ds. b038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit...

16
DS. B038: 4824. bewerklng wan die gronda. I. Hit 10 H t «x die n.turallaT~*aa, a.„r J, nk|1| prcgraa.l.Ta natural* .at hull, grood t.M llk go.d bawark 1 goed ib dltp ploeg; Oabrulk hall* kuna nla oor die alganaan?— Hae, ni« alnasl nla. « •« daw 1* progra.alara naturalla .at tainl. gabrulki ■aar dlt 1. oaar mini dl» n u t . Tan hdn wark nla b.Wolllt ate •a dla land. >ard vera.arlooa an dla anlg.ta rada waaro. hul nog l.t. kr -J 1. In dl* fit dl. produkta opkon d.n la dl. wroua an dl. klndara daar an bulla akrap an akoffal ao'n blot J la an dan k*y hul la tanalnata nog lata, naar dlt la nla M a t dl. grond bahoorllk ba.ark word nla. Dan wll , k 00g ltt, " " dl<r « " r»a la haateaal groot g.no.g T.ndag Tlr dl. taan- vov dig. bnolklngi ak bawaar d.t vlr dl. t.a.oordlg. bavolklng 1. daar ganoag land, .a d it n.t allaan bahoorllk ba.ark word. * .« , naruurllk, Indian dlt nla bahoorHk ba.ark word, dan aal «a»r nla gana g land .... nla. *1 hul «aar nat 'n Matjla akrap an nla »lt dl. l.nd toy w.t dl. land kan oplawar. dan aal hull, noolt ganoag laud ha. laar dl. rra i. -ho. tan OB, danr dl. to.«t.nd warbatarf* Wal, ona hat gahotr wat dla danonatratora nou doani daw waa 'n gaklaorda man hlar gawaaa •at rood gakom hat, hy ... •« da.on.trat, g „ .„ , ulr hJ m nlk. go.d g.do.n nl., « .k naan hjr . . . *n nl.lukklng g ...... *»• '» nlalukklng gawaaat.. Hy hat nla ay Plig gedoen ni© on hy hat boa alag gadra. MR. CLARK: Yaa# ha waa diaohragad. ©S. BOSS: Hy waa ontalaaa. Haar ak aaan dit la waxkaard o» oatura 11a af klaurllnga .an t. a f l a. damon.tr.tora, In my opinla mm t dla danonatratora wit manna waaa. Sk naan nou nla bapaald nla, dat *n nan .at hlar In and anlga kapaaltalt kom 'n nan t «aaa .at wan »n kollaga Icon; nla *n man .at groot boak-kannla; naar ok Man hy .oat «n praktl... bon

Upload: lydang

Post on 09-Dec-2018

227 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

DS. B038: 4824.

bewerklng wan die gronda.

I . Hit 10 H t «x die n .turallaT~ *aa, a .„r J , n k |1 |

prcgraa.l.Ta natural* .a t hull, grood t .M llk go.d bawark

1 goed ib dltp ploeg;

Oabrulk hall* kuna nla oor die alganaan?— Hae, ni« alnasl

nla. « • « d a w 1* progra.alara naturalla .a t t a i n l . gabrulki

■aar dlt 1 . oaar mini dl» n u t . Tan hdn wark nla b.Wolllt ate

•a dla land. >ard vera.arlooa an dla anlg.ta rada waaro. hul

nog l . t . kr-J 1 . In dl* f i t d l . produkta opkon d.n la d l.

wroua an d l . klndara daar an bulla akrap an akoffal ao'n

blot J la an dan k*y hul la tanalnata nog lata, naar dlt la nla

M a t d l . grond bahoorllk ba.ark word nla. Dan wll , k 00g ltt,

" " dl<r « " r»a la haateaal groot g .no.g T.ndag Tlr d l . taan-

vov d ig . bnolklngi ak bawaar d .t vlr dl. t .a .o o r d lg . bavolklng

1 . daar ganoag land, . a d i t n .t allaan bahoorllk ba.ark word.

* . « , naruurllk, Indian dlt nla bahoorHk ba.ark word, dan aal

«a»r nla gana g land . . . . nla. *1 hul «aar nat 'n M atjla

akrap an nla »lt d l . l .nd toy w .t d l . land kan oplawar. dan

aal hull, noolt ganoag laud ha. laar d l . rra i . -ho. tan OB,

danr dl. to.«t.nd warbatarf* Wal, ona hat gahotr wat dla

danonatratora nou doani d a w waa 'n gaklaorda man hlar gawaaa

•at rood gakom hat, hy . . . •« d a .o n .t r a t , g „ . „ , u l r hJ m

nlk . go.d g .do.n n l . , « .k naan hjr . . . *n nl.lukklng g. . . . . .

