ekip221 wayne

19
EKIP 221: OPDRAG 1 / ASSIGNMENT 1 Inhandigingsdatum / Due date : 22 September 2011 N.B: Hierdie is ʼn individuele opdrag. Identiese opdragte sal ʼn punt van 0 kry. Die onderstaande verklaring MOET saam met u opdrag ingehandig word. Dit is ‘n bevestiging van u eerlikheid. U opdragte moet ook elektronies via Efundi ingedien word en die turnitin verslag sal ook geevalueer word. Indien u plagiaat telling deur turnitin baie hoog is, kan dit negatiewe implikasies hê vir u finale punt vir die opdrag. GEEN laat opdragte sal aanvaar word nie, laat opdragte sal ʼn punt van 0 kry. Gedrukte opdragte moet VOOR 13:00 by K129 in die EW ingehandig word. N.B: this is an individual assignment. Duplicate assignments will obtain a mark of 0. The declaration below MUST be handed in with your assignment. This is a confirmation of your honesty. Your assignment should also be submitted electronically via Efundi and the turnitin report will also be evaluated. If your plagiarism count through turnitin is very high it can have negative implications for your final mark for the assignment.

Upload: wayne-hundermark

Post on 21-Feb-2015

105 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Ekip221 Wayne

EKIP 221: OPDRAG 1 / ASSIGNMENT 1

Inhandigingsdatum / Due date : 22 September 2011

N.B: Hierdie is ʼn individuele opdrag. Identiese opdragte sal ʼn punt van 0 kry. Die onderstaande verklaring MOET saam met u opdrag ingehandig word. Dit is ‘n bevestiging van u eerlikheid.

U opdragte moet ook elektronies via Efundi ingedien word en die turnitin verslag sal ook geevalueer word. Indien u plagiaat telling deur turnitin baie hoog is, kan dit negatiewe implikasies hê vir u finale punt vir die opdrag.

GEEN laat opdragte sal aanvaar word nie, laat opdragte sal ʼn punt van 0 kry. Gedrukte opdragte moet VOOR 13:00 by K129 in die EW ingehandig word.

N.B: this is an individual assignment. Duplicate assignments will obtain a mark of 0. The declaration below MUST be handed in with your assignment. This is a confirmation of your honesty.

Your assignment should also be submitted electronically via Efundi and the turnitin report will also be evaluated. If your plagiarism count through turnitin is very high it can have negative implications for your final mark for the assignment.

NO late assignments will be accepted; late assignments will also obtain a mark of 0. Printed assignments must be handed in BEFORE 13:00 in room 129 in the EW.

Page 2: Ekip221 Wayne

VERKLARING

Hiermee verklaar ek___________________________________________ (volle naam en van en studentenommer), dat hierdie opdrag / werkstuk / referaat / projek / portefeulje my eie oorspronklike werk is.

Ek verklaar ook:

1. dat ek erkenning aan geraadpleegde bronne in die teks en 'n bibliografie gegee het, en

2. dat ek, waar ek van reproduksies van letterkundige of grafiese werk(e) van iemand anders gebruik gemaak het, ek vooraf die nodige skriftelike toestemming van die betrokke outeur(s)/uitgewer(s)/skepper(s) van sodanige werk(e) en/of, waar toepaslik, van die Dramatiese, Artistieke en Letterkundige Regte-Organisasie (DALRO), na gelang van die geval, verkry het.

3. dat gedeeltes sonder bronverwysings my eie idees, argumente en gevolgtrekkings is en dat ek dus nie plagiaat pleeg nie.

GETEKEN: _______________________ Studentenommer: ____________________

DATUM: ______________________________________

GETUIE:___________________________________

DECLARATION

I ___________________________________________________________ (full name and surname and student number) hereby declare that this assignment / paper / project / portfolio is my own work.

I further declare that:

1. the text and bibliography reflect the sources I have consulted, and

2. where I have made reproductions of any literary or graphic work(s) from someone else, I have obtained the necessary prior written approval of the relevant author(s)/publisher(s)/creator(s) of such works and/or, where applicable, from the Dramatic, Artistic and Literary Rights Organisation (DALRO).

3. sections with no source referrals are my own ideas, arguments and/or conclusions and that I did not commit plagiarism.

