanfley, DA provincial spokesperson for
Education.
According to Stanfley, the Department
of Roads and Public Works had to take
full responsibility for those disruptions
because it was due to the failure to con-
struct a road, already promised in 2012,
that 55 schools in the region were still
closed.
The Department of Education is not
responsible for this mess. Issues raised by
residents are not being dealt with quickly
enough. The promised construction of the
road (130 km) has not commenced yet.
Sylvia Lucas, the premier of the Northern
Cape, recently announced that school
camps (tented camps) would be set up
in order for learners to receive the neces-
sary education.
These measures were also implemented in
2012 school camps were erected near
Barkly West.
Teachers came to these camps and some
children also stayed at the camps. Some
learners could not finish their school year.
Many matriculants and other learners could
only complete their exams in 2013.
In a conflicting statement Grizelda
Cjikella, the Northern Cape MEC for
Education, said that no camps were being
planned.
We dont expect any disruptions so we
dont have the resources for camps.
Dawid Rooi, the MEC for the Northern
Cape Department of Roads and Public
Works, said that parts of the road works
had already been completed but mentioned
that they were far behind schedule with
other sections that still needed to be
tarred.
Schools will only open when the roads
are tarred, said a spokesperson for the Joe
Morolong Road Forum, Lebogang
Batshabane.
This problem must be resolved between
the Department of Education and the
Department of Roads and Public Works
now.
However, the work on the roads wont
be finished until 2015 and, therefore, some
agreement needs to be reached in order for
learners to complete this years education,
said Rooi.
) See the video of the editors conversation
with Dagbreek on kykNET on our website
at www.kalaharibulletin.co.za.
Services trump learning
IN die Kalahari is daar altyd baie fotogeleenthede en daar is gereeld pragtige sonsondergange wat n mens se asem wegslaan.
Foto: Benneli Olivier Van der Walt
-
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014
WEENS n tekort aan ruimte
in vandag se Bulletin moes
heelwat berigte uitgelaat
word. Van die berigte verskyn
by www.kalaharibulletin.co.za.
Die die res sal volgende
week geplaas word.
Ons vra om verskoning vir
enige ongerief.
Red.
Berigte opwebblad
Charn Kemp
DIE Kolomela-ysterertsmyn het
Maandag n rekord opgestel toe
sowat twee miljoen ton ertsdraende
materiaal in een ontploffing uit die
aardkors losgeskiet is.
Gert Schoeman, woordvoerder
vir Kumba Iron Ore, s die
ontploffing in die Kapstevel-gebied
het onder streng toesig plaasgevind
en deeglike veiligheidsmaatrels is
toegepas.
Sowat 940 ton plofstof is binne
3,5 sekondes gebruik om die erts
los te skiet. Dit het n gebied van
4,6 ha beslaan. Die voorbereiding
vir die ontploffing het sowat twee
maande geduur.
Die uitmerk van plekke waar
gate geboor moes word, het op 12
Junie begin en sewe uur geneem.
Daarna is 2 542 gate teen n
diepte van 17,45 meter geboor. Die
lading van die vloeibare plofstof
wat in die gate gepomp word, het
op 20 Junie begin.
Die gemiddelde ontploffing skiet
sowat 400 000 ton materiaal los. Die
myn se grootste ontploffing tot nou
het sowat 1,6 miljoen ton materiaal
losgeskiet.
Aart van den Brink, Kolomela-
mynbestuurder, s die ontploffing
sal help om hul teikens te bereik.
Dit gaan ook bydra tot goeie
produksievermo soos in die
mynplan uiteengesit.
Die Kolomela-myn voorsien
ystererts vir die uitvoermark. Die
myn het n jaarlikse produksieka-
pasiteit van tien miljoen ton erts.
Die produksie vir die eerste
helfte van die jaar het met 4% tot
5,5 miljoen ton gestyg.
Knal ruk tonne erts
uit aardkors los
n MASSIEWE knal. Die Kolomela-ysterertsmyn het gister n rekord behaal toe sowat twee miljoen ton erts in een
ontploffing uit die aardkors bevry is. Foto: Verskaf
DIE Kalahari Bulletin wil graag die
volgende onder sy lesers se aandag
bring. Wanneer jy, jou skool en/of
instansie vir die Bulletin n storie
met fotos stuur, benodig die
Bulletin die volgende:
) Stories: Gee asseblief volledige
inligting: Wie het die geleentheid
bygewoon? Wat het gebeur? Waar
het dit gebeur? Wanneer het die
gebeur? Hoe het dit gebeur?
) Fotos: Wanneer daar minder as
18 mense op die fotos is, benodig
ons die naam en van van elke
persoon. Mnr. of mev. word nie
gebruik nie, maar wel titels soos
dr. en prof. Begin met die voorste
ry mense van links af en gee die
naam, byvoorbeeld: Susan du
Plooy, Gerrie Potgieter en so aan.
Gee dan die middelste ry se name
en dan die agterste ry.
Koerant benodig di inligting
Benneli Olivier
Van der Walt
ON 30 July the chief
executive officer
(CEO) of Anglo-Ame-
ricans Kumba Iron
Ore, Norman
Mbazima, attended a
networking brunch
at the Sishen Mines
auditorium.
He used the opportunity to
express his condolences to the
family and friends of a Sishen
employee who had lost his life
earlier this year at the mine.
He continued to expand on
Kumba Iron Ores interim
results. Although the recent
market was flooded with iron
ore, Kumba Iron Ore still
focuses on exemplarity safety
and production figures. The
Kumba mines are still aligned
with their projected business
plan and maintain a
very good profit
margin.
The employees of
Kumba Iron Ore are
the biggest stakehol-
ders in the compa-
ny. Further stake-
holders include
Exxaro and commu-
nity development
projects. Kumba Iron Ore is one
of the largest contributors to the
government fiscals.
He also mentioned that he
was pleased with the healthy
relationships that the various
mines had with their local
communities.
Kumba Iron Ore is up to the
challenge of waste movement at
their respective mines, with
intensive monitoring of waste
water dumping and concurrent
rehabilitation of mine waste
sites.
Kumba still going strong
NORMAN MBAZIMA
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014 3
ONSMENSE
Lizette Slabber
COBUS WIESE, n gr. 11-leerling
aan die Horskool Upington, is
gekies om as deel van die
Suid-Afrikaanse skolerugbyspan
in Augustus teen Frankryk,
Wallis en Engeland te speel.
Die span gaan op 15 Augustus
teen Frankryk in Kaapstad speel,
op 19 Augustus teen Wallis in
George en op 23 Augustus teen
Engeland in Stellenbosch.
Cobus is die enigste rugbyspe-
ler van die Noord-Kaap wat vir
di span gekies is.
Vir Cobus is dit nog half
onwerklik dat hy een van die dae
in Springbok-kleure op die veld
gaan draf.
Ek was baie verbaas dat ek
selfs vir die proewewedstryde
gekies is, want normaalweg kyk
die keurders nie juis na die
plattelandse spanne nie.
Hy beskryf die proewe as baie
harder as skoolrugby en die
tempo was baie vinniger.