* » • '» nlalukklng gawaaat.. Hy hat nla ay

Plig gedoen ni© on hy hat boa alag gadra.

MR. CLARK: Yaa# ha waa diaohragad.

©S. BOSS: Hy waa ontalaaa. Haar ak aaan dit la waxkaard

o» oatura 11a af klaurllnga .an t . a f l a. damon.tr.tora, In my

opinla mm t dla danonatratora wit manna waaa. Sk naan nou nla

bapaald nla, dat *n nan .a t hlar In and anlga kapaaltalt kom

'n nan t «aaa .a t wan »n kollaga Icon; nla *n man .a t

groot boak-kannla; naar ok M an hy .oat «n p rak tl ... b o n

Page 2: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

boer woes, In man wat weet vat gedaan behoor to word op boere-

plaso; dit is dia aoort van maa wat It ay oplnie hiar behoor

ta wees otn as demonatratear op te tree* Sc dna la daar nog

'n punt van groot belang; ale ween dat in vorbsnd aet dia uit«

breiding van dia idee van demonatrateura, daar hiar op dia gram

van Mtsieahoek *n aoort van pr<» f plaea moe t wees. tear ia

baje wan die proaf ataales gewees vat mialukkinga vaa geweee jfy

ondar one blaake bo*re# maar hiar ia die posies ie andere, an

ek man die natural hat ao*n praa f plaaa nat ac nodig, Indian

nie ?*eer nie, aa one aia blanka bevolkingj a a daar hiar *n proaf

plaaa aou kan weea wear die volk behoorlik sou kan gewya word

wat hulls moer doen, aa daar goaia vee eou aancehou word, an

as die 70lk daar aou kan koro o» goeie hengate te kry vir hulle

merries an goeie bulie vir hulle koele, an as daar op die plaaa

iemand wet praktieae ondervinding aou kan^ wees, iemand wat hul

aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het.

Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

wees. Bk aa dit— wat help dit aa die demonatrateur hiar net

eenmaal in die maand kom ora die menae te help en te wye wat

hulle moat doent Die menae kry daar maar min voordeel uit.

Maar aa daar *n proaf plaaa aou weea, dan sau die menee altyd

in ataat weee om in aanraking te kom met die peraoon wat

daar ia en hulle aou altyd raed en advlea kan geniet. Bk hoop

die *ommissie eal dit in ernstige ocrweging neem en sal aan*

bevelinpe meek om hier *c proef ataeie op die grena opge-

rig te kry, Bk meen dit aal aan allea beantwoord.

Nou met betrekking tot private erve wear aonmige van di

meee progressive naturelle nou begin vir in ta g a a n ™ dit

la *n baje goeie teken en dit ia net in die laaete tien of

twaalf Jaar dat hulle begin het iete in daar die opelg

te doen en dat hulle die idee begin te kry om private lande

Page 3: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

ta kry. Daar ia nou baja vat bagin ta voal dat dlt dla baata

la om grond ta ha wat aan hul aalf toabehoor• In dla varlada

hat hulla hulla landa noolt omhaln; hul plant dla landa an

dlkwlla kom dla baaata an trap allea plat; natuurllk varloor

hulla baja op dla manlar; an om dla rada ataan ak vt>or indi­

v id u al be sitting an nla voor gamaanakappa Ilka baalttlng nla*

Boondien, aa hulla ladlvlduala baalttlng hat, dan kry dla par*

boon fn gavoel van aalfatandlghald. fin dlt 1a altyd goad,

viral onder *n naala aooa ona hlar raae ta doan hat* Hy voal

dan hy 1a daar vaa an nlemand andara hat lata daarmae ta doan*

Hlamand andara hat lata ta aa oor ay alandom* Dlt la In ay

oplnle aan van dla groot atappa wat aal halp om dla volk op

ta haf* want ak voal, dla taanwoordlga toajtand van gamaan** .

