curriculum vitae updated- copy

6
CURRICULUM VITAE MARINUS ELS

Upload: marinus-els

Post on 15-Apr-2017

469 views

Category:

Documents


17 download

TRANSCRIPT

CURRICULUM

VITAE

MARINUS ELS

- 2 -

CURRICULUM VITAE

MARINUS JOHAN ELS

1. PERSOONLIKE INLIGTING

VAN: : Els

VOORNAME : Marinus Johan

NOEMNAAM : Marinus

IDENTITEITSNOMMER : 890529 5026 001

STUDENTENOMMER : 2007010057

WOONADRES : Unit 106

Oak Leaves Village

Door Number 34

Bains Game Lodge

Bloemfontein

SELFOONNOMMERS : 084 208 4684

GEBOORTEDATUM : 29 Mei 1989

OUDERDOM : 26 Jaar

GESLAG : Manlik

NASIONALITEIT : Suid-Afrikaanse Burger

HUISTAAL : Afrikaans

KERKVERBAND : N.G. Kerk

GESONDHEID : Uitstekend

- 3 -

2. OPLEIDING EN KWALIFIKASIES

2.1 Skoolopleiding:

Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, Vrystaat.

Hoogste graad geslaag: B.Rek (Hon) UFS 2013

Vakke in Graad 12: (Sien bylaag)

Afrikaans Eerste Taal 80% (HG)

Engels Tweede Taal 81% (HG)

Wiskunde 85% (HG)

Natuur- en Skeikunde 88% (HG)

Biologie 85% (HG)

Rekeningkunde 85% (HG)

2.2 Tersiëropleiding:

i) Inrigting:- Universiteit van die Vrystaat, 2008 - 2013

Kursus:- ITC (SAICA raadseksamen 1) - 2014

B.rek Hon - 2013

B.com Rek Hons – 2012

B.rek - 2011

Ander toekennings en prestasies.

Skool

~ Hoofseun, Graad 7 (2002) en Graad 12 (2007).

~ Toekenning vir Veelsydigste Leerling en

Sportpersoonlikheid van die skool, 2002 en 2007

- 4 -

~ Akademiese vol-erekleure (2002 tot 2007).

~ Lid van die skool se Revue-groep

~ Onder die Top 5-Akademiese presteerders graad 7 tot 12.

~ Volksblad Matrikulant kompetisie Top 14 finalis, 2007.

Ontvang twee toekennings: Vonkelpersoonlikeid en

Uitstaande persoonlike prestasie.

Universiteit

Sportman van die jaar 2009 en 2010 van Huis Armentum

koshuis stagedoor sêrgroep 2009.

Eerste in teedejaars groep 2009 van Huis Armentum en 6de

algeheel

Eerstejaarskomitee voorsitter (2009)

Deel van Studente parlement (2010)

Sport komitee en werwings komitee van Huis Armentum (2009

en 2011) koshuis 3de rugbyspan spanbestuurder 2011

Sport en Akademiese aangeleenthede uitvoerende komitee van

UV

Huis Armentum Huis komitee lid – Eerstejaars en Werwing Wen

opedag en beste eerstejaars mansgroep(2010)

Kovsie kerk SCAS komitee 2011

Deel van Kovsie kerk draftoer (2009 en 2011) en SCAS

Cravenweek uitreik as chaperone te PTA en Oos-Londen vir

Griquas plattelandspan (2009 -2010) , asook Kearsney Easter

festival chaperone van Helpmekaar (Jhb) 2011 en Paarl

Gimnasium 2012 asook toerleier vir SCAS tydens die week

Courageous Student Leadership in Residences , and Group

Dynamics and Stereotypes (Huis komitee opleiding deur UFS)

Uitvoerende Komitee van STR (B.rek Hon) klas 2013

- 5 -

3. SPORTPRESTASIES

3.1 Sekondêre Skool:

i) Atletiek:- Gekies vir Junior S.A. Skole atletiekspan, Namibië,

Mei 2006. Gekies vir S.A. Skolespan - ISF World

Gymnasiade, Junie 2006, te Griekeland vir Spiesgooi

– eindig 8ste in die finaal.

ii) Rugby:- Argentinië skooltoer - April 2006.

Nasionale AVS-Bokkiespan na Frankryk, Mei 2006

Eerstespan van skool, 2004-2007 – senter.

Griffons Akademiespan, 2007.

iii) Krieket:- o/15-Oos-Vrystaat MTN Vrystaatweek, Bloemfontein,

2003 en 2004.

Krieketspeler van die Jaar, 2005 – Hoërskool

Wilgerivier, Frankfort.

Eerstespan van skool, 2003 tot 2007.

3.3 Universiteit:

i) Atletiek:- Kovsie atletiekspan – 6de en 7de plek behaal

Studente-SA`s

Vlak een spiesgooi afrigtingseksamen geslaag van

Vrystaat atletiek vereniging om op skoolvlak af te rig,

ii) Rugby:- Koshuis Armentum Eerstespan 2008 - 2012

Shimla o/19 en o/21 span

Irawas span

St Andrews onder 15 en 16 agterlyn afrigter 2012

iii) 11 sportsoorte op koshuis vlak

- 6 -

4. PERSOONLIKE EIENSKAPPE

Ek is 'n hardwerkende, vriendelike, eerbare en lojale jong man wat

goed onder druk kan funksioneer en stiptelikheid, netheid en

streng selfdissipline voorop stel in alles wat ek doen. Ek beskou

enige taak, of opdrag, as 'n uitdaging en kom goed met my mede-

studente en dosente oor die weg. Ek glo verder dat my sterk

Christelike beginsels as basis dien vir my sukses as leerder en

sportman. Ek beskik oor leierseienskappe en handhaaf `n goeie

balans tussen Akademie, Sport en Kultuur, soos bogenoemde

getuig. Sal verseker `n aanwins wees vir u firma, indien ek `n

regverdige kans gegun word en die nodige blootstelling en

ondervind verkry.

5. VERWYSINGS

5.1 Mnr. H.B. Swart

Skoolhoof

Posbus 16

FRANKFORT

9830

Selfoonnommer: 082 872 4405

5.2 Mnr. A.P. Marais

Koshuis Primarius en SR-lid

Selfoonnommer: 0844709624

5.3 Oswald Wentworth CA(SA)

Werkgewer KPMG

Selfoonnommer: +27 (0)83 258 5380

V E R K L A R I N G:- Ek verklaar hiermee dat bogenoemde besonderhede waar en juis is en Afskrifte, of bewyse, op aanvraag beskikbaar is. _______________________ ____________

M.J. ELS DATUM