SIGNATURE:________________________ Student number: _____________________

DATE: _______________________________________

WITNESS: _______________________________

Page 3: Ekip221 Wayne

DEEL A / PART A [30]

Vraag 1 / Question 1 (10)

Omskryf ʼn stel situasies waarin elk van die volgende betalingsmetodes die mees geskikste sal wees, m.a.w. geen ander betalingsopsie sal die situasie beter pas nie:

Outline a set of circumstances in which each of the following payment methods would be the most appropriate, i.e. no other payment option would better suit the circumstances:

1.1 Kontant vooruit / Cash in advanceWaar die invoerder geleë is in 'n hoë risiko land, bv. een wat beide polities en ekonomies onstabiel is, en die verkoper nie bereid is om besigheid te doen op enige ander terme nie.Waar die uitvoerder die terme van koop kan dikteer, want hy het 'n virtuele monopolie in die verskaffing van die betrokke produk of omdat hy die vereiste gehalte in die mees kompeterende prys kan produseer.

Waar die koper, bv.'n buitelandse regering, die aankoop van kapitaalgoedere vir 'n groot projek soos die bou van 'n dam of' n hawe oor 'n tydperk, geen maatskappy sou in staat wees om die koste van die finansiering en vervaardiging te ondersteun indien betaling te weerhou sal word tot die voltooiing van die projek. Gewoonlik sal daar 'n aantal van vooraf-betalings gemaak word op verskillende stadiums van die uitvoering van die kontrak.

1.2 Onherroepbare dokumentêre krediet betaalbaar op sig, saam met kredietversekering / Irrevocable documentary credit payable at sight, together with credit insurance

1.3 Bevestigde onherroepbare dokumentêre krediet betaalbaar 60 dae vanaf die datum van verskeping / Confirmed irrevocable documentary credit payable 60 days from the date of shipment

1.4 Termyn dokumentêre bank invordering / Usance documentary bank collection1.5 Ope rekening sonder versekeringsdekking / Open account without insurance

cover

Vraag 2 / Question 2 (20)

In elk van die volgende scenario’s / In each of the following scenarios:

2.1 Identifiseer die spesifieke tipes risiko waaraan die uitvoer maatskappy blootgestel is. / Identify the specific types of risk facing the exporting company.

KOPERRISIKO Definisie: Risiko dat koper nie gaan betaal nie. Dit hang af van die koper se

gewilligheid om te betaal (kredietwaardigheid) en sy vermoë om te betaal (besigheidsetiek).

BANKRISIKO Definisie: Risiko dat die oordrag van betaling in die invoer land nie sal plaasvind

nie a.g.v. onstabiliteit (foutiewe beleggings of wanbestuur).

Page 4: Ekip221 Wayne

Landrisiko Definisie: Die risiko dat die invoerland nie buitelandse valuta sal verskaf a.g.v.

politieke (bv oorloë) en ekonomiese (bv. buitelandse valuta tekorte) risiko’s.

Wisselkoersrisiko Definisie: Risiko wanneer die bedrag gekwoteer nie in uitvoerder se geldeenheid

is nie.

Transaksie risiko Definisie: Enige maatskappy, ervare uitvoerders/invoerders of nie, het die risiko

om ‘n finansiële verlies te lei van een of ander aard. Dit spreek dus rede dat enige maatskappy wat geen vorige ondervinding van deelname in internasionale handel, wat niemand in diens het wat die nodigge vaardighede of traderelated ervaring het nie. Enige risiko’s wat kan lei dat die transaksie onsuksesvol was.

2.2 Verduidelik hoe die spesifieke risiko in u opinie die beste gedek kan word. / Explain how, in your opinion, the specific risks concerned can best be covered.

Scenario 1:

McCarthy & Sons is meubelmakers gebaseer in Klerksdorp. Hulle het ʼn transaksie met ʼn gevestigde lang-termyn kliënt ter waarde van US$ 85 000 op die 1ste Julie 2011 onderteken. Die wisselkoers op hierdie dag was USD 1 = ZAR 7.5000. Hulle doen alreeds lank met hierdie kliënt besigheid en het soos altyd ooreengekom op ʼn inter-bank oorplasing 30 dae vanaf die datum van verskeping van die besending (verskeping is geskeduleer vir 15 Augustus 2011). Sedert 1 Mei 2011 het die wisselkoers tussen die US dollar en die Suid Afrikaanse rand gefluktueer tussen USD 1 = ZAR 6.7580 en USD 1 = ZAR 7.8950.