skappallka baalt la aan ran dla moalllkhaXday wat In dla pad

ataaa, wat 'n atrulkalblok la om dla volk op ta haf* Dla

aoalala poalaala an dla daur makaar wocm van dla volk la wat

In dla pad ataan* Wal, dlt la 'n moalIlka problaam om ondar

daar dla cnatandlghada dla rolk op ta haf* Maar aa hulla aan*

maal ao Tar lean kom dat alka hoof fn atuk grond aal hat wat

aan homaalf aal toabahoor, dan akap ona daar dadallk *n batara

poalaala an dan la dla grond ryp vir wardara voorultgang*

Wat batraf dla kwaaala om tulna ta maak an daar dla

naturalla ta laar wat ta doan# daar la *n groot aantal akola

nou an alka akool hat *n atuk grond wat toagamaak la an op dla

atuk grond hat hulla tulna aangala, *aar dlt la totnegtoa

•n mlalukklng gawaaa; daar la nog maar nat *n paar tulna

waarln gawark word; maar In dla maaata tulna doan hulla

glad nlka nla; an daarby kom dat dla manlar van bawarklng

nla ao la nla dat dla klndara lata laar; ak aa dlt la nood*

aaakllk vir hulla am ta alan wat dla blanka manaa doan; maar

om nat ailaan vargadarInga ta bou an dan wag ta gaan—» dlt

Page 4: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

help glad nie . Daar behoor fn blanke pereoon te weee wet

gedurig in eanraklng net hulle sal wee*; dit ie beslla nodig

• a one 'n aukaea van die ding wil maak. Bk ae dit— mena moet

hulle tehandel aa 'n troep kinder a en dit la dia enigete manier

om ieta tot atand te breng*

Dan wil ak graan 'n paar woorde ae in verband met die1

aanplanting van borne; ak aa dat Wltsleahoek kan verander word ii

'n Paradya an in *n ideale plak; dit la werkllk *n plak net

groot moontlikhede in daardla opaig* Daar la baje geleent-

hede hier an borne te plant op die hellinga van die befcge*

Bona aal hier pragtig groei— wat hier la groei werkllk mooi;

^ #aar daar word hiar glad nika gadaan nia; hier en daar aal ona

*n populier boom aantref; maar ander borne plant hul aiantllk

tot aal n ia . Hiar an daar aal mena miaklen *n plak kry wear

' o peraoon 'n paar blue gin bone by dia ataaie geplant hat;

maar wat betaken dit? 2k moedlg dit ooral aan wear ek die

gelaantheid kry, want ak ken alan «fif| one aou hier pregtlge

plantaalea kan veatig; by Mont-au -aouroea by voorbeeld

aou ona dia grootata aukaaa kan he met plantaalea. Borne eou

daar aeker bieaonder goed aard. Ploag an aaal kan manaa

daar nia an daar die plekke kan healmaal beplant word mat

borne en die koete aou maar aln wees. Dit eou volatrek nie

nodig wee a om die borne voortdurend op te p a a ~ aet die

borne In an op die manier aal daar in tlan Jaar tyd pragtlga

plantaalea aangeleg word, plantaalea wat die Hoak eal veralar

an wat in die einde 'n groot an nuttig bate aal weea vir die

beolking.

Dan wat betref die verapoeling wan grond; ek meen die

grond het in die laaate Jere baje agteruit gegaan; daar word

altyd geploeg en daar word altyd ult dia aarde uitgehaal,

maar daar word noolt ieta teruggeaet nia; an dan trap die wee

die land ult en daar la nika om die verapoeling teen te hou.

Page 5: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

Dan frff" die reena en ooral ward altfca gespool; die grond word

weg gespoel; die gevolg ia dat dla gronde, viral op die hailing*

baje awak ia an dla anlgate grond wat ncg goad la ia by dia

rivier. Sooa ak gaaa hat, aa daar nia 'n verandering kan nie,

dan ken ak nia aian nia hoe dia volk kan vooruitgaan, want oor

dla algemeen ia dia volk hlar baje arm. ^aar ia net 'n paar

wat *n apan beeate beait, maar die neeate van hul woon onder

armoedige kondieaiee alhoawel ek eeker voel dat hulle veel

beter kan af weea.

Dan wil ek nog graag *n paar wooide ee oor^ die kweaale

van die ooretooking van vee. Hier la nia aodanige veel vee, en

tog ia dit vir Witaieahoek nag te veel wat hier ia , Dia ver-

beterlng wat hlar gemaak kan word ie om beter vee aan te hou en

om minder vee^ aan te hou# Vandag la die vee wat hulle hier

het van baje awak gahalta an dit ia maer min ward, Vir *n paar

pond kan mena hier *n apan vaa koop. Menae wat hier kom om alag

oaae te aoek kan dit nia kry nia— wat hulle hier vind ia te

ewak an ta malr vir hulle vere/fiatea, Dia vee hier betekan

nika nia, en ek ween in hierdle opaig kan daar bepaald 'n

varbeterlng gemaak word wat die naturelie tot groot bate aal

weea,

Dan la daar nog '□ punt waaroor ek ieta wil ae; daar la

lata wat Witaieahoek baje nodig het, en dit ia 'n mediee dokter.

