dit webblad:  · m.a. geestesgesondheid (unisa, 1996) daleen boshoff 082-770-8135 ek kan help : as...

7
Omsendbrief 17/16 2016 05 23 “Hoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te begin dans.” Ruben Alves Geagte ouers 1. SPORT Ouers en leerders kom ondersteun asseblief môre die netbal en rugby hier by ons skool! 1.1 Rugby 1.1.1 Wedstryde Dankie aan al die rugbyspanne met julle pragtige spel en goeie sportmangees tydens die wedstryde teen Laerskool Kenmare. Dankie aan al die ouers en personeel vir jul ondersteuning. 1.2 Netbal 1.2.1 Wedstryde Dankie aan al die dogters, afrigters en ouers vir die netbalwedstryde wat Donderdag by Laerskool Fairland plaasgevind het. Ons is trots op al ons netbalspelers!! 1.3 Mini-netbal Baie dankie vir elke ouer, dogter en onderwyser vir ‟n heerlike mini-netbaldag, Saterdag, 21 Mei 2016. Belangrike kennisgewing Maandag, 23 Mei Gewone oefening Oefentye vir Dinsdag, 24 Mei en Donderdag, 26 Mei is 13:15 tot 14:00 as gevolg van ligawedstryde tuis. o.6 Baan C o.7 Baan A o.8 Baan D o.9 Baan B Mee Noeline van Wyk en Marthea Smith se groep Woensdag, 25 Mei Mini-netbal- en Tau-rugbytoernooi (tuis) Maandag, 30 Mei Geen oefening vir mini-netbal as gevolg Super C- en D-toernooi (tuis) Dinsdag, 31 Mei Mini-netbalfees vs Laerskool Dr Havinga en Ridgevale Primary (tuis) Donderdag, 2 Junie Afsluiting van mini-netbal om 13:00 tot 14:00 in die saal 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Baan E

Upload: others

Post on 12-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Dit Webblad:  · M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996) Daleen Boshoff 082-770-8135 Ek kan help : As julle as gesin deur ‘n moeilike tyd gaan. Ouerleiding – ^Alemene kinder-dinamiek…

Dit

Omsendbrief 17/16

2016 05 23

“Hoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te begin dans.”

Ruben Alves

Geagte ouers

1. SPORT

Ouers en leerders kom ondersteun asseblief môre die netbal en rugby hier by ons skool!

1.1 Rugby

1.1.1 Wedstryde

Dankie aan al die rugbyspanne met julle pragtige spel en

goeie sportmangees tydens die wedstryde teen Laerskool

Kenmare.

Dankie aan al die ouers en personeel vir jul ondersteuning.

1.2 Netbal

1.2.1 Wedstryde

Dankie aan al die dogters, afrigters en ouers vir die netbalwedstryde wat Donderdag

by Laerskool Fairland plaasgevind het. Ons is trots op al ons netbalspelers!!

1.3 Mini-netbal

Baie dankie vir elke ouer, dogter en onderwyser vir ‟n heerlike mini-netbaldag, Saterdag,

21 Mei 2016.

Belangrike kennisgewing

Maandag, 23 Mei Gewone oefening

Oefentye vir Dinsdag, 24 Mei en Donderdag, 26 Mei is 13:15 tot 14:00 as gevolg van

ligawedstryde tuis.

o.6 Baan C

o.7 Baan A

o.8 Baan D

o.9 Baan B

Mee Noeline van Wyk

en Marthea Smith

se groep

Woensdag, 25 Mei Mini-netbal- en Tau-rugbytoernooi (tuis)

Maandag, 30 Mei Geen oefening vir mini-netbal as gevolg Super C- en D-toernooi (tuis)

Dinsdag, 31 Mei Mini-netbalfees vs Laerskool Dr Havinga en Ridgevale Primary (tuis)

Donderdag, 2 Junie Afsluiting van mini-netbal om 13:00 tot 14:00 in die saal

2/...

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Baan E

Page 2: Dit Webblad:  · M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996) Daleen Boshoff 082-770-8135 Ek kan help : As julle as gesin deur ‘n moeilike tyd gaan. Ouerleiding – ^Alemene kinder-dinamiek…

2

1.4 Skaak

Baie geluk aan al die spanne met julle puik spel tydens die ligakompetisie te Laerskool

Roodekrans op Vrydag, 20 Mei 2016. ‟n Speler wat dié dag uitgestaan het was Edward

Potgieter, ‟n graad 2 leerders wat teen o.13 leerders deelgeneem het, en al sy wedstryde

gewen het.