Cobus, wat gewoonlik op slot
vir Upington uitdraf, is op flank
vir die proewewedstryde gekies.
Dit was moeilik aan die begin,
maar die afrigter het vooraf vir
my ges wat hy van my verwag
het en die game plan was net
soos ek gewoond is.
Hy het n die proewe vir sy ma
ges hy is moeg, maar dit het
goed gegaan en hy is tevrede met
sy spel.
Cobus moet reeds Sondag in
Kaapstad wees vir die voorberei-
ding van die span, wat beteken
dat hy vanjaar die Groot Interjol
gaan misloop.
Ek is baie hartseer daaroor,
want dit sou my eerste Groot
Interjol as lid van die eerste span
wees.
Hy kry sy liefde vir rugby by
sy ouboet, Japie. Volgens sy ma,
Elmarie, was Japie Cobus en sy
ouer broer, Jasper, se rugbyheld.
Cobus is die jongste van vier
kinders wat almal provinsiaal
gepresteer het.
Japie het van kleins af vir sy
jonger boeties bal gegooi. Cobus
en Jasper kon nog nie behoorlik
hardloop nie toe het Japie hulle
al laat vang en skop.
Elmarie vertel laggend dat sy
nie weet of Japie of Koos, Cobus
se pa, die meeste knope van trots
laat spat het nie.
Japie, wat tien jaar ouer as
Cobus is, is op sy dag vir die
Grant Khomoweek, die Akademie-
week en die Cravenweek gekies.
Jasper, wat net 17 maande ouer
as Cobus is, is ook vir die Grant
Khomoweek gekies en is in gr. 11
en gr. 12 vir die Cravenweek
gekies. Hy speel nou in die
o.19-Cheetah-span.
Hul enigste sussie, Maretha, het
provinsiaal netbal gespeel.
Di sportiewe kinders het hul
sportgene by hul ma gerf. Sy het
tot op 23 vir Noordwes-Kaap
netbal gespeel en tot op 28 so op
n aflosbasis vir hulle gespeel.
Sy het ook in atletiek gepresteer.
Wat die Wiese-gesin se presta-
sies so besonders maak, is dat
hulle bykans geen afrigting op
laerskool ontvang het nie. Hulle
was almal in die Private Skool
Cum Laude in Grootdrink waar
daar slegs ongeveer 30 leerlinge
in die skool is.
Di min kinders maak afrigting
baie moeilik en hulle het eers
werklik by Upington formele
afrigting ontvang.
Cobus se groot droom is om
eendag vir die Springbokke op
die veld te draf en die hele
Gariep staan agter hom.
NuweWiese op baan
COBUS WIESE van die Horskool Upington is vir die Suid-Afrikaanse
skolerugbyspan gekies. Op amper twee meter lank troon hy bo sy ma,
Elmarie, uit. Foto: Lizette Slabber
Di min kinders maak afrigting
Japie het van kleins af vir sy
jonger boeties bal gegooi. Co
bus en Jasper kon nog nie be
hoorlik hardloop nie, toe het Ja
pie hulle al laat vang en skop.
VOLGENS Riaan Kotze, skoolhoof van die
Horskool Upington, het di skool laas in 2000
met n soortgelyke prestasie gespog.
Hugo van Niekerk was in 2000 ingesluit in die
Suid-Afrikaanse Akademie-rugbyspan wat die
Suid-Afrikaanse Skolespan geklop het.
Intussen het die stelsels in skoolrugby in
Suid-Afrika verander.
Deesdae word n Akademiespan nie meer
aangewys nie.
Upington het al verskeie rugbyspelers in
Suid-Afrikaanse studentespanne opgelewer.
-
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014
Road safety starts
with every driver
WITH the death toll rising
on the countrys roads due to
reckless driving, an effort
must be made to curb such
irresponsible behaviour.
A recent death occurred in
Kathu where a vehicle
collided with a tree due to a
young mans reckless
driving. The driver died on
the scene.
Despite more than 840 road
blocks and 3 800 arrests for
traffic infringements during
the end-of-year holiday
season in 2013, the death toll
on South Africas roads has
changed little from 2012,
with 1 357 people losing their
lives between 1 December
2013 and 7 January 2014.
Government-led road
safety and safety awareness
campaigns over the past five
years have yielded little
progress.
There are several manners
of reckless and irresponsible
driving. This includes:
) Speeds too high for
conditions, especially, during
inclement weather and at
night;
) Dangerous, reckless and
inconsiderate driving,
particularly barrier line
infringements.
)Abuse of alcohol by
drivers and pedestrians.
) Fatigue.
)A lack of vehicle fitness,
particularly tyre failure and
defective brakes.
) Pedestrian negligence (jay
walking, walking on free-
ways, not visible at night
and drunken walking).
Transport minister Dipuo
Peters said that the govern-
ment was planning to revoke
the drivers licences of
reckless motorists who
breach the rules of the road.
One of the instruments
that we are going to use is to
make sure that people lose
their licence to drive
because they are licensed to
drive, but not to kill. We are
saying if you are reckless,
you are not going to be
allowed to drive, because
you are going to contribute
to the increase of road
carnage.
The minister urged road
users and stakeholders to
play their part to reduce
road accidents and deaths,
change road user behaviour,
ensure voluntary compliance
with road traffic rules and
make road safety part of
everyday life.
It is interesting and
unsettling to note that the
murder rate in South Africa
is very similar to the road
accident fatality rate.
While the murder rate in
South Africa is inexcusably
high and approximately five
times that of the world
average, it evokes anger and
emotion while publicly there
is little or no emotion
evoked by our road accident
rate. This is despite the fact
that every road user in
South Africa can play a part
in reducing the road
accident rate. Perhaps this is
because it is easier to point
fingers and apportion blame
rather than to accept
responsibility.
Lees spreek boekdele
Lizette Slabber
OM te lees is vir my soos
om asem te haal. Ek kan
my nie n lewe sonder
boeke indink nie.
Daar is altyd halfklaar
geleesde boeke oral in die
huis. Een langs die bad, een
langs die toilet, een langs
my bed en selfs een langs
die stoof.
Die ander plekke is seker
verstaanbaar, maar die een
langs die stoof moet ek dalk
verduidelik. Dit is vir
wanneer ek moet roer. Niks
is so sieldodend vervelig
soos om n witsous te maak
of vla te kook nie. Daarom
doen ek dit lees-lees.
My leesliefde kan ek nie
verduidelik nie dit is net
daar. En glo my, as ek n
paar dae nie lees nie
verander ek in n algehele
heks en monster wat almal
rondom my se koppe afbyt.
Baie mense het al vir my
gevra hoekom ek so baie
lees. Ek het jare nie geweet
hoe om di vraag te
antwoord nie, want dit is
soos om vir iemand te vra
hoekom hy eet, asem haal
of klere dra. Sinneloos.
Totdat my dogtertjie, wat
net so lief vir lees is, vir
my vra hoekom ns so lief
vir lees is.
Ek het gedink en gedink
en eindelik die antwoord in
n boek gevind. In Mr
Penumbras Bookshop s die
verteller n mens lees, want
jy is altyd op soek na die
ideale boek vir jou.