Om hier 'n mediee dokter te kry beteken hy aal 'n traktement

van die Reger lng abet kry, 'n traktement waarop hy aal kan

beataan. In die verlede het ona hier ctoktera gahad, maar

hulle het weggegaan, hulla hat nia hier 'n bestasn kan maak

nia. Dla volk ie te arm om in etaat ta weea vir doktera tej

betaal en doktera kan nie a liea vir nlka do an nie . *n ^aauto

I moet baje alek weea, hy moet byna dool weea voordat hy na

*n dokter aal gaan om hebandeling te kry. *aar tog meen ek

Page 6: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

dear most hler een of moor doktera wees, want cna het hier 'n

groot natural]? bevolklng, manne, vroue on kind; ra, wat wandag

ftotaal aonder medleae hulp en mediese raed is .

Bn dan behoor ona later ook *n hoapitaal bier te kry;

dit la net ao nodlg vlr die welvaart van ona bevolklng; mlakien

kan dlt op 'n klelne akaal begin word, maar daer behoor ieta

gedaan te word on in die dringende behoefte te wooraien. Bk la

wan oordeel ona behocr bier *n hoapitaal te kry waar bleaondsre

en dringende gevalle kan behandel word* Aa daar vandag hler

ieta voorval, aa daar 'n ongeluk gebeur wat medleae blip verela,

dan bob t ona 'n dokter ait tiarrlamith laat haal, of andera moet

one die paejent na Herrlamlth vervoer, en dikwlle la dlt on*

moontllk; die afatand la lang en die pad ia nie t e goed nie.

In die reentyd ia dit byna onmoontlik. En aa ona 'n man na

Harrlamlth atuur, dan beteken dlt, dat die vrou oan die man en

die famille van die man hler agtergelaat moet word ; dlt ia

natuurlik baje laatlg. U aal lnelen dat die meaieae kweaaiea

onder die meee belangryke kweaalea in die land la, en ek hoop

dat die Kommieaie in ataat aal weee aanbevellnga te aaak wat

ona In daardie opeig aal kan help • A1 ecu ao'n hoapitaal ook

op klelne akaal begin word seen ona dat dlt van die grootate

hulp vlr die naturelle bevolklng aou weee; en 'ndokter, aal

U]rf aelf erken, la een van die grootate noodaaaklikhede onder

beatasnde oust and lghede, Aa dit aou kan gedoen word dan aou

dlt aeker gooot tevredenheid onder ona bevolklng gee; menae

aou dan bahoorllk verpleeg en vereorg kan word in plaaa van

aooe teenwoordig die geval ia te moet ly en dlkwila te Sdee

moet beawyk sonder medleae hulp en raad .

Dlt la die enigate punte wat ek voor die Kommisaie wil

It , maar ek aal bly wee a om vrae te beantwooxd.

Page 7: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

m hr . j . j . r dss j r . •>4830*

MHR,J,J, BOSS JR.: Sk weet u tyd is kosbaar, maar ek is

Jammer dat ek nie die geleentheid gehad het ora *n skriftelike

verklaring pp te trek* ek het eers gister kennie gekry, dat ek

Tandag hier moet kom om getuienis af te Is . Ek wil net »n paar

woorde se in verba&d met naturelle opToeding en in Terband met

die Tooruitgang wat daar in die laaete tyd gewees was.

One in die Vrystaat ie baje trots op die Tooruitgang vat

plaas gerind het in naturelle ondervyB en naturelle oproeding^-

▼iral in die laaste sewe jaar. Vanaf die Eegering die toelae

gegee het totTandag toe is daar sonder twyfel groot Tooruitgang

gewees) die toelae is meer as verdubbel in die tyd en dit het

ons in staat gestel om meer te doen en om groot Tordering te

maak, maar daar is net *n paar puntjies vaarop ek die aandag

Tan die Kammissie v/il yestig®

Voordat ons d&ardie toelae gekry het, het elke Kerk in

die dorpe sy eie sendingsskool gehad, maar sedert die tyd is al

die skole in die dorpe yerenig en nou het ons op elke lokasie

en op elke dorp «n Terenigde sendingsskool. Hulle staan onder

diey Terenigde beheer ran die Sendings Genootskappe en ons

Tind dat daar die reeling uitstekend beantwoord.