McCarthy & Sons is furniture makers based in Klerksdorp. They signed a transaction to the value of US$ 85 000 with an established long-term client on the 1st of July 2011. The exchange rate on this day was USD 1 = ZAR 7.5000. They have been doing business with this client for a long time and as always have agreed on an inter-bank transfer to be done 30 days after the date of shipment of the consignment (shipment is scheduled for 15 August 2011). Since 1 May 2011 the exchange rate between the US dollar and the South African rand has fluctuated between USD 1 = ZAR 6.7580 and USD 1 = ZAR 7.8950.

2.1) Transaksie risiko: Enige maatskappy, ervare uitvoerders/invoerders of nie, het die risiko om ‘n finansiële verlies te lei van een of ander aard. Dit spreek dus rede dat enige maatskappy wat geen vorige ondervinding van deelname in internasionale handel, wat niemand in diens het wat die nodigge vaardighede of traderelated ervaring het nie. Enige risiko’s wat kan lei dat die transaksie onsuksesvol was.

Wisselkoers risiko: Risiko wanneer die bedrag gekwoteer nie in uitvoerder se geldeenheid is nie.

2.2) Transaksie risiko: Om die risiko te verklein kan McCarthy en Sons vra vir n ander tipe betaal metode sodat hulle meer verseker is dat hulle die geld kry.

Page 5: Ekip221 Wayne

Wisselkoers risiko: Aangesien die gekwoteerde bedrag in US Dollars is. Hulle kan ʼn “forward exchange contract” uitneem om hulself teen nadelige wisselkoersfluktuasies (appresiasie van die rand teenoor die US dollar) te beskerm.

Scenario 2:

TRAFIMET SA (PTY) LTD ontvang ʼn bestelling vir 2 FCL gevul met sweisstawe vanaf ʼn staal vervaardiger in Brisbane, Australië, met wie TRAFIMET SA nog nooit voorheen besigheid gedoen het nie. Die potensiële invoerder het gevra vir ʼn kwotasie in rand en is bereid om 50% van die besendingkostes te betaal wanneer die bestelling bevestig is. Die oorblywende 50% sal hulle betaal onder ʼn 60 dag ‘dokumente teen aanvaarding’ ooreenkoms.

TRAFIMET SA (PTY) LTD receives an order for 2 FCLs of welding rods from a steel fabricator in Brisbane, Australia, with whom TRAFIMET SA has never before done business. The prospective importer has requested a Rand quotation and is prepared to pay 50% of the consignment cost on confirmation of order. The Australian buyer has requested that the remaining 50% be paid under a 60 day ‘documents against acceptance’ arrangement.

2.1) Transaksie risiko: Enige maatskappy, ervare uitvoerders/invoerders of nie, het die risiko om ‘n finansiële verlies te lei van een of ander aard. Dit spreek dus rede dat enige maatskappy wat geen vorige ondervinding van deelname in internasionale handel, wat niemand in diens het wat die nodigge vaardighede of traderelated ervaring het nie. Enige risiko’s wat kan lei dat die transaksie onsuksesvol was.

Koper risiko: Risiko dat koper nie gaan betaal nie. Dit hang af van die koper se gewilligheid om te betaal (kredietwaardigheid) en sy vermoë om te betaal (besigheidsetiek).

2.2) Transaksie risiko: Die Australiaanse besigheid gee wel 50% van die geld vooruit maar TRAFIMET SA (PTY) LTD is nie verseker van die 50% wat nog nie betaal is nie. Hulle moet eers navorsing doen oor die ander mpy. en kyk of hulle die nodige ondervinding/geld het om die transaksie kan doen.

Koper risiko: In hierdie geval is bestaan daar koperrisiko, aangesien dit die eerste keer wat TRANFIMET SA (PTY) LTD met die besigheid in Autralia te doen het. TRAFIMET SA (PTY) LTD moet steeds deeglike ondersoek instel rondom die vermoë (kredietwaardigheid) en gewilligheid (besigheidsetiek) van die winkel om te betaal voordat hulle besluit om die transaksie te aanvaar.