Daardie boek wat jou
altyd sal bybly, wat jy oor
en oor sal lees en nooit sal
vergeet nie. Die beste boek
wat jy ooit in jou hande sal
hou. Ek het al n paar
sulkes gevind, maar ek
weet die boek wat spesiaal
net vir my geskryf is, wag
nog op my.
Maar mag ek hom
asseblief nooit in die hande
kry nie.
Bruce Fordyce het eendag
ges hy wil nooit die
perfekte wedloop hardloop
nie, want wat doen hy
daarn. Wat gaan ek doen
wanneer ek die perfekte
boek klaar gelees het? Mag
ek altyd bly soek na di
boek en hom nooit vind
nie.
Bring lafenis in droogte
OM in die Kalahari te kan oorleef is n windpomp n moet vir alle boere. Tydens verlede jaar
se droogte is die boere gedwing om hul damme vol te hou om sodoende water aan hul vee
of wild te kon verskaf. Foto: Ilse Watson
Het jy vorige uitgawes misgeloop? Gaan dan na
www.kalaharibulletin.co.za en gaan blaai deur die
digitale weergawes. Kuier en gesels ook saam met
ander lesers op die koerant se Facebookblad.
DIEKalahari Bulletin
is aktief op sosialeme-
dia. Om lesers gerus
te stel oor die koerant
se benadering tot die
sosiale media volg
hier die beleid raken-
de die plasing van le-
sersbydraes op sosia-
le media:
Die Kalahari Bulle-
tin probeer om alle
nuus op al sy plat-
forms so akkuraat
moontlik aan te bied
sonder om aanstoot te
gee, lasterlik te wees
of privaatheid te
skend. Omdat sosiale
netwerke onmiddel-
lik is, kan enige mens
enige inligting op die
Kalahari Bulletin se
sosiale netwerke pos.
Die redakteurs pro-
beer om sover moont-
lik alle voorsorgmaat-
rels tref om sulke in-
ligting so gou moont-
lik te verwyder.
Lesers word versoek
om so gou moontlik
enige aanstootlike by-
draes aan te meld so-
dat dit dadelik verwy-
der kan word. Lesers
wat meen inligting op
die platforms voldoen
nie aan die standaar-
de van die etiese pers-
kode wat Media24 on-
derskryf nie, kan ook
met die persombuds-
man kommunikeer.
Hou
blad
skoon
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014 5
-
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014
Lizette Slabber
HIER is die vyf finaliste in die
volfotokompetisie.
Die fotograaf van die wenfoto
wen n geskenkbewys van Waka-
berry in die Kalahari Mall en die
foto met die meeste likes op
Facebook wen n geskenkpak van
Orange River Cellars.
Stem vir jou gunstelingfoto op
www.facebook/kbulletin en gaan
kyk watter fotos die kortlys gehaal
het by www.kalaharibulletin.co.za.
Stuur ook nou jou mooiste
swartwit-fotos na lizette.slab-
[email protected] om jou vir die
volgende ronde in te skryf.
Vyf beste volfotos gekies
RUDY VAN TONDER het di swartkeelgeel-
vink afgeneem. Foto: Rudy van Tonder
LYNETTE SMYTHE het di oulike hoendertjie gekiek. Foto: Lynette Smythe
LUKAS BECKER van Kakamas het di pragtige foto geneem.
Foto: Lukas Becker
JACOLINE VAN ROOYEN het di tiptol in die
Drakensberg afgeneem. Foto: Jacoline van Rooyen ABRIE VANNIEKERK het di suikerbekkie gekiek. Foto:Abrie vanNiekerk
IN celebration of Ma-
dibas birthday re-
cently the Kalaha-
ri Bulletin launched a
competition where
one lucky reader
could win this book.
The winner is Adria
Nel from Kathu.
Book winner announced
OM n pragtige, handgemaakte
geskenk aan n geliefde of
vriend vir Kersfees te gee is
altyd spesiaal.
S n spesiale mark word vir
Desember beplan.
Die Kersmark sal van 3 tot 6
Desember in Kuruman gehou
word.
Entrepreneurs van die
Noord-Kaap wat handgemaakte
produkte van gehalte lewer en
wat graag met hul produkte aan
die Kersmark wil deelneem,
kan Marda Oosthuysen by 082-
826-1419 bel of n e-pos aan haar
stuur by [email protected].
Di Kersmark is beslis nie n
geleentheid wat mense moet
misloop nie. Dit gaan n
genotvolle gekuier wees en
terselfdertyd kan mense al die
handgemaakte ware bewonder
en dalk koop.
Verkoop produkte hier
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014 7
PRICES VALID 5-10AUGUST 2014AT PICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERMARKETS
In Gauteng, Mpumalanga, and Limpopo. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead,
Rosettenville, Elspark and Hoedspruit. Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark and Hoedspruit. smart shopper points will
still apply in Express stores. Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop.CustomerCare0800112288. Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.za
1188290_390X198
6
D
A
Y
S
O
N
L
Y
Selected products on this page have been styled for photography
Make the healthy choice
20
Earn Vitalitypointson
every HealthyFood
purchase
25
%
Get
up to
cashbackon over
10000 HealthyFood
items
Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised
nancial services provider. Registration number 1999/007736/07.
To activateHealthyFood,
visit discovery.co.za
Look for VIT on the shelf label
to identifyHealthyFood items
Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited,
an authorised nancial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).
R
25
PnP Strawberries
400g
Meat prices cut to the bone
Our Butchery
R
59
Topside or
Silverside Roast
Per
kg
BUTCHERS
BEST
BUYS
R
64
Tenderised
SteakPer kg
9
15
BlueRibbon
ClassicWhite
Sliced Bread
700g
29
95
PnPNONAME Frozen
Chicken Thighs1.5kg
R
33
Eskort Cheese
Grillers500g
10
90
PnPChelsea
Buns6s
12
90
AjaxDishwashing
LiquidAssorted
750ml Each
Get10%EXTRAairtime, every time,
when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Pay
and Boxer only.
,
*SIMcard50c
R
25
PnP
Potjie
Mix
1kg
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
990
PnPChelsea
R
33
PnPNONAME
Fresh Chicken
4 Thighs and
4Drumsticks
Per kg
FRESH
R
15
PnPCottage
Cheese
Assorted
250g Each
SAVER5
R
45
SpierCabernet
Sauvignon,
Merlot,
Pinotage or
Shiraz750ml
Each
SAVE11.90
R
78
KroneBorealis
BrutMCC
750ml
SAVE17.90
Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18.