Die enigete uitsondering is hier waar hulle onder die

Raad staan, Maar ons Toel dat dit wens el ik is dat ons skole

sendingsskole sal wees, want ons toftk dit sal beter toesig gee

•n die hsle atmosfeer van die skole sal gesonder wees, Sk is

nie Tan plan on ook aaar die minste refleksies te maak op

die manier waar op die Raad die skole beheer— ek het daar niks

op aan te merk nie . Die Kommandant hier, Meneer Clark, was

Toorsitter gewees Tan die Raad, maar sy hande was so TOl,dat

hy dit onmoontlik geTind het om die skole self te besoek,en

ekmeenhy sal maar al ts bly wees as die skole hier oor dieselfde

kam kan geskeer word as die ander skole in die Vrystaat*

Mr. CLARK: Ik sal seker bly wees.. . .

Mnr. ROSS JR. Saar is *n poging gemaak deur die Hederduits

Page 8: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

HSR.ROSS JR.4831*

Gereforaeerde Kerk om die akole oor te neem, en die Raad hat so

rer gekom om dit toe te staan, maar ona ia nou op die dooia punt

gekom en ona kan nie rerder kom nie. Die Kerk ia ao Tar gakoai

met die akole dat hulle bereid is am die rerantwoordelikheid op

hulle ta neem, maar daar ia baje Kerk akole en geboue nodig am

die akole ta huiaTOB. Op die oomblik ia die heel poaiaaia maar

tamelik onbevredigend. Daar ia akoofc geboue nodig en dit

ia waar one op die dooia pant gekom het* Die Kerk ia gewillig

om allaa op hulle ta neae*- hulle ia aelfa bereid om die geboue

op ta rig , maar hulle yoel dat die volk behoor by te dra tot

die geboma vat nodig ia yir akole. Dit is die punt waar one

op die oomblik by ataam*

Die Reserve Raad het toegestem dat uit die plaaalika

belaating gadeelte aal bataal word rir rente en tedempaie vir

sulke skoolgeboue, maar alhowal daar in die verlede nooit moei-

likhede geweea waa oor bydrae vir opvoedings doeleinde dour

die Reaer-re Raad en alhoewel hulle dit in die rerlede altyd ge-

doen hat, vind ona nou dat hulle nie meer geld kan toestem

Tir oproedkundige doeleindes uit hulle belastinga ontvangste,

Dit ia *m §lotselinge Terandering want in die laaate tien jaar

het dit herhaaldelik gebeur dat die Raad geld gestem het Tir

doeleindea Tan onderwya Tan sodaniga aard. Ona het noudia

kweasie by die Departement van Baturelle Sake Toorgele, m^ar

die antwoord op die repreaentaaiea vat ona gemaak het het nou

gekom en hulle verklaar ook, dat die Raad nie geregtig is nie

om die geld vir sodanige doeleindea ta etem, en one weet nou

totaal nie vat aal moet gebeur— one etaan nou by die dooie punt.

Miekien aal die KoaniaBie in ataat wees om iats rir

ona tot atand te bring in daardie opsigj miakien kan die

Kommieaia aanbeveling maak dat dit nodig ia am geld te stem

aodat daar Bonder oponthoud iota gedoen aal word. Want waar

Page 9: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

. ROSS JB. 4832.

gaat andere die geld vandaan kom? Op die oomblik kan nie-

mand lets doen, want die Raad la nie in ataat om ta help*

Maar menae vra nou waarom die Raad nie geld kan atem nie*

Die geld wat in belaating betaal word word tog bedoel vir

die ontwikkeling van die Reserve en alhoewel dlt adaklen geag

kan word dat die naturelle deur die belaating bydra vir

opvoedlng an onderwya la dlt nog nie genoeg nie* Ona seen

dat die Read die behoorllke liggaam is om tot aas hulp te

kom met ona onderwya moeillkhede.

Den kan ek dit ae * dear la verbeaende ontwikkeling

in verband met onderwya op die platteland en in die laaate

pear jeer ie daar w>(onderlike vooruitgang geweea wat betref

tile verhoudlng tuaae die baae, die boere teenoor die

werkvolk op die plaae. Dlt la opvallend ao geweea. Aa

*n mena vroeger vir die boer aou gepreet het oor die oprlgt*

ting ven 'n akool op die plaaa, dan aou die jk boar in die

meeste gevalle totaal onwlllig geweea het om dit te doen, aa

dan sou daar moeillkhede geweee het, maar die poaleale is

nou totaal verander en daar la baja boere vandag wat op

hulle ale daarvoar la om skole op te rig en op hulle plaae

te bou aodat die naturelle onderwya kan kry. Die groot

ding wat die veranderlng teweeg gebreng het la dat die

menee meer Ingellg ie op die iaak en die groot ding vandag

la dat die boer nie alleen gewilllg la ora naturelle oproed*

lng te verdra, maar aelfa om dlt aen te moedlg. Menae begin

in te elen dat aa daar akole op die p laae la , dat die volk

dan op die plaae aal bly, tenminate dat dit daar baje toe

aal bydra om die menae op die plaae te hou • Aa die volk

weet dat hulle baae hul die reg gee on *n akool op die plaaa

te bou, dan noedlg dlt vir hulle aan en dit gee tevredenheld.

