god nooi ons uit en ons kom tot rus

27

Upload: lynn

Post on 24-Feb-2016

64 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Rus O, hoe salig, Here, om net by U te sit en nie hoef te praat nie. Behaaglik. In die stil wete dat U alles is: Rots en ruimte, vuur en vrede,. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: God nooi ons uit en ons kom tot rus
Page 2: God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons

kom tot rus

Page 3: God nooi ons uit en ons kom tot rus

RusO, hoe salig, Here,om net by U te siten nie hoef te praat nie.Behaaglik.In die stil wete dat U alles is:Rots en ruimte,vuur en vrede,

Page 4: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Vader, Verlosser, Vriend.Skuilplek en sterkte,wind en water,hemel en hier.Ek adem U in.En begeer op hierdie oomblikniks meer nie.Amen

Page 5: God nooi ons uit en ons kom tot rus

God praat met ons en ons luister

Page 6: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Verootmoediging

Jesus Losser,wees ons genadig oor vandag en veral oor gister.Wees ons genadig. Dankie vir ’n vergeefde verlede.Christus Gesalfde,lei ons in die onbekendheid van môre en oormôre.Lei ons.

>>>

Page 7: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Dankie vir ’n geborge toekoms.Immanuel, God by ons,sluit ons in van agter en van voor.Sluit ons in.Dankie vir u omhelsing – nou. 

Page 8: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Familie-oomblik

Page 9: God nooi ons uit en ons kom tot rus
Page 10: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Ons droom

Page 11: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Drome aan flarde

Page 12: God nooi ons uit en ons kom tot rus

En dan die droom

Page 13: God nooi ons uit en ons kom tot rus

10 Jakob is van Berseba af weg na Haran toe.11 Teen sononder het hy by 'n plek gekom waar hy kon oornag. Hy het daar 'n klip vir 'n kopkussing gebruik en gaan lê en slaap. 12 Hy het gedroom: 'n leer staan op die aarde en die punt van die leer raak aan die hemel, en engele van God klim op en af met die leer. 13 Toe kom staan die Here by Jakob en sê:

Page 14: God nooi ons uit en ons kom tot rus

“Ek is die Here die God van jou voorvader Abraham, die God van Isak. Ek sal die grond waarop jy lê, vir jou en jou nageslag gee. 14 Hulle sal so baie wees soos die stof van die aarde, en jy sal jou gebied na alle kante toe uitbrei, en in jou en jou nageslag sal al die volke van die aarde geseën wees. 15 Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ook al gaan. Ek sal jou na hierdie land toe terugbring. Ek sal jou nie in die steek laat nie. Ek sal doen wat Ek jou beloof het.”

Page 15: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Jakob – die raakpunt

tussen hemel en aarde

Page 16: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Grace, she takes the blame She covers the shame Removes the stain It could be her name

Grace... It's a name for a girl It's also a thought that, changed the world Grace finds goodness in everything

Page 17: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Grace, she's got the walk She travels outside of karma, karma She travels outside... of karma

Grace finds beauty in everything

What once was hurt What once was friction What left a mark No longer stings... Because Grace makes beauty Out of ugly things

Page 18: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Genade

Page 19: God nooi ons uit en ons kom tot rus

16 Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.”17 Jakob het bang geword en gesê: “Hoe skrikwekkend is hierdie plek! Dit is niks anders nie as die huis van God; dit is die poort van die hemel.”

Page 20: God nooi ons uit en ons kom tot rus

18 Die volgende môre het Jakob opgestaan en hy het die klip wat sy kopkussing was, gevat en dit regop gesit. Toe giet hy olie op die bopunt daarvan uit. 19 Hy het die plek Bet-El genoem. (Die naam “Bet-El” beteken “huis van God”.) Die stad was voorheen bekend as Lus.

Page 21: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Nuwe lewe.Nuwe

moontlikhede.

Page 22: God nooi ons uit en ons kom tot rus

20 Jakob het toe 'n gelofte afgelê en gesê: “As U, o God, by my is en my beskerm op my reis en vir my kos en klere gee, 21 sodat ek behoue terugkom by my ouerhuis, sal U, Here, my God wees. 22 Hierdie klippilaar wat ek regop gesit het, sal 'n tempel wees, en van alles wat U my gee, sal ek vir U 'n tiende gee.”

Page 23: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Beloftedraers

Page 24: God nooi ons uit en ons kom tot rus

God stuur ons om te

leef

Page 25: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Al my hoop is gevestig op u groot genade. Gee my die genade om te doen wat U beveelen beveel dan wat U wil.

Page 26: God nooi ons uit en ons kom tot rus

Volgende erediens24 Julie 2011 – Sesde Sondag in Koninkrykstyd – 1 Konings 3:5-12.

Page 27: God nooi ons uit en ons kom tot rus