Scenario 3:

WIZWATER cc is ʼn Durban-gebasseerde verspreider van ingevoerde water behandelingstoerusting en het onlangs onderhandel vir ʼn verlenging van hul verspreidingsregte na alle lande in sub-Sahara Afrika. As gevolg van ʼn gekonsentreerde bemarkingsveldtog in Wes Afrika het hulle ʼn navraag ontvang vir die verskaffing van 300 eenhede (elke eenheid met ʼn CIP prys van USD 235) vanaf ʼn firma in Ghana. Die maatskappy in Ghana se koper het gestel dat betaling sal geskied 30 dae vanaf die faktuurdatum, en het ook genoem dat hy verskeie verskaffers in Frankryk ook genader het.

Page 6: Ekip221 Wayne

WIZWATER cc, a Durban-based distributor of imported water treatment equipment, has recently negotiated an extension of its distribution rights to cover all the countries of sub-Saharan Africa. As a result of a concentrated marketing campaign in West Africa, it has received an enquiry for the supply of 300 units (each unit with a CIP price of USD 235) from a company based in Ghana. The company’s buyer, who has stated that payment will be effected within 30 days of invoice date, has mentioned that he has also approached a number of suppliers in France.

2.1)Transaksie risiko: Enige maatskappy, ervare uitvoerders/invoerders of nie, het die risiko om ‘n finansiële verlies te lei van een of ander aard. Dit spreek dus rede dat enige maatskappy wat geen vorige ondervinding van deelname in internasionale handel, wat niemand in diens het wat die nodigge vaardighede of traderelated ervaring het nie. Enige risiko’s wat kan lei dat die transaksie onsuksesvol was.

Land risiko: Die risiko dat die invoerland nie buitelandse valuta sal verskaf a.g.v. politieke (bv oorloë) en ekonomiese (bv. buitelandse valuta tekorte) risiko’s. Ghana het nie goeie ekonomiese toestand nie.

Bank risiko: Risiko dat die oordrag van betaling in die invoer land nie sal plaasvind nie a.g.v. onstabiliteit (foutiewe beleggings of wanbestuur). Omdat dit nie ekonomies te goed gaan in Ghana is daar n bank risiko

Wisselkoersrisiko: Risiko wanneer die bedrag gekwoteer nie in uitvoerder se geldeenheid is nie. Die bedrag is in USD gekwoteer.

Koper risiko: Risiko dat koper nie gaan betaal nie. Dit hang af van die koper se gewilligheid om te betaal (kredietwaardigheid) en sy vermoë om te betaal (besigheidsetiek). WIZWATER cc het nog nooit met die koper besigheid gedoen nie.

2.2)Transaksie risiko: Om dit te voorkom sal hulle deeglik navorsing gaan doen oor die besigheid wat gelee is in Ghana bv hulle finalsielle posisie. Kan selfs daaraan dink op n ander metode van betaaling sodat hulle bester sekuriteit het dat hulle die geld sal kan ontvang.

Land risiko: Omdat daar nie n goeie ekonomiese of politiese toestand in daardie land is nie sal WIZWATER cc moet die transaksie sterk oorweeg. Hulle kan verserking uitneem op hulle produkte wat hulle vervoer as daar iets verkeerd gaan kry hulle darm n persentasie terug. Moet eers baie seker gaan maak deur gebruik te maak van country profiles and country credit ratings kan selfs krediet verskaffers gaan kyk.

Bank risiko: Banke in ontwikkelende lande is meestal onstabiel. Ghana se finansiële sektor is nie baie ontwikkel en die banke in die land is onstabiel. WIZZWATER cc kan met hulle bank gaan praat en vra dat hulle ondersoek moet instel in die bank in Ghana en vra of dit moontlik is om die transaksie te doen.

Wisselkoers risko: Aangesien die gekwoteerde bedrag in US Dollars is. Hulle kan ʼn “forward exchange contract” uitneem om hulself teen nadelige wisselkoersfluktuasies (appresiasie van die rand teenoor die US dollar) te beskerm.

Koper risiko: In hierdie geval is bestaan daar koperrisiko, aangesien dit die eerste keer wat die WIZWATER cc met die besigheid in Ghana gaan n transaksie doen. WIZWATER cc moet steeds deeglike ondersoek instel rondom die vermoë

Page 7: Ekip221 Wayne

(kredietwaardigheid) en gewilligheid (besigheidsetiek) van die winkel om te betaal voordat hulle besluit om die transaksie te aanvaar.