Die getulenla wat ona bet la dat daar baja menae ia wat daav

Page 10: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

eera aterk op teen waa om akole op die plaae toe te laat,

maar wat daar nou aterk voor ia . Dit ia die ondervinding

wat ona byna ooral op die p latteland kry ea natuurlik dit

help baje vir ona om voorultgang te mask met die naturella

onderwya. Ona vind ook dat die verandering it gevoelena

in darrdie opaig ?a baja boter verhouoicg akep tuaee base

en dienaera, en ons aeen dat dit *n groat faktar ia cm die

volk op die plase te hou, want tot nogtoe ia die stroora maar

altyd dorp toe geweeaj

8ENATCF 7.4BT NIITRRKj ’’ at ai die rede?— Die reda , aooa

hulle ae ia dlt " op die dorp het eic gel^entheid om my kind

In die akool te aet en hier op die plana hat ek dit nia".

Wei, ona weet dat dit vrieger ao waa, maar dit net nou toafa

varander in die laaate tyd.

Ia dit die enJ gate rede?--Fel, die volic op die plaaa

hoor van die voorregt® wat die naturelle op die aorpe ge~

niet; hulle voel hulle ia ontetoke van die voorregtejf en

genotte wat die manse op die dorpe beait; dit is bapaald

'n ba,1a arnatige ooraaak vir die dorp-toa atroora. Ona hat

klagtea vandag dat die toelae van dia Sager ing nie vol«*

doende ia nie om toelae te gaa aan al dia akole wat op plaa#

moet opgerig word. Oaa aou op die oomblik minsceua 50

akole op die plaaa kan oprig aa ona genoeg fondse aou kry,

Maar ona voel ona kan dit nie doan nie we^ns gebrek aan

geld. Ona ia bav1e Jammer, want ona voel dat die fiegarlng

in die begin die ding aangewo^dig hat, maar nou la die

toelae geatop en die gevolg ia dat on8 tot stilstand gekom

get en daur is nie kona om verder vocruitgang te mask. Dlt

ia warklik jammer want ona voel dat die verbouding tuaae

jboere en naturelle baje bater geword >iet tengevolge van

die oprigtlng van die akole e dit aou betreurenawaardig

weea aa dit tot atilstand aou kom.

Page 11: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

Ons aou bly weea aa dit onder dla asndag van die Ragerlng ji

aou kan gabrang word. Kan dia Korawissia aanbevelinga maak

oraa ons in ataat ta atel dla akola op die plaaa In atand ta

bout Dit la baje gaaonder om dla kindera op dla plaaa

opvoeding ta laat kry; aa bulla op dla plasa bly dan la

bulla nia ao bloot gaatal aan al dla attrakalaa an al dla

verleldinga van dia dcrpe an ons mean dat op daardla maniar

baja goad gadoan kan word.

SBNATCR VAR HIEKERK: Kan 0 vir ons aa wat la dla

poaleala in verband mat tegnlesa opleiding?— Wei, ona wil

baja graag In daardla rlgting ultbrei, aaar daar ua ook moel*

likhada — ona bat nia die nodiga fondaa nia*

Hat U akola waar tagnlasa opleiding gagee word?— Ja,

ona bet aen skool waar goele induatrlele opvoeding gagaa

word* Daar word meldea opgelel en die werk waa baje

nuttlg, maar ona bet nie fondaa nie om dasrdle ding te onder*

steun. Tegnlesa onderwya ia ieta wat abaolutit noodaaaklik

la en ona voel ona sou graag In daardla rlgting ultbrel*

Ona voal ona behoor die naturelle nie net alleen aka*

demies onderwys gee; ona behoor hulle meer Induatrlele

kennia te gee, maar ongelukklg , ona hande la geblnd. Dit

la baja jammer want ons realiaeer dat bloot akademleee on*

derwya vir die naturelle nie altyd dla baste ding la nie;

aa die naturelle near praktlea ontwlkkel aou kan word, dan

waet ona dat hul van baje meer waarde aou weea aa wat

bulla nou la; daar la gevalle waar hul aodanlge opvceding

ontvang ,maar ona meen daar behoor mear in die opaig ge-

doan ta word, en dit aou tot nut weea van die natural aowel

at van die witman in Suid Afrlka.