Drink Responsibly.
j
Liq
75
42
90
ArielAutoWashing Powder2kg,
Liquid Detergent1.5 Litre
or Power Capsules14s Each
SAVER23
R
30
PnPAll Grain
Extra Large
Eggs18s
SAVE12.90
23
80
SelatiWhite
Sugar 2.5kg
SAVER4
17
90
SpekkoParboiled
Rice 2kg
SAVER4
5
80
DanoneYogi
Sip Low Fat
Drinking Yoghurt
Assorted 250g Each
FREE
R
119
HuggiesDry Comfort Disposable Nappies
Bulk Pack Size 2 - 66s, Size 3 - 58s,
Size 4 - 50s or Size 5 - 44sPer Pack
29
90
BuyNestlMilo Cereal or Duo
Cereal480/500g Each and
Get a CloverSeal Fresh Full
Creamor Low FatMilk500ml
FREE
+
P
r
i
c
e
C
u
t
s
I
E
M
A
S
O
p
e
n
s
6
A
u
g
u
s
t
2
0
1
4
Ilse Watson
THE Stanley and Daphne Nkosi Foundation
has lent a helping hand in restoring the
dignity of eight impoverished families from
the Magobing, Kanana, Magojaneng and
Deurham Villages in the Northern Cape
when they presented them with the keys to
their new homes.
The Stanley and Daphne Nkosi Founda-
tion has undertaken worthy causes that
have benefited a number of communities.
Run by Daphne Mashile-Nkosi, the founda-
tion was set up to pay tribute to Stanley
Nqobizizwe Nkosi who had passed away on
23 July 2008. Stanley was a struggle veteran
and a lawyer.
The foundation has undertaken altruistic
causes for the benefit of those who are less
privileged through partaking in a number
of worthy causes, including giving out
bursaries to gifted and needy students and
homes to destitute beneficiaries.
Daphne recently honoured her late
husbands vision by helping those in need
of a home and the foundations vision of
building a better South Africa for all.
The foundation also celebrated Stanleys
passion for education by supporting
effective and sustainable initiatives aimed
to alleviate poverty and empower people
through education.
We as his family are proud to be able to
provide opportunities for others to benefit
from Stanleys legacy and that is why it has
become customary for us to celebrate a life
well lived.
Stanley was passionate about helping his
fellow man, and the foundation feels
duty-bound to carry on his legacy of
making the world a better place, said
Stanleys wife and chairwoman of Kalagadi
Manganese, Daphne.
We cannot turn a blind eye to the fact
that there is no delight in not owning and
sharing a place called home.
As members of a nation with values and
principles rooted in the spirit of ubuntu,
today the foundation, its partners and the
broader Kalagadi family shows a sense of
humanity towards those in need, she
concluded.
Living
the spirit
of ubuntu
A BRAND-NEW HOUSE is handed over in the
Magobing Village. Daphne Mashile-Nkosi (left)
and Meme Shuping (local councillors) cut the
ribbon. Photo: Supplied
-
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014
EARLIER this year, Shameel Joosub,
Vodacoms chief executive officer (CEO),
announced plans for a 30% increase in
investment in Vodacoms network
across South Africa.
He stated that amongst other things
the money would go towards adding
base stations, getting more data cover-
age into rural areas, deploying faster
technology like LTE (also known as 4G)
and expanding fibre optic infrastructure
to connect the base stations.
Delivering on this promise, Vodacom
announced last week that they had
added another 293 3G sites, as well as
an additional 473 LTE site, across South
Africa.
This represents an increase of more
than 50% in LTE sites.
On top of this, the company an-
nounced that 74,5% of its sites are now
connected using their own self-provided
high-capacity transmission.
The additional capacity means that
Vodacom is able to maintain superior
network performance even as traffic
increases in response to lower prices.
Bringing this investment story closer
to home, Jorge Mendes, managing
executive for Vodacoms operations in
the Free State and Northern Cape, said:
Im pleased to announce that just more
than R600 million has been earmarked
for network investment in the Northern
Cape and Free State in the current
financial year.
Of this amount, just under half a
billion rand will be spent on upgrading
approximately 550 network sites to the
latest Radio Access Network Technolo-
gy.
On a practical basis, this means that
well be bringing faster data services to
tens of thousands of people who cur-
rently only have voice services and
EDGE data services.
On top of this, the upgrade will
increase network capacity and provide
improved voice quality and enhanced
mobile data speeds in areas such as
Kathu, Kuruman, Postmasburg, Uping-
ton and the greater Kimberley.
This upgrade of approximately 550
sites is in addition to the 190 sites that
have already been completed in the
region.
The overall programme is due to be
completed by the end of September and
has been specifically aimed at the
extension of data services with a special
focus on the rural areas as well as on
the mining and agricultural communi-
ties that only have mobile voice capabil-
ity and EDGE data services at the
moment.
In the short term, some service
disruptions are possible during this
upgrade period but SMS notifications
are being sent out to affected customers
during the course of the programme.
Investment to
be increased
TOM, ELIZE EN TOMMIE VAN STADEN,
Bloemfontein (voorheen van Kuruman):
DIT is gepas dat ons as gesin dankie s
aan die Kuruman-gemeenskap wat vir
soveel jaar ons lief en leed help dra het toe
Helen so siek was.
In besonder dankie aan almal wat deel
gevorm het van die gebedsketting en vir
almal se ondersteuning en aanmoediging.
Ons het baie SMSe, telefoonoproepe en
besoeke aan haar in die hospitaal ontvang.
Dankie ook vir die vertroosting en
meelewing deur oproepe, blomme en die
persoonlike teenwoordigheid van oudkolle-
gas en vriende op die gedenkdiens vir
Helen op 28 Julie.
Ons was baie verras en is innig dankbaar
daarvoor.
n Spesiale woord van dank aan al die
opvoeders tydens haar skoolloopbaan wat
vir Helen se vorming verantwoordelik was
dit het haar n grondslag gegee om as n
bekwame terapeut en kreatiewe mens te
ontwikkel.
Dankie vir bystand
HELEN VAN STADEN, n geliefde oudleerling
van die Laerskool Kuruman en die Horskool
Kalahari, is op 26 Julie oorlede en sou mre
35 jaar oud geword het. Ons weet sy gaanm-
re saam met haar Hemelse Vader vir n fees-
maal aansit en n groot stuk sjokoladekoek eet.
Ons gun haar die nuwe lewe sonder pyn en
swaarkry, s Helen se ouers. Foto: Verskaf
DIE buurtwag in Kuruman het aansienlik
meer lede wat Kuruman saans patrolleer.
Sluit jou aan by die Kuruman-buurtwag
jy kan n verskil aan die misdaadsyfers
help maak.
) Noodnommer vir die Kuruman-buurtwag:
079-253-0283.
) Sluit jou ook by AfriForum aan deur jou
naam na 32532 te SMS. Dit kos R1 per SMS.
Aansluitingsvorms is ook by die kantoor
van die Kalahari Bulletin (net oorkant Pick
n Pay) beskikbaar.
Waak oor
buurt
HEINZ WINCKLER en sy vrou,
Alette-Johanni, gaan op 9 Augustus
n konsert in Kathu hou.
Die konsert word deur die
Kathu-netbalklub aangebied.
Di aantreklike sanger sal seker
altyd die beste onthou word as die
wenner van Suid-Afrika se eerste
Idols-kompetisie in 2002.
Rig navrae oor die konsert aan
Betsie Badenhorst by 073-324-9698.
ONDERVIND jy probleme met die selfoonnetwerk?
Dink jy Vodacom se uitbreidings sal die netwerk
verbeter?