Scenario 4:

SPECIALISED BITUMEN SOLUTIONS (PTY) LTD in Isando, Gauteng, het ʼn navraag ontvang van ʼn siviele ingenieursfirma in Indië vir die verskaffing van bitumen wat gebruik sal word in die herstel en opgradering van ʼn aantal paaie in die land. Die agentskap het gestel dat betaling sal geskied op sig onder ʼn onherroepbare dokumentêre krediet opgetrek deur die Dod Gee Bank van New Delhi.

SPECIALISED BITUMEN SOLUTIONS (PTY) LTD in Isando, Gauteng, has received an enquiry from a civil engineering company in India for the supply of bitumen to be used in the repair and upgrade of a number of that country’s roads. The agency has stated that payment will be made at sight under an irrevocable documentary credit drawn on the Dod Gee Bank of New Delhi.

2.1) Transaksie risiko: Enige maatskappy, ervare uitvoerders/invoerders of nie, het die risiko om ‘n finansiële verlies te lei van een of ander aard. Dit spreek dus rede dat enige maatskappy wat geen vorige ondervinding van deelname in internasionale handel, wat niemand in diens het wat die nodige vaardighede of traderelated ervaring het nie. Enige risiko’s wat kan lei dat die transaksie onsuksesvol was

Land risiko: Die risiko dat die invoerland nie valuta sal verskaf a.g.v. politieke (bv oorloë) en ekonomiese (bv. buitelandse valuta tekorte) risiko’s. India het nie goeie ekonomiese toestand nie.

Bank risiko: Risiko dat die oordrag van betaling in die invoer land nie sal plaasvind nie a.g.v. onstabiliteit (foutiewe beleggings of wanbestuur). Omdat dit nie ekonomies te goed gaan in India is daar n bank risiko en omdat dit slegs die bank van New Delhi is wat nie bestaan nie. Of altans toe ek dit google het ek nie n webtuiste gekry nie.

2.2)Transaksie risiko: Hulle moet eers goeie ondersoek insit om te sien of die ander mpy sal kan betaal. Moet verseker ‘n beter betaalings metode kry want hulle het nie genoeg sekuriteit op die metode van betaling sal eerder aanbeveel Cash in Advance omdat dit n groot finansielle transaksie gaan wees vir een mpy.

Land risiko: Die ekonomiese toestand in die land is nie baie goed verdeel nie. Die land sukkel baie met armmoede en oorbevolking. Moet eers baie seker gaan maak deur gebruik te maak van country profiles and country credit ratings kan selfs krediet verskaffers gaan kyk.

Bank risiko: Hulle moet seker maak of die bank bestaan want toe ek dit google het dit nie n website nie so mens weet nie of die bank gaan bestaan nie. Hulle moet met hulle huidige bank praat en uitvind of hulle al enige ander transaksies met die Bank of New Delhi gedoen het en watter grote was die transaksies om te sien of hulle die geld sal kan betaal.

DEEL B / PART B [70]

Lees die onderstaande gevallestudie en antwoord al die vrae wat daarop volg:

Page 8: Ekip221 Wayne

Read the below case study and answer all the questions that follow:

LIGHTHOUSE (PTY) LTD is ʼn vervaardiger en verspreider van luukse beligtingsprodukte aan die konstruksie- en binnehuisversieringsindustrieë en is gebaseer in Bloemfontein, Vrystaat. Hulle het onlangs ʼn bron gevind van innoverende moderne muur- en plafonligte in Italië. Die Italiaanse maatskappy, ANDROMEDA MURANO, het ʼn kwotasie gefaks aan LIGHTHOUSE (PTY) LTD in reaksie op hulle onlangse epos navraag vir twee vol houers van hul produkte. Die gestelde CIP Bloemfontein (Incoterms® 2010) prys van die besending is EUR 135 000.00.

LIGHTHOUSE is gretig om aflewering van die goedere so gou as moontlik te neem omdat hulle seker is hulle het reeds ʼn mark vir die produkte beide binnelands asook in Mauritius, waar hulle vir die afgelope twee jaar ʼn goeie verhouding het met ʼn vername boukontrakteur. Die boukontrakteur spesialiseer in die konstruksie van luukse hotel en casino komplekse. Die Suid-Afrikaanse firma het nie huidiglik voldoende fondse tot hul beskikking om die aankoop van die Italiaanse produkte te dek nie.

