12 mrt - doelloos tot satisfied

36

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 22-Jan-2018

76 views

Category:

Spiritual


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
Page 2: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
Page 3: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Die definisie van Satisfied is:

“Gratify, appease, pacify, please. Satisfy, content refer to meeting one's desires or wishes. To satisfy is to meet to the full one's wants, expectations, etc.”

Page 4: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

“Living outside God’s boundaries and provision leads to fatal dissatisfaction.”

Page 5: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Wat maak saak op die ou end?

Page 6: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Prediker 1: 2 – 11 (Geloof en Aksie)2) Alles is sinloos, sê die Prediker. Absoluut alles. Die lewe het geensin nie. Alles loop uit op niks. 3) Elke dag werk jy hard, maar wat kry jyvan al jou gesukkel? 4) Geslagtekom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaan maar op sy oumanier voort.

Page 7: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

5) Elke dag kom die son op. Teen sononder gaan dit moeg onder, maar die volgende oggend staandit weer op. 6En die wind waaieindeloos heen en weer. Dit waainou dié kant toe en dan weerdaardie kant toe.

Page 8: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

7) Al die riviere loop see se kant toe, maar die see word nooit vol nie. Die riviere se loop see toe bly altyddieselfde. Hulle vat altyd dieselfdepad.8) Woorde kan ’n mens moeg maakmet ’n moegheid wat niemand kanbeskryf nie. Jou oog kyk en kyksonder om ooit klaar te sien. En jouoor hoor en hoor, maar dit kry nooit klaar gehoor nie.

Page 9: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

9) Wat reeds gebeur het, sal maar weer gebeur. En wat mense tot noutoe gedoen het, sal hulle maar môreen oormôre weer doen. 10) Sal iemand ooit kan sê: “Kyk, dit is nouwerklik iets nuuts”? Hoegenaamdnie! Dit het al in die gryse verledeen lank voor ons tyd bestaan.

Page 10: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

11) Niemand dink meer aan die mense wat lank gelede geleef het nie. Of aan hulle wat nog moet komnie. Elke geslag dink net aanhulleself. Hulle het die voorgeslaglankal vergeet.

Page 11: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

1. Fisiese Gesondheid

Page 12: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

4) Geslagte kom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaanmaar op sy ou manier voort.

Page 13: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

“Keep your life in perspective. You’ll disappear from the scene within a few decades, but the world will remain.”

Page 14: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

2. Geleerdheid

Page 15: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Prediker 1: 16-1716) Ek het by myself gedink dat ekoor die jare sommer baie wysheiden lewenskennis versamel het. Baiemeer as enigeen wat voor my in Jerusalem regeer het. Al die kennisen wysheid het deel van my lewegeword.

Page 16: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

17) Toe het ek besluit om die verskiltussen wysheid en kennis aan die een kant en domheid en dwaasheidaan die ander kant te leer ken. En ekmoet erken dat daar eintlik geenverskil is nie. Alles is maar ’n sinlosegejaag na wind.

Page 17: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

“Education and knowledge are a means to an end, not an end themselves.”

Page 18: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

3. Plesier

Page 19: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Prediker 2: 2-3 (Geloof en aksie)2) Ek het ontdek dat om te lag nieveel sin het nie en dat vreugde nieveel beteken nie. 3) Omdat ek nainsig in die lewe gesmag het, het ekmy toe aan wyn en genot oorgegee. Ek wou vasstel wat goed is vir ’n mens en wat nie.

Page 20: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

4. Werk of Prestasie

Page 21: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Prediker 2: 4 - 64) Ek het toe groot projekteaangepak: ek het huise gebou, wingerde aangeplant, 5) parkeen tuine uitgelê, verskillendevrugtebome geplant en 6) watervore uitgekap om ’n grootbos met groen bome nat te lei.

Page 22: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

5. Rykdom

Page 23: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Prediker 2: 7-87) Verder het ek ’n groot klompwerkers, mans en vroue, in diensgeneem en hulle kinders my eiendom gemaak. Ek het ook groottroppe vee vir my gekoop, meer as wat enige koning voor my gehadhet.

Page 24: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

8) Hope silwer en goud het ekbymekaargemaak. Ek het tallesangers en sangeresse aangestel, enbaie mooi meisies gekry om my gelukkig te hou.

Page 25: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

“What is the point? I can earn a billion more dollars, or five or ten billion more. What’s the point? How many billions are enough?”

Page 26: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

1 Tim 6: 1717) Waarsku die mense wat in hierdie wêreld baie geld het om niete veel van hulleself te begin dink nie. Hulle moet nie hulle hele leweop geld en rykdom bou nie, want dithou nie baie lank nie. ’n Mens kanook nie seker wees dat jy altyd geld sal hê nie.

Page 27: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Hulle moet eerder hulle lewe boudeur op God te vertrou. Hy sal sorgdat ons alles kry wat ons nodig het om van te leef. Praat mooi met die ryk mense.

Page 28: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

6. Die groot “S” woord.

Page 29: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Prediker 2:8“…en baie mooi meisies gekry om my gelukkig te hou.”

1 Konings 11:33) Salomo het met 700 prinsessevan ander lande getrou en dan het hy ook nog 300 byvroue gehad. Hulle het sy hart van die Here af laatwegdraai.

Page 30: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

7. Beroemdheid

Page 31: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Prediker 2:99) Naderhand was ek groter enbelangriker as enigiemand wat ooit in Jerusalem gewoon het. My soektog na wysheid en insighet ek egter nooit verloor nie.

Page 32: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

Prediker 2: 10-1110) Wat ek in dié tyd wou gehadhet, het ek gekry. Ek het myself niksontsê nie. En ek was gelukkig oorwat ek alles bereik het. Dit was die beloning vir al my moeite. 11) Toe het ek alles wat ek gedoen het, krities begin ondersoek. Oor my werk en inspanning het ek baienagedink.

Page 33: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

En ek het besef dat alles sinloos is. Dit is bloot net ’n mors van tyd. In hierdie wêreld is daar absoluut géénsin nie.

Page 34: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

“There is no point in simplifying your life if you are steering toward an end point that doesn’t matter to begin with.

Page 35: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied

1. Gaan dit my vervul

2. Val dit inlyn met God se doelvir my lewe in die seisoen?

3. Help dit my na ‘n lewe wat betekenis het het?

Page 36: 12 Mrt - Doelloos tot Satisfied