Hier by dia Sendinge Staaie ia in die laaate jare

*n induatrlele skool gestig, maar ona hande la nou geblnd

omdat ona hulle nie onderateunlng kan gee nie. Dit ie *n

grock grief hier. Ona wil induatrlele onderwya graag

Page 12: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

MKR. ROSS JR. 4835.

aanmoedlg naar ona sit mot die rnoelllkheld dat one fondse

dlt totaal onmoontIlk vlr ona maak,

¥00 RSITTBR: Wat vlr vra la daar vlr naturalla wat op*

gelel la} boa vardlen hulle nulla inkomate later?— *n groot

peraenfcage van hulle wat atandaard 6 berelk het gaat na

die oplaldlnga akool an word opgelel aa cndervyaera, of bulla

gaat na die induatrlela akool. an aa ona aulke lnduatrlela

akola aou bet dan sou daar baje van bulla opganeea kan word.

Maar la dear geleentbeld vlr aulke menae on wat

bulla geleer bet later toe te pea?— Jaj daar la baje van

bulle wat later In wlnkela gaat wark, en daar la wear

andar van bulle vat klerke word; ona vlnd daar la ope*

nlnga vlr aodanlge naturalla. Bealgbeldamenee vlnd dat

naturalla vat kan leea en akryf baje near werd la vlr bulle

aa naturalla vat glad nla kan leea en akryf.

la dlt u ondervlndlng?— Jaj en dan vlnd ona ook dat

daar baje boere la wat aa "gee vlr ona *n rou kaffer, *n

kaffer wat nla akool toe geweea bat) ona kan beter vet

boa ooreeg aa aet dla geleerde natural". Ona waet dat daar

baja boere la vat ao redeneer. Mlaklan la ona akool ale*

teem varantvoordellk dat by nla opleldlng gehad bet nla vat

bom aeer nuttlg aal maak op 'n plana. Maar daarteenoor ataat

dat daar andar boere la wat aa "gee vlr my 'n natural wat

opvoedlng gehad het— by la van meer nut vlr ay wark” . Bk

aaan die evenwlg eal homeelf beratal. Maar natuurllk, ona

waat ook daar la ge valle van nature Ik wat aeker opvoedlng

genlet het en wat nou aeen hulle la te goad om hande wark

ta doan. . Maar dlt aal verander want bille aal leer om

in te alen dat dlt onmoontllk la vlr ledereen oa klerk

te weea of om onderwyaer te word en In die elnde aal bulle

aeer nut tig an meer praiuktlef word. Dlt aal ona alaaal

erken . dat a a naturelle bahoorllk opgevoad word, dan aal

hul van groter nut vlr Suld Afrlka veea.

Page 13: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

• 4836 •

Messrs. Host and Clark.

CHAIHMANi You mention £2 per beast as an alter­

native for the mhhadi. Would you aay that £2 per beast is a

fair amount here?- Yea. (Mr. Clark): 1 think that la a fair

amount.

Does the amount which 1 paid by way of mohadi vary?*

It might, in some inatanoea. It might vary up to £3 p r beast,

according to the atate of the market, but you can aey that £2 ia

about the average.

You are no doubt aware that, in Natal, it is fixed

by the oode?- Yes, I know that.

And, therefore, it takes no aooount of the value cf

the beaat. It is always laid down aa £5?- Yea, I understand

that, but it ia not ao here.

Jut here you have advanced so far that they take

into aooount the value of the beaat at the particular time?- Yes.

Now you express the view that mohadi enoouraged

thrift. It haa been argued before ua that mohadi frequently

had the effeot of getting a young Native into debt for the whole

of his life and, therefore , preventa his eoonomio progresst-

Hy experlenoe here haa been that when a bridegroom's father

is In very poor circumstances, the mohadi oat tie have to be

tendered and It anticipates *fetxlnK*iagxikJtx*aaut the bridegroom

leaving hia home and going to Johannesburg to work and sending

money to his father. What I mean is this, that before going

to Johannesburg to work and earn the money, the bridegroom ,

through hia father, says that he w ill pay ao many oattle.

The additional point la raiaed that he does not

earn all the oattle at onaoe and, therefore, the debt hangs

round his neok like a millstone?- Y«a, 1 kno that that is so.

I know of Natives who have bean married for thirty yeara and

who still owe money on aooount of their mohadi. ---

And you still think that it encourages thrift?-

Yes, 1 do.