Baie dankie aan al ons ouers wat gehelp het met vervoer en vir hul ondersteuning.

(E Ferreira en T Breet)

2. KULTUUR

2.1 WOW-Spelfees

Die eerste rondte (graad 1 tot 7) van die WOW-spelfees het

vandag plaasgevind. Leerders wat kwalifiseer vir die volgende

uitdunrondte sal in die week briewe ontvang.

2.2 Kunswedstryd

Spreekkore en Choral Verse groepe is goed op dreef en gedigte word met harde werk en

baie pret aangeleer.

Dankie vir almal se samewerking om ons Kruiner Kultuur te laat pronk.

(K Lourens)

3. KOOR

3.1 Koorfees

Baie dankie en geluk aan elke koorlid wat Vrydagaand, 20 Mei by die

Koorfees opgetree het. Julle sang was voortreflik en julle gedrag,

soos altyd, onberispelik. Julle was weereens fenomenaal. Dankie

aan me Nel, oom Henk en die koorouers vir julle toegewydheid.

3.2 “Sing in Harmonie” kompetisie

3.2.1 Juniorkoor

Baie geluk aan die Juniorkoor wat deurgedring het tot die finale rondte wat in

Augustus plaasvind. Ons is baie trots op elke koorlid.

3.2.2 Kinderkoor

Sterkte aan die kinderkoor wat Vrydagaand, 27 Mei 2016 aan die kompetisie

deelneem. Al die kaartjies vir dié geleentheid is reeds uitverkoop.

(M Nel)

4. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Mee élRaana Venter (Graad RR), Ursula Niehaus en Mariaan Deneys (Graad R‟e) sal hierdie

week aan diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel.

Die ander personeel is eers van 07:15 af by hul klasse.

(L Kapp)

3/...

Page 3: Dit Webblad:  · M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996) Daleen Boshoff 082-770-8135 Ek kan help : As julle as gesin deur ‘n moeilike tyd gaan. Ouerleiding – ^Alemene kinder-dinamiek…

3

5. FINANSIES

Ons wil weereens ons ouers se samewerking vra om die administrasie van ons finansiële afdeling

te verbeter en foute, ook aan ons kant, te verminder. Dit is van uiterste belang om die

korrekte verwysings met u oorbetalings te gebruik. Ons ervaar toenemend dat ons bedrae

ontvang met verkeerde verwysings, soms herhaaldelik, nadat ons u van die fout in kennis gestel

het. In baie gevalle beland u betaling dan teen die verkeerde rekening wat ons invordering van

gelde bemoeilik. Soms is die verwysing van so ‟n aard dat ons die betaling ontvang, nie teen ‟n

rekening kan allokeer nie, bv. die verwysing wat op ons bankstate verskyn is slegs “KOORTOER”.

Hierdie probleme veroorsaak nie net dubbel werk nie maar verhoog ook ons kostes (telefoon-

oproepe, papier en ink, ens.). Ons wil dus weereens ‟n beroep op u doen om seker te maak dat u

u Rekeningnommer en die van en naam van die OUDSTE LEERDER as begunstigde verwysing

(“beneficiary reference”) gebruik. U maandstate dui aan wat teen die rekening gehef is bv.

skoolgelde, toere, ens. Hierdie verwysing sal dus geld vir alle bedrae wat op u rekening verskyn.

Onthou ook dat daar meer as een leerder in die skool is wat dieselfde naam en van het – om die

leerders te kan onderskei is die gebruik van die rekeningnommer dus baie belangrik.

Ook wil ons bevestig dat u ons slegs van ‟n betalingsbewys hoef te

voorsien indien ons u om een vra. U betalings word direk van ons

bankstate verwerk. Ten einde u bankkoste te bespaar kan u dit dus

slegs vir u rekords uitdruk sodat u dit vir ons kan verskaf indien nodig.

Baie dankie vir u samewerking om van ons skool se finansies ‟n sukses

te maak.