LIGHTHOUSE (PTY) LTD, a manufacturer and distributor of up-market lighting products to the construction and interior decorating industries, based in Bloemfontein, Free State, has recently located a source of innovative modern wall and ceiling lights in Italy. The Italian company, ANDROMEDA MURANO, following an enquiry emailed to it by LIGHTHOUSE (PTY) LTD, has faxed a quotation to its prospective buyer covering two full containers of its products. The specified CIP Bloemfontein (Incoterms® 2010) price of the consignment concerned is EUR 135 000.00.

LIGHTHOUSE is eager to take delivery of the light fittings as soon as possible as it believes it will have a ready market for the products both locally and in Mauritius, where it has over the past two years established a good relationship with a leading building contractor specialising in the construction of up-market hotel and casino complexes. The South African company, however, currently does not have sufficient funds at its disposal to cover the purchase of the Italian products.

Vraag 1 / Question 1 (10)

Omskryf die kostes van toepassing vir die ANDROMEDA MURANO besending wat ingesluit is in die CIP Bloemfontein prys soos gekwoteer deur die Italiaanse maatskappy aan LIGHTHOUSE (PTY) LTD.

Outline the costs specific to ANDROMEDA MURANO’s consignment that would have been incorporated in the CIP Bloemfontein price quoted by the Italian company to LIGHTHOUSE (PTY) LTD.

Kategorie 1: Basiese produkkoste

Koste van rou materiale en komponente Vervaardigingskoste bv arbeid en Toerusting Bo-kostes

Kategorie 2:

Page 9: Ekip221 Wayne

Bemarkingskostes: Basiese produkkoste PLUS kostes verbonde aan internasionale bemarking

Kategorie 3: Afleweringsverwante-koste

Inspeksie van kwaliteit Pak en merk Binnelandse vragversekering Vervoer na spoor/pad vervoerder Vervoer na hawe Verkryging van dokumente Vragkoste/lughawebelasting Verskepingskoste/terminaalhanteringskoste Vragversender/klaringsagent se fooie Doane-klaringskoste in uitvoerland Vragkoste Stevedoring koste Demurrage en pakhuiskoste Vragversekering Doane-klaringskoste in invoerland

Kategorie 4: Ander kostes by internasionale transaksies

Verkoopsagent se kommissie Bankkostes Finansieringskostes Uitvoerkredietversekering

Vraag 2 / Question 2 (10)

Hoe stel u voor moet LIGHTHOUSE (PTY) LTD te werk gaan om finansiering te verkry vir die invoer van die twee houers vanaf Italië? (U antwoord moet identifiseer of die finansiering kort-, medium- of lang-termyn van aard moet wees, asook of dit voor- of na-verskepingfinansiering sal behels. U antwoord moet ook aandui dat u alle moontlike finansieringsopsies oorweeg het voor u finale aanbeveling gemaak word, en moet duidelik ook u finale keuse motiveer.

How do you propose that LIGHTHOUSE (PTY) LTD finance the importation of the two containers from Italy? (Your answer should identify whether the loan concerned would constitute short-, medium- or long-term finance; and pre- or post-shipment finance. It should also indicate that you have carefully considered all possible options prior to arriving at your final recommendation, and clearly motivate your final choice.)

Kort-termyn finansiering verband hou met die fasiliteite wat uitvoerders en invoerders in die kort termyn help.waar prestasie ingevolge die kontrak in werking gestel word binne 'n tydperk van een jaar of minder.

Medium-termyn finansiering verband hou met die fasiliteite wat uitvoerders en invoerders in die medium termyn waar prestasie ingevolge die kontrak binne 'n tydperk van tussen een en vyf jaar in werking gestel is, help.

Page 10: Ekip221 Wayne

Lang-termyn finansiering verband hou met die fasiliteite wat uitvoerders en invoerders in die lang termyn waar prestasie ingevolge die kontrak binne 'n tydperk van meer as vyf jaar in werking gestel is help.

Pre-shipment finance : is wat ontwerp is om die uitvoerder te help in die tydperk tussen die datum waarop hy die sluiting van die kontrak met sy oorsese koper en die datum waarop hy sy besending goedere, dws die bedryfskapitaal vereistes skepe.

Post-shipment finance: is ontwerp om tussen die datum waarop 'n besending goedere onder' n kontrak verskeep is en die finale betaling van die datum is as gevolg van beide die uitvoerder en die invoerder om te help.