Page 14: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

I'esart. Ross and Clnrk

It la at111 univereelly praotiaed, even by Christian

Hatlvee. -there have been iaolsted oases where Native* have

cot paid lobolo, but the oua tom ia that, even if they do merry

acoordlng to Cnriatian rltea, mohadl la given. (Da. Foss):

Ek geloo HC8 nie dat deer een geval ie veer daar nie bruidskat be*

— - tael word nie; hulle d> en dit gevoonlik in die gehelm; hulle

trou in die £erk»mear hulle betaal teg bruidakat,

Waarora doen hulle dit in die geheimf** hulle meen dat

dit in atryd 1* met die krletelilr nuvelik ; on* mot dig dit nie

aan nie* Die *ederdultee *erk moedig dit nie aan nie*

DR. POURIE Hear u le nie daar op teen nlet*-Nee«

HR. LUCAS: Why?- V eil, beoauae we regerd it ae

a heathenieh custom.

CHAIRMAH: Why do you aay that?- Well, 1 want t*

•ay thia, that, peraonally, I do not think it la a very bad

ouatom. I am not oppoaed to it that a man, if he marrlea in

the Church, should psy mohadi all the saroa, but I never aak

any qua ation about it .

Dit. FOUR IS: Dit le u per soon like boudlng, maar vat

le die houdlng van dia &erk# vat ee die Kerk?— Die Kerk mo dig

dit nie aan n ia . Die Kerk ea dit la 'n *eldenee gebruik, vant

in dia eInde 1■ dit tog koop*

VOCR SITTER: le dit eientllk koop?— Ja, eeker.

Ia dit nia die geval nia dat by al die Bantu raaae

die beeete moat bykom om enig oontrakt ta eeelt— lee , ek meen

dit ie koop . Bn 'n man ee nek het my vrou gekoop en ak kan

nie my m dogtere vir nika veg gee nia'*, en die vrou op hear

beurt ea "ae daar nia bruldekat vir my betaal vord, dan meen

dit dat ak mindervaardig la*

Juis, maar 1* dit nie goad nie om die gebruik in etand

te hou?— Om die gevoonte in etand te hou ie heidene; ek veet

van volk vat hulle hele leve lang In akuld ia en in moeilikheld

Page 15: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

la on aa hullo dogtera trou aa hullo grodt is , dan m at hullo

hullo verkoop om hullo akuld to betaal.

Do you hold that the aoolal custom la a had one?*

(Mr. Clark): I am not prepared to aay that. (Rev. Mr. Ross):

I say this, that for the young people It may he an enoourage-

ment to go to work, beoauae the young people know that If they

want to get married they require oattle and In that reapeot

there is no doubt that the custoai tends to make them work.

MR. M03TSRT: But the queatlon is this, is it not,

that even If he has paid the full amount of raohad 1, he haa

not yet paid enough and, In 30 yeara1 time, he may be oalled

upon to pay more atill?- Bo, onoe he haa paid his 20 or 30

head of oattle, he haa finiahed.

Ye a, that may be, but ia there not a tendency, even

later on, always to aak him for more oattle?- (Mr. Clark):

It la only in oasea where a husband has been cruel to his wife

and where ehe goea back to her father's heme. Then, if

her husband wanta to get her baok, tie haa to pay one or more

head of oattle. But you generally find that the full dowry

is not paid. They pay ten head of oattle and the balance

remains unpaid until some later date -- if ever it is paid

at a ll .

CHAIRMAN: In the Tranavaal we have the teleka

system, where the father impounda the wife i f he haa not been

paid the full amount of dowry. Is that syetem in foroe

among the Baautoe aa well?- Hot that I know of. There

is another point. The question haa often cropped up here.

T*.'e have a good many oaaee where a girl is seduced and the

usual oustomary payment here for seduction is three head of

oattle. In Baautoland it ia six head oattle, and we

very often have oaaea where a claim ia made for th« payment

of this kind of fine for seduction. How, if seduction

takea plaoe and the seduoer wanta to marry that girl afterwards,

Page 16: DS. B038: 4824. - historicalpapers.wits.ac.za · aou kan wye en aou kan lei, dan aou dit uitstekende gevolge het. Bk twyfel daar nie aan nie, maor die uitwsrking sou uitetatekend

Collection Number: AD1438

NATIVE ECONOMIC COMMISSION 1930-1932, Evidence and Memoranda

PUBLISHER: Collection funder:- Atlantic Philanthropies Foundation

Publisher:- Historical Papers Research Archive

Location:- Johannesburg

©2013

LEGAL NOTICES:

Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.

Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of paper documents and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or

omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.

This document is part of the archive of the South African Institute of Race Relations, held at the Historical Papers Research

Archive at the University of the Witwatersrand, Johannesburg, South Africa.