(E Smit)

6. HERREGISTRASIE GRAAD 1 TOT 6 LEERDERS

Dankie aan al die ouers wat reeds hul herregistrasievorms vir 2017 teruggestuur het. Alle

voltooide vorms kan tot 1 Junie 2016 by hul klasonderwysers ingehandig word. Ons doen „n

ernstige beroep op u as ouers om hierdie vorms so spoedig moontlik terug te stuur.

(Bestuur)

7. GEMEENSKAPSPROJEKTE

7.1 Sopkombuis

Baie dankie vir ons ouers en kinders se ondersteuning en bydraes,

dit word opreg waardeer. Ons gaan beslis baie kinders se harte

warm maak hierdie winter.

7.2 Groot Marico Projek

Aangeheg is ‟n skrywe vir u aandag. Kom ons as Kruiners wys ons mensliewendheid

teenoor die gemeenskap.

(A Williamson)

8. SKOOLURE EN TERMYNREËLINGS TYDENS EKSAMEN

Die Grondslagfase leerders sal vanaf 2 Junie om 12:45 verdaag en die Intersenfase leerders

(Graad 4 tot 7) om 13:00. Die termyn sal normaal voortgaan vanaf 20 tot 24 Junie. Ons

versoek u om asseblief die leerders skool toe te bring in die laaste week.

(Bestuur)

4/...

Page 4: Dit Webblad:  · M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996) Daleen Boshoff 082-770-8135 Ek kan help : As julle as gesin deur ‘n moeilike tyd gaan. Ouerleiding – ^Alemene kinder-dinamiek…

4

9. TEKKIE TAX DAG

Tekkie Tax dag vind op, Vrydag, 27 Mei 2016 plaas. Verkope sluit môre,

Dinsdag, 24 Mei. Die koste is R10 per plakker. Ongelukkig is daar geen

veters meer beskikbaar nie. Onthou die “funky” tekkiekompetisie teen R5.

Leerders trek skoolklere aan met hul tekkies.

(A Botes)

10. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

23 Mei 2016 - Goue Leeus oefening (o.12 en o.13)

24 Mei 2016 - Rugby vs Laerskool Dr. Havinga (tuis)

- Netbal vs Laerskool Kenmare (tuis)

25 Mei 2016 - Mini-netbal- en Tau rugbyfees (tuis)

- Rugby: o.8A en B vs Laerskool Muldersdrif (tuis)

26 Mei 2016 - Netbal ligawedstryde vs Laerskool Roodekrans (tuis)

- Goue Leeus oefening (o.12 en o.13)

27 Mei 2016 - Tekkie Tax dag

- Rugby: o.8A en B vs Randhart (weg)

- Kinderkoor: Sing in Harmonie kompetisie aand

28 Mei 2016 - Goue Leeus Millenniumdag (Pretoria)

30 Mei 2016 - Netbal Super C & D-toernooi (tuis)

Helderkruingroete

-----------------------------------------------------------------------------

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal ‘n inskrywings-vorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin. Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

Vir hulp met boekhouding, finansiële state, belasting (persoonlik en besigheid), sekretariële dienste, BEE sertifikate en salarisfunksies, skakel:

Leandra by 083 537 2898

Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens. Kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF

Page 5: Dit Webblad:  · M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996) Daleen Boshoff 082-770-8135 Ek kan help : As julle as gesin deur ‘n moeilike tyd gaan. Ouerleiding – ^Alemene kinder-dinamiek…

NG Weltevreden Gemeentefees Woensdag 27 April 17:00 Kosstalletjies 19:00 Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade met Frank Opperman Kaartjies vir die vertoning is R100 per persoon en kan by die kerkkantoor gekoop word. Kontak 011 475 5510 vir meer inligting.

EVEN FASTER ELECTRICAL SERVICES

NO JOB TO BIG OR TO SMALL,WE FIX IT ALL

ALL ELECTRICAL REPAIRS AT A AFFORDABLE PRICE!

NO CALL OUT FEE!!

FREE QUOTES

24/7 ELECTRICAL SERVICES

10% DISCOUNT ON ALL ELECTRICAL REPAIRS

CONTACT DETAILS:

E-MAIL: [email protected]

E-MAIL: [email protected]

LOURENS: 0762194963

GERDA: 0796635498

Individuele & Gesinsterapie M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996)

Daleen Boshoff 082-770-8135

Ek kan help :

As julle as gesin deur ‘n moeilike tyd gaan.