Finansies fasiliteite beskikbaar te invoerders

Oortrokke bankrekening in plaaslike valutaKan aansoek doen om sy bankrekening oortrokke te kan laat gaan. Die hoeveelheid wat die besigheid oortrokke kan gaan en die rentekoers wat betaal moet word hang af van die risiko’s verbonde van die invoerder se besigheid.

Verskillende toepassings van 'n bank leningKort termynPost shipmentFinansiering in plaaslike valuta

Leening maak in plaaslike valutaDie invoerder kan n lening maak by sy bank of ‘n ander bank. Die hoeveelheid wat die besigheid kan leen en rentekoers wat hy moet terug betaal sal afhang van die lennings bank se assesment van die kredietwaardigheid van die invoerder.

Verskillende toepassings van ‘n leningKort termyn Medium termyn Lang termynPost shipmentFinance in local currency

Buitelandse valuta handel finansies fasiliteiteDit is om n lening by ‘n bank te verkry maar jy word betaal in n buiteandse valuta nie in jou plaaslike valuta nie. Die hoeveelheid geld wat geleen kan word , word bepaal die die bank wat die geld leen deur om n assesment te doen van die leener.Verskillende toepassings

Kort termyn Medium termyn Lang termynPost shipmentFinance in local currency

LIGHTHOUSE (PTY) LTD Finale aanbeveling:

Termyn: Medium termyn , want hy het nie nou dadelik die fondse om die transaksie te dek nie en as hy in die korter termyn (minder as n jaar) geld gaan leen gaan hy steeds die rente moet terug betaal vir die eerste ruk voor hy dit begin verkoop. Lang termyn is ook nie voldoende want hy het reeds n moontlike mark so hy gaan die produkte verkoop binne 5jaar.

Post Shippment finance: Want dit help die uitvoerder sowel as die invoerderBeste finansierings bron: Buitelandse valuta want dan verminder hy die risiko om geld te verloor agv die wisselkoers en hy kan dadelik die verskaffer in euro betaal.

Page 11: Ekip221 Wayne

Lighthouse se beste opsie is om Buitelandse valuta te leen by finansies fasiliteite oor n medium termyn.

Vraag 3 / Question 3 (5)

Gestel dat 50% van die besending uitgevoer sal word na die Mauritius konstruksie maatskappy, dat LIGHTHOUSE (PTY) LTD beoog om 30% wins uit die uitvoertransaksie te behaal, en dat die addisionele kostes betrokke vir aflewering, betaal deur LIGHTHOUSE, ʼn totaal van ZAR 37 678.00 is. Watter prys in USD behoort LIGHTHOUSE aan hul potensiele kliënt in Mauritius te kwoteer? (Toon al u berekeninge). Die toepaslike wisselkoerse is soos volg:

Verkoopskoerse: Koopkoerse:EUR 1 = ZAR 9.4260 EUR 1 = ZAR 9.2860USD 1 = 7.7150 USD 1 = 7.5685

Assuming that 50% of the consignment is to be exported to the Mauritian construction company, that LIGHTHOUSE (PTY) LTD intends to make a profit of 30% on the export deal, and that the additional costs involved in delivery (to be met by LIGHTHOUSE) total ZAR 37 678.00, what price in USD should LIGHTHOUSE quote their potential Mauritian customer? (Show all your calculations.) The applicable exchange rates are as follows:

Selling rates: Buying rates:EUR 1 = ZAR 9.4260 EUR 1 = ZAR 9.2860USD 1 = 7.7150 USD 1 = 7.5685

Vraag 4 / Question 4 (5)

Gestel die maatskappy in Mauritius maak betaling 30 dae vanaf die datum van verskeping. Wat sal die finansiële impak op die Suid-Afrikaanse maatskappy wees as die wisselkoers op die dag van betaling beweeg na:

Verkoopskoers: USD 1 = ZAR 8.1500Koopkoers: USD 1 = ZAR 7.9560

Assuming payment is effected by the Mauritian company 30 days from date of shipment. What will be the financial impact on the South African company if, on the date of payment the exchange rates move to:

Selling rate: USD 1 = ZAR 8.1500? Buying rate: USD 1 = ZAR 7.9560?

Vraag 5 / Question 5 (10)

Page 12: Ekip221 Wayne

Stel ʼn kwotasie saam op ʼn LIGHTHOUSE (PTY) LTD briefhoof (van u eie ontwerp) wat al die inligting dek wat van toepassing sal wees in die opstel van ʼn sig onherroepbare dokumentêre krediet (L/C) om die transaksie te dek.