S Gesels saam deur n SMS na 45533 te stuur
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014 9
Lynn-mari Olivier
DIT is weer tyd vir Mejuffrou
Kalahari, n skoonheidskompetisie
vir die leerlinge van die Horskool
Kalahari.
Di kompetisie vind op 15
Augustus plaas.
Daar is 15 finaliste wat gaan
meeding om goeie pryse, wat deur
die gemeenskap van en om Kuru-
man geborg is. Die tema van die
aand is Vintage en die saal sal
meestal in wit getooi wees.
Die meisies moet in die eindron-
de formeel aangetrek wees en
elkeen van hulle moet deur n
metgesel vergesel word.
Die finaliste is soos volg: Amor
Hauman, Antjie Molusie, Anzl
Fourie, Dan Briers, Danielle
Laubscher, Grete Ellis, Izelle
Duvenhage, Jillian du Plessis,
Jo-ann Coetzee, Leonie Hollenbach,
Lerisa-Lee van Rooyen, Liezl
Pienaar, Maitemogelo Jood,
Stephanie Grove en Sun Jordaan.
Die organiseerder, Dalene
Coetzee, vertel meer oor die
kompetisie:
Wat is jou gevoel rondom die
meisies? Jy sien seker baie uit
na die aand aangesien die aand
se sukses in jou hande is.
Dit is n lekker groep meisies om
mee te werk.
Ons is reeds druk besig om te
oefen en veral die openingsnommer
is vir die meisies n hoogtepunt.
Daar is beslis n paar meisies
wat die koppe gaan laat draai.
Hoewel dit n skoonheidskompeti-
sie is, word dit in n baie goeie
gees gedoen.
Die meisies kies onder mekaar n
Mej. Persoonlikheid.
Mej. Kalahari is een van die
skoolkalender se hoogtepunte en
dit is beslis n gesogte glansgeleent-
heid.
Die gr. 10- en gr. 11-meisies wat
deelneem, sien al van gr. 8 af uit
om oud genoeg te kan wees om
deel te neem.
Vir my is dit ook n hoogtepunt.
Hoewel die relings baie druk
veroorsaak het, het ek n goeie
span wat saam met my werk en dit
is mense op wie ek kan staatmaak.
Hoeveel beoordelaars is daar
en hoe het jy besluit wie moet
beoordeel?
Daar sal vanjaar ses beoordelaars
wees, onder andere sakelui van
Kuruman en Kathu.
Di jaar het ons ook n beoorde-
laar wat ek eers as die skim
gaan doop. Hierdie beoordelaar ken
die meisies baie goed en dit sal
interessant wees om te sien hoe
die meisies gaan reageer wanneer
hulle weet wie die skim-beoorde-
laar is.
Wanneer begin julle met
kleedrepetisies? Is die meisies
opgewonde?
Die meisies sorteer nou hul klere
uit, veral die aandrokke.
Die opwinding begin gewoonlik
die week voor die groot aand
wanneer die meisies besef dat hulle
voor n groot gehoor sal moet
optree.
Jy was self n leerling aan di
skool en gee klas daar. Watter
vak bied jy aan?
Ek gee wiskunde vir gr. 9 en
gr. 10.
Kalahari-skoonhede
ding op groot aandmee
DIE finaliste van die Mej. Kalahari-kompetisie. Van links is, voor: Sun Jordaan en Maitemogelo Jood; middel: Amor
Hauman, StephanieGrov, DanBriers, Danielle Laubscher en LeonieHollenbach; agter: IzelleDuvenhage, AntjieMolusi,
Jo-Ann Coetzee, Liezl Pienaar, Grete Ellis, Lerisa-Lee van Rooyen en Jillian du Plessis. Foto: Lynn-mari Olivier
) n AAND van musiek en dans
vind op 5 September saam met
Chrissie en Mac Young in die
Palermo-restaurant in Kuruman
plaas.
Mense moet die geleentheid
nie misloop nie. Rig verdere
navrae aan Dawid Roux by
083-274-4511.
) Kom geniet op 16 Augustus n
aand van sang saam met Ri-
chard van der Westhuizen en
Lochner de Kock in die tuin
van die Casa Linge-gastehuis.
Rig navrae aan Dawid Roux by
083-274-4511.
Ilse Watson
DIE Opskopfees is n projek wat
aangebied word om Afrikaanse
musiekproduksies van gehalte
in die hart van die Kalahari
aan te bied.
Die feesorganiseerders wil
die gemeenskap, skole, plaaslike
entrepreneurs en gesinne by die
fees betrek en beoog om dit
jaarliks aan te bied, s Henri
Scott, een van die Opskopfees se
organiseerders.
Volgens Scott beloof dit om n
fynproewerfees te wees. Die
visie is om nasionale, provinsia-
le en plaaslike kunstenaars na
die Kalahari te bring om
sodoende vertonings van
hoogstaande gehalte aan te bied.
Feesgangers kan na n
verskeidenheid uitstallers,
optredes van plaaslike kunste-
naars en n skouspelagtige
vertoning van nasionale kuns-
tenaars op die program uitsien.
Die Opskopfees sal jaarliks in
September aangebied word en
het ten doel om:
) plaaslike mense met talent te
vind en geleenthede daar te stel
waarop opkomende kunstenaars
saam met gevestigde kunste-
naars kan optree;
) kinders en jong mense by die
fees te betrek deur programme
voor en tydens die feesaktiwitei-
te aan te bied;
) die belangstelling van die
gemeenskap in die kunste te
bevorder;
) waarde toe te voeg tot die
geldelike ondersteuning van
borge deur n fees van gehalte
aan te bied; en
) n geleentheid vir bemarking
te bied om mans en vroue van
oor die land heen te bereik.
In samewerking met ons
mediaborg word n bemarkings-
veldtog saamgestel wat die fees
oor die Noord-Kaap heen sal
bemark. Daarmee saam maak
die Opskopfees gebruik van
sosiale en plaaslike media.
Daar word ook van n
webtuiste gebruik gemaak wat
die fees bemark.
n Groot aantal besoekers
word op die webtuiste van die
Opskopfees verwag, vervolg
Scott.
Uitstallers word gratis op die
webtuiste gelys met skakels na
hul eie webtuistes of sosiale
bladsye.
Dit maak dit n ideale plek
vir sakeondernemings om
blootstelling op die internet te
kry.
Di fees vind op 13 en 14
September in Kathu plaas.
Teen 15 Augustus sal die
kunstenaars wat gaan optree,
aangekondig word. Die feespro-
gram sal ook dan bekend
gemaak word.
Vir meer inligting stuur n
e-pos aan [email protected] of
bel 083-627-6992, 082-327-0418 of
082-572-0420.
Produksies van
gehalte beoog
VANDAG is die laaste dag om
jou bydrae vir behoeftige mense
te lewer. Die Kuruman-gemeen-
skap het n projek begin om
klere, huisware, kospakkies en
komberse vir behoeftige mense
in te samel.