Ouerleiding – “Alemene kinder-dinamiek…”

Depressie en angs (Volwassenes en kinders)

Kroniese siekte

Moeilike verhoudings in ‘n

hersaamgestelde gesin

Hantering van traumatiese ervarings

Konsentrasieprobleme in die klaskamer - - - 0 0 O 0 0 - - -

Skakel my gerus vir ‘n afspraak.

Page 6: Dit Webblad:  · M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996) Daleen Boshoff 082-770-8135 Ek kan help : As julle as gesin deur ‘n moeilike tyd gaan. Ouerleiding – ^Alemene kinder-dinamiek…

Wees ma met geld! Leer hoe om binne 5 jaar af te tree met dubbel jou huidige inkomste terwyl jy 8 ure ‘n dag met jou kinders spandeer! Vir meer inligting – click hier: www.wealthymothers.co.za/antoinette/helderkruin Antoinette Venter: [email protected]

RIECK MAINTENANCE cc VAT NO: 4350235257 P.O.BOX 215

CC NO: 2006/188596/23 TARLTON

E-MAIL: [email protected] 1749

FAX NO: 086 513 7733

OFFICE NO: 082 252 2611 Michael 0834007916

STEEL WORK & BUILDING

PALISADE FENCE, BALUSTRADES (MILD STEEL &

STAINLESS STEEL)

TEMPORARY SITE FENCES, BRICK BASKETS + C

ONCRETE BUCKETS

ELECTRIC FENCE,CCTV CAMERAS, GATES, CARPORTS,

FIRE STAIRCASES

SMALL STRUCTURAL STEEL PROJECTS, BURGLAR PROOFS,

SAFETY DOORS

ANY BUILDING WORK

HERSIENINGSPROGRAM GR 4-7 Kontaknommer: 011 764 4430 of [email protected]

GRAAD 4 & 5 Afronding

Breuke

Tyd

Lang maal

Lang deel

GRAAD 6 Afronding

Breuke

Veelvoude

Faktore & Priemfaktore

Tyd

Massa, Volume & Afstand

Orde van Bewerkings

GRAAD 7 Verhouding, koers & spoed

Priem-faktorisering

Heelgetalle OF Desimale

Lyne & Hoeke

Omskakelings

Wilgemed Apteek, h/v Mozart en

Paul Kruger, Honeydew.

Tel 011 475 4707.

Maan-Vry (08:30-20:00).

Sat (08:30-16:00), Son (09:00-12:00).

Kliniek tye: Maandag (17:00-19:00) en

Sat (09:00-12:00).

Apteker: Stefan Beukes.

Is daar enigiemand wat kan help met /of weet van vervoer vanaf Chancliffe uitbreiding, Muldersdrift of dalk een van die vulstasies op Robert Broom weg tot by Helderkruin Laerskool in die oggende vir Junie maand. Kontak: Elsie op 072 495 2964 of [email protected]

Page 7: Dit Webblad:  · M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996) Daleen Boshoff 082-770-8135 Ek kan help : As julle as gesin deur ‘n moeilike tyd gaan. Ouerleiding – ^Alemene kinder-dinamiek…

IS YOUR HOME, FACTORY OR OFFICE IN NEED OF

RESTORATION OR MAINTENANCE? Geratech Construction is a local construction and

maintenance company specialising in: Restorations & Renovations Flooring & Walling Waterproofing Roofing & Ceilings Electrical & Painting

For quality craftsmanship and professional service, contact us today at

082 880 8419 or [email protected]

M & E Modeldskool se

nuwe seisoenkursus-

se begin week van

30 Mei 2017. Dogters

vanaf 3 tot 13 jaar

welkom. Vir meer

inligting kontak

Estelle 084 310 9908.

Studeer op ‘n slim manier!

Edublox Lees- en Leerkliniek Studiblox –

vakansiekursus dek:

Geheuetegnieke,

Opsommings,

Spoedleestenieke.

Leer hoe om jou eie toespraak te

skryf.

Leer hoe om ‘n goeie opstel te

skryf.

Kontak: (011) 764 5824 / 082 531 7200

Epos: [email protected]

www.edublox.co.za