Compile a quotation on a LIGHTHOUSE (PTY) LTD letterhead (of your design), which covers all the information likely to be significant in the drawing up of a sight irrevocable documentary credit (L/C) to cover the transaction.

Vraag 6 / Question 6 (15)

LIGHTHOUSE (PTY) LTD is gretig om ‘n lang-termyn verhouding te bevestig met die maatskappy in Mauritius wat onlangs verskeie tenders gewen het in die luukse industrie-mark, nie net vir Indiese Oseaan eiland projekte nie maar ook vir ʼn aantal winsgewende tenders in die Midde Ooste.

Watter metode en termyn van betaling sal u aanbeveel aan LIGHTHOUSE (PTY) LTD om aan te bied aan die maatskappy in Mauritius? (U antwoord behoort ʼn kort risiko assessering van die transaksie in te sluit en aandui waarom u die aanbevelings as die mees toepaslike/koste-effektiefste manier sien om betaling te verseker in hierdie geval.

LIGHTHOUSE (PTY) LTD are eager to establish a long-term relationship with the Mauritian company which has recently been winning numerous tenders in the leisure industry market, not only with regard to Indian Ocean Island projects but also a number of highly lucrative ones in the Middle East.

What method and terms of payment would you advocate LIGHTHOUSE (PTY) LTD offer the Mauritian company? (Your answer should include a brief risk assessment pertaining to the above transaction, and indicate why you consider your recommendation to be the most appropriate/cost-effective means of securing payment in this instance.)

Koper risiko Definisie: Risiko dat koper nie gaan betaal nie. Dit hang af van die koper se

gewilligheid om te betaal (kredietwaardigheid) en sy vermoë om te betaal (besigheidsetiek).

Risiko is baie laag want daar is reeds gekyk na die besigheid se agtergrond.Bankrisiko Definisie: Risiko dat die oordrag van betaling in die invoer land nie sal plaasvind

nie a.g.v. onstabiliteit (foutiewe beleggings of wanbestuur).Omdat Mauritias se ekonomie nie so sterk is nie is daar risko dat die banke moontlik toe kan maak.Landrisiko Definisie: Die risiko dat die invoerland nie buitelandse valuta sal verskaf a.g.v.

politieke (bv oorloë) en ekonomiese (bv. buitelandse valuta tekorte) risiko’s.Die ekonomiese stelstel is baie swak , die mense sukkel met armoede. Die vermeerder die land risiko.

Wisselkoersrisiko

Page 13: Ekip221 Wayne

Definisie: Risiko wanneer die bedrag gekwoteer nie in uitvoerder se geldeenheid is nie. Die invoerder verkry sy geld in USD so daar is ‘n risiko dat die wisselkoers verander en hy kan geld verloor.

Transaksie risiko Definisie: Enige maatskappy, ervare uitvoerders/invoerders of nie, het die risiko

om ʼn finansiële verlies te lei van een of ander aard. Dit spreek dus rede dat enige maatskappy wat geen vorige ondervinding van deelname in internasionale handel, wat niemand in diens het wat die nodige vaardighede of traderelated ervaring het nie. Enige risiko’s wat kan lei dat die transaksie onsuksesvol was.

Die risiko verbonde is as die die dokumentasie nie uitwerk nie dank an hy moontlik baie geld verloor.

Die beste metode van betaling

Vraag 7 / Question 7 (15)

Gestel dat die Finansiële Direkteur van LIGHTHOUSE (PTY) LTD u genader het vir advies of hy ʼn krediet versekeringspolis moet uitneem al dan nie.

7.1 Toon hoe u sal reageer deur al die voordele en nadele van so ʼn stap te verduidelik.

(5)

7.2 Verduidelik ook aan hom die volgende konsepte:a) Kort-termyn versekeringb) Medium- en lang-termyn versekering (10)

Assuming that the Financial Director of LIGHTHOUSE (PTY) LTD has approached you for advice on whether or not he should take out a credit insurance policy to cover this transaction.

7.1 Show how you would react by explaining all the advantages and disadvantages of such a step.

(5)

7.2 Also explain to him the following concepts:a) Short-term insuranceb) Medium- and long-term insurance (10)

Page 14: Ekip221 Wayne

TOTAAL / TOTAL: 100