Maak jou kaste skoon en pak
al jou onnodige goed in bokse of
swartsakke. Enigiets wat jy nie
meer wil of kan gebruik nie, kan
aan behoeftige mense geskenk
word. Dit kan by Carel Erasmus-
rekenmeesters, Bearestraat 44,
afgelewer word. Die skenkings
word mre afgelewer.
Laaste dag vir skenkings
-
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014
WYATT ESTERHUIZEN, n
gr. 12-leerling van die Horskool
Kalahari, het onlangs aan die
Food and Beverage Institute (FBI)
se sjefkompetisie deelgeneem.
Hy moes n driegang-maaltyd
voorberei. Wyatt het n tweede
plek in die Noord-Kaap behaal en
het algeheel vierde in die Noord-
Kaap/Vrystaat geindig.
Met hierdie puik prestasie het
hy n R10 000-beurs en talle
koopbewyse van die FBI gewen.
Leerling
vaar puik
WYATT ESTERHUIZEN saam met
sy gasvryheidstudie-onderwyser, Ju-
anita Laubscher. Wyatt het uitste-
kend in die Food and Beverage Insti-
tute se sjefkompetisie gevaar.
Verheug oor uitslae
N die Junie-eksamen het die Laerskool Seodin sy drie toppresteerders
vir gr. 4 aangekondig. Van links is Gerhard Burger (eerste), Minka de la
Ray (tweede) en Rias Moller (derde). Fotos: Johrieta Strauss
DIE drie toppresteerders van die Laerskool Seodin in gr. 5 is van links
Wilmari Kruger (eerste), Marnie Dreyer (tweede) en Ashlei Kuhn (derde).
DIE Laerskool Seodin se toppresteerders is n die Junie-eksamen aange-
wys. Hier is die gr. 6-leerlinge. Van links is Anya Smith (eerste) en Jessica
Venter (tweede). Frikkie Burger was afwesig.
DIE drie toppresteerders vir gr. 7 is die ene glimlaggemet hul akademiese
prestasies n die Junie-eksamen. Van links is Wilmien Kruger (tweede),
Louis Myburgh (eerste) en Ajanke Taljaard (derde).
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014 11
FAMILIE-
KENNISGEWINGS
BEGRAFNIS-
DIENSTE
1025
TE KOOP
ALLERLEI
1655
HOENDERMIS TE KOOP. Aflewe-
ring beskikbaar. 079 563 9103.
WIL U ENIGE plaasmasjinerie her-
stel of verkoop of nuwe trekkers
koop? Skakel Elias 079 288 3505 of
Lourens 076 896 4165.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
SKOONMAAK-
DIENSTE
1805
ELEKTRIES
1810
ELEKTRIESE HEININGS, hekmo-
tors en garagedeurmotors. Profes-
sionele installasies en diens. Skakel
First Defence 072 156 4035 of 082
829 0292.
HERSTELWERK
1818
ALLERLEI
1845
WE SUPPLY and sell gas geysers at
very low prices. Household and
camping freezers. Gas, paraffin, 12
volt and 220 volt. Phone 071 533
7700 for prices.
VOLWASSENES
PRIVAAT
2015
WARRIOR VIAGRA
en
STOK-STIMULANT.
Beskikbaar by Jimmy's Drankwinkel
h/v Livingston- en Shortstraat.
073 522 8346.
Sterker, langer ereksie.
Hou tot 5 keer langer uit.
Medies getoets en veilig vir ho
bloeddruk.
WARRIOR: R150 VIR 6.
STOK-STIMULANT: R150 VIR 6.
Skakel Jandre 073 894 5273.
EIENDOMME
PLASE TE
HUUR
3247
GROOT EENMANWOONSTEL te
huur: R3 800 p.m. Sluit water en
ligte in. Skakel 084 800 7779.
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
2-SLAAPKAMER-WOONSTE:L
Beskikbaar 1 September. R4 800 p.m.
Geskik vir slegs 2 persone. Skakel
079 376 7500.
KURUMAN: 1-slk-woonstel, badka-
mer, oopplankombuis. Groot genoeg
vir enkellopende persoon. Loopaf-
stand van dorp. Eie ingang en onder-
dakparkering. R3 800 p.m. Water en
ligte ingesluit. Skakel 072 505 2658
of 082 529 2526.
KURUMAN: Ruim 3-slaapkamer-
woonstel te huur in rustige omge-
wing. R6 500 p.m. plus deposito,
water ingesluit. Koopkrag. Eiendom
ook te koop. Skakel 076 520 8670.
KURUMAN: 2-slaapkamer-woonstel
te huur vanaf 1 Oktober. R5 000 p.m.
Koopkrag, water ingesluit. Skakel
073 811 0654.
TE HUUR
3205
TE KOOP
3201
HUISE TE KOOP
3275
KURUMAN: 4-slaapkamerhuis met
groot braaiplek. Dubbelerf met 2
eenslaapkamerwoonstelle en boor-
gat. Afdak vir 6 motors. R1 800 000
of te huur: R20 000 p.m. Skakel 083
378 8177.
VLEISBEDRYF
3776
ADMINISTRATIEF
3605
ADMIN CLERKS NEEDED for
copy/paste datawork. SMS full
name/address to 081 886 0316 or e-
mail to: [email protected]
ALGEMEEN
3680
LUTEA PARFUUM
Is jy 'n selfgemotiveerde bemarker
en parfuum jou passie? Nou is jou
geleentheid om deel te word van 'n
multimiljoendollarbedryf! Skakel
Madri of SMS jou e-pos-adres na
083 655 0445.
OP SOEK NA ARTIKEL 13-
gekwalifiseerde outo elektrisin met
+- 5 jaar ondervinding in 'trackless'
en 'earthmoving'. Faks CV na 014
596 6477 of 086 685 7577.
GESOEK
3601
SOEK DRINGEND WERK. 35-
jarige dame. Goeie ondervinding, ook
in bestuursposisies. Hardwerkend,
eerlik. Admin, ontvangs, verkope,
kleinhandel, ens. 076 829 3502.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE
4201
Ann Links
In die boedel van wyle Ann Links,
identiteitsnommer 520316 0007 089,
van Angelierstraat 1, Postdene,
Postmasburg 8420.
Boedelnommer: 1625/2004
Krediteure en debiteure in boge-
melde boedel word hiermee versoek
om hul vorderings in te lewer en hul
skulde te betaal by die ondergete-
kende binne 'n tydperk van dertig
(30) dae van datum hiervan.
LUCAS RUITERS CONSULTANTS
Kantoor no. 3, Libra House
Georgestraat 14 - 18
Kimberley
B.H.C. Meiring
In die boedel van wyle Bryan Henry
Cornelius Meiring, identiteitsnom-
mer 710619 5160 088 van Abrahams-
straat 11, Morning Glory, Upington
8800.
Boedelnommer: 916/2008
Krediteure en debiteure in boge-
melde boedel word hiermee versoek
om hul vorderings in te lewer en hul
skulde te betaal by die ondergete-
kende binne 'n tydperk van dertig
(30) dae van datum hiervan.
LUCAS RUITERS CONSULTANTS
Kantoor no. 3, Libra House
Georgestraat 14-18
Kimberley
Anglo American Zimele Community
Fund / Maero Coaches BK
NOTICE OF SALE IN EXECUTION
In the Magistrate's Court for the
district/region of Kuruman held at
Kuruman.
Case No: 1147/2013
In the matter between:
ANGLO AMERICAN ZIMELE
COMMUNITY FUND (PTY) LTD
Execution Creditor
and
MAERO COACHES BK
Execution Debtor
KINDLY TAKE NOTE THAT in terms
of judgement granted on 27 January
2014 in the Magistrate's Court and a
Warrant of Execution issued thereaf-
ter, a sale in execution of the under-
mentioned goods will be held on 22
AUGUST 2014 at 09:00 consisting of:
GOODS
Bus
to the highest bidder.
MEISE NKAISENG INC
Ref: 46762/A OPPERMAN/mf
OJ BESTER
Execution Creditor's Attorneys
C/o KBVS ATTORNEYS
51 Beare Street, Kuruman 8460.
PO Box 565, Kuruman 8460.
Tel. 053 712 0570
Fax 053 712 0677
E-mail: [email protected]
Ref: MEI14/0007/YJ
Address of Execution Debtor: Maero
Coaches BK, reg. no. 200821314023,
of 45 Skool Street, Kuruman.
First Rand Bank / TD & ME Mangate
NOTICE OF SALE IN EXECUTION
IMMOVABLE PROPERTY
In the High Court of South Africa
(Northern Cape High Court, Kimber-
ley)
Case No: 1379/2008
In the matter between:
FIRST RAND BANK LIMITED
(formerly known as FIRST NATIO-
NAL BANK OF SOUTHERN AFRICA
LIMITED)
Plaintiff
and
THABELO DICKSON MANGATE
1st Defendant
and
MPONTSHANG EUNICE MANGATE
2nd Defendant
A sale in execution of the undermen-
tioned property is to be held without
reserve at the SHERIFF'S OFFICE, 46
SKOOL STREET, KURUMAN on
THURSDAY, 21 AUGUST 2014 at
10:00.
Full conditions of sale can be inspec-
ted at THE SHERIFF'S OFFICE,
KURUMAN, 46 SKOOL STREET,
KURUMAN and will also be read out
by the Sheriff prior to the sale in
execution.
The Execution Creditor, Sheriff
and/or Plaintiff's Attorneys do not
give any warranties with regard to
the description and/or improve-
ments.
PROPERTY: Erf 3901 (Portion of Erf
3897) Kuruman, situated in the Ga-
Segonyana Municipality, province of
the Northern Cape.
Measuring: 323 square metres.
Known as 29B Bosman Street, Kuru-
man.
IMPROVEMENTS:
Lounge, dining-room, kitchen, 2
bedrooms, bathroom, shower, toilet,
carport.
HACK STUPEL & ROSS
Ref: GP 9269
C/o VAN DE WALL & PARTNERS
Attorneys for Plaintiff
VAN DE WALL BUILDING
Southey Street, Kimberley
REF: HONIBALL/LB/B007580
Tel. 053 830 2900
GEREGTELIKE
VEILING
4501
Absa Bank/A. & LL Spies
NOTICE OF SALE IN EXECUTION
In the High Court of South Africa
(Northern Cape High Court, Kimber-
ley)
Case No: 893/13
In the matter between:
ABSA BANK LIMITED
Registration No: 1986/004794/06
Plaintiff
and
ARNOLD SPIES
ID: 640824 5037 089
Married out of community of pro-
perty
1st Defendant
and
LINDA LIZETTE SPIES
ID: 651224 0036 085
Married out of community of pro-
perty
Married out of community of pro-
perty
1st Defendant
and
LINDA LIZETTE SPIES
ID: 651224 0036 085
Married out of community of pro-
perty
2nd Defendant
PURSUANT to a judgement and
attachment in the above Honourable
Court, dated 16 July 2013, the under-
mentioned property will be sold by
public auction on Friday, 29 August
2014 at 10:00 at the property,
being 8 De Bruin Street, Postmas-
burg, subject to the conditions of
sale which will be read prior to the
sale by the Sheriff for the district of
Postmasburg. The said conditions of
sale may be inspected at the office
of the Sheriff of the High Court,
Postmasburg, the property being:
Erf 1432 (Portion of erf 1423), Post-
masburg, situated in the Tsantsa-
bane Municipality, District of Post-
masburg, Province of the Northern
Cape, measuring 1071 square
Metres, held by Deed of Transfer No
T1885/2001, better known as 8 De
Bruin Street, Postmasburg.
IMPROVEMENTS: Dwelling/house
comprises: Lounge, dining-room, kit-
chen, 2 bathrooms, seperate toilet, 3
bedrooms. outbuilding, double
garage, 1 carport. No further details
are available and no details are gua-
ranteed.
CONDITIONS OF SALE:
1. Payment of 10% of the purchase
price in cash or by way of bank-gua-
ranteed cheque on day of sale and
the balance payable on registration
of transfer to the name of the
purchaser, which balance is to be
guaranteed by means of an accepta-
ble bank guarantee to be received by
the sheriff/plaintiff's attorney
within FIFTEEN (15) DAYS from the
date of the sale in execution.
2. Auctioneer's commission on the
gross purchase price is payable on
the date of the sale, together with
all arrear and outstanding rates and
taxes, etc. if any.
The purchaser shall in addition to the
sheriff's commission, which is 6% on
the proceeds of the sale up to a price
of R30 000 and thereafter 3,5% up to
a maximum fee of R9 655 plus VAT
thereon, pay a deposit of 10% of the
purchase price in cash or by bank-
guaranteed cheque of EFT into the
sheriff's trust account immediately
upon closing of the bid and the
balance against transfer, which shall
be secured by a bank guarantee in
a form acceptable to plaintiff's con-
veyancers, which guarantee shall be
delivered by the purchaser to the
sheriff within 21 (TWENTY ONE)
days from the date of the sale and
shall provide for the payment of the
full balance and any such interest
payable as provided for hereunder.
The conditions of this auction are
available 24 hours prior to the auc-
tion at the office of the Sheriff, 17
Stals Street, Postmasburg.
The sheriff of Postmasburg will con-
duct the sale. Registration as a
purchaser is a prerequisite, subject
to conditions, inter alia:
a. Directive of the Consumer Protec-
tion Act No 68 of 2008
(URL-
http://www.info.gov/za/view/Down-
loadFileAction?id=99961)
b. FICA legislation in respect of
proof of identity and address parti-
culars
c. Payment of a registration fee of
monies in cash
d. Registration conditions of the
Consumer Protection Act, No 68 of
2008
The aforesaid sale shall be subject to
the conditions of sale which may be
inspected at the office of the Sheriff,
17 Stals Street, Postmasburg, during
normal office hours from Monday to
Friday. Tel. 053 313 0012 or at the
office of the attorneys acting for the
Execution Creditor/Plaintiff, VAN DE
WALL & PARTNERS, VAN DE WALL
BUILDING, 9 SOUTHEY STREET,
KIMBERLEY. Tel: 053 830 2900.
VAN DE WALL & PARTNERS
B. HONNIBALL/LG/B10797
Van de Wall Building
Southey Street
Kimberley
Tel. 053 830 2900
J.J. CLAASSENS
SHERIFF FOR POSTMASBURG.
-
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014
Kuruman Castor & Ladder / Precision
Engineering
KENNISGEWING VAN
GEREGTELIKE VERKOPING
In die Landdroshof vir die distrik van
Kuruman, gehou te Kuruman.
Saaknommer: 1056/2013
Kuruman, gehou te Kuruman.
Saaknommer: 1056/2013
In die saak tussen:
KURUMAN CASTOR & LADDER
Eksekusieskuldeiser
en
en
JAMES SKEAD h/a PRECISION
ENGINEERING
Eksekusieskuldenaar
Ingevolge 'n vonnis gelewer op 10
April 2014 in die Kuruman Landdros-
hof en 'n lasbrief van eksekusie
daarna uitgereik is, word die goedere
hieronder beskryf in eksekusie ver-
koop te die perseel van die Eksekusie
skuldenaar te Voortrekkerstraat 2,
Kuruma op 28 Augustus 2014 om
10:00 aan die hoogste bier:
GOEDERE:
3,5-m-staaldraaibank
John Deere-trekker
Laaigraaf
Gedateer te Kuruman op 28 Julie
2014.
N. VAN NOORDWYK
VAN NOORDWYK PROKUREURS
Duikerweg 5, Kuruman 8460.
Posbus 1952, Kuruman 8460.
Tel. 053 712 2917
Faks 086 655 9662
E-pos: [email protected]
Verw: K009
Zelco Motors / OBOB Maroro
KENNISGEWING VAN
GEREGTELIKE VERKOPING
In die Landdroshof vir die distrik van
Gordonia, gehou te Upington
Saaknr. 234/13
In die saak tussen:
ZELCO MOTORS (PTY) LTD
Eksekusieskuldeiser
en
OBOB MARORO
Identiteitsnommer onbekend
Eksekusieskuldenaar
Neem kennis dat die ondergemelde
goedere ter uitvoerlegging van 'n las-
brief vir eksekusie teen roerende
goed uitgereik teen bogemelde Ekse-
kusieskuldenaar, voetstoots en vir
kontant, BTW eksklusief, aan die
hoogste bieder verkoop sal word op
Vrydag 22 Augustus 2014 om 09:30.
MERCEDES-BENZ (REGISTRASIE-
NOMMER CCV211NW)
Registrasie as koper is 'n vereiste
onderworpe aan die bepaalde voor-
waardes:
Voorskrifte van die VERBRUIKERS-
BESKERMINGSWET 68 VAN 2008.
FICA-wetgewing m.b.t identiteit en
adresbesonderhede.
Betaling van registrasiegelde.
Registrasievoorwaardes.
Plek van veiling: Balju, Skoolstraat
46, Kuruman.
JJ Moorcroft
Balju: KURUMAN
Posbus 44
Kuruman
8460
BECKER BERGH & MORE ING
Prokureur vir Eksekusieskuldeiser
Schrderstraat 7
UPINGTON
Tel. 054 337 9100
Verw: JH Kotze/ZEL2/0046/hvdv
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014 13
-
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014 15
Vaar die beste
DIE Horskool Kalahari het sy drie akademiese toppresteerders vir die tweede kwartaal aangekondig. Hier is die toppres-
teerders in gr. 12. Van links is Alri van den Berg (tweede), Tayla Botha (eerste) en Petri van Zijl (derde).
Fotos: Dalene Coetzee
DIE drie akademiese toppresteerders in gr. 11 is die toppresteerders van
die tweede kwartaal. Van links is Guled Ali (tweede), Grete Ellis (eerste)
en Tsholofelo Lorekang (derde).
DIE Horskool Kalahari se drie toppresteerders in gr. 10 is van
links Gerhard Gregory (tweede), Pierre van der Walt (eerste)
en Karien Bester (derde).
DIE drie akademiese toppresteerders vir die tweede kwartaal
(gr. 8) is van links Chueue Kekaua (tweede), Carel Erasmus
(eerste) en Jaco Gregory (derde).
DIE Horskool Kalahari se gr. 9-leerlinge wat as die drie toppre-
steerders vir die tweede kwartaal aangekondig is. Van links is
Maxean Danster (tweede), Bea Wiid (eerste) en Joanne Venter
(derde).
-
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 7 AUGUSTUS 2014
THE Top 16 Soccer Tournament of the
Juventus Soccer Club will be held at
the Bathlaros Sports Grounds on 30
and 31 August and also on 6 and 7
September.
This tournament is organised by
the chairman of the Juventus soccer
teams, Michael Bakai. The participa-
ting teams are: Black Aces (Magoja-
neng Village) vs the Eagles team from
Vergenoeg; Yizo (from Madibeng) vs
the Vultures (from Kagung).
Tournament held
Ilse Watson
VERLEDE naweek het die Horskool
Kalahari van Upington en die Horskool
Kathu n dag van n prettige interskolesport-
gebeure beleef.
Die uitslae vir Kalahari is soos volg:
Rugby: Die o.15A-span het met 27-7 teen
Kathu gewen. Die o.15B-span het met 0-53
verloor. Die o.16A-span het met 29-3 gewen.
Die tweede span het met 7-10 verloor en die
eerste span met 17-18.
Hokkie: Die seunshokkiespan het met 0-1
verloor. Die eerste meisiehokkiespan het
met 3-0 wen. Die tweede span het gelykop
gespeel. Die derde beginnerkombinasiespan
het met 2-0 gewen.
Netbal: Die o.19A-span het met 18-20 en
die o.19B-span met 15-20 verloor.
Die o.19C-span het met 15-10 koning
gekraai en die o.19B-span, wat teen die
o.16-span gespeel het, het met 20-14 gewen.
Die o.15-span het met 14-10 gewen.
Kathu, Kalahari kruis swaarde op inter
JUNEL ODENDAAL van die o.14-netbalspan
van die Horskool Kalahari op die interskole-
toernooi teen die Horskool Kathu.
DIE o.16-rugbyspan vandieHorskool Kalaha-
ri. Van links is, voor: ResegoMatsobane, Mpho
Molaolwa, Kamogelo Makatong, McDyllon Ei-
lerd en Wian Diergaardt; middel: Heinrich Fou-
rie, Johnny Hollenbach, Boelie Beukes, Kylan
Griqua, Pierre van der Walt en Joy Marumo;
agter: Matthys Laubscher, Jan Hendrik Deet-
lefs, Thato Makau, Johan Swartz (afrigter), Ao-
bakwe Tshetlho, Brajon Hauman, Jonathan
Coetzee en AJ Fourie. Fotos: Jai du Toit
OP die interskolebyeenkoms tussen die Hor-
skool Kathu en die Horskool Kalahari is harde
rugby gespeel. Hier is AJ Fourie (links), Wian
Diergaardt en Resego Matsobane (no. 22) in
aksie.
Wat is jou mening?
Gesels saamopFacebookdeur
te gaan na Kalahari